UD News 16 June 2016

Page 1

UITENHAGE•DESPATCH

30 000 COPIES WEEKLY

X1RFW2K9-UD160616

NEWS: hcombrink@media24.com CLASSIFIEDS: debbylynn.vdyk@media24.com DISPLAY ADVERTS: lizette.ellis@media24.com melanie.nell@media24.com

THURSDAY June 16, 2016 | 0 041 992 5639 | Fax 041 992 2783 | www.ud­news.co.za

Car men’s blanket project

Winterfees op Despatch

Inspiring women’s event

P. 7

P. 5

P. 3

Kruisrivier een groot asblik vir dié oortreders

=Motoronderdele, elektriese kabels is maar ’n paar van die items wat hier in ’n stuk oop veld in Bellstraat in die Kruisrivier­ gebied aan die buitewyke van Uitenhage gestort word.

MORNÉ DU RANDT

D

ie bordjies wat morsjorse moet afskrik, is beskikbaar, maar daar is glo nie geld vir sement om dit op te rig nie, vertel ’n inwoner van Kruisrivier wat ontsteld is oor onwettige storting in dié gebied. “Ek sukkel nou al baie lank met die munisipaliteit om bordjies of iets op te sit, maar elke keer hoor ek daar is nie geld nie” sê Jean Ott (59) wat ’n herwinningsmaatskappy in die gebied net buite Uitenhage het. Ott vertel hoe geskok hy was toe hy op drie onwettige stortingsterreine afgekom het na-

=Mediese afval is hier in Fitzpatrickstraat, ook in die Kruisri­ vier­gebied, gestort F

dat hy oorlaaide bakkies en vragmotors gevolg het. Hy het al ’n geruime tyd dié swaargelaaide voertuie verby sy besigheidsperseel sien ry, net om leeg terug te kom. Mediese afval (waaronder spuitnaalde en buise vir binneaarse voeding of medikasie), motorolie, ou motoronderdele en stukkende televisies is maar ’n paar van die items waarop Ott afgekom het. Hy het dié terreine gaan wys. Dit was nogal iets om die “rommelberg,’ saamgestel uit items soos plastiek, trekkerbande, motoronderdele, selfs motordeure, aan die einde van Fitzpatrickstraat te sien. Net ’n paar strate verder – in Bellstraat –

=Sonder ’n gewete vir wat plastiek aan diere en die natuur kan doen, hou oortreders aan om onwettig van hul afval in die Kruisrivier­gebied ontslae te raak. FOTOS: MORNÉ DU RANDT

neem nog ’n ‘rommelberg’ gestalte aan. ’n Groot deel van die rommel bestaan uit versnipperde plastiek. ’n Dik stroom motorolie loop by ’n stofstraat af in ’n ander onwettige stortingsplek in die Kruisrivier-gebied. Ott is verstom oor die onwettige storting. “Dit is mense wat nie bereid is om te betaal vir die wettige manier om hiervan ontslae te raak nie.” As eienaar van UD Waste die afgelope 12 jaar, weet Ott dat dié onwettige rommelstorting gedoen word deur mense wat hul ‘kleingeld oneties tel.’ “Besighede wil nie die hoë pryse betaal nie en kry iemand wat dit teen helfte van die prys

sal doen, min wetende dat hulle dit net op ’n ander plek stort,” het Ott gesê. “Dit kos ongeveer R600 om ’n 210L oliedrom op die regte manier te herwin. Dit kan net deur een maatskappy, Enviroserv, in die Baai gedoen word en ek gee daai sertifikaat vir my kliënte.” Ott het dit ook benadruk dat gevaarlike afval soos onder meer olie en mediese afval glad nie op enige stortingsterrein gestort mag word nie. Mthubanzi Mniki, munisipale woordvoerder het twee dae nadat hy om kommentaar genader is, gesê hy wag nog vir terugvoering van die geskikte departement.

041 922 0477 179 CALEDON STREET, Uitenhage Open Weekdays 08:00 - 17:00: Saturdays 08:00 - 13:00

www.furnworldinternational.com

BY FAR THE BEST PRICE IN SA

ARMAND DU PREEZ

Edblo4CROWN

Edblo2CROWN

137CMDOUBLEBEDSET

137CM DOUBLE BED SET

RETAIL: R2999

R1 999 ARE YOU BUYING ELSEWHERE? 10 YEAR GUARANTEE

Ottoman 1m x 65cm

Wingback Chair

Variety of colours

Retail: R1 999 NOW

Lots of Stock Variety of colours Retail: il:

R799

R4999 NOW

R1999

5 RETAIL: R5499

RETAIL: R3699

10 YEAR GUARANTEE

Now

R2 399

10 YEAR GUARANTEE

Now

R2899

Cloud Nine ULTIMATE COMFORT

Rest Assured

137cm DOUBLE BED

137CM DOUBLE BED SET 15 YEAR WARRANTY 95KG X2

Retail: R7509 NOW

R2999

10 YEAR GUARANTEE

NOW

MATRIX

R3399

FACT: THEN YOU ARE PAYING TOO MUCH.

MANDY 2 SEATER

ONLY CLOUD NINE FOAM DARK BROWN Retail: R4999 NOW

137CMDOUBLEBEDSET

4

2 Now

Edblo5CROWN

R2499

15 year guarantee on frame

Gomma Gomma 3 piece lounge suite (6 seater)

Retail: R16 999

NOW

R8999 (available in 3 colours) R8

BELOW FACTORY COSTS

X1RHMBMM-UD160616


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.