UD News 14 May 2015

Page 1

UITENHAGE•DESPATCH Despatch / Uitenhage / Mosel

Klinicare Despatch Pharmacy Tel: 041 933 2109 / Fax: 041 933 2644 eMail:despatch@klinicare.co.za Klinicare Mosel Pharmacy Klinicare Uitenhage Pharmacy

Tel: 041 922 8515 / Fax: 041 922 0057 Tel: 041 991 1234 / Fax: 041 991 0734 48 Mosel Rd, Uitenhage 114 Caledon Street, Uitenhage

30 000 COPIES WEEKLY THURSDAY May 14, 2015 | 0 041 992 5639 | Fax 041 992 2783 | www.ud­news.co.za

X1Q1J3W9-140515-UD-bpmnel-klini

NEWS: hcombrink@media24.com CLASSIFIEDS: debbylynn.vdyk@media24.com DISPLAY ADVERTS: lizette.ellis@media24.com melanie.nell@media24.com

VW­handelaar ryg pryse in HEILIE COMBRINCK

U

itenhage is Volkswagenkontrei en getrou aan die dorp se hartklop wat deur die motorbedryf gedryf word, is die plaaslike Volkswagen-handelaar met vier nasionale toekennings bekroon. Tracy Weise, handelaarshoof van Market Square Volkswagen Uitenhage, het dié toekennings ontvang tydens Volkswagen Suid-Afrika se jaarlikse Grand Prix-aand wat by Kyalami Park in Midrand gehou is. “Die motorindustrie is tans onder geweldige druk. Maar met ’n wenspan soos hierdie by die Uitenhage VW-handelaar, vir wie die menslikheid in die proses van karkoop die belangrikste is, hou ons die wiele goed aan die rol,” het Weise gesê. Sy het vier keer ’n draai op die podium gemaak om namens Market Square Volkswagen Uitenhage toekennings te ontvang. “Ons is in die wolke oor ons toekenning vir ons kliënte-tevredenheid. Uit al die sowat 107 VW-handelaars regoor die land was ons 0.1% agter die VW-handelaar in Grahamstad wat gewen het. “Ons is ook aangewys as die wenners van kliënte-tevredenheid in die B-kategorie. “Dit sê alles. Ons kliënte se lojaliteit en tevredenheid reflekteer die diens wat ons hier bied. Sonder die karwaspersoneel se toegewydheid sou kliënte nie tevrede wees met ’n halfskoon voertuig nie. “Sonder ons tee-vrou se toegewyd-

< Eugene Gerber en Tracy Weise met die pryse wat VW Market Square Uitenhage gewen het.

FOTO:HEILIE COMBRINCK

heid om om te sien na kliënte wat wag vir ’n verkoopspersoon sou kliënte afgeskeep voel. Sonder die ontvangspersoneel se professionele hantering van oproepe sou kliënte geaffronteerd voel. “En so kan ek aangaan, elkeen se toegewydheid het bygedra dat ons met trots kan dankie sê aan ons kliënte vir hulle lojaliteit.”

Eugene Gerber van Market Square Volkswagen Uitenhage is aangewys as die nasionale wenner van die Mastercars bestuurders-toekenning. Hy was ook die wenner van die Mastercars bestuurders-toekenning in die B-kategorie. Die plaaslike VW-handelaar se diensdepartement is aangewys as die beste in die B-kategorie.

“Ons Mastercars span is uniek. In die motorhandelaarbedryf is daar ’n redelike vinnige verandering van personeel. Maar hierdie span kom reeds vanaf 2010 saam. Dié tipe lojaliteit en toegewydheid kry jy nie maklik nie.” Die vierde toekenning aan Market Square Volkswagen Uitenhage was as wenners van die Diensdepartement in die B-kategorie.

“Hierdie is losvoor die moeilikste departement vir enige handelaar om te bestuur. So, weereens, om die wenner te wees is ’n bewys dat ons personeel harde bene kou en sorg dat kliënte tevrede is,” het Weise gesê. Weise bedank graag elkeen by Market Square Volkswagen Uitenhage vir hulle bydrae tot die vier nasionale pryse wat sy kon “huistoe” bring.

BIG THINGS ARE JUST AROUND THE CORNER.

SEE YOU ON 21 MAY

179 Caledon Street, Uitenhage

E&OE

ARMAND DU PREEZ

Real Open weekdays 08:00 – 17:00; Saturdays 08:00 – 13:00 Men 041 922 0477 or 041 922 7061/2; FAX 041 991 1179 Follow Jesus! https://www.furnworldinternational.com Our leather company is SABS & ISO 9001, ISO TS 16949 & ISO 14001 certified

FURNWORLD WILL BE CLOSED ON THURSDAY 14 MAY FOR ASCENSION DAY

He has risen from the He has risen! dead, He is Lord! Jesus is love!

UITENHAGE FOR JESUS MEET US FOR PRAYER Thursday evening at 7pm Uitenhage Market Square Come pray and worship To seek God’s face for REVIVAL IN UITENHAGE (Please bring a torch or candle) X1Q285MM-140515-UD-eblell-furnworld


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.