UITENHAGE•DESPATCH
30 000 COPIES WEEKLY
X1R96HUE-210416-UD-mfmnel-klinicare
NEWS: hcombrink@media24.com CLASSIFIEDS: debbylynn.vdyk@media24.com DISPLAY ADVERTS: lizette.ellis@media24.com melanie.nell@media24.com
THURSDAY April 21, 2016 | 0 041 992 5639 | Fax 041 992 2783 | www.udnews.co.za
Demand for rentals
Girl’s dream came true
P. 8
VW Syncro Saamtrek
P. 15
P. 18
Skouhuisborde word nou prooi van diewe CANDICE BEZUIDENHOUT
S
kouhuisborde van ’n paar eiendomsagente op Uitenhage blyk nou diewe se nuwe teiken te wees. ’n Groot aantal van dié borde, wat onderskeidelik aan Pam Golding en Harcourts behoort en op strategiese plekke in die dorp geplaas word as aanwysings vir potensiële kopers, is glo die afgelope twee naweke hier gesteel. Volgens Petro de Klerk, ’n verkoopsagent van Pam Golding Properties, het hulle verle-
de naweek nege borde verloor en die afgelope naweek 14. “Hierdie diefstal is vir ons ’n baie groot probleem. Ons verloor potensiële besigheid omdat die voornemende kopers nie die roetes na ’n eiendom kan volg vir besigtiging nie. Die moeite en tyd wat deur die verkoper en die agent ingesit is, gaan verlore en verkopers raak moedeloos as daar niemand vir ’n skouhuis opdaag nie,” het sy gesê. “Dit is ook ’n groot finansiële verlies aangesien dit ongeveer R100 kos om ’n bord te vervang,” het sy bygevoeg. Die borde raak glo op al die hoofroetes weg.
“Ek glo nie die booswig besef hoeveel skade hy die agent en agentskap berokken nie. Dis jammer om te sien dat mense nie mekaar se eiendom en verdienste respekteer nie,” het De Klerk gesê. Harcourts se tak op Uitenhage ondervind dieselfde probleem, maar anders as Pam Golding-hulle, bestee hulle R150 om ’n bord te vervang. Volgens die Harcourts-span het hulle besluit om saam met Pam Golding Properties te staan om hierdie diefstal te probeer bekamp, ondanks die feit dat hulle mededingers is. Dié twee agentskappe bied dus elk ’n beloning van
R1 000 aan enige persoon wat die diewe kan vastrek. Die polisie raai die agentskappe aan om ’n strafregtelike saak aanhangig te maak. Volgens lt. Gerda Swart, polisiewoordvoerder, sal die polisie slegs skrootwerwe kan besoek om uit te vind of die rame van die gesteelde borde dalk verkoop is wanneer daar ’n saak geopen is. )Enigeen wat oor inligting beskik kan Har
courts se verkoopsdirekteur, Ruben Pape, bel by 082 588 7465, of Pam Golding se takbe stuurder, Jaco Bothma, by 079 135 9470.
Fun at SA’s largest slip and slide All eyes will be on Bushpig Adventures this weekend as The Edge Muck Run takes place on Saturday afternoon and Sunday morning. Young ones get to tackle a 2km obstacle course on Saturday afternoon from 14:00 before the 5km version starts at 15:00 Saturday and is repeated at 10:00 on Sunday. This year the Edge Muck Run features what is believed to be South Africa’s largest slip and
slide obstacle of around 150m boosting the 15 plus obstacles and 3 water tables along the route as participants jump, climb, slide and crawl their way through the bush, mud and water. The entry to Bushpig Adventures is off the Lakeside Road between the Seaview Road and Kragga Kamma Road. Gates open at 12:00 on Saturday and 08:00 on Sunday. To enter register on www.MuckRun.co.za
;Dressing up and having fun with friends and family is what the Edge Muck Run is all about
PHOTOS:SUPPLIED
041 922 0477 179 CALEDON STREET, Uitenhage Open Weekdays 08:00 - 17:00: Saturdays 08:00 - 13:00
www.furnworldinternational.com
BY FAR THE BEST PRICE IN SA
ARMAND DU PREEZ
Edblo4CROWN
Edblo2CROWN
137CMDOUBLEBEDSET
137CM DOUBLE BED SET
RETAIL: R2999
R1 999 ARE YOU BUYING ELSEWHERE? 10 YEAR GUARANTEE
LIMITED STOCK
DEFY TWIN TUB
NOW
R1 599
R2 399
137CM DOUBLE BED SET
5 RETAIL: R5499 10 YEAR GUARANTEE
Now
R2899
15 YEAR WARRANTY 95KG X2
Retail: R7509 NOW
R2999
10 YEAR GUARANTEE
NOW
MATRIX
R3399
FACT: THEN YOU ARE PAYING TOO MUCH. Gomma Gomma 3 piece lounge suite (6 seater)
Wingback Chair
DEFY CF 210
8KG
2 YEAR GUARANTEE
10 YEAR GUARANTEE
137cm DOUBLE BED
POSTURE FOAM
CLASSIC
RETAIL: R3699 Now
Rest Assured
Cloud Nine
137CMDOUBLEBEDSET
4
2 Now
Edblo5CROWN
DEFY T/DRYER 2 YEAR GUARANTEE
NOW
R2 499
CHEST FREEZER MULTI MODE
5 YEAR GUARANTEE NOW
R2 499
Retail: R16 999 NOW
R8999
(available in 3 colours)
Retail: Retail: R3299 NOW
R2299
(available in 3 colours)
BELOW FACTORY COSTS X1RBA8EM-210416-UD-bplell-furn