3 minute read

Goeters & Geite

Bly op spoor

‘n Goeie GPS is ‘n noodsaaklike deel van enige landreisiger wat sy sout werd is se arsenaal. Alhoewel daar vandag baie navigasie toestelle en GPShandelsmerke op die mark is, het Garmin nog altyd die voortou geneem in terme van innoverende kwaliteit. Hierdie tradisie word nou voortgesit met die Overland-model. Danksy die groot skerm en sinvolle knoppie-uitleg tesame met vele funksies om dit makliker te maak om te verken, is die Overland die perfekte hulpmiddel vir ywerige avonturiers. kaarte soos Tracks4Africa te laai, terwyl die toegang tot het om afgeleë kampe op te spoor nie. Die Overlander is ook beskikbaar met Garmin se inReach-tegnologie, wat plek ter wêreld moontlik maak. Dit is ten volle versoenbaar met die GARMIN EXPLORE™ -toep. Die Overland sluit ‘n in-voertuig suigkoppie-montering, RAM passtuk met ‘n AMPS-plaat en ‘n USB-kabel in.

Advertisement

Koel and kalm

Wanneer temperature bo 40 grade Celsius styg kan dit nogal ‘n uitdaging wees om dinge koud te hou, veral as jy nie toegerus is met ‘n kampyskas nie. Die Bush Box45 van Wild sluit ‘n dreinprop, swaardiens dubbelgebruik handvatsels, verseëling in.

www.wildcoolers.com

Laat daar lig wees

Koplampe het dinge ten goede vir kampeerders verander. Weg is die dae wat jy die ‘n maaltyd voorberei of in die donker kamp opslaan. ‘n Goeie koplampie is goud uitset van 1400 lumen natuurlike en wit lig met ‘n straalafstand van 145m. Dit is ontwerp met duursaamheid in gedagte en is gemaak van magnesium allooi wat impakbestand tot ‘n meter is en heeltemal stof- en waterdig vir tot twee meter.

Ho, ho, ho!!

Gedurende die afgelope jaar het ons van die nuutste en beste goeters en geite op die mark getoets. Hiermee ons gunstelinge as inspirasie vir Kersgeskenke:

MacGyver dit: Elke paneelkissie benodig noodgevalle in die pad of rondom die kamp. Hierdie 15-in-1 opsie van Camp Master spog nylon drasakkie om dit droog te hou.

Drink dit: beker is duursaam, stylvol en gemaklik draagbaar. Dit hou drankies vir tot vyf ure warm en koud vir tot ses ure. Ys bly bevrore vir tot 26 uur. Dek dit: Tentco se 56-stuk Ammo Box eetstel verseker dat jy selfs in die bos in styl kan eet. Dit bevat stelle van ses borde, glase, asook ‘n 24-stuk vlekvrye staal eetgereistel. Die skuimverdelers in die ammo boks sorg dat jou breekware beskerm word terwyl jy die grondpaaie takel.

Blaas dit op: wanneer jy veldry. Stoor dit: Ironman 4x4 se weerbestande daksakke, met swaardiens vasbindbande en gespes vir vinnige en veilige montering veilig en uit die pad te hou wanneer spasie beperk is.

Steek dit aan: Die meeste kampeerders is mal oor ‘n gesellige vuurtjie in die bos perfekte opsie in die vorm van hul swaardiens opvoubare vuurboma wat netjies in ‘n ammo boks wegpak.

Herwin dit: Die verskeie herwinningstelle van Tauro verseker dat jy al die toue, bande en boeie het vir ‘n suksesvolle herwinning in die veld.

Gee dit krag: Die draagbare en liggewig Rentech PPS 750 kragpak is geskik vir die meeste elektroniese toestelle gebruik en lekker kompak sodat dit min ruimte in beslag neem. Monteer dit: Van die beste produkte wat ons wat vanjaar getoets het, is die uitstekende monteeroplossings van Ram Mount. Hulle bied ‘n wye verskeidenheid van produkte vir avonturiers, perfek om ‘n groot verskeidenheid toestelle veilig in plek te hou.

Hier vissie, vissie

Okavango stoei, maak seker jy pak hierdie oulike kontrepsie gereedskap stelletjie kombineer die gereedskap wat die pakket. Jy sal nooit weer jou tande hoef te gebruik nie aangesien dit oor ‘n intrekbare skêrtjie om vislyne te sny, Jig Buster beskik. as ‘n knippie werk om dié outjie sommer aan jou gordel vas te knip. Die metaal vormgietstuk pas netjies in jou hand en

www.rapala.com

Veiliger en ligter

lig domkrag, of as daar nie behoorlike punte vir ‘n hoë-lig domkrag op jou voertuig is nie, is ‘n lugdomkrag dalk net die ding om jou uit ‘n moeilike situasie in die veld te kry. Moet nie verder as 4x4 Mega World se Desert Heavy Duty Air Jack, wat onder die voertuig opgeblaas word met behulp van óf die gasse van jou uitlaatgas óf ‘n kompressor, soek nie. Dit lig die voertuig binne minute veilig op deur oopgemaak word wanneer die voertuig weer verlaag word. Die Desert Air Jack vereis geen monteringspunte nie en is gegradeer om ‘n voertuig van tot verpak in ‘n PVC drasak.

This article is from: