4 minute read
Lekker Kampplekke: Top 5 Noord-Kaap
from A122021
by nustobaydo
Suid-Afrika is die tuiste van die mooiste en mees diverse landskappe ter wêreld en ons is bevoorreg om in al nege provinsies uitstekende kampeerterreine te hê om by uit te span. RikusTrutervan Lekker Kampplekke deel sy gunstelinge in die Noord-Kaap.
1. Oranjerus Vakansieoord
Advertisement
Die lowergroen en goed toegeruste Oranjerus is die perfekte pitstop op pad na die Kgalagadi Oorgrenspark, Augrabies Nasionale Park of Namakwaland. Geleë by die Oranjerivier Kelders in Upington. Al die kampplekke is toegerus met elektrisiteit en die gemeenskaplike ablusiegeriewe spog met ‘n 4-ster gradering. Die selfsorgeenhede wissel vanaf luukse eenhede tot ekonomiese klas akkomodasie. Die Ibis NAASTE DORP: Keimoes (15km) / Upington (25km) WINKEL: Ja TROETELDIERVRIENDELIK: Ja (reël vooraf) VISVANG: Ja (rivier) SELFOONOPVANGS: Ja TOEGANKLIKHEID: Grondpad (begaanbaar vir nie-vierwielaangedrewe voertuie met ‘n redelike grondvryhoogte en padkaravane) TARIEWE: R175 per persoon per nag vir volwassenes (R140 vir *Verskeie selfsorg opsies is beskikbaar vanaf R600 per nag. KONTAK: +27 82 772 5896| oranjerus@mweb.co.za | www.oranjerus.com
2. Riverside Country Club & Caravan Park
Geleë op die oewer van die Modderrivier, is Riverside ‘n gewilde kampeerterrein vir staanplekke wat almal elektrisiteit het en daar is gemeenskaplike sowel as privaat ablusiegeriewe. Trekpleisters in die omgewing sluit Kimberley se Gat en museum, die Geniet ‘n skemerkelkie op die oewer van die Modderrivier, terwyl die jongspan heerlik in die swembad of by die speelpark baljaar. NAASTE DORP: Kimberley (35km) / Modderrivier (3km) WINKEL: Nee, maar basiese benodighede is beskikbaar by ontvangs of die restaurant. TROETELDIERVRIENDELIK: Ja (reël vooraf) VISVANG: Ja (rivier) SELFOONOPVANGS: Ja TOEGANKLIKHEID: Grondpad (begaanbaar vir nie-vierwielaangedrewe voertuie en padkaravane). TARIEWE: word R90 per persoon gehef en ekstra motors sal jou R100 uit die sak jaag. Vir bote betaal jy ook ‘n addisionele R100 per nag. *Verskeie selfsorg opsies is beskikbaar vanaf R650 per nag. KONTAK: +27 82 924 3075 | riversidecountryclub@absamail.co.za |
3. Orange River Rafting Lodge
privaat strand en bied verskeie akkommodasie opsies, wat kampeergeriewe tot luukse (paddle boards) net lekker in die lapa kuier terwyl die speelpark die kleinspan besig hou. Geniet ‘n NAASTE DORP: WINKEL: Nee TROETELDIERVRIENDELIK: Ja VISVANG: Ja (rivier) SELFOONOPVANGS: Ja TOEGANKLIKHEID: Grondpad (begaanbaar vir nie-vierwielaangedrewe voertuie met ‘n redelike grondvryhoogte en padkaravane). TARIEWE: R450 per staanplek per nag vir 2 mense en R75 vir elke bykomende persoon (tot ‘n maksimum van 6 persone). *Verskeie selfsorg opsies is beskikbaar vanaf R1 100 per nag vir 2. KONTAK:
4.Thota Lodge
‘n Ideale oornagstop vir avonturiers wat vanuit die noorde op pad na Botswana of die privaat kampeerplek, Bessiebos, word hout voorsien en alhoewel daar geen kragpunte is nie, sal jy wel ‘n warm stort kan neem (danksy ‘n donkie wat daagliks gestook word). vir enige ongerief, met massiewe kameeldoring- en witgatbome wat heerlike skadu sand gesleep word) in. Daar is ook verskeie selfry 4x4 roetes waar jy moontlik die ontwykende en bedreigde ietermagog kan raakloop. NAASTE DORP: Blackrock (50km) WINKEL: Nee TROETELDIERVRIENDELIK: Ja (reël vooraf) VISVANG: Nee SELFOONOPVANGS: Beperk TOEGANKLIKHEID: Grondpad (begaanbaar vir nie-vierwielaangedrewe voertuie met ‘n redelike hoë grondvryhoogte en padkaravane nie). TARIEWE: R170 per persoon per nag. *Verskeie selfsorg opsies is beskikbaar vanaf R470 per nag vir 2. KONTAK: +27 76 105 3432 / +27 72 145 8616| www.thotalodge.co.za
5. Die Mas van Kakamas
‘n Kampwegbreek by Die Mas is die ideale manier om skoene uit te kuier en ‘n welverdiende blaaskans geniet of die menige omliggende Kaap terdeë kan geniet. Die Mas Van Kakamas is sowat 2.5km vanaf die N7 en naby aan die dorp Kakamas, reg langs die oewer van die Oranjerivier. Die kampterrein het heerlike skadubome en gras, met ‘n privaat wynkelder slegs 500m vanaf die kampeerarea. Hier kan jy ‘n verskeidenheid brandewyne, jenewers (gin) en verskeie wyne geniet. NAASTE DORP: Kakamas (2.5km) WINKEL: Nee TROETELDIERVRIENDELIK: Nee VISVANG: Ja (rivier) SELFOONOPVANGS: Ja TOEGANKLIKHEID: Grondpad (begaanbaar vir nie-vierwielaangedrewe voertuie) TARIEWE: R100 per staanplek per nag plus R60 per volwasse per nag. *Verskeie selfsorg opsies is beskikbaar vanaf R370 per nag vir 2. KONTAK: +27 82 891 8779 / +27 54 431 0245 | accounts@diemas.co.za | www.diemas.co.za
Toffie potpoeding (Lewer genoeg vir 6 mense) Bestanddele:
2 eiers, geklits 8 eetlepels meel 2 teelepels koeksoda
1 koppie melk
Sous
1½ koppie melk 1½ koppie suiker 2 eetlepels vanielje geursel ½ koppie room of ingedampte melk (Ideal Milk)
Metode:
• • Meng die koeksoda met die melk en voeg dit bietjie vir bietjie by die mengsel totdat dit goed geklits is. Hou die beslag eenkant terwyl jy die sous maak. • Meng al die bestanddele vir die sous in ‘n groot swartboompot (minstens 3 liter) en bring tot kookpunt. • Terwyl die sous besig is om te kook, gooi die beslag stadig oor die agterkant van ‘n houtlepel in die sous in. Moet dit nie roer nie. • • dit bedien.
Melktert Jaffles (Lewer 4)
Bestanddele:
150ml melk
2 eiergele 20g koekmeel
60g suiker
Metode:
• Klits 4 eetlepels van die melk saam met die eiergele. Gooi dan die meel en suiker daarby en klits tot glad. en hou aan met roer totdat dit verdik. • Kook saam vir een minuut (dit kan redelik vinnig aanbrand so hou maar fyn dop). Gooi die vanielje geursel by en roer goed saam. meltertvulsel in die middel en bedek met nog ‘n sny brood. • Sprinkel kaneelsuiker bo-oor en bedien dadelik.