UD News 2 July 2015

Page 1

UITENHAGE•DESPATCH

30 000 COPIES WEEKLY

NEWS: hcombrink@media24.com CLASSIFIEDS: debbylynn.vdyk@media24.com DISPLAY ADVERTS: lizette.ellis@media24.com melanie.nell@media24.com

THURSDAY July 2, 2015 | 0 041 992 5639 | Fax 041 992 2783 | www.ud­news.co.za

‘Bleeding for Madiba’ project

Despatch krane loop leeg

P. 4

VW Rally action on its way

P. 5

P. 15

Fees bars uit sy nate, koue ten spyt Ons het met 10% teenoor verlede jaar se 50 000 besoekers gegroei ...

CARA­LEE SCHEUN

T spat.

e midde van bibber-temperature, het besoekers aan die Absa Kirkwood-wildsfees die naweek die bywoningsrekord laat

“Hoewel ons eers later vandeesweek die finale syfers sal hê, is daar ’n aanduiding dat ons met 10% teenoor verlede jaar se 50 000 besoekers gegroei het,” het Jenni Honsbein, feesdirekteur, gesê. Nie eers beurtkrag op albei feesaande het die gees óf vermaak geblus nie. “Die kragopwekker het genoeg elektrisiteit aan die verhoog voorsien, terwyl die maan en sterre ’n naglig-atmosfeer aan besoekers verskaf het.” Geen ernstige beserings of voorvalle is volgens Honsbein deur die loop van die feesnaweek aangemeld nie. Sy het ook gesê die nuwe feetjiewoud-wandelroete en Tiki-eilandkroeg het baie aandag geniet. Danksy dié sukses word ’n rits nuwighede reeds vir volgende jaar se 15de wildsfees beplan. Die wildveiling Vrydag het ’n omset van sowat R13 miljoen gelewer, het Johan Swart, veilingorganiseerder, gesê. Die Addo-olifant Nasionale Park se opbrengs gedurende die wildveiling is sowat R7,4 miljoen. Meer as 30 buffels is verkoop, waarvan ’n topprys van R750 000 vir ’n bul en R360 000 vir ’n koei en kalf betaal is.

­ JENNI HONSBEIN, FEESDIREKTEUR

;Sondag se middagete by die fees was skaap­ kop en nóg skaapkop. Die Skaapkop­langtafel het talle feesgangers gelok, waaronder Jordan Zeelie (links), Die Burger/Boardwalk Mnr. PE, oud­Springbok­rugby­ speler Toks van der Linde (middel) en Damian Benjamin, Die Burger/Bo­ ardwalk Mnr. PE eerste prins. FOTO: WERNER HILLS

041 922 0477 Fax: 041 991 1179 179 CALEDONSTREET, Uitenhage

up to

65% off CLOUD NINE MONOFLEX Single bedset 91cm Retail: R5480 Now: ¾ bedset 107cm Retail: R5950 Now: Double bedset 137cm Retail: R7509 Now: Queen bedset 152cm Retail: R8395 Now: King bedset 183cm Retail: R9199 Now:

95kg x2

15 YEAR GUARANTEE

CLOUD NINE CHIROFLEX

R2399 R2699 R2999 R3699 R4699

137cm Double bed

BEDSET 152cm

140kg x2

R6 930

10 YEAR GUARANTEE

NOW

R6 299

R4 699

Retail: R1985 Now

CLOUD NINE NEURO CARE 152cm QUEEN BED

R 999

CLOUD NINE GRANDE 152cm QUEEN BED Retail:

Retail:

R4 730

4

4 Crown EDBLO 137cm DOUBLE BED,

R5 450

130kg x2 20 YEAR GUARANTEE 2

137cm

Retail:

Now

R3 699

R2 399

140kg x2 25 YEAR GUARANTEE

Ilze "Support Top" Single Bedset 91cm

DOUBLE BED SET

10 YEAR GUARANTEE

NOW

Edblo 2 Kroon

10 YEAR GUARANTEE

Retail:

R2 999

R1 999

R14 478

R7 818

R10 100

NOW

NOW

20 YEAR GUARANTEE

NOW

Retail:

R8 755

Retail:

NOW

137cm MATTRESS

152cm QUEEN BED

Retail:

R12 551

CLOUD NINE DOUBLE BED

CLOUD NINE SUPERIOR COMFORT

Edblo Energizer “PAMPER TOP”

www.furnworldinternational.com

By far Best price in SA!

FOR PRAYER PHONE WERNER and THERESA 073 193 4694

ARMAND DU PREEZ

Cloud Nine

Open Weekdays 08:00 - 17:00: Saturdays 08:00 - 13:00

20 YEAR GUARANTEE

Retail: R6019 Now: ¾ bedset 107cm Retail: R6840 Now: Double bedset 137cm Retail: R8379 Now: Queen Bedset 152cm Retail: R9258 Now: King Bedset 183cm Retail: R10795 Now:

R2999 R3399 R3785 R4850 R6350

SALE SALE SALE SALE SALE SALE SALE SALE SALE SALE X1Q8XMB5-020715-UD-bplell-furn


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.