1 minute read
Eenheid 2: Mapungubwe – die eerste staat in Suider-Afrika
Eenheid 1 Eenheid 2
Mapungubwe – die eerste staat in Suider-Afrika
Leerdoelwitte
Ná jy hierdie eenheid voltooi het, moet jy die volgende kan doen:
● Ken en verstaan basiese begrippe. ● Verstaan en verduidelik veranderinge in die Limpopo-vallei tussen 900 en 1300. ● Kennis dra van nedersettings in die Limpopo-vallei voor Mapungubwe. ● Bestudeer Mapungubwe – inwoners se sosiale struktuur en leefwyse. ● ’n Begrip toon van argeologie en die belangrikheid van argeologiese studies en bewaring van geskiedkundige artefakte. ● Beskryf handel wat plaasgevind het. ● Oefen verskeie kognitiewe vlakke deurlopend: definieer, beskryf, verduidelik, evalueer, ontleed, ens.
Inleiding
In hierdie eenheid gaan jy leer van Mapungubwe self, hoe dinge vanaf K2 en Schroda verander het en hoe Mapungubwe ontstaan het.
Belangrike terminologie
Staat Sosiale klasse Status Statussimbole Handel Goedere Lonend