UITENHAGE•DESPATCH
30 000 COPIES WEEKLY
X1Q8VJX6-160715-UD-bpmnel-klinicare
NEWS: hcombrink@media24.com CLASSIFIEDS: debbylynn.vdyk@media24.com DISPLAY ADVERTS: lizette.ellis@media24.com melanie.nell@media24.com
THURSDAY July 16, 2015 | 0 041 992 5639 | Fax 041 992 2783 | www.udnews.co.za
Chess challenge in U’hage
Blood shortage
P. 3
Lions’ winter bash
P. 6
P.8
Resies om dorp te verken HEILIE COMBRINCK
“
Dit is opwindend en vol avontuur! ’n Mens wonder die heeltyd wat wag om die volgende draai.” Hierdie is die mening van ’n deelnemer aan die Uitenhage “Amazing Race” wat verlede jaar deur NGK Uitenhage-Oos op die dorp aangebied is. Deelnemers aan vanjaar se ongelooflike resies gaan Saterdag mekaar die stryd aansê. “Hierdie resies is ideaal vir spanbou. Deelnemers moet die heeltyd op hulle voete dink en saamwerk,” “Leidrade moet vinnig opgevolg word om op die regte pad te bly,” het Valerie van der Berg en Melinda Labuschagne, die twee organiseerders van die Uitenhage “Amazing Race” gesê. Span “Billakilis” se twee jongmanne was verlede jaar skepties oor die resies. Hulle het gedink hulle weet te min oor Uitenhage en boonop bang hulle sou nie die uitdagings kon baasraak nie. Groot was hulle verbasing toe
hulle uitvind dat die leidrade maklik gevolg kon word en vir baie lag en avontuur gesorg het. “Die spanne was beïndruk met die uitdagings en geringe veranderinge is voorgestel. “Ons weet nou dat deelnemers kan uitsien na ‘n middag vol opwinding,” het die organiseerders gesê. Goeie pryse is op die spel en families, vriende, bure en kollegas word uitgedaag om in te skryf. Spanne bestaan uit 4 deelnemers en elke span moet ’n unieke naam hê. Deelnemers moet Saterdag om 13:45 by die kerk se parkeerarea aanmeld en om 14:00 begin die resies. Inskrywings is R120 per span en spanne word versoek om R20 of meer saam te bring wat ten bate van die Uitenhage Dierebeskermingsvereniging ingesamel sal word. )Inskrywingsvorms is beskikbaar by
The 2015 Volkswagen Rally starts in Uitenhage at the VWSA AutoPavilion on Friday at 12:00. The rally ends on Saturday (14:00) with the last super special stage at the PE Oval Track Raceway where spectators can look forward to watching two cars in action on the stage simultaneously. Seen above are previous Volkswagen Rally winners Hergen Fekken and Pierre Arries who would like nothing better than to claim the top step on the podium of their home event. (Read more on p. 10) PHOTO:DAVID LEDBITTER
Computerland, Fairbridge Apteek, Daniels Service Station, sowel as by Valerie van der Berg 072 910 4583 of Melinda 073 498 4872 of epos: amazingrace@uitenhageoos.co.za
041 922 0477 Fax: 041 991 1179 179 CALEDONSTREET, Uitenhage
ARMAND DU PREEZ
Cloud Nine up to
95kg x2
SOLID GENUINE BLACKWOOD DINING ROOM SET 6 Seater
R7 499 8 Seater
R11 999
Single bedset 91cm Retail: R5480 Now: ¾ bedset 107cm Retail: R5950 Now: Double bedset 137cm Retail: R7509 Now: Queen bedset 152cm Retail: R8395 Now: King bedset 183cm Retail: R9199 Now:
R2399 R2699 R2999 R3699 R4699
4
CLOUD NINE DOUBLE BED 137cm MATTRESS ONLY
Retail: R1985 Now
4 Crown EDBLO
137cm DOUBLE BED,
137cm
NOW
EMPIRE 2.5 SEATER
Retail:
R3 699
R2 399
15 YEAR GUARANTEE ON FRAME
10 YEAR GUARANTEE
R 999
Edblo 2 Crown
DOUBLE BED SET
Retail:
10 Seater
R15 999 12 Seater R17 999
2
10 YEAR GUARANTEE
± 2m
www.furnworldinternational.com
By far Best price in SA!
FOR PRAYER PHONE WERNER and THERESA 073 193 4694
65% off CLOUD NINE MONOFLEX
15 YEAR GUARANTEE
Open Weekdays 08:00 - 17:00: Saturdays 08:00 - 13:00
Now
R2 999
R1 999
DUIKER 2 SEATER
Dishmaid
C240
COMBI
4 Program White
2 YEAR GUARANTEE
2 YEAR GUARANTEE
Retail: R3999 NOW
R3 150
NOW
Retail: R3799
R2 899
100% GENUINE LEATHER LIFELONG GUARANTEE ON FRAME
MOCCA BROWN Retail: R4999 NOW
R2499
Retail:R10 999
Now
R5950
SALE SALE SALE SALE SALE SALE SALE SALE SALE SALE X1QA7LUW-160715-UD-bplell-furn