UD News 12 August 2015

Page 1

UITENHAGE•DESPATCH

30 000 COPIES WEEKLY

X1QD1KQW-130815-UD-bpmnel-klinicare

NEWS: hcombrink@media24.com CLASSIFIEDS: debbylynn.vdyk@media24.com DISPLAY ADVERTS: lizette.ellis@media24.com melanie.nell@media24.com

THURSDAY August 13, 2015 | 0 041 992 5639 | Fax 041 992 2783 | www.ud­news.co.za

Bok­held kry wêreld­eer

Danie Gerber word op 20 September deur Wêreldrugby vereer. FOTO: HEILIE COMBRINCK

MICHAEL GREEN

“Dit sal glo voor die Wêreldbekerwedstryd tussen Nieu-Seeland en Argentinië in die Wembley-stadion aan my oorhandig word,” het Gerber gesê. Wêreldrugby erken volgens die brief met die inhuldiging Gerber se “uitstekende prestasies en bydraes wat gehelp het om wêreldrugby te vorm”. Onder die Suid-Afrikaners wat al deur Wêreldrugby vereer is, is Danie Craven, Frik du Preez en Kitch Christie. Dis nie die eerste keer dat Gerber op internasionale vlak vereer word nie. ’n Paar jaar gelede het ’n Franse rugbykoerant sy beste span van die eeu gekies en Gerber na Parys gevlieg vir ’n groot makietie. Gerber se rugbytalent is as 13-jarige leerder by Laerskool Susannah Fourie op Despatch raakgesien deur die destydse sportafrigter Blits Fourie. Sedert daardie kaalvoetdae was dit net een pad vir dié Doring van Despatch en dit was reguit doellyn toe!

D

ie legendariese Danie Gerber, een van die beste rugbyspelers wat die Oos-Kaap nog opgelewer het, word volgende maand uiteindelik deur Wêreldrugby vereer.

Die 57-jarige Gerber word op Sondag, 20 September in Londen in die wêreldrugby-heldesaal ingehuldig. “Ek het nooit in my wildste drome gedink só ’n eer sou my ooit te beurt val nie,” het die Doring van Despatch, soos Gerber in sy speeldae ook genoem is, gesê. “Veral omdat ek in so min toetse gespeel het. Maar iewers het ek darem seker naam gemaak.” Gerber, wat in 24 toetse gespeel het, het sy debuut in 1980 vir die Springbokke gemaak en in 1992 in sy laaste toets gespeel. Hy is steeds op skolevlak by rugby betrokke as afrigter en talentsoeker. Luidens die brief wat Gerber van Bernard Lapasset, die voorsitter van Wêreldrugby, ontvang het, sal hy ’n geraamde pet en goue naald ontvang.

‘‘

Ek het nooit in my wildste drome gedink só ’n eer sou my ooit te beurt val nie. ­ DANIE GERBER Weekdays 08:00 - 17:00: Saturdays 08:00 - 13:00 www.furnworldinternational.com 041 922 0477 Fax: 041 991 1179AreOpen you buying elsewhere? Then you’re paying too much!

179 CALEDONSTREET, Uitenhage

ARMAND DU PREEZ

Cloud Nine up to

SALE!!!

65% off CLOUD NINE MONOFLEX Single bedset 91cm Retail: R5480 Now: ¾ bedset 107cm Retail: R5950 Now: Double bedset 137cm Retail: R7509 Now: Queen bedset 152cm Retail: R8395 Now: King bedset 183cm Retail: R9199 Now:

95kg x2

15 YEAR GUARANTEE

CLOUD NINE CHIROFLEX

BY FAR BEST PRICE IN SA!

R2399 R2699 R2999 R3699 R4699

CLOUD NINE DOUBLE BED 137cm MATTRESS

CLOUD NINE SUPERIOR COMFORT

152cm QUEEN BED

R4 730

20 YEAR GUARANTEE 4

Edblo 4 Crown 137cm DOUBLE BED,

R5 450

130kg x2 20 YEAR GUARANTEE 2

Retail:

NOW

R6 299

R4 699

137cm

Now

R3 699

R2 399

140kg x2 25 YEAR GUARANTEE

Ilze "Support Top" Single Bedset 91cm

DOUBLE BED SET

Retail:

NOW

Edblo 2 Crown

10 YEAR GUARANTEE

Retail:

R2 999

R1 999

R14 478

R7 818

R10 100

10 YEAR GUARANTEE

10 YEAR GUARANTEE

NOW

NOW

NOW

137cm Double bed

NOW

CLOUD NINE GRANDE 152cm QUEEN BED

Retail:

R8 755

Edblo Energizer “PAMPER TOP”

R12 551

R 999 Retail:

Retail:

140kg x2

CLOUD NINE NEURO CARE 152cm QUEEN BED

Retail:

BEDSET 152cm

R6 930

Retail: R1985 Now

20 YEAR GUARANTEE

Retail: R6019 Now: ¾ bedset 107cm Retail: R6840 Now: Double bedset 137cm Retail: R8379 Now: Queen Bedset 152cm Retail: R9258 Now: King Bedset 183cm Retail: R10795 Now:

R2999 R3399 R3785 R4850 R6350

SALE SALE SALE SALE SALE SALE SALE SALE SALE SALE X1QE8FGW-130815-UD-bplell-furn


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.