UD News 16 March 2016

Page 1

UITENHAGE•DESPATCH

DESPATCH / SUNRIDGE EXCHANGE NEXT TO 1000 x DVD 100 x Ps1 200 X PSP 10, 000 x BOOKS

600 x PS2 200 x Ps3 200 x XBOX

1000 x CD 1000 x PC 20 x Wii

DR RABIE STREET 041 9333 999 KRAGGA KAMMA ROAD 041 360 1109

30 000 COPIES WEEKLY

X1R5NX5M-170316-UD-bpmnel-despbook

NEWS: hcombrink@media24.com CLASSIFIEDS: debbylynn.vdyk@media24.com DISPLAY ADVERTS: lizette.ellis@media24.com melanie.nell@media24.com

THURSDAY March 17, 2016 | 0 041 992 5639 | Fax 041 992 2783 | www.ud­news.co.za

Local dealer­ ship wins top award

Help protect marine life

Holiday fun at Science Centre

P. 16

P. 4

P. 3 SONDAGSRIVIERVALLEI SITRUSBOORDE BESTEEL

Stroop van boorde moet gekeer word LOURENS SCHOEMAN

D

ie diefstal en vandalisme van sitrusboorde in die Sondagsriviervallei hou ’n risiko in vir duisende werkgeleenthede en moet dadelik gestuit word. Só het Vicky Knoetze, DA-LPW vir die gebied, in ’n verklaring gesê in reaksie op klagtes dat die polisie nie werk maak van klagtes wat by hulle ingedien word nie. Knoetze en Bobby Stevenson, die DA se LUR vir veiligheid en sekuriteit, het die gebied Vrydag besoek. Sy het gesê hulle het die polisie gevra om die aangeleentheid na die Valke te verwys, want die betrokkenes is klaarblyklik ’n goed opgeleide organisasie. “Ons het aan die bevelvoerder van die Addopolisiekantoor verduidelik hoe belangrik dit is om die sindikaat wat vir die diefstal en vandalisme verantwoordelik is, aan die man te bring. Boere in die gebied worstel al minstens drie jaar met die probleem, het Hannes de Waal, hoof-

bestuurder van die Sondagsrivier Sitruskoöperasie, gesê. “Die hoofsaaklik uitvoer-suurlemoene, word snags per vragmotor en met bakkies uit die boorde weggery. Die omvang van die skade word nog bepaal, maar dit is etlike miljoene rande per jaar. Een boer in die vallei het oornag R3 miljoen se skade gely toe stropers een volmaan-nag op sy suurlemoenboord toegeslaan het. “Boere het genoem dat klagtes ingedien word, maar die polisie dit na bewering nie ernstig opneem nie.” Lt. Gerda Swart, polisiewoordvoerder, het in reaksie op die bewerings gesê die polisie ondersoek elke klag wat ingedien word. Sy dra net kennis van twee sake wat verlede jaar aanhangig gemaak en suksesvol deur die polisie ondersoek is. Volgens Deon Joubert, voorsitter van die Sondagsrivier-landbouvereniging, is daar aanduidings dat buitelanders agter die meeste van die beweerde oortredings sit.

‘‘

Een boer in die vallei het onlangs oornag R3 miljoen se skade gely toe stropers

een volmaan­nag op sy suurlemoenboord toegeslaan het. ­ HANNES DE WAAL

=Sitrusboere in die Sondagsriviervallei ly miljoene rande se verliese weens diewe wat veral op suurlemoenboorde toeslaan en van vrugte stroop. Vicky Knoetze, DA­LPW vir die Sondagsrivierge­ bied, en Bobby Stevenson, DA­LUR vir veiligheid en sekuriteit, het ná ’n besoek aan die gebied versoek dat die Valke opdrag gegee word om die diefstalle te ondersoek. Boere in die gebied vermoed dat ’n sindikaat betrokke is. FOTO VERSKAF

1ste Graad

Complete Wall Hung Set Includes: Wall Hung Toilet

+ +

Cistern Actuator Plate and Seat

PORT ELIZABETH

R2999.90

Full range available

Tel. 041 360 2044/5 Fax 041 360 2088 www.trendtaptile.co.za

1 Graad

R64.90 per m²

Non-Slip - 600x600 Matt Finish per m²

PROMOTION PRICE

R99.90

1100mm ONLY

R2099.90 8mm

Frameless Clear glass Walk in Shower Panel EXCLUDES TRAY

Turn off at Supa Quick, off N2 Highway,Roshan Road, Linton Grange, (opp Makro)

ste

350x350 Floor tile WAS R69.90 NOW

Spanish Splendour 330 x 600 WALLl & FLOOR TILE IN- & OUTDOORS

for patio or R199.90 per m² Ideal outside areas

NANO POLISHED PORCELAIN 600 x 600 HEAVY DUTY

R129.90 per m²

Mon - Fri 08:30 - 17:00 •FRIDAYS CLOSED: 12:15 - 14:15 NOW OPEN ON SAT 08:00 - 14:00 • While stocks last. E&OE

900x900 Round or Square Shower Door Chrome/ Silver Finish Excludes tray

R1899.00

CLOSED ON SUNDAYS X1R6X02H-170316-UD-bpmnel-TREND


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.