UD News 21 July 2016

Page 1

UITENHAGE•DESPATCH 25 Tulbach Street Despatch Tel: 041 933 4485 / Furniture Store/Meubelwinkel Faks: 086 509 2626

Best Quality for the Best Prices

30 000 COPIES WEEKLY THURSDAY July 21, 2016 | 0 041 992 5639 | Fax 041 992 2783 | www.ud­news.co.za

X1RK9DR9-UD210716

NEWS: hcombrink@media24.com CLASSIFIEDS: debbylynn.vdyk@media24.com DISPLAY ADVERTS: lizette.ellis@media24.com melanie.nell@media24.com

Klets kuier & kou

OC club’s first­ever reunion

Cannon barrel found

P. 8

P. 3

P. 2

Water só ‘vrot’ inwoners wil nie stort “...Sodra jy dit ruik, kan jy agterkom dat dit nie reg is nie.”

MORNÉ DU RANDT

D

aar is geen antwoorde oor hoekom die water van Uitenhage en Despatch al die afgelope vier weke soos grond en vrot damwater ruik nie. Nie eers munisipale beamptes kan reguit sê hoekom dit só is nie, maar tog, tot ontstelde inwoners se verbasing, is die water getoets en ‘skoon’ bevind. Die uitslae is só met Francois Greyling DAraadslid vir Despatch en omstreke, gedeel: “Liewe Francois, die jongste bakteriologiese, fisiese en chemiese resultate van monsters wat geneem is in die Despatch- en Uitenhage-omgewing, voldoen aan die SANS 241 gespesifiseerde perke vir drinkwater.” Lucretia Green, adjunk toesighouer van die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit se operasionele sentrum vir water en sanitasie het verlede week aan Angela Sandells van Uitenhage verduidelik dat daar die afgelope paar maande opgraderingswerk by die Nooitgedacht-waterskema gedoen is. “Ekstra voorsorgmaatreëls is geneem om die water te behandel, maar dit bly 100% veilig en drinkbaar,” het Green gesê. Maar intussen wil van die inwoners nie eers stort nie, “want die stank trek in ons velle in.” “Die water lyk asof dit uit ’n bottel kom, maar sodra jy dit ruik, kan jy agterkom dat dit nie reg is nie,” het Riaan van Breda (25) gekla.

­ RIAAN VAN BREDA

=Heike Hagelmann (55), van Blouwaterbaai is selfs te bang om haar honde die ‘vrot water’ te laat drink. FOTO: MORNÉ DU RANDT

“Ek glo dit glad nie dat die water veilig is om te drink nie. As die uitslae skoon teruggekom het, moes iemand óf die water óf die uitslae gedokter het,” het hy opgemerk. Heike Hagelmann (55) van Blouwaterbaai is selfs te bang om dié water as drinkwater aan haar honde te bied. Sy sê dat sy op 8 Julie ’n klag oor die water by die munisipaliteit gelê het. Beamptes was verbasend vinnig by haar huis om watermonsters te kom neem, het sy bygevoeg. Sy het egter nog geen uitslae ontvang nie. Sandra Lategan van Despatch vat nie ’n sluk van dié ‘vrot’water nie en is ook te bang om haar wasgoed te was. Selfs tandeborsel is ’n probleem “want jy kry nie die watersmaak uit jou mond nie.” Cathy Oldham (48) van Vanes Estate in Uitenhage het lankal haar kinders verbied om die water te drink. “Dit ruik soos lusern of soos muf,” verduidelik sy. Toe die munispaliteit om amptelike kommentaar genader is, het Mtubanzi Mniki, munisipale woordvoerder die kontaknommers en adresse van die ‘water-klaers’ gevra sodat beamptes hul water kan toets, en eers daarna sal hy kommentaar lewer.

041 922 0477 179 CALEDON STREET, Uitenhage Open Weekdays 08:00 - 17:00: Saturdays 08:00 - 13:00 ARMAND DU PREEZ

www.furnworldinternational.com

BY FAR THE BEST PRICE IN SA

Guaranteed 4 day Holiday for 4 people with every purchase of any Defy Front or Top Loader. Over 50 destinations in South Africa to choose from.

NO STRINGS ATTACHED

(DAW 373) (DTL 144) 6kg White Front Loader 8kg White Top Loader (6 prog)

R3549

(DTL 151) 15kg Top Loader (8 prog)

(DWD 316) Front Loader 1400 RPM , Combo (5kg Dryer, 8kg Wash)

R3149 R5999 R7999

R3699 R3999 R4099 (DAW 378) 8kg A+++ metallic front loader (10year invertor warranty) R5899 (DTL 145) 8kg metallic top loader (6 prog) R3199 (DTL 146) 10kg white top loader (6 prog) R4089 (DTL 147) 10kg metallic top loader (6 prog) R4349 (DTL 148) 13kg white Top Loader (6 prog) R4599 (DTL 149) 13kg metallic Top Loader (6 prog) R4849 (DTL 152) 17kg Top Loader R8229

(DAW 374) 6kg metallic Front Loader (WMY 91443) 9kg Front Loader (DAW 377) 7kg A++ energy, white Front loader A+++ Energy, 1400 RPM, LCD Display, (DAW 376) 7kg A++ energy, metallic front loader

10 year pro smart guarantee

R7499

FREE HOLIDAY WITH EVERY PURCHASE FREE HOLIDAY

X1RM0MXH-UD210716


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
UD News 21 July 2016 by UD Express - Issuu