5 minute read
Agter die Stuur
from A122021
by nustobaydo
Wat gebeur wanneer ‘n Jeep Wrangler Sahara-tweedeur en Suzuki Jimny by ‘n veldry speelgrond uithaal en wys? Sal een beter as die ander vaar? Ons pa-en-seun-span van Anton Willemse Sr en Jr het uitgery Bass Lake toe vir ‘n bietjie pret met hierdie “speelgoed” .
Voertuie met ‘n kort wielbasis is bekend daarvoor dat hulle besonder goed vaar in uitdagende veldrytoestande aangesien hulle spog met baie goeie oorbreekhoeke om oor bulte en hindernisse te klouter. So, wat gebeur wanneer jy twee kortgat
Advertisement
Ons praat hier van “ouskool” voertuie met leerraamonderstelle, stewige asse voor en agter, kronkelvere en laestrekratkaste wat ‘n oorskakeling van agteraangedrewe na vierwielaandrywing moontlik maak. Ons mededingers is albei baie eenvoudige, robuuste en bekwame veldryers met een duidelike tekortkoming: nie een beskik oor ‘n standaard ewenaarslot nie en gebruik vastrapbeheer om wielspin te tem wanneer hulle dwars gedraai word. In die een hoek het ons die Jeep Wrangler Sahara (tweedeur), met sy prysplakker van meer as R800 000. Dit beskik oor ‘n 3.6-liter V6-petrolenjin gekoppel die Suzuki Jimny GLX met sy klein 1.5-liter petrolenjin, gekoppel van die Jeep. So, op ‘n sonnige Saterdagoggend na hope reën gedurende die week, kies ons koers na Bass Lake net buite Johannesburg om bietjie te gaan speel. Allen Pepper wat Suzuki 4x4 opleiding op die perseel aanbied het by ons aangesluit – vir die pret, maar ook vir raad van onskatbare waarde!
Jimny doen sy ding
Die Jimny is ‘n baie bekwame voertuig, maar daar is ‘n ongelukkig wie dit kan koop en as jy meer as ses voet lank is raak
baie vinnige, skerp draaie moontlik maak. Die nadeel op teerpad teen ‘n hoër spoed is ‘n gebrek aan stabiliteit in swaar wind. waar baie van die hardebaarde net kan droom om te kom. Dit klim met gemak deur en oor hindernisse en selfs met sy beperkte grondvryhoogte staan die Jimny nie terug vir enige uitdaging nie. Dit kan ongetwyfeld toegeskryf word aan sy Allgrip Pro 4x4-stelsel, wat in wese ‘n klassieke deeltydse 4x4-stelsel is met ‘n oordragkas sodat jy aandrywing aan die voorwiele kan sluit wanneer nodig, met
Daar is ongelukkig geen ewenaarslot agter nie, maar dit beskik oor ‘n slim Wanneer twee wiele skuins uitmekaar op enige as traksie verloor en tol, rem die stelsel daardie wiele sodat wringkrag na die wiele met greep herlei word. Die met betrekking tot greepverlies en terreinveranderinge. gery het, het Apple CarPlay/Android Auto koppeling, klimaatbeheer en ‘n redelike goeie klankstelsel, maar dit is verfrissend eenvoudig en vry van elektroniese toestelle. Spasie is beperk tot nie meer as twee volwassenes nie en die laairuim vertoon klein, maar as jy slim pak kan dit baie meer akkommodeer as wat jy dink. Brandstofverbruik is ook uiters verdienstelik en omdat dit so kompak is, is dit ‘n briljante opsie vir rondrits in die dorp deur die week en hope pret op 4x4-roetes oor naweke.
Sahara laat die koppe draai
As jy met die Jeep Wrangler Sahara ry, kan jy nie anders as om soos ‘n te bestuur en met ‘n 3.6-liter V6 Pentastar-enjin wat 209kW uitsit, gekoppel aan ‘n agtgang-ratkas, het jy beslis baie krag onder die voet. Die Sahara is ‘n bietjie anders as sy meer 4x4 roete-georiënteerde neef, die Wrangler Rubicon, wat alle terreinbande en sterker asse, die deeltydse Rock-Trac 4x4-stelsel met ‘n 4:1 lae-verhouding afstap (teenoor die Sahara se 2.72:1
Die Sahara gebruik die voltydse Selec-Trac 4x4-stelsel, met ‘n sluitbare sluit wanneer nodig, sodat jy eenvoudig die rit kan geniet. Die stelsel stuur vinnig was om te reageer en meer responsief as dié van die Jimny. Dit het dus as geen verrassing gekom die Sahara die 4x4-baan by Bass Lake ook met vlieënde vaandels geslaag het nie. tog by die nostalgiese voorkoms van vorige Jeeps. ‘n Mens kan allerhande ekstra vermoë vereis word, maar uit die boks is dit ‘n goeie presteerder. Terwyl dit stabiel op teer is, voel dit steeds meer rukkerig as ‘n langer asafstand 4x4‘s en met al daardie krag is daar een groot nadeel – redelik hoë brandstofverbruik.
Ons vat hom effe te ver?
Tydens ons toetslopie was daar een hindernis wat nie een van die twee voertuie kon baasraak nie, elkeen om ‘n ander rede. Dit was ‘n steil opdraande hindernis met ‘n paar diep dwarsas-spore om te trotseer. Albei voertuie het die spore maklik met die hulp van ‘n van die hindernis, ‘n hoë trap, was vir hulle te veel. Die Jimny se ondergang was sy uiters kort asafstand en daardie klein bande. Dit was net nie in staat om die wiele ver genoeg oor die trap te kry om genoeg greep te kry nie en selfs al kon ons die voorwiele op kry, twyfel ek of dit genoeg krag sou gehad het om homself oor die rand te trek.
Die Sahara het ewe goed deur die dwarsas-dalings en -bulte gevaar, maar weens sy breër lyf moes ons ‘n ander lyn kies om skade te voorkom. Alhoewel hy daarin geslaag het om sy voorwiele oor die rand te kry, het die gebrek aan ‘n behoorlike ewenaarslot agter beteken dat dit nie die greep gehad het ingeskop het – net ‘n breukdeel van ‘n sekonde – was genoeg vir die Jeep om greep te verloor. Dalk kon dit met all-terreine bande anders gewees het, maar dit is ‘n toets vir ‘n ander dag.
Albei die voertuie het ons verras met hul veldryvermoë. Ten spyte daarvan dat hulle nie die rugsteun van ‘n ewenaarslot het nie, het die vastrapbeheer 90% van die tyd gewerk soos dit moes. Die grense was egter duidelik wanneer dit by steil hellings en die groter dwarsas-situasies gekom het wat ons oortuiging dat jy ‘n ewenaarslot vir die rowwer terreine op 4x4-bane nie. Of eerder albei. Die twee ikoniese kortgat rygoed het albei hul staal gewys, maar nie een is perfek nie. Dit gesê, ek hou van albei om verskillende redes en kon nie ‘n oortuigende gunsteling kies nie.
Die belangrike syfers
Jeep Wrangler Sahara 2-deur
Prys: R839 900 Enjin: 3.6-liter V6 Pentastar petrol Uitset: 209kW en 347Nm Transmissie: 8-spoed 4x4-stelsel: Select-Trac® 4x4 Brandstofverbruik: 12.5 liter/100km • Lengte: 4 223mm • Hoogte: 1 800mm • Breedte: 1 873mm • Asafstand: 2 424mm • Grondvryhoogte: 239mm Tarra: 1 762kg LW: 2 313kg Benaderingshoek: Vertrekhoek: Ooorbreekhoek: Waaddiepte: 760mm 155/70/R18
Suzuki Jimny 1.5 GLX 4AT
Prys: R365 900 Enjin: 1.5 liter petrol Uitset: 75kW en 130Nm Transmissie: 4-spoed 4x4-stelsel: Allgrip Pro (+ Geremde LSD) Brandstofverbruik: 9.5 liter/100km • Lengte: 3 625mm • Hoogte: 1 720mm • Breedte: 1 645mm • Asafstand: 2 250mm • Grondvryhoogte: 210mm Kernmassa: 1 110kg GVM: 1 435kg Benaderingshoek: Vertrekhoek: Ooorbreekhoek: Waaddiepte: 300mm 195/80/R15