UITENHAGE•DESPATCH
BONUS LOAN Borrow Now ... Pay once off with your Bonus Available 3 months before your bonus
73 Caledon St, Uitenhage - Tel: 041 922 8843 Shoprite Centre, Despatch - Tel: 041 933 1088 569 Govan Mbeki Avenue, Port Elizabeth, Tel : 041 484 5636
30 000 COPIES WEEKLY
X1QJ0TRP-221015-UD-eblell-sanfen
NEWS: hcombrink@media24.com CLASSIFIEDS: debbylynn.vdyk@media24.com DISPLAY ADVERTS: lizette.ellis@media24.com melanie.nell@media24.com
THURSDAY October 22, 2015 | 0 041 992 5639 | Fax 041 992 2783 | www.udnews.co.za
Begeleier te hoor op U’hage
Bikers’ Animal Run
P. 2
Best wishes to class of 2015
P. 3
P.12
Dwelms en afwesige leerders knak skole ODETTE KEMP
D
ie Oos-Kaapse onderwysdepartement is vandeesweek oor die vingers getik oor die toestande by skole in Uitenhage en Despatch, waar oorvol klaskamers, onderwyser-tekorte en vandalisme reeds jare aan die orde van die dag is. Dít volgens ‘n skok-verslag van die provinsiale wetgewer, wat Dinsdag aan inwoners van Nelson Mandelabaai bekendgestel is. Die wetgewer se staande komitee vir onderwys het vroeër vanjaar ses skole in die metro, waaronder die John Walton-hoërskool en die RH Godlo primêre skool in Uitenhage en Despatch Primêr, besoek. Hul bevindinge het talle probleme, wat ook dwelm-misbruik en handboek-tekorte insluit, by die skole uitgelig. By John Walton is die departement beveel om onmiddellik in te gryp en opknappingswerk uit te voer. “Die skool is in 1971 gebou en moet dringend opgeknap word om te verhoed dat die geboue inmekaartuimel,” het
Fundile Gade, ANC-LPW, gesê. “Sou dit gebeur, sal dit jare neem om die skool te herbou omdat die departement oor ‘n baie lang prioriteitslys beskik.” Gebrekkige toiletgeriewe, leerders wat dwelms op die skoolgronde verkoop en onderwysers wat gereeld op Maandae en Vrydae afwesig is, tel ook onder dié skool se probleme. “Die distrikskantoor moet in noue verband met die skool saamwerk. Daar moet streng opgetree word teen onderwysers wat afwesig is sonder goedkeuring,” het Gade gesê. Hoë afwesigheidsgetalle en dwelmmisbruik is ook aangemeld by Despatch Primêr, wat boonop oorkant ‘n kroeg geleë is. “Die departement moet met die drankraad skakel, met die oog daarop om bystand aan die skool te verleen dat die kroeg so spoedig moontlik verwyder word.” Dié skool moet ook dringend omhein word, het Gade gesê – veral nadat Siviwe Dingani, ‘n gr. 1-leerder, in Julie vanjaar voor dié skool doodgery is. “Die omheining sal ook help om vandalisme en inbrake te bekamp.” Vandalisme en inbraaksyfers is ook van-
jaar hoog by RH Godlo in Kwanobuhle, terwyl die skool se infrastruktuur “grootskaalse opknapping” benodig. “Boonop het die skool sedert Januarie nog geen handboeke ontvang nie,” het Gade gesê. “Onderwysers moet weekliks na naburige skole gaan om afskrifte te maak.” Gade het die departement beveel om ‘n verslag aan die komitee voor te lê om dié handboek-sloer te verklaar. “Die departement moet ook sy werwingsbeleid verander en verseker dat alle poste geadverteer word, aangesien 141 posvlak 1-onderwysposte steeds in die distrik vakant is. ‘n Verslag hieroor moet binne 30 dae na die aanneming van hierdie verslag aan die komitee voorgelê word.” Oorvol klaskamers – ‘n probleem wat by al drie skole voorkom – was ook op die komitee se lysie. “Die meeste van die skole in die distrik is oorvol, en die distrik benodig mobiele klaskamers ten einde hierdie uitdaging die hoof te bied. Die departement moet verseker dat die distrik van mobiele klaskamers voorsien word om dié tekort op te los.”
‘Wonderbaba’ kén rugby Skyler Smit is agt jaar gelede gebore met sy ingewande wat buite sy maag ontwikkel het. Vandag is hy blakend gesond en rugbymal. Skyler hoop Habana druk Saterdag sy rekord drie en reken Victor Matfield is te oud. Lees meer op p. 11 FOTO:HEILIE COMBRINCK
041 922 0477 179 CALEDON STREET, Uitenhage Open Weekdays 08:00 - 17:00: Saturdays 08:00 - 13:00 www.furnworldinternational.com Real men follow Jesus WE WILL BEAT ANY PRICE IN SOUTH AFRICA
ARMAND DU PREEZ
BEVERAGE COOLER
TUMBLE DRYER WHITE 5KG
24"SAMSUNG
LED Full HD TV NowR3999
DINING ROOM SUITES
6 Seater
CHEST FREEZER Cf210 WHITE
32" TELEFUNKEN
40" TELEFUNKEN
A-Grade Solid Genuine Blackwood
INDUSTRIAL 1250L
LED Full HD TV NowR1999 LED Full HD TV NowR2699
GLASS TOP ISLAND FREEZER
Gal 6: 9 Let us not become weary in doing good, for at the proper time we will reap a harvest if we do not give up.
R7 999 8 Seater
2 YEAR FULL GUARANTEE
2 YEAR FULL GUARANTEE NOW
ONLY 6
Retail: R3399
Retail: R2 899
R2 199
NOW
R2 199
Retail: R13 999
NOW
R8 999
R11 999
ONLY 5
10 Seater
R15 999 12 Seater R18 500
Retail: R24 999
NOW
R15 999
ARE YOU BUYING ELSEWHERE? FACT: THEN YOU ARE PAYING TOO MUCH EMPIRE± 2m 2.5 SEATER
15 YEAR GUARANTEE ON FRAME
SABS CLOUD NINE FOAM
MANDY CORNER UNIT ± 2.6M
± 2.2M
SABS CLOUD NINE FOAM ± 2.6M
Retail:
Retail: R4999 NOW
R2299
R10 999
NOW
R5 499
15 YEAR GUARANTEEON FRAME
ANDRE CORNER UNIT ± 2.6M
15 YEAR ON FRAME
Retail: R12 999
NOW
R6 499
SABS CLOUD NINE FOAM ± 2.6M
PAT CORNER UNIT ± 2.6M
15 YEAR ON FRAME Retail:R15 999 Now
R7 499
100% FULL GRAIN, A-GRADE GENUINE LEATHER - SABS APPROVED
BRONCO CORNER UNIT Leather inserts
± 3.3M
± 3.3M
SABS APPROVED
15 YEAR ON FRAME Retail:R16 999 Now
R13 999
Tired of Crime JESUS is the answer! X1QNRMW5-221015-UD-bplell-furn