1 minute read

Eenheid 4: Europese ontdekkingsreisigers in Asië

Eenheid 1 Eenheid 4

Europese ontdekkingsreisigers in Asië

Leerdoelwitte

Ná jy hierdie eenheid voltooi het, moet jy die volgende kan doen:

● Ken en verstaan basiese begrippe. ● Kennis dra van Marco Polo as ’n Europese ontdekkingsreisiger, sy lewe in China, asook sy invloed op die wêreld en Europese handel. ● Oefen verskeie kognitiewe vlakke deurlopend: definieer, beskryf, verduidelik, evalueer, ontleed, ens.

Inleiding

In hierdie eenheid gaan jy van reisigers leer wat om Afrika gereis het op dieselfde tyd as wat Mapungubwe op dreef was, en hoe die Europeërs ook begin deelneem het aan die handel wat reeds hier goed aan die gang was.

Belangrike terminologie

Ontdekkingsreisiger Handelaar Dinastie

This article is from: