UD News 11 June 2015

Page 1

UITENHAGE•DESPATCH

Allsteel + Tool cc

69 Cuyler Street, Uitenhage, Tel: 041 922 0550/Fax: 041 922 0552

No1 Supplier LPG GAS & INDUSTRIAL GAS All Hardware, Engineering tools & Steel Supplies Round Bar, Flat Bar, Square Tubing Rectangular Tube, Reinforced Steel, Stainless Steel, Lipped Channel, 3KG, 6KG, 9KG, Aluminium Sheets, Galvanized Sheets, Mild Steel Sheets, Expanded 14KG, 19KG, Metal, Galvinsed Pipe Fittings, 48KG Angle Iron, Bright Mild Steel Mon - Fri 7-17h00/Sat 7-13h00 WE REFILL Sun 8-12h00 3KG & 6KG (Open Public Holidays)

STEEL GUILLOTINE CUT, ROLL & BEND

30 000 COPIES WEEKLY

X1Q6L3A1-110615-UD-bplell-ast3

NEWS: hcombrink@media24.com CLASSIFIEDS: debbylynn.vdyk@media24.com DISPLAY ADVERTS: lizette.ellis@media24.com melanie.nell@media24.com

THURSDAY June 11, 2015 | 0 041 992 5639 | Fax 041 992 2783 | www.ud­news.co.za

Nuwe skool wil ‘speel­ leemtes’ vul

HEILIE COMBRINCK

K

aalvoetloop, boomklim en om in sand te skryf, mag maar soos basiese “kinderspelery” klink, maar laat ‘n kind dit nou net nie doen nie, dan sal dit sy latere leerprosesse vertraag. Met ander woorde, speel jou kind nie reg nie, kan hy later sukkel om te leer. “Dié soort spelery,” beklemtoon Dominic Swartz, sentrumbestuurder van Ikhwezi Lomso Early Childhood Centre op Uitenhage, “ is alles noodsaaklike oefening vir die kind se spierontwikkeling wat weer kan meebring dat gewone leerprosesse in die wiele gery word. As ’n kind se kernspiere nie sterk word deur kruip, klim en klouter nie, sukkel ’n kind om regop te sit en om te konsentreer.” ’n Herhalende patroon in die agterstand van 5-jarige kinders – die graad R’s- se ontwikkeling, het Swartz laat besef dat kinder-ontwikkeling vroeër moet geskied. “Kinders kom uit dieselfde areas. So, die probleme bly dieselfde en gaan vir die volgende 10 tot 20 jaar nie verdwyn nie. Basies is dit vir ’n kind met so ’n agterstand te laat om hier te land.” Danksy die Volkswagen Gemeenskapstrust, wat die Ikhwezi Lomso Early Childhood Centre op aanbeveling van Dominic opgerig het, sal hy en sy span nou harde werk daarvan maak om dié “speel-leemtes” by graad R’s te vul. Sy navorsing het getoon dat die Montesorri leerplan die geskikste is. Die plan is goedgekeur en met ingang 2016 sal die Ikhwezi Lomso leersentrum as ’n Montesorri skool funksioneer. Kinders van 3 tot 5-jarige ouderdom sal ingeneem word. Vier onderwysers is aangestel vir 2016 se Montesorri leerplan en begin binnekort met opleiding waar-

na hulle vlak 5 akkreditasie sal ontvang. “Dié leerplan verskil van die formele onderrigmetode en gee kinders die geleentheid om selfgedrewe meer te leer oor dit wat hulle van nature interesseer. Baie aandag word ook gegee aan kinders se spier- en motoriese-ontwikkeling,” verduidelik Swartz. Hy sê die waardevolste ding van Montesorri is die apparate wat in die leerprosesse gebruik word. Kinders voel gewig en vorms, en moet driedimensionele strukture bou om sodoende al spelende van konsepte te leer. “Boomklim is goed vir vingers en fyn motoriese ontwikkeling wat help met skryfwerk sowel as grootspierontwikkeling. Hier is nou nie bome nie, maar ’n klimmuur is ingerig om hiermee te help.” Daar sal vier klasse wees met ’n gemiddeld van 24 kinders per klas tussen die ouderdomme 3-5 jaar. “As ’n 3-jarige kind belangstel om te doen wat 5-jariges binne die curriculum doen, word die kind gehelp om die spesifieke uitkoms te bereik. “Ouers vra oor dissipline met 3-5-jariges in een klas? Ek het nog nie soveel dissipline gesien as juis in hierdie tipe leersisteem nie. Kinders is besig en selfgedrewe met die belangstellings van hul keuse terwyl die onderwyser riglyne bied.” Swartz benadruk dat ’n kind wat uit ’n Montesorri skool kom, op die ouderdom van 6-jaar ’n duidelike begrip het van die desimale-sisteem tot op ’n duisend. Die Montesorri skool op Uitenhage open met ingang van die 2016 skooltermyn. Inskrywings is reeds oop vir 3-5 jarige kinders en vorms is beskikbaar by die skool. Vir meer inligting bel Dominic Swartz by 041 922 4419 of 082 889 4233.

041 922 0477 Fax: 041 991 1179 179 CALEDONSTREET, Uitenhage

Dominic Swartz sentrumbestuurder van Ikhwezi Lomso Early Childhood Centre op Uitenhage by die skool se klimmuur. FOTO:HEILIE COMBRINCK

Open Weekdays 08:00 - 17:00: Saturdays 08:00 - 13:00

By far Best price in SA!

FOR PRAYER PHONE WERNER and THERESA 073 193 4694

ARMAND DU PREEZ

PAT CORNER UNIT

EMPIRE±2.5 SEATER 2m

± 2.6M

± 2.6M

www.furnworldinternational.com

Not affected by Eskom's poor service delivery. We're always open for business

DUIKER 2 SEATER

100% GENUINE LEATHER

LIFE TIME GURANTEE ON FRAME

DEFY 5 kg TUMBLE DRYER 2 YEAR GUARANTEE

MOCCA BROWN

C240

COMBI

Dishmaid

4 Programme White 2 YEAR GUARANTEE

15 year guarantee on frame

Retail: R4 999

NOW

15 year guarantee on frame

R2299

Retail: R13 999 NOW

CLOUD NINE

Retail:

Now

¾ bedset 107cm

137cm MATTRESS

only

R 999

R10 999

R2399 Retail: R5950 Now: R2699 Double bedset 137cm Retail: R7509 Now: R2999 Queen bedset 152cm Retail: R8395 Now: R3699 King bedset 183cm R4699 Retail: R9199 Now:

65% Off Retail: R5480 Now:

15 YEAR

G

95kg xUARANTEE 2

R5950

Retail Now

Cloud Nine CLOUD NINE MONOFLEX up to Single bedset 91cm

DOUBLE BED R1985

R6 999

Retail: R3999

Retail: NOW

2 Edblo 2 Crown

EDBLO DOUBLE BED SET

R2 899

NOW

R3150

R2 299 137cm DOUBLE 4 BED, 4 Crown EDBLO

2 YEAR GUARANTEE

Retail: R3799

NOW

R2 899

GENUINE SOLID BLACKWOOD DINING ROOM SUITES

137cm

10 YEAR WARRANTY Retail:

NOW

10 YEAR WARRANTY NOW

Retail:

6 Seater

R7 499 8 Seater

10 Seater

R15 500

12 Seater

R17 500 R1 999 R3 699 R2 399 While stocks last! BRING ADVERT TO QUALIFY SA ‘S LARGEST DISTRIBUTOR OF LEATHER FURNITURE, WHOLESALE TO THE PUBLIC Visit us for MASSIVE specials - up to 10% cheaper than factory R2 999

R11 999

X1Q61ADW-110615-UD-bplell-furn


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
UD News 11 June 2015 by UD Express - Issuu