UD News 6 August 2015

Page 1

UITENHAGE•DESPATCH 25 Tulbach Street Despatch Tel: 041 933 4485 / Furniture Store/Meubelwinkel Faks: 086 509 2626

Best Quality for the Best Prices

30 000 COPIES WEEKLY

X1QD1L29-060815-UD-bpmnel-handy

NEWS: hcombrink@media24.com CLASSIFIEDS: debbylynn.vdyk@media24.com DISPLAY ADVERTS: lizette.ellis@media24.com melanie.nell@media24.com

THURSDAY August 6, 2015 | 0 041 992 5639 | Fax 041 992 2783 | www.ud­news.co.za

Skool groet 7­jarige na ongeluk ALVENÉ APPOLLIS

G

eliefd en voorbeeldig – iemand wat maklik in jou hart kon kruip.

Só is die sewejarige Siviwe Dingani, ’n gr.1-leerder aan Despatch Primêre Skool, gister deur sy klasonderwyseres, Sylvia Maree, onthou. Siviwe is verlede Donderdag enkele meters vanaf die skool noodlottig deur ’n vragmotor getref. Die leerders en personeel het gister ’n roudiens gehou waarná hulle ’n kruisie in Ooievaarsingel, waar die ongeluk gebeur het, opgerig het. Sy ouers, klasmaats en die breë Despatchgemeenskap kon hier, waar hulle onkeerbaar aan die grusame ongelukstoneel herinner was, nie langer hul trane inhou nie. Danny Jacobs, skoolhoof, het Siviwe se ma, Andiswa, genooi om ’n blommekrans ter herinnering aan haar seun langs die skool se heining neer te lê. Sy bedroefde klasmaats het ook een vir een húl blomme neergesit. “Dit is vir ons ’n groot slag – een wat ons nie maklik sal vergeet nie,” het Jacobs gesê. “Mag hierdie kruisie langs die heining ons nie net aan hom herinner nie, maar ’n inspirasie wees om ons kinders se veiligheid beter te prioritiseer.” Siviwe het Donderdag glo soos elke ander oggend hand-aan-hand saam met ’n 9-jarige meisie skooltoe gestap. Die skoolklok het gelui en die seuntjie het oor die pad gehardloop toe die vragmotor uit Loeriestraat in Ooievaarsingel gedraai het en hom gestamp en meters ver meegesleep het. Dit is in die stadium nog onbekend of die vragmotor bestuurder wél bo die spoedbeperking gery het. Volgens sers. Majola Nkohli, ’n polisiewoordvoerder, sal die ondersoek na strafbare manslag eers voortgesit word wanneer die bestuurder sy verklaring aflê. “Volgens die bestuurder se regsverteenwoordiger is hy erg getraumatiseer. Sodra hy gereed is, sal hy ’n verklaring indien,” het Nkohli verduidelik. Siviwe se ongeluk kom ’n dag ná die skool en gemeenskap ’n petisie onderteken het om

spoedhobbels in Ooievaarsingel aan te bring. Jacobs sê die skool en gemeenskap sit sedertdien nóg meer druk op die owerhede. “So iets mag nooit weer gebeur nie. Wie bla-

meer mens vir sy vroeë dood, behalwe die bestuurder?” wou Jacobs weet. “As hy maar net stadiger om die draai gekom het, kon dinge vandag dalk anders gewees het.”

=Onderwyseres Shaleen Da Costa troos van Siviwe se bedroefde maatjies tydens ’n roudiens wat Maandag vir hom gehou is. FOTO: RIAAN LABUSCHAGNE

Weekdays 08:00 - 17:00: Saturdays 08:00 - 13:00 www.furnworldinternational.com 041 922 0477 Fax: 041 991 1179AreOpen you buying elsewhere? Then you’re paying too much!

179 CALEDONSTREET, Uitenhage

ARMAND DU PREEZ

Cloud Nine up to

SALE!!!

65% off CLOUD NINE MONOFLEX Single bedset 91cm Retail: R5480 Now: ¾ bedset 107cm Retail: R5950 Now: Double bedset 137cm Retail: R7509 Now: Queen bedset 152cm Retail: R8395 Now: King bedset 183cm Retail: R9199 Now:

95kg x2

15 YEAR GUARANTEE

CLOUD NINE CHIROFLEX

BY FAR BEST PRICE IN SA!

R2399 R2699 R2999 R3699 R4699

CLOUD NINE DOUBLE BED 137cm MATTRESS

CLOUD NINE SUPERIOR COMFORT

Edblo Energizer “PAMPER TOP” 137cm Double bed

BEDSET 152cm

152cm QUEEN BED

140kg x2

R6 930

10 YEAR GUARANTEE

NOW

R6 299

R4 699

R 999

CLOUD NINE GRANDE 152cm QUEEN BED Retail:

20 YEAR GUARANTEE 4

Edblo 4 Crown 137cm DOUBLE BED,

R5 450

130kg x2 20 YEAR GUARANTEE 2

137cm

Retail:

Now

R3 699

R2 399

140kg x2 25 YEAR GUARANTEE

Ilze "Support Top" Single Bedset 91cm

DOUBLE BED SET

10 YEAR GUARANTEE

NOW

Edblo 2 Crown

10 YEAR GUARANTEE

Retail:

R2 999

R1 999

R14 478

R7 818

R10 100

NOW

NOW

R4 730

NOW

Retail:

R8 755

Retail:

NOW

CLOUD NINE NEURO CARE 152cm QUEEN BED

Retail:

Retail:

R12 551

Retail: R1985 Now

20 YEAR GUARANTEE

Retail: R6019 Now: ¾ bedset 107cm Retail: R6840 Now: Double bedset 137cm Retail: R8379 Now: Queen Bedset 152cm Retail: R9258 Now: King Bedset 183cm Retail: R10795 Now:

R2999 R3399 R3785 R4850 R6350

SALE SALE SALE SALE SALE SALE SALE SALE SALE SALE X1QD4RH5-060815-UD-bplell-furn


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.