1 minute read
Aktiwiteit 2
Figuur 2.1: Mapungubwe-heuwel vandag
Dit was die eerste keer in Suid-Afrika se geskiedenis dat leiers in ’n spesifieke sosiale struktuur apart van gewone mense gewoon het, met die koninklike gesin bo-op die heuwel. Daar is geglo dat die koning bo-op die heuwel namens die mense met die voorouers kon kommunikeer, omdat hy nader aan hulle is. Dit staan bekend as heilige leierskap.
Aktiwiteit 2
Beantwoord die volgende vrae in volsinne.
1. Waarom het die boere uit K2 en Schroda getrek? 2. Wat word Mapungubwe ook genoem? 3. Verduidelik in jou eie woorde wat heilige leierskap is. (1) (1) (1)