UD News 20 August 2015

Page 1

UITENHAGE•DESPATCH 25 Tulbach Street Despatch Tel: 041 933 4485 / Furniture Store/Meubelwinkel Faks: 086 509 2626

Best Quality for the Best Prices

30 000 COPIES WEEKLY

X1QD1L2A-200815-UD-bpmnel-handy

NEWS: hcombrink@media24.com CLASSIFIEDS: debbylynn.vdyk@media24.com DISPLAY ADVERTS: lizette.ellis@media24.com melanie.nell@media24.com

THURSDAY August 20, 2015 | 0 041 992 5639 | Fax 041 992 2783 | www.ud­news.co.za

ATKV APPLOUS­KOORKOMPETISIE

Hoë note vir U’hage skoolkore Koekedoor kom bak op U’hage

P. 3

=Die skoolkore van Strelitzia Hoërskool en Riebeek College het beide goue toekennings gewen in die afdeling vir nie­Afrikaanse hoërskoolkore. Op die foto is lede van Riebeek College in aksie. FOTO: ANNEMARIE BRINK

ANNA PAUW Drie van die vier Oos-Kaapse skoolkore wat aan die eindronde van die jaarlikse ATKV Applous-koorkompetisie deelgeneem het is van Uitenhage. Riebeek College, Muir College en die Hoërskool Strelitzia van Uitenhage asook die Stirling Primary School van Oos-Londen het teen die land se voorste skoolkore in Port Elizabeth se Veremarksaal meegeding. Applous se finale is vanjaar vir die eerste

keer in 38 jaar in die Oos-Kaap aangebied. Meer as 2 000 koorlede van 15 laer- en 24 hoërskole het in die eindronde gesing met meer as 4 500 toeskouers oor die vier dae. Die Oos-Kaapse skoolkore het uitstekend gevaar. Strelitzia se koor was die enigste OosKaapse koor wat ‘n kategoriewenner was en het dié titel van Beste Afrikaanse Gemengde Hoërskoolkoor weggeraap voor 5 ander Afrikaanse gemengde kore van die Wes-Kaap, Gauteng, Noordwes en Limpopo. Slegs 4 koorlede in Strelitzia is Afrikaans – dit opsigself maak hierdie prestasie beson-

ders. Hulle en Riebeek het goue toekennings ontvang vir die Beste Uitvoering van ‘n Afrikalied in die algeheel Afrikaans Hoërskoolkoorkategorie. Strelitzia het algeheel 2de van 9 kore gekom in die bogenoemde kategorie. Muir College het ’n silwer toekenning ontvang. Japie Gouws, die ATKV se besturende direkteur, het tydens die prysuitdeling gesê dié kompetisie is eiesoortig aan Suid-Afrika en dat baie van die skoolkore gelyk aan wêreldstandaard is.

Verwers van stand­ beeld gestraf

P. 10

Weekdays 08:00 - 17:00: Saturdays 08:00 - 13:00 www.furnworldinternational.com 041 922 0477 Fax: 041 991 1179AreOpen you buying elsewhere? Then you’re paying too much!

179 CALEDONSTREET, Uitenhage

SALE!!!

ARMAND DU PREEZ

Cloud Nine up to

65% off CLOUD NINE MONOFLEX

95kg x2

15 YEAR GUARANTEE

Single bedset 91cm Retail: R5480 Now: ¾ bedset 107cm Retail: R5950 Now: Double bedset 137cm Retail: R7509 Now: Queen bedset 152cm Retail: R8395 Now: King bedset 183cm Retail: R9199 Now:

EMPIRE 2.5 SEATER ± 2m

BY FAR BEST PRICE IN SA!

15 year guarantee on frame

RETAIL:

R4999 NOW

R2399 R2699 R2999 R3699 R4699

CLOUD NINE DOUBLE BED 137cm MATTRESS

Retail: R1985 Now

CLOUD NINE SUPERIOR COMFORT

CLOUD NINE NEURO CARE 152cm QUEEN BED

152cm QUEEN BED

R 999

CLOUD NINE GRANDE 152cm QUEEN BED Retail:

Retail:

Retail:

R8 755

R10 100

NOW

NOW

R5 450

R4 730

130kg x2 20 YEAR GUARANTEE

20 YEAR GUARANTEE

CLOUD NINE CHIROFLEX

BEDSET 152cm

4

Edblo 4 Crown 137cm DOUBLE BED,

Retail:

137cm

Retail:

NOW

NOW

Now

R3 699

Retail:

R2 999

R1 999

140kg x2 R2499 R2 399 SALE SALE SALE SALE SALE SALE SALE 10 YEAR GUARANTEE

R14 478

R7 818 140kg x2 25 YEAR GUARANTEE

Ilze "Support Top" Single Bedset 91cm

Edblo 2 Crown

DOUBLE BED SET

10 YEAR GUARANTEE

R12 551

R6 930

2

NOW

Retail: R6019 Now: ¾ bedset 107cm Retail: R6840 Now: Double bedset 137cm Retail: R8379 Now: Queen Bedset 152cm Retail: R9258 Now: King Bedset 183cm 20 YEAR GUARANTEE Retail: R10795 Now:

R2999 R3399 R3785 R4850 R6350

Tired of Crime JESUS is the answer! X1QEPF6W-200815-UD-bplell-furn


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.