UITENHAGE•DESPATCH Despatch / Uitenhage / Mosel Klinicare Despatch Pharmacy Tel: 041 933 2109 Fax: 041 933 2644 eMail:despatch@klinicare.co.za Klinicare Uitenhage Klinicare Mosel Pharmacy Pharmacy Tel: 041 922 8515 Fax: 041 922 0057 Tel: 041 991 1234 Fax: 041 991 0734 48 Mosel Rd, Uitenhage 114 Caledon Street, Uitenhage
30 000 COPIES WEEKLY
X1PAPUQ1-161014-UD-bpmnel-klini
NEWS: hcombrink@media24.com CLASSIFIEDS: debbylynn.vdyk@opkoerante.co.za DISPLAY ADVERTS: lizette.ellis@opkoerante.co.za melanie.nell@opkoerante.co.za
THURSDAY October 16, 2014 | 0 041 992 5639 | Fax 041 992 2783 | www.udnews.co.za
Despatch bome in pienk getooi HEILIE COMBRINCK
D
espatchers word uitgedaag om al die boomstamme in die hoofstraat in pienk te tooi ter ondersteuning van die Pienk Bome vir Pauline liefdadigheidsprojek. “Tot op hede het 96 dorpe hulself verbind om aan die 2014 projek deel te neem. Besighede, organisasies en die publiek is vinnig besig om klaar te speel met die sowat 70km pienk materiaal wat vanjaar beskikbaar gestel is vir die projek,” sê Adri van Niewenhuizen van die Pienk Bome vir Pauline projek. Op Despatch is daar ’n span van vyf wat dié projek op die dorp dryf en graag wil toesien dat die hoofstraat se bome almal pienk lappe om hulle stamme het voor die einde van Oktober. “Ons het reeds 300 meter van die materiaal op die dorp verkoop. Mense kan nie sommer enige pienk lap vat nie. Dit gaan juis om die spesifieke materiaal te koop ten bate van die projek,” vertel Adrie Ferreira, die hooforganiseerder van die Despatch projek. Volgens haar moet alle materiaal aan die einde van die maand van munisipale bome verwyder word, en sal dié lap verwerk word vir projekte ter ondersteuning van kankerlyers op die dorp. Petra van Eeden van die VLV-Despatch sê hulle het reeds nege bome se stamme in die hoofstraat in pienk getooi, maar wil soveel moontlik bome nog in pienk kry. Besighede wat sover die projek ondersteun het sluit in Data Scout, Screen View, 7/11 Despatch, Handy House, Salon Jonel en die UD Nuus. Die nasionale Pienk Bome vir Pauline feesvieringe is op 17 Oktober. Eerskomende
=Die span wat graag al die bome in Despatch se hoofstraat in pienk wil tooi is (van links) Tirsa Michaels, Adrie Ferreira, Renier Ferreira, Gerda Cordier en Petra van Eeden (VLV Despatch). FOTO: HEILIE COMBRINCK Sondag word ’n spesiale diens in NGK Retiefgemeente gehou. Die doel van die projek is om mense bewus te maak van kanker en om fondse in te samel om toegang tot kankerbe-
041 922 0477 Fax: 041 991 1179 179 CALEDONSTREET, Uitenhage
COOLING & HEATING
back -to-back installation R950 incl bracket 2 Year Full Factory Guarantee A+ Energy 12 000 BTU (24m²) R3 999 18 000 BTU (36m²) R6 299 24 000 BTU (48m²) 9 000 BTU R8 599 (18m²) R3 599 30 000 BTU Installation R950 R11 500
www.furnworldinternational.com
Open Weekdays 08:00 - 17:00: Saturdays 08:00 - 13:00
By far Best price in SA!
20L Defy Micro-wave
DEFY 5 kg TUMBLE DRYER
Retail: R2 899
R2 099
SALE
137cm DOUBLE BED
Edblo 2 Crown
4
2
Retail:R799 2 YEAR GUARANTEE
DEFY 210
DEFY 330 DEFY 410 DEFY 530
BEVERAGE COOLER
R499
SALE
2 YEAR GUARANTEE
NOW
hulle in pienk wil toedraai. Die materiaal is beskikbaar by Tirsa Michaels 082 897 1867; Petra van Eeden 083 276 5480 of Adrie Ferreira 076 090 5976.
REAL MEN FOLLOW JESUS, Jesus is the answer. 2 Chron. 7:14
ARMAND DU PREEZ
AIR CONDITIONERS
handeling te bied vir mense wat met kanker gediagnoseer word. Die pienk materiaal is R20 ’n meter en mense kan besluit hoeveel van die boomstam
NOW
R2099
R3 290 NOW R3 899 NOW R4 399 2 Year Guarantee NOW
NOW
EMPIRE± 2m 2.5 SEATER
58" LED FHD
ONLY 50
Retail: R19 909
R8 499
SALE 10 YEAR WARRANTY Retail:
R2 999
137cm DOUBLE BED, 4 Crown EDBLO
CLOUD NINE DOUBLE BED MONOFLEX
SALE
SALE
90kg x2 137cm BASE SET
10 YEAR WARRANTY
NOW
R1 999
MANDY CORNER UNIT ± 2.6M
± 2.6M
Retail:
NOW
R3 699
R2 399
Retail:
R5 999 Now
PAT CORNER UNIT ± 2.6M
R2 999
Only 150 beds available
SALE
± 2.6M
WAS: R19 999 NOW: R8 999 40" LED FHD TV
Now: R3 899
39" LED FHD SMART TV Now: R4 599
32" LED FHD SMART TV Now: R2 999 24" LED FHD with built in DVD NOW: R2 099
SALE 15 year guarantee on frame
Retail: R3 699
NOW
R1999
15 year guarantee on frame
Retail:
R10 999 NOW
R4 999
15 year guarantee on frame
Retail: R11 999 NOW
R5 999
Terwyl voorraad hou! BRING ADVERTENSIE IN OM TE KWALIFISEER SA SE GROOTSTE VERSPREIDER VAN LEERMEUBELS, GROOTHANDEL DIREK AAN DIE PUBLIEK. Besoek ons vir MASSIEWE aanbiedinge - tot 10% goedkoper as fabriek X1PAG1EM-161014-UD-bplell-furn