UITENHAGE•DESPATCH
CALL, SMS, BBM OR WHATSAPP
STAR CABS
041 992 4251 083 243 0769 082 812 1433 084 858 6655 Driver’s Cell number should not be requested or used. NB: Only make use of listed numbers
30 000 COPIES WEEKLY
X1RW8BX5-UD131016
THURSDAY October 13, 2016 | 0 041 992 5639 | Fax 041 992 2783 | udnews@media24.com
Cupcakes of Hope party
P. 6
EDITOR: HEILIE COMBRINCK
Street soccer classic
Miss Matric Dance competition
P. 15
P. 10
Storie-aand: Lag jou sorge weg HEILIE COMBRINCK
“S
ó geselsprogram moet jy nie eers probeer formeel aanbied nie. Dit begin uit die heup, en as mense eers die lag vat, loop die stories hul eie pad!”
Só sê André Alberts, een van Luiser!FM se ramkat-aanbieders oor eerskomende Saterdagaand se stoepstorie-kuieraand by Bella’s se Stoepstories op Uitenhage. Alberts en sy omroeperskollega Conrad van Rooyen sal daar wees en die storie-enjins start en aan die hardloop hou. Gloria Radyn, eienaar van Bella’s, sê sy het al geruime tyd met die idee geloop om só ’n buitelug kuieraand rondom knetterende vure aan te bied. “Nou gebeur dit. Ek is baie opgewonde want ons skop op ’n baie goeie voet af met Wicus van der Merwe as ons spesiale gas.” Die ander gaste is plaaslike sanger Gerhard Pace wie bekendheid verwerf het met sy liedjie “Vat my huistoe” en John Dirker van die Baai wat van Johnny Cash se liedjies gaan sing sowel as die liedjieskrywer Koe-koes Bezuidenhout. Dit is die eerste interaktiewe gesellige saamkuier vir die span van Bella’s sowel as die Luiser!FM aanbieders. André sê, “Ek dink dit kan die begin wees van iets wat kan groot gaan.” Groot kan dit definitief raak, want Gloria sê hulle maak reg vir ’n paar honderd mense (geen o.18 jariges) om die kuieraand by te woon. Dit begin om 18:00 vir 18:30 en die dansbaan gaan ook oop wees. )Kaartjies vir Saterdagaand se stoep- stories is R140 en sluit ligte verversings in. Vir groepbesprekings of kaartjies bel Nadia of Gloria by 041 922 0010.
=Bella’s se eerste Stoepstorieaand word Saterdag gehou. Hier is (van links) Bella’s se eienaar Gloria Radyn saam met ramkatte Conrad van Rooyen en André Alberts sowel as Nadia Kruger, ook van Bella’s. FOTO:HEILIE COMBRINCK
YEAR END SALE has begun!
Latest designs just unpacked Prices too low to advertise
UP TO
50
%
OFF*
PORT ELIZABETH
selected goods
Turn off at Supa Quick, off N2 Highway,Roshan Road, Linton Grange, (opp Makro) Tel. 041 360 2044/5 | Fax 041 360 2088 | www.trendtaptile.co.za Mon - Fri 08:30 - 17:00 • FRIDAYS CLOSED: 12:15 - 14:15 NOW OPEN ON SAT 08:00 - 14:00 • While stocks last. E&OE CLOSED ON SUNDAYS
STYLE FOR ALL APPLICATIONS
X1RWWNBM-UD131016