UD News 7 April 2016

Page 1

UITENHAGE•DESPATCH

30 000 COPIES WEEKLY

X1R96HUD-070416-UD-bpmnel-klinicare

NEWS: hcombrink@media24.com CLASSIFIEDS: debbylynn.vdyk@media24.com DISPLAY ADVERTS: lizette.ellis@media24.com melanie.nell@media24.com

THURSDAY April 7, 2016 | 0 041 992 5639 | Fax 041 992 2783 | www.ud­news.co.za

Progress vs Gardens rugby

Hond voed katjies

School shoes for scholars

P. 16

P. 4

P.3

Musiekspel­gier waai oor na U’hage HEILIE COMBRINCK

D

ie gier van Musiektrivia, ’n opwindende nuwe musiekspel wat op die kassie uitgesaai word, het oorgewaai na Uitenhage toe en musiekliefhebbers gaan die kans kry om saam te speel.

Danksy Gloria Radyn, eienaar van Bella’s koskuierplek op die dorp, kry vriende en familie nou die geleentheid om op ’n ware hoë noot saam te kuier. “Dit is regtig ’n lekker musiekspeletjie en mense geniet dit vreeslik. Jy hoef nie ’n musiek boffin te wees nie. Solank jy darem net ’n deuntjie of twee ken,” sê Nadia Kruger, bestuurder van Bella’s. “Die aand is ideaal om so bietjie te vergeet van al die dinge wat ’n mens gespanne maak en net fun te hê.” “Dit is ‘n groepspel, maar as jy dink jou kennis van musiek is goed, is jy welkom om die spanne ’n ding of twee te kom wys.” Tripple M Music Productions is gesout in die aanbieding van die musiekspel. Vrae word gegee en dan word grepe uit liedjies gespeel of selfs kort videogrepe, waarna die spanne dan hulle antwoode gee. “Mense raak baie opgewonde om te sien watter span se naam verskyn op die skerm as die wenner van ‘n kategorie,” sê Kruger. Musiek oor alle eras word gespeel. Om deel te neem, is die koste R40 per persoon en dit sluit ’n verwelkomingsdrankie in. Daar sal kosstalletjies wees en vingeretes vir groepe kan vooraf bestel word. )Bella’s se Musiektrivia word op Vrydagaand, 15 April om 18:30 vir 19:00 aangebied. Om in te skryf bel hulle by 041 922 0010.

Nadia Kruger, Margaret Dorfling en Gloria Radyn van Bella’s is reg vir Uitenhage se eerste musiektriva musiekspel. FOTO:HEILIE COMBRINCK

041 922 0477 179 CALEDON STREET, Uitenhage Open Weekdays 08:00 - 17:00: Saturdays 08:00 - 13:00 ARMAND DU PREEZ

Edblo 2 CROWN

BY FAR THE BEST PRICE IN SA

Edblo4CROWN 137CMDOUBLEBEDSET

Edblo7CROWN

Edblo5CROWN

4 Now

DEFY CF 210

Now

NOW

R2 399

10 YEAR GUARANTEE

Now

R3499

15 YEAR WARRANTY 95KG X2

Retail: R7509 NOW

10 YEAR GUARANTEE

R2999

DEFY T/DRYER

WE ONLY USE CLOUD 9 FOAM DUIKER 2 SEATER LORNA 2 SEATER

100% GENUINE LEATHER

NOW

R2 499

2 YEAR GUARANTEE

NOW

R3399

R1 599

32" LED FULL HD WITH DVD PLAYER WAS: R3 699

DEFY TWIN TUB

2 YEAR GUARANTEE

MATRIX

NOW

FACT: THEN YOU ARE PAYING TOO MUCH. NOW

8KG

CHEST FREEZER MULTI MODE

5 YEAR GUARANTEE

RETAIL: R6200

RETAIL: R5499

LIMITED STOCK

137CM DOUBLE BED SET

7

5

RETAIL: R3699

10 YEAR 10 YEAR R1 999 GUARANTEE R2 399 GUARANTEE R2899 ARE YOU BUYING ELSEWHERE? 10 YEAR GUARANTEE

137cm DOUBLE BED

POSTURE FOAM

CLASSIC

2 Now

Rest Assured

Cloud Nine

137CM DOUBLE BED SET

137CM DOUBLE BED SET

137CM DOUBLE BED SET

RETAIL: R2999

www.furnworldinternational.com

DARK BROWN

SABS CLOUD NINE SPONGE

Retail: R4999 NOW

15 year guarantee on frame

R2999

NOW

R6999

R2 999

JVC LED FULL HD

WITH BUILD IN DVD PLAYER

BELOW FACTORY COSTS X1R9PY2M-070416-UD-bplell-furn


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.