UITENHAGE•DESPATCH
30 000 COPIES WEEKLY
X1QH181R-030915-UD-bpmnel-klinicare
NEWS: hcombrink@media24.com CLASSIFIEDS: debbylynn.vdyk@media24.com DISPLAY ADVERTS: lizette.ellis@media24.com melanie.nell@media24.com
THURSDAY September 3, 2015 | 0 041 992 5639 | Fax 041 992 2783 | www.udnews.co.za
STEINHOFF MATIES RUGBY TOP SKOLEKOMPETISIE
Brandwag rugby ‘oorrompel’ Boland RIAAN GERBER
D
ie o.19A-rugbyspan van Hoërskool Brandwag is vir die tweede agtereenvolgende jaar gekroon as kampioene in die Steinhoff Maties Rugby Top Skole se afdeling vir medium skole. Brandwag het die Oostelike Provinsie in hierdie kompetisie verteenwoordig. Hulle het verlede naweek in die eindstryd vir Labori (Boland) oortuigend met 76-3 oor rompel op die Danie Craven-stadion in Stellenbosch. Die uitstaande kenmerk van Brandwag se spel was hul uitstekende uitvoering van basiese rugby-vaardighede. Hul akkurate hanteerwerk was een van die hoofkenmerke en daarvoor verdien Brandwag se afrigters ‘n besliste klop op die skouers. Al die Brandwag-spelers het hul stempel op die wedstryd afgedruk, maar op losskakel was Shevaan Hendricks ‘n ware generaal wat rigting aan die spel gegee het. Ook Brandwag se vleuels Davian Swanepoel en Levert Pieterse was uitstekend en hul ratse voetwerk het die skare groot genot verskaf. Die agttal van Brandwag het dwarsdeur die wedstryd die pap dik aangemaak en almal verdien vermelding vir hul puik spel. Vir Brandwag is drieë gedruk deur Swanepoel (3), Stefan Janse van Vuuren (agsteman, 3), Pieterse (2), Wian Engelbrecht (senter, 2), John Moolman (haker). Hendricks het 6 doelskoppe behaal, terwyl Janse van Vuuren, Engelbrech en Donovon Stevens (slot) ook met doelskoppe geslaag het. Hendricks was ook suksesvol met ‘n strafskop.
=Brandwag se eerste rugbyspan is gekroon as die Steinhoff Maties Rugby Top Medium Skool kampioenspan.
FOTO:THINUS MARITZ
1179 Open Weekdays 08:00 - 17:00: Saturdays 08:00 - 13:00 www.furnworldinternational.com 041 922 0477 Fax: 041 991•LOTS OF STOCK - IMMEDIATE DELIVERY COUNTRYWIDE
179 CALEDON STREET, Uitenhage
WE WILL BEAT ANY PRICE IN SOUTH AFRICA
ARMAND DU PREEZ
A-Grade Solid Genuine Blackwood
4
4 Crown EDBLO
137cm DOUBLE BED,
DINING ROOM SUITES 6 Seater
Retail:
R15 999 12 Seater R17 999
8 Seater
R3 699
NOW
CLOUD NINE DOUBLE BED 137cm MATTRESS
2 Edblo 2 Crown
ONLY
Retail: R1985 Now
DOUBLE BED SET 137cm
LED 40’’R3699 LED 55’’R6499
Tumble dryer
Dishmaid 4 Program White
Now
10 YEAR GUARANTEE
Now
Retail:
R2 999
R 999
DEFY 5 kg
Full HD TV
10 YEAR GUARANTEE
10 Seater
R7 999
•HANDCRAFTED TO LAST GENERATIONS
2 YEAR FULL GUARANTEE
Full HD TV
Retail: R2 899
2 YEAR FULL GUARANTEE
Retail: R3999
Tumble Dryer Vented 6kg 3year full guarantee
Retail: R6699
R1 999 R2 299 R3 150 R3 650 R2 399 100% GENIUNE, FULL GRAIN, A-GRADE LEATHER - SABS APPROVED
R11 999
BRONCO CORNER UNIT
100% Genuine A Grade full Grain Leather inserts ± 3.3M
± 3.3M
SABS APPROVED
EMPIRE ±2.5 SEATER 2m
15 YEAR GUARANTEE ON FRAME Retail:R16 999 Now
R13 999
Retail: R4999 NOW
15 YEAR GUARANTEE ON FRAME
R2499
Now
SAHARA 3 SEATER
SABS APPROVED
Retail:R16 999 Now
NOW
DUIKER 2 SEATER
100% GENUINE A GRADE FULL GRAIN LEATHER
LIFELONG GUARANTEE ON FRAME
NOW
NOW
R12 980
100% GENUINE LEATHER
LIFELONG GUARANTEE ON FRAME
MOCCA BROWN Retail:R10 999 Now
ARE YOU BUYING ELSEWHERE? FACT: THEN YOU ARE PAYING TOO MUCH
R5950
Tired of Crime JESUS is the answer! X1QH8TAW-030915-UD-mflell-furn