Suid-Afrika is die tuiste van die mooiste en mees diverse landskappe ter wêreld en ons is bevoorreg om in al nege provinsies uitstekende kampeerterreine te hê om by uit te span. Rikus Truter van Lekker Kampplekke deel sy gunstelinge in die Noord-Kaap. 1. Oranjerus Vakansieoord Die lowergroen en goed toegeruste Oranjerus is die perfekte pitstop op pad na die Kgalagadi Oorgrenspark, Augrabies Nasionale Park of Namakwaland. Geleë ƚĞĞŶĂĂŶ ĚŝĞ KƌĂŶũĞƌŝǀŝĞƌ͕ ŝƐ ĚĂĂƌ ǀĞƌƐŬĞŝĞ ĂŬƟǁŝƚĞŝƚĞ ƐŽŽƐ ƐƚĂƉͲ ĞŶ ďĞƌŐĮĞƚƐƌŽĞƚĞƐ͕ ǁĂƚĞƌ ĂŬƟǁŝƚĞŝƚĞ ;ďƌŝŶŐ ũŽƵ ĞŝĞ ďŽŽƚ͕ ŬĂŶŽ ŽĨ ũĞƚͲƐŬŝͿ͕ ŚĞŶŐĞů ĞŶ ƐĞůĨƐ ǁLJŶƉƌŽĞ by die Oranjerivier Kelders in Upington. Al die kampplekke is toegerus met elektrisiteit en die gemeenskaplike ablusiegeriewe spog met ‘n 4-ster gradering. Die selfsorgeenhede wissel vanaf luukse eenhede tot ekonomiese klas akkomodasie. Die Ibis ƌĞƐƚĂƵƌĂŶƚ ʹ ŵĞƚ ͚Ŷ ƉƌĂŐƟŐĞ ƵŝƚƐŝŐ ŽŽƌ ĚŝĞ ƌŝǀŝĞƌ ʹ ŝƐ ŽŽƉ ǀŝƌ ŵŝĚĚĂŐͲ ĞŶ ĂĂŶĚĞƚĞƐ͘ NAASTE DORP: Keimoes (15km) / Upington (25km) WINKEL: Ja TROETELDIERVRIENDELIK: Ja (reël vooraf) VISVANG: Ja (rivier) SELFOONOPVANGS: Ja TOEGANKLIKHEID: Grondpad (begaanbaar vir nie-vierwielaangedrewe voertuie met ‘n redelike grondvryhoogte en padkaravane) TARIEWE: R175 per persoon per nag vir volwassenes (R140 vir ƉĞŶƐŝŽĞŶĂƌŝƐƐĞͿ ĞŶ ZϭϭϬ ǀŝƌ ŬŝŶĚĞƌƐ ŽŶĚĞƌ ϭϲ͘ <ŝŶĚĞƌƐ ŽŶĚĞƌ ϳ ďůLJ ŐƌĂƟƐ͘ *Verskeie selfsorg opsies is beskikbaar vanaf R600 per nag. KONTAK: +27 82 772 5896| oranjerus@mweb.co.za | www.oranjerus.com
58