UD News 23 July 2015

Page 1

UITENHAGE•DESPATCH 25 Tulbach Street Despatch Tel: 041 933 4485 / Furniture Store/Meubelwinkel Faks: 086 509 2626

Best Quality for the Best Prices

30 000 COPIES WEEKLY

X1Q8UU3N-230715-UD-mfmnel-handy

NEWS: hcombrink@media24.com CLASSIFIEDS: debbylynn.vdyk@media24.com DISPLAY ADVERTS: lizette.ellis@media24.com melanie.nell@media24.com

THURSDAY July 23, 2015 | 0 041 992 5639 | Fax 041 992 2783 | www.ud­news.co.za

Rosedale se waterkwessies kwel

=Jacobus Plaatjies wys Franay van der Linde waar die water uitborrel in Essophoutstraat.

=In Makoustraat is die pad opgekap om ‘n waterlek te herstel. Die pad is nie herstel nie en die waterlek lek nogsteeds. Raadslid Franay van der Linde staan hier by die opgekapte pad.

HEILIE COMBRINCK ’n Waterskaarste dreig, maar die kwessie van lekkende waterpype rol soos water van die munisipaliteit se rug. Raadslid Franay van der Linde van Wyk 49 sit met ’n dik lêer vol waterkwessies voor haar. Almal in die Rosedale-area. Van dié klagtes is al verlede jaar gerapporteer, maar herstelwerk gebeur nie. “By die Rosedale water-opgaartenk is die pyp weg wat oorvloeiwater na die stormwaterpyp moet lei. Nou loop die water in Kingfisherstraat af, deur erwe en tot in Dalrose

Primêr se skoolgronde,” het Van der Linde gesê. Dit is ’n moeras op die skoolgrond. Inwoners van dié area vertel hoe hulle huise se fondasies nat word en mure kraak. By Essenhoutstraat 66 het ’n munisipale waterklep onklaar geraak op die erf van Jacobus Plaatjies. “Ons bly nou al 48 jaar hier. Dit is die eerste keer dat ons met so ’n waterprobleem sit. Die klep het in April begin lek en lek nou nog,” het Plaatjies gesê. Munisipale amptenare het die waterlek besoek, maar die lek is nie gestop nie. Die water loop vir maande nou deur erwe, oor ’n oop

stuk grond en in Kameshweg af. In Makoustraat is daar ’n ondergrondse waterlek. Kontrakteurs het die lekkasie probeer herstel en moes in die proses die pad opkap. “Water borrel steeds uit. Die pad is soms so modderig dat ’n broodtrok sowel as ’n munisipale trok daar vasgeval het,” vertel Van der Linde. In Grasvoëlstraat is daar ’n watermeter wat lek. Die water stroom oor die strate en loop in Warbler en Makoustraat af. Verskeie slaggate is al gevorm weens die water. “Slaggate is so groot en verspreid dat motors op die sypaadjies ry om dit te vermy. In die vakansietyd het kinders die slaggate met

=Kinders het in die vakansie slaggate met stene probeer toepak.

FOTOS: HEILIE COMBRINCK

bakstene probeer toepak,” het Van der Linde gesê. In Wyk 49 is behuising en die instandhouding van infrastruktuur die grootste probleme. Van der Linde sê die laaste behuisingsontwikkeling in Wyk 49 was voor 1994. “Ons het dit in ons wyksbegroting aangespreek en ook versoek vir straatligte, ligte vir oop areas en spoedhobbels. “Wat inwoners van die wyk kwel is dat ander operasionele projekte soos die Groendalwaterwerke ook op ons begroting is. Dit neem baie van ons begroting en is nie iets wat dié spesifieke wyk verbeter nie,” het van der Linde gesê.

UITENHAGE BRANCH • 201 Caledon Street, Central • Tel: 041 922 9461 • Fax: 041 922 4322 FUTON FROM

R4999

3PCE CINDY

NOW R6999

RETAIL VALUE R8999

MINNETTE 4PCE

R4999

PEDESTAL R1450

Single/ Double Sleeper (excl. mattress)

R2499

3/4 (excl. mattress)

R2999

SAMANTHA SLEIGH BED EXCL. MATTRESS

R4399

ASSORTED CLOCKS

1 DIV

R3699

2 DIV

R4699

TRADE-IN’S ACCEPTED

From R250 each

WINE HOLDERS

From R130 each

JESUS SAVIOUR FOR ALL NATIONS

BEDSIDE PEDESTAL

R699 SLATED CHEST OF DRAWERS

R2199 VISIT OUR SHOWROOM FOR MANY MANY MORE SPECIALS X1QB7KL1-230715-UD-bpmnel-littletree


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.