UD News 26 May 2016

Page 1

UITENHAGE•DESPATCH 25 Tulbach Street Despatch Tel: 041 933 4485 / Furniture Store/Meubelwinkel Faks: 086 509 2626

Best Quality for the Best Prices

30 000 COPIES WEEKLY

X1REFL0D-260516-UD-bpmnel-handy

NEWS: hcombrink@media24.com CLASSIFIEDS: debbylynn.vdyk@media24.com DISPLAY ADVERTS: lizette.ellis@media24.com melanie.nell@media24.com

THURSDAY May 26, 2016 | 0 041 992 5639 | Fax 041 992 2783 | www.ud­news.co.za

‘Styl­sheriff’ Hannon by Wildsfees ODETTE KEMP

H

y is ongetwyfeld Suid-Afrika se stylsheriff en kan ’n vaal gesiggie vinniger inkleur as wat ’n cowboy kan skiet. Dít sal Hannon Bothma volgende maand bewys wanneer hy by die Spar Kirkwood Wildsfees optree. Hannon, gewilde stylkenner en televisiepersoonlikheid, het Vrydag met sy bloedrooi cowboy-hoed glans verleen aan die bekendstelling van die Spar Kirkwood Wildsfees. By dié fees, wat van 24 tot 26 Junie plaasvind, bied Hannon in samewerking met Die Burger ’n spesiale mooimaak-oggend aan. “Dit sal die meeste pret wees wat 500 vroue onder een dak kan hê – sonder om die wet te

oortree,” het hy geskerts. “Ek sal vir die vroue leer hoe om die regte haarstyl vir hul gesigte en soort hare te kies, want hare is die belangrikste aspek van jou voorkoms.” Eintlik wil hy vroue inspireer om die beste van hul eie skoonheidspotensiaal te maak. “Elke vrou is uniek. Die grootste fout wat jy kan maak, is om modes te volg wat jy by jou vriendin of in ’n tydskrif sien. “Tydskrifte wys nooit vroue wat ouer as 21 jaar is of klere groter as ’n nr. 10 dra nie. Daarom is dit ’n fout as vroue streef om bloudrukke van mekaar te word.” )Hannon se vertoning vind op 25 Junie van 09:00 tot 11:00 by die Hoërskool Kirkwood se saal plaas. Kaartjies is R150 elk en beskikbaar by Hellen (041 365 0217) of aanlyn by www.westway.co.za.

Wildsfees ‘mak genoeg’ vir héle gesin ODETTE KEMP Voordat Oos-Kapenaars hulself vir die wintermaande in kokonne van komberse toewikkel, kan hulle uitsien na ’n wilde, wonderlike naweek in die hartjie van die Sondagsriviervallei. Die Spar Kirkwood Wildsfees, wat vanjaar van 24 tot 26 Junie aangebied word, sal dié dorp in ’n sprokiesland vol feetjies, sterre en harlekyne omskep, het die organiseerders gister op die bekendstelling van die fees beloof. Boonop sal dit die hele familie betower, het Jenni Honsbein, feesdirekteur, gesê. “Sover ons weet, is ons die enigste groot fees in Suid-Afrika wat vir die hele gesin voorsiening maak,” het Honsbein gesê. Dié vermaak sluit in optredes deur topkunstenaars soos Eden – wat die eerste keer sedert hul hereniging in die Oos-Kaap sal optree – ADAM, Snotkop, Lianie May, Ray Dylan en vele meer.

We reserve the right to limit quantities Prices include VAT Credit Cards now accepted at KWIKSPAR. While stocks last No dealers allowed

Sedgwicks Old Brown Sherry 750 ml

2799 each

109

Trading hours: Monday - Saturday Not For Sale To Persons 09:00 - 20:00 / Sunday: 09:00 - 15:00 Under The Age Of 18

Four Cousins Rose, Sweet Red, White 750 ml

Richelieu Brandy 750 ml

3299

11699

each

Black & White Whiskey 750 ml

99 each

Een van Honsbein se grootste verrassings is egter optredes deur Zip Zap, ’n Kaapstadse sirkusgroep wat met hul Fun Factory-vertoning kinders en volwassenes na hul asem sal laat snak. Kinders sal ook vermaak word deur die Frozen Forest, ’n feetjietuin wat spesiaal vir die fees geskep word, en deur Kosie Beukes (8), ’n kranige musikant van Boksburg wat reeds 13 instrumente kan speel. Onder dié instrumente is konsertina, trekklavier en banjo, het sy oupa Kobus trots vertel. “Elke middag as hy van die skool tuiskom, skuif hy agter sy instrumente in om te oefen.” Ander hoogtepunte sluit in die wildveiling, ’n bokhaar-ekspo, kookdemonstrasies en die Tiki-eilandstylkroeg wat vir die fees ingerig sal word. ) Kaartjies vir die fees is beskikbaar by die Spar Kirkwood Wildsfees-kantoor by 042 230 0064. Meer inligting is te kry by www.wildsfees.co.za.

Castle Lite NRB Case 340 ml

189

99

p/case

each

Smirnoff Dbl Blk Guarana 6 pack 250 ml

56

99 p/pack

=Hannon Bothma is miskien Suid­Afrika se styl­sheriff, maar hy dra eerder ’n grimeerkwas as ’n cowboy­rollie soos dié een op Kosie Beukes (8) se heup. Kosie is die land se jongste musiek­ sensasie en gaan eersdaags in Amerika aan ’n talentkompetisie deelneem. Hy bespeel 13 verskillende instrumente. Dié twee begaafdes is vanjaar deel van die Spar Kirkwood Wildsfees se program. Die fees word van 24 tot 26 Junie gehou. FOTO: THEO JEPTHA

SPYROS

26 Maitland St, Uitenhage. Tel: 041 992 4708, Trading Hours: Monday - Sundays: 07:00 - 20:00

MEAT & CHICKEN SPECIALS VALID 26 MAY 2016 - 29 MAY 2016 Chicken Thighs

24

99 p/kg

Crumbed Chicken Breast

59

99 p/kg

Bulk Heroes Boerewors

44

99

p/kg

Chicken Drumsticks Bulk HM

29

99 p/kg

Bulk Lean Beef Mince

54

T&T 8-pce Chicken Braai Pack (trimmed)

42

99

p/kg

99 p/kg

Bulk Heroes Patties

44

99 p/kg

Fresh Cream or Buttercream Beerbox cakes

99

99

each

X1RDU07W-260516-UD-mgmnel-spyros


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
UD News 26 May 2016 by UD Express - Issuu