UD News 30 July 2015

Page 1

UITENHAGE•DESPATCH

30 000 COPIES WEEKLY

X1Q8VJX7-300715-UD-bpmnel-klinicare

NEWS: hcombrink@media24.com CLASSIFIEDS: debbylynn.vdyk@media24.com DISPLAY ADVERTS: lizette.ellis@media24.com melanie.nell@media24.com

THURSDAY July 30, 2015 | 0 041 992 5639 | Fax 041 992 2783 | www.ud­news.co.za

Blaser van Despatch na wêreldbeker HEILIE COMBRINCK

O

m die fluitjie rég te blaas . . . én die spel op ’n regverdige manier interessant aan die vloei te hou, het internasionale erkenning aan Theresa Prince, netbalskeidsregter van Despatch, besorg. Prince, een van slegs drie internasionaal gegradeerde netbalskeidsregters in Suid-Afrika, is nou genooi om eersdaags by die Wêreldbeker-netbalbyeenkoms vir senior spanne in Sydney, Australië, as skeidsregter op te tree. Sy is een van 16 internasionale skeidsregters wat genooi is. “Die belangrikste is om ’n grootwedstryd-temperament, veral wat betref toeskouers, te ontwikkel,” het sy verduidelik. “In oorsese lande sit meer as 10 000 toe-skouers langs die baan en die meeste ken die reëls. Sommiges dink hulle weet meer as die skeidsregters. Jy hóór as jy ’n boo kry. Maar dit hou jou op jou tone, want jy weet jou beslissings moet reg wees.” Die Allphone-arena in Sydney, waar van die Wêreldbeker-wedstryde gespeel gaan word, byvoorbeeld, het plek vir 16 300 toeskouers. Só iets kan senutergend vir ’n skeidsregter wees, maar Prince het lankal geleer om haar fokus te behou. “ ’n Aspek wat in my guns tel, is my konse-kwentheid in die toepassing van netbalreëls. Dit bly dieselfde.”

Internasionale netbalskeids­ regter Theresa Prince (regs) is een van slegs 16 skeidsregters wat uitgenooi is om by die Netbal Wêreldbeker in Sydney, Australië te blaas. Hier is sy saam met Maryka Holtzhausen, die Protea netbalspan se kaptein, tydens die Protea netbalspan se afskeidsfunksie in Pretoria voor hulle vertrek na Nieu­Seeland. FOTO: REG CALDECOTT

Comedian to per­ form at dealership

P. 3

Miss Matric Dance competition

P. 8

Stock car racing

P. 17

(Vervolg op p. 2)

Weekdays 08:00 - 17:00: Saturdays 08:00 - 13:00 www.furnworldinternational.com 041 922 0477 Fax: 041 991 1179AreOpen you buying elsewhere? Then you’re paying too much!

179 CALEDONSTREET, Uitenhage

FOR PRAYER PHONE WERNER and THERESA 073 193 4694

ARMAND DU PREEZ

Cloud Nine up to

65% off CLOUD NINE MONOFLEX Single bedset 91cm Retail: R5480 Now: ¾ bedset 107cm Retail: R5950 Now: Double bedset 137cm Retail: R7509 Now: Queen bedset 152cm Retail: R8395 Now: King bedset 183cm Retail: R9199 Now:

95kg x2

15 YEAR GUARANTEE

CLOUD NINE CHIROFLEX

BY FAR BEST PRICE IN SA!

R2399 R2699 R2999 R3699 R4699

137cm Double bed

BEDSET 152cm

152cm QUEEN BED

140kg x2

R6 930

NOW

R6 299

R4 699

CLOUD NINE NEURO CARE 152cm QUEEN BED

R 999

CLOUD NINE GRANDE 152cm QUEEN BED Retail:

20 YEAR GUARANTEE 4

Edblo 4 Crown 137cm DOUBLE BED,

R5 450

130kg x2 20 YEAR GUARANTEE 2

137cm

Retail:

Now

R3 699

R2 399

140kg x2 25 YEAR GUARANTEE

Ilze "Support Top" Single Bedset 91cm

DOUBLE BED SET

10 YEAR GUARANTEE

NOW

Edblo 2 Crown

10 YEAR GUARANTEE

Retail:

R2 999

R1 999

R14 478

R7 818

R10 100

NOW

NOW

R4 730

NOW

Retail:

R8 755

Retail:

10 YEAR GUARANTEE

Retail: R1985 Now

Retail:

Retail:

NOW

137cm MATTRESS

CLOUD NINE SUPERIOR COMFORT

Edblo Energizer “PAMPER TOP”

R12 551

CLOUD NINE DOUBLE BED

20 YEAR GUARANTEE

Retail: R6019 Now: ¾ bedset 107cm Retail: R6840 Now: Double bedset 137cm Retail: R8379 Now: Queen Bedset 152cm Retail: R9258 Now: King Bedset 183cm Retail: R10795 Now:

R2999 R3399 R3785 R4850 R6350

SALE SALE SALE SALE SALE SALE SALE SALE SALE SALE X1QBT5C1-300715-UD-bplell-furn


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.