UITENHAGE•DESPATCH
BONUS LOAN Borrow Now ... Pay once off with your Bonus Available 3 months before your bonus
73 Caledon St, Uitenhage - Tel: 041 922 8843 Shoprite Centre, Despatch - Tel: 041 933 1088 569 Govan Mbeki Avenue, Port Elizabeth, Tel : 041 484 5636
30 000 COPIES WEEKLY
X1QJ0TRN-151015-UD-mflell-sanfen
NEWS: hcombrink@media24.com CLASSIFIEDS: debbylynn.vdyk@media24.com DISPLAY ADVERTS: lizette.ellis@media24.com melanie.nell@media24.com
THURSDAY October 15, 2015 | 0 041 992 5639 | Fax 041 992 2783 | www.udnews.co.za
DP seun is top jong wetenskaplike M
alan Steenkamp, hoofseun van die HTS Daniel Pienaar, is onlangs in Johannesburg aangewys as die algehele wenner in die finale rondte van Eskom se nasionale expo vir jong wetenskaplikes.
“Dié karretjie kan via internet, vanaf enige plek in die wêreld beheer word om beeldmateriaal te neem. Dit word geaktiveer deur ‘n rekenaar of selfoon.” verduidelik.
“Wat die prestasie baie besonders maak is die feit dat daar ongeveer 17 000 deelnemers landwyd was wat aan die streeksuitdunne deelgeneem het,” het Nico Claassen, prinsipaal van HTS Daniel Pienaar gesê. Na die streeksuitdunne is 570 deelnemers na die finale rondte in Johannesburg genooi. In die finale rondte is 360 projekte beoordeel en by sommige projekte was meer as een deelnemer betrokke. By die prysuitdeling, na die beoordeling, is die gesogte “Dr. Derek Gray Memorial Award” vir die algehele wenner aan Steenkamp oorhandig. Hy het ‘n volle beurs vir ingenieursstudies aan die universiteit van Pretoria ontvang. Steenkamp is ook genooi na die internasionale jeug wetenskap-seminaar wat in Stockholm, Swede, gehou word vanaf 4 tot 11 Desember. Daarna sal hy ook die Nobelprysuitdeling in Stockholm bywoon. “Die konsep van Malan se inskrywing was ‘n karretjie (Lightning Strom 2) wat met ‘n lig en videokamera toegerus is. Dié karretjie kan via internet, vanaf enige plek in die wêreld beheer word om beeldmateriaal te neem. Dit word geaktiveer deur ‘n rekenaar of selfoon,” het Claassen verduidelik. Dit is ‘n ideale toestel om ’n ogie te hou oor belange terwyl jy elders is. “Die personeel, leerders ouergemeenskap van DP is baie trots op hierdie uitsonderlike prestasie van Steenkamp. Veral omdat dit die eerste keer in die geskiedenis is dat hierdie toekenning aan ‘n deelnemer gemaak is, wat die eerste keer aan die Expo deelgeneem het,” het Claassen gesê. Steenkamp gaan in 2016 megatroniese ingenieurswese by Tukkies studeer.
NICO CLAASSEN, HTS DANIEL PIENAAR SKOOLHOOF
=Malan Steenkamp, by die toestel waarmee hy aangewys is as die beste jong wetenskaplike by die Eskom nasionale expo in Johannesburg. Daar was ‘n totaal van 17 000 inskrywings van regoor die land. FOTO:VERSKAF
08:00 - 17:00: Saturdays 08:00 - 13:00 www.furnworldinternational.com 041 922 0477 Fax: 041 991 1179AreOpenyouWeekdays buying elsewhere? Then you’re paying too much! BF&W
179 CALEDONSTREET, Uitenhage
Armand du Preez CLOUD NINE 137cm DOUBLE MATTRESS
2
Edblo 2 Crown
4
DOUBLE BED SET 137cm
BY FAR BEST PRICE IN SA!
Edblo 4 Crown 137cm DOUBLE BED,
Now
10 YEAR GUARANTEE
R 999
Now
Edblo 5 Crown
R2 999
R1 999
10 YEAR GUARANTEE
NOW
Edblo 7 Crown
137cm DOUBLE BED,
Retail:
R3 699
R2 399
7
137cm DOUBLE BED,
Retail:
Retail:
Retail: R1985
5
NOW
R2 899
10 YEAR GUARANTEE
Retail:
R5499 10 YEAR GUARANTEE
NOW
R5899
R3299
ARE YOU BUYING ELSEWHERE? FACT: THEN YOU ARE PAYING TOO MUCH CLOUD NINE MONOFLEX
REST ASSURED MATRIX 137cm DOUBLE BEDSET
Edblo Energizer
“PAMPER TOP” 137cm Double bed
130kg x2
Double 100kg x2
15 YEAR GUARANTEE
Bedset 137cm
R2999
Retail: R5299
15 YEAR GUARANTEE
NOW
R3 299
Ilze "Pillow Top" 152cm QUEEN BED
Retail:
Retail:
15 YEAR GUARANTEE
NOW
R6 299
R4 699
CLOUD NINE GRANDE 152cm QUEEN BED
20 YEAR GUARANTEE
Retail: R6850
NOW
R4 850
140kg x2 25 YEAR GUARANTEE
R14 478 NOW
R7 818
SALE SALE SALE SALE SALE SALE SALE SALE SALE SALE X1QMN9R1-151015-UD-mflell-furn