UDNews 30 August 2012

Page 1

UDnuus news UITENHAGE DESPATCH

www.ud-news.co.za

30 000 COPIES WEEKLY

THURSDAY, 30 AUGUST 2012

TEL: 041 992 5639 • FAX: 041 992 2783

Vol 41 No. 34

BOOKS GAMES CDs DVDs

041 9333 999

WE GIVE YOU CREDIT ON YOUR ITEMS YOU THEN USE THE CREDIT IN OUR STORE We sell new & 2nd hand & also do exchanges. MON-FRI: 9AM - 6PM SAT: 9AM-3PM SUN: 10AM - 3PM 1BPX8257A-300812-UD-vj-despatch

NEWS: CLASSIFIEDS: DISPLAY ADVERTS: DISPLAY ADVERTS:

hcombrink@media24.com melanie.nell@opkoerante.co.za gweidema@media24.com lizette.ellis@opkoerante.co.za

Addo­baba se ‘ouers’ kry gawe ooievaarstee ANRI HENDRIKS

D

IEe baba wat vroeër dié maand deur twee tienerseuns van Addo in bosse gekry en gered is, het baie diep in die gemeenskap se harte ingekruip. Soveel so dat inwoners Maandag spesiaal ’n ooievaarstee vir die seuntjie en sy pleegouers op Addo gehou het. “Oe, ek is so dankbaar,” het klein Marco* se pleegma Sarah* gesê toe sy die hoop babakleertjies, doeke en speelgoed sien. Vir haar is die ooievaarstee die beste geskenk vir Marco wat gister drie weke oud geword het. “Toe ons besluit het om aan te bied om pleegouers te wees, het ek nie eens gedink aan geld en alles wat hy gaan nodig hê nie.” “Ek het net gedink hier is ’n kind wat ’n moeder nodig het.” Marco het salig geslaap terwyl sy pleegma se kollegas oor hom gekoer het. “Mag die Here julle baie jare spaar,” het een vrou gesê, terwyl meer as een gesê het hy is pragtig. Tammy Zimmerman, een van Sarah se kollegas wat die ooievaarstee gereël het, het gesê Marco se verhaal het haar van die eerste oomblik af aangegryp. “Ek wou net so graag iets vir sy pleegouers gee. Dit kos ’n baie spesiale mens om iemand anders se kind te vat en as jou eie groot te maak.” Marco se pleegpa, Frans Phillips*, het vir groot vermaak gesorg toe hy gespot het oor die klomp geskenke en gesê het hy “sien dan nou nie ’n rugbybal nie”. “Ek kan aan sy hande sien dat hy ’n rugbybal sal kan vashou,” het hy gesê. Op ’n meer ernstige noot het Phillips vertel sy hartsbegeerte is dat hy en sy vrou klein Marco sal kan aanneem.

“Ons het hom nie eens voor die tyd gesien nie. Maar dit het nie saak gemaak nie. Ek bid net dat hy die lewe

Black Plasma

R1899 Mahogany Plasma Unit

R2699 Simoné Couch

R2499

dogtertjie, Monique*, is ook gaande oor die nuwe toevoeging en wil net saam “pop speel”.

. *Skuilname word gebruik om hul identiteite ingevolge die Kinderwet te beskerm.

’n Ooievaarstee is Maandag gehou vir die vrou wat saam met haar man besluit het om die baba aan te neem wat vroeër die maand deur twee tienerseuns by Addo gevind is. Bo hou Tammy Zimmerman, een van die pleegma se kollegas, die babaseuntjie vas. Agter van links koer Thandi Takane, Gillian Mahala, Joyce Matthews, Nomfundo Mabone en Bakelwa Joyi oor hom. Foto: DEON FERREIRA

1.350m

1.4m

wat God hom gegee het, sal kan uitleef en dat hy altyd gesond sal wees.” Die egpaar het vertel hul agtjarige

Cindy 3 Piece

Classic Dining Set (6 Seater)

2.1 x 1.2m

R3299

R8999

R6999

Lindie Couch 1.6m

R3499 Hart-Bed

René Couch 1.8m

Full Single Bed

R4999

2.5m

2.6m

1.0m

All couches available in a variety of colours and sizes

Ohio L-Shape

R8999

Manufacturers & Retailers of Quality Furniture...

L-Shape Double Sleeper Bunk

Uitenhage Branch 201 Caledon Street, Central Tel: 041 922 9461 Fax: 041 922 4322

R3499

R1999

Sleigh Cot

Kist

R2999

Optional Extra

Port Elizabeth Branch 17th Quarter (shop 14 - next to Game) Tel: 041 368 6006 Fax: 041 368 2424

1BQ44757A-300812-UD-vj-littletree


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.