UD News 3 December 2015

Page 1

UITENHAGE•DESPATCH Despatch / Uitenhage / Mosel Klinicare Despatch Pharmacy Tel: 041 933 2109 Fax: 041 933 2644 Email:despatch@klinicare.co.za Klinicare Uitenhage Klinicare Mosel Pharmacy Pharmacy Tel: 041 922 8515 Fax: 041 922 0057 Tel: 041 991 1234 Fax: 041 991 0734 114 Caledon Street, Uitenhage 48 Mosel Rd, Uitenhage

30 000 COPIES WEEKLY

X1QVFPN5-031215-UD-bpmnel-klini

NEWS: hcombrink@media24.com CLASSIFIEDS: debbylynn.vdyk@media24.com DISPLAY ADVERTS: lizette.ellis@media24.com melanie.nell@media24.com

THURSDAY December 3, 2015 | 0 041 992 5639 | Fax 041 992 2783 | www.ud­news.co.za

Top coaches at athletics clinic

Top 10 Miss Matric Dance dresses

Haarkapper se 60 jaar passie

P. 16

P. 6

P. 4

’n Breë glimlag vir Kersfees ... HEILIE COMBRINCK

Die laboratoriumkoste om ’n vol stel tande te maak, is ongeveer R3 000. Dis geld wat Nanto en baie ander nié het nie, verduidelik Ralph Meintjes, tandheelkunde tegnikus van Uitenhage, wat deur sy Adopt A Smile projek tande na die mense bring wat dit broodnodig het. Die oorsprong van Adopt A Smile het by ‘n prediker begin, verduidelik Meintjes, wat eens sendingwerk op verre en vreemde plekke oorweeg het. “Ek was by ‘n Anglikaanse konferensie waar die prediker gesê het daar is professionele mense in die gehoor wat sendingwerk wil doen. Maar dat God hulle in hul professies wil gebruik om op eie voorstoep mense se lewens te raak,” sê Meintjes “Toe vat dié boodskap vlam in my hart, ek is so mal oor my familie en ek hoef nie my vrou en kinders agter te laat nie. My doel op aarde is om hier, in my werk, ‘n verskil te maak aan mense se lewens.” Kort daarna het Meintjes, terwyl hy vir sy koppie koffie by ‘n kafee gewag het, ‘n brief in ‘n koerant gelees van ‘n ene Piet wat so graag vir Kersfees ‘n stuk steak wil eet, maar hy het tande daarvoor nodig. Dít het Meintjes by sy “sending-doel” gebring. Tande. Om te kan eet en om met selfvertroue te kan glimlag. Piet het toe sy tande vir daardie Kersfeessteak gekry. Hierna het Meintjes en sy vrou Crystal besluit om voortaan elke Kersfees, 40 mense te seën met ‘n kunsgebit en toe Smile Ministries International, ‘n nie-winsgewende organisasie, gestig. “Ek het op die getal 40 besluit, want in 40 dae het die Here baie vermag.”

S

y kyk in die spieël en trane rol, want vir die eerste keer in jare kan sy glimlag sonder om haar hand voor haar mond te hou. Sy het nou tande.

Priscilla Nomathemba Nanto van Uitenhage is die eerste van 40 gelukkiges om ‘n kunsgebit vir Kersfees te kry. Heeltemal gratis.

=Ralph Meintjes (links) van Adopt A Smile en Ashton Prince. FOTOS: HEILIE COMBRINCK

;Die span inspireer­ ders van Adopt A Smile. Van links is Ashton Prince (Zipcode Branding Management), Zhané Meintjes (12), Crystal Meintjes, die eerste ontvanger van ’n kunsgebit vir Kersfees Nomathemba Nanto, Ralph Meintjes en Casey Meintjes (7). Meintjes, mag nie direk met die publiek werk en mondafdrukke neem nie. Maar verskeie plaaslike tandartse ondersteun die projek en neem afdrukke teen ‘n verminderde koste. Daarom het hy deur die Adopt A Smile projek begin om befondsing vir die eerste 40 Kersfeeskunsgebit-ontvangers te kry. “Mense vergeet die belangrikheid van ‘n glimlag. ‘n Glimlag kan so baie doen. Dit gee hoop en wys iemand gee om. Moeder Theresa se gesegde: ‘A smile is a beautiful thing, it is an action of love’ is woorde wat ek graag aanhaal,’’ mymer Meintjes “Die eerste drie glimlagte is geborg deur John Duxbury en Johan Kruger van Kruger Duxbury Automation van die Baai, vir wie ons dankbaar is omdat hulle weet watter verskil ‘n glimlag maak. ” As deel van die Adopt A Smile projek se geldinsamelings word ‘n gholfdag Saterdag by die Uitenhage Gholfklub gehou. Besighede

is welkom om as borge betrokke te raak. Zipcode Brand Management bied op 12 Desember die Bay Academy Music Awards (BAMA) musiektoekennings by NMMU Missionvale-kampus aan met ‘n gedeelte van die inkomste wat aan die Adopt A Smile projek geskenk word. “Ek het gesien hoe ‘n groot verskil tande aan mense se optredes maak – hoe kan ek dan nie betrokke raak by ‘n projek soos hierdie nie,” sê Ashton Prince, eienaar van Zipcode Brand Management. )Vanjaar se 40 Adopt A Smile begunstigdes is te sien op die Facebook blad Adopt A Smile )Vir navrae bel Ralph Meintjes 084 637 1808 of dental_ids@yahoo.com )Direkte bydraes na: Smile Ministries Internation­ al, Standard Bank, rekening: 08080 5841, takkode: 050416.

041 922 0477 179 CALEDON STREET, Uitenhage Open Weekdays 08:00 - 17:00: Saturdays 08:00 - 13:00 WE WILL BEAT ANY PRICE IN SOUTH AFRICA

ARMAND DU PREEZ

Edblo 2 Crown

4

2 137CM DOUBLE BED SE ET

Edblo 4 Crown 137cm DOUBLE BED

Now

137cm DOUBLE BED

Retail:

Retail:

R2 999

R1 999

137cm DOUBLE BED

NOW

R3 699

R2 399

10 YEAR GUARANTEE

10 YEAR GUARANTEE

NOW

Cloud Nine up to Cloud Nine Monoflex Bedset

MATRIX

Retail:

10 YEAR GUARANTEE

5

Gal 6: 9 Let us not become weary in doing good, for at the proper time we will reap a harvest if we do not give up.

Rest Assured Matrix

Edblo 5 Crown

www.furnworldinternational.com Real men follow Jesus

Single 91cm R2 699 Three Bedset Quarter 107cm R2 999 Bedset

Double 137cm

Retail:

R5499

R2 899

10 YEAR GUARANTEE

NOW

R2999

R45999

Queen King

15 YEAR GUARANTEE

Bedset 152cm Bedset 183cm

R3 499 R4 299 R5 399

ARE YOU BUYING ELSEWHERE? FACT: THEN YOU ARE PAYING TOO MUCH EMPIRE 2.5 SEATER ± 2m

SABS

15 YEAR CLOUD NINE GUARANTEE FOAM ON FRAME

MANDY CORNER UNIT ± 2.6M

± 2.2M

SABS SABS PAT CORNER UNIT CORNER UNIT CLOUD NINE ANDRE CLOUD NINE ± 2.6M FOAM ± 2.6M FOAM M 2 6M ± 2.6M ± 2.6

Retail:

Retail: R4999 NOW

R2299

R10 999

NOW

R5 499 15 YEAR GUARANTEEON FRAME

15 YEAR ON FRAME

Retail: R12 999

NOW

R6 499

15 YEAR ON FRAME Retail:R15 999 Now

R7 499

SALE SALE SALE SALE SALE SALE SALE SALE SALE SALE SALE

BRONCO CORNER UNIT

± 3m

Leather inserts

± 3m

SABS APPROVED

15 YEAR ON FRAME Retail:R26 999 Now

R13 999

Tired of Crime JESUS is the answer! X1QV58WM-031215-UD-eblell-furn


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.