Wat gebeur wanneer ‘n Jeep Wrangler Sahara-tweedeur en Suzuki Jimny by ‘n veldry speelgrond uithaal en wys? Sal een beter as die ander vaar? Ons pa-en-seun-span van Anton Willemse Sr en Jr het uitgery Bass Lake toe vir ‘n bietjie pret met hierdie “speelgoed”.
V
oertuie met ‘n kort wielbasis is bekend daarvoor dat hulle besonder goed vaar in uitdagende veldrytoestande aangesien hulle spog met baie goeie oorbreekhoeke om oor bulte en hindernisse te klouter. So, wat gebeur wanneer jy twee kortgat ϰdžϰ͛Ɛ ǁĂƚ ďĞŬĞŶĚ ŝƐ ĂƐ ĚŝĞ ďƵŬƐŝĞƐ ǀĂŶ ĚŝĞ ďĂĂŶ ƚĞĞŶ ŵĞŬĂĂƌ ůĂĂƚ ŬƌĂŐƚĞ ŵĞĞƚ Žŵ ƚĞ ƐŝĞŶ ǁĂƩĞƌ ĞĞŶ ĚŝĞ ďĞƐƚĞ ǀĂĂƌ͍ Ons praat hier van “ouskool” voertuie met leerraamonderstelle, stewige asse voor en agter, kronkelvere en laestrekratkaste wat ‘n oorskakeling van agteraangedrewe na vierwielaandrywing moontlik maak. Ons mededingers is albei baie eenvoudige, robuuste en bekwame veldryers met een duidelike tekortkoming: nie een beskik oor ‘n standaard ewenaarslot nie en gebruik vastrapbeheer om wielspin te tem wanneer hulle dwars gedraai word. In die een hoek het ons die
Jeep Wrangler Sahara (tweedeur), met sy prysplakker van meer as R800 000. Dit beskik oor ‘n 3.6-liter V6-petrolenjin gekoppel ĂĂŶ ͚Ŷ ĂŐƚŐĂŶŐ ŽƵƚŽŵĂƟĞƐĞ ƌĂƚŬĂƐ͘ /Ŷ ĚŝĞ ĂŶĚĞƌ ŚŽĞŬ ŚĞƚ ŽŶƐ die Suzuki Jimny GLX met sy klein 1.5-liter petrolenjin, gekoppel ĂĂŶ ͚Ŷ ǀŝĞƌŐĂŶŐͲŽƵƚŽďŽŬƐ͘ ŝĞ ƉƌLJƐ͍ DŝŶĚĞƌ ĂƐ ĚŝĞ ŚĞůŌĞ ǀĂŶ ĚŝĠ van die Jeep. ZĞŐǀĞƌĚŝŐĞ ŬŽŵƉĞƟƐŝĞ͍ <Žŵ ŽŶƐ ŬLJŬ͘ EĂƚƵƵƌůŝŬ ŝƐ ŽŶƐ ͚Ŷ ďŝĞƚũŝĞ ƐĞŶƵǁĞĞĂŐƟŐ Žŵ ŝĞƚƐ ƐůĞŐ ƚĞ Ɛġ ŽŽƌ ĞŶŝŐĞ ǀĂŶ ĚŝĞ ǀŽĞƌƚƵŝĞ͕ ĂĂŶŐĞƐŝĞŶ ĂůďĞŝ ͚Ŷ ďLJŶĂ ŬƵůƚƵƐĂŐƟŐĞ ĂĂŶŚĂŶŐ ŚĞƚ͘ So, op ‘n sonnige Saterdagoggend na hope reën gedurende die week, kies ons koers na Bass Lake net buite Johannesburg om bietjie te gaan speel. Allen Pepper wat Suzuki 4x4 opleiding op die perseel aanbied het by ons aangesluit – vir die pret, maar ook vir raad van onskatbare waarde! Jimny doen sy ding Die Jimny is ‘n baie bekwame voertuig, maar daar is ‘n ƉĂĂƌ ƚĞŬŽƌƚŬŽŵŝŶŐĞ͘ ŝĞ ŐƌŽŽƩĞ ǀĂŶ ĚŝĞ ǀŽĞƌƚƵŝŐ ďĞŢŶǀůŽĞĚ ongelukkig wie dit kan koop en as jy meer as ses voet lank is raak