7 minute read

LESERSAVONTUUR

‘n Mens vergeet dikwels dat jy nie ver hoef te reis om pragtige plekke propvol prettige aktiwiteite te geniet nie, veral nie as jy in Suid-Afrika woon nie. Chantelle en Jaco Potgieter deel hul kort, maar aksiebelaaide reis deur Mpumalanga.

Woorde: Lizaan Snyman

Areis, hetsy ‘n kort wegbreek naby die huis of langer avonture deur Suid-Afrika en verder, was die laaste maande nogal uitdagend. Dit was ná ‘n ongeluk in Botswana in Julie, toe ons ons betroubare Mitsi –‘n 2008 Mitsubishi Triton 3.2-DI-D 4x4 –afgeskryf het.

Na ‘n paar maande se gesoek het ons nou ‘n nuwe vierwiel vennoot aangeskaf –‘n 2011 VW Amarok 2.0 TDI 4x4 wat ons meer oor haar op bladsy 44). Die eerste reis met haar was ‘n ontspannende kampeeruitstappie saam met die hele gesin na die Olifantsrivier Lodge naby Witbank. Jaco het egter nog ‘n reis as verrassing vir ons eerste huweliksherdenking beplan vir ‘n week later.

Die plan was om in drie dae Mpumalanga se bekende toeristebesienswaardighede te besoek, met heelwat te hou.

Raak verlore in die skoonheid

Op ons eerste dag is ons vroeg uit die vere aangesien ons ‘n redelike afstand gehad het om te reis en val vroegoggend reeds in die pad vir die eerste 200km na Alzu Petroport. Hier kon ons vinnig bene te rek en die renosters in ‘n wildskamp by die vulstasie te bewonder.

Nadat ons die padkos voorraad aangevul het, het ons die R539 deur die Wonderkloofpas na die indrukwekkende sedimentêre gesteentes op aarde beskou en strek oor ‘n 30-kilometer netwerk van ondergrondse gange en kamers Slegs 600m hiervan is oop vir die publiek en alhoewel ons al eenkeer vantevore hier was, het ons weer ‘n hele klomp nuwe feite geleer op die uur-lange toer wat jou 150m ondergronds neem.

Ons het die majestueuse Mpumalanga Panorama-roete Big Swing aan te pak. Met ons aankoms het dit egter gelyk of die hele Suid-Afrika dieselfde idee as ons gehad het en ons het besluit om die ervaring eerder na die volgende oggend uit te stel. ons die volgende dag sou beleef, ons het verder gery na ons oornagverblyf by die Forever Oord by die Blyderivier Canyon... of so het ons gedink! Chantelle het per ongeluk die verkeerde 'Forever Resort' op die GPS ingesleutel en wat veronderstel was om ‘n 50km rit te wees, het in ‘n 100km trek na Swadini verander.

Gelukkig het ons 80km reis terug na die regte oord by die van die verstommende besienswaardighede op die roete te neem. Ons het uiteindelik teen sononder by die regte oord aangekom, vinnig kamp opgeslaan en besluit om onsself met aandete by die restaurant te bederf. Voor ons in die reggekry aangesien ‘n storm op die horison gebroei het.

‘n Dag vol avontuur

Met ‘n aksiebelaaide dag wat voorlê, het ons vroeg opgestaan om die omgewing te voet te verken. Met ‘n lekker koppie boeretroos in die hand, het ons na die uitkykpunt gegaan om grootste kloof ter wêreld) in te drink.

Terug by die kamp het ons opgepak en ‘n vinnige draai by die wêreldbekende Drie Rondawels uitkykpunt gaan maak voordat ons vertrek het. ‘n unieke geologiese gebied wat gevorm is deur die eroderende Blyde riviere gevorm is. Verskillende rotslae van verskillende kleure word in die massiewe gekoppelde silinders gevorm en sorg vir ‘n hul naam van die prospekteerder, John Bourke, wat een van die eerstes was wat in dié omgewing goud kom soek het. Ten spyte van die naam, was John nie gelukkig om goud hier te vind nie, maar ander prospekteerders het later groot hoeveelhede goud in die omgewing gekry. Ons het langs die 700m lange kronkelpaadjie uitsig te waardeer, maar met ‘n vol program vir die dag moes ons na ‘n uur of wat weer in die pad val.

Terug op die R532 ry ons die 40km na Graskop vir die Big Swing en weer was die plek stampvol – sekerlik ‘n goeie teken dat Suid-Afrika swaai, gestap. Hierdie is een van die hoogste kabelswaaie oor ‘n vallei ter wêreld en soos ons na voor in die ry beweeg het, kon ons skaars ons opgewondenheid beteuel. Die ervaring is baie anders as rekspring (bungee) want jy vryval vir 70m voordat die tou jou in ‘n hoë-spoed boog intrek en jy dan van die een kant van die kloof na die ander kant swaai om die wêreld vanuit ‘n heel ander hoek tot 140km/h in die drie sekondes wat jy vryval – beslis een van die hoogtepunte van ons vakansie!

Om ons hartklop weer normaal te kry, neem ons die glashysbak wat jou 51m af in die kloof na ‘n inheemse woud met ‘n 600m-roete onder ‘n digte blaredak van bome en kalmerende stroompies en op jou Mpumalanga reis maak. Met ons adrenalienvlakke terug na normaal, kies ons koers na Pinnacle Rock, ons volgende stop op die Panorama-roete. Hierdie massiewe kwartsietblok staan ongeveer 30m hoog, tussen die digte inheemse woud in die Driekop-kloof.

Alhoewel Mpumalanga een van Suid-Afrika se kleiner provinsies is, spog dit met die meeste watervalle. Dit was dus gepas dat ons laaste stop op die Panorama-roete die bekende Lisbon-waterval, die hoogste in die provinsie teen 94m, was. Om die beste uitsig oor die Lisbon-rivier wat in ‘n dubbelstroom oor die halfsirkelvormige rotswand stort te kry, volg ons die maklike staproete tot by die basis van die waterval. Daar het ons vinnig ‘n verkwikkende duik deur die kristalhelder water geneem –‘n heerlike ervaring. Die paadjie terug is nogal steil, maar bied merkwaardige uitsigte oor die waterval wat dit die moeite werd maak. ons die kort 4x4-roete na ons oornagplek vir die twee nagte, Black Leopard Mountain Lodge (naby Lydenburg), aanpak.

Tyd vir ontspan

Na twee aksie-belaaide dae, besluit ons dis hoog tyd om bietjie die hart van die 6 000ha Thabo Tholo Wildernisreservaat, bied Die Black Leopard Mountain Lodge eko-vriendelike verblyf, lekker afgeleë en weg van selfoontorings en steurings. Wat ‘n bederf was dit nou nie – glamping op sy beste, in ‘n luukse tent met mooi uitsigte oor die Lutlaberg se steil kranse.

Die volgende oggend, op ons eerste huweliksherdenking, het ons bietjie later as gewoonlik gelê en toe ‘n heerlike bederf-ontbyt en sjampane geniet. Later die dag het ons ‘n stroom volg geneem, op soek na die vele voël- en dierspesies wat in die reservaat voorkom. Ons het slegs ‘n kameelperd gesien, maar die vars lug en mooi landskap het die stappie die moeite werd gemaak. Vir aandete, met die oulike nagapies wat ons geselskap hou, het ons heerlike bosslakrolletjies gemaak (resep hieronder).

Die volgende dag – die laaste van ons kort wegbreek – het ons besluit om een van die lodge se langer 4x4-roetes aan te pak om AmaTrokkie se vermoë bietjie te toets, voordat ons die lang 300km terug huis toe sou aanpak. Uiteraard het AmaTrokkie die 4x4-toets met vlieënde vaandels geslaag en ons is nogal beïndruk!

Terwyl ons huis toe ry het, het ons is. Sonder om te ver te reis en met ‘n bietjie beplanning, kan jy ‘n skatkis van herinneringe opbou en verskeie ervarings en besienswaardighede in ‘n kort wegbreek inpas.

Bestandele:

Basiliekruid pesto Ronde broodrolletjies Sout Kaas Swart peper

Metode:

• Plaas ‘n pot op ‘n staander oor ‘n warm vuur. • • • Sodra die slakke ook warm is, voeg die kaas en room by. Roer totdat die kaas smelt. • Hol die bokant van die ronde broodrolletjies uit en skep ‘n ruim porsie van die vulsel daarin. • Voeg nog kaas bo-op die vulsel en geniet.

Die ongelooflike

Nadat ons ons betroubare avontuur-vennoot, Mitsi (‘n 2008 Mitsubishi Triton 3.2 DI-D) in ‘n fratsongeluk op een van Botswana se slaggatgevulde teerpaaie verloor het, het ons vir maande lank besin oor waarmee ons haar sou vervang. Ons het uiteindelik op ‘n handrat VW Amarok 2.0 TDI 4x4 met net meer as 200 000km op die klok besluit. Die voertuig wat ons nou AmaTrokkie noem, was reeds toegerus met ‘n ARB bosbreker, Stofpad 4x4 rotsgly Eerstens, het ons die laaibak verwyder en vervang met ‘n pasmaak kampmodule wat ‘n volledige kombuis, twee koslaaie, vier klerelaaie en ‘n agterste storthokkie insluit. Dié stelsel het verseker dat alles goed georganiseer en makliker toeganklik is as in ons vorige kampeer-opset. Ander items wat bygevoeg is, sluit in: • • • Sonpaneel met sonkragbeheerder en omskakelaar • Ironman 4x4 daktent • Ironman 4x4 afdak (2.5m) • Tentco storthokkie • 55-liter watertenk • Die enigste bykomende wysigings wat ons nog beplan, is ‘n snorkel en ‘n wen-as.

Affipadaf winkel, restaurant & deli

vind wat hulle benodig, teen ‘n billike prys. Hul diensgerigte formule is so suksesvol dat hulle beoog om na ‘n groter perseel in die komende maande uit te brei.

Die besigheid is egter nie net ‘n buitelugwinkel nie. Jaco en Chantelle deel nog ‘n groot passie: die skep van unieke boskos en ‘n gewilde plek om ‘n groot verskeidenheid maaltye saam met vriende en familie te geniet.

KONTAK:

This article is from: