10 minute read
Bosklets
from A122021
by nustobaydo
Mense dink oor die algemeen dat enige groen slang wat hulle teëkom, ‘n groen mamba is. Selfs my Oom Willie het gedink dat hy hulle op sy plaas Blinkklip naby Stella in die Noordwes Provinsie het. Woorde & foto’s: Johan Marais, African Snakebite Institute
Die groen mamba kom in die kuswoud vanaf die verste noordoostelike deel van die Oos-Kaap langs die kus van verder noord voor. Dié slang word meestal baie naby die see aangetref (binne ‘n paar kilometer), maar verder noord – wanneer jy by Hluhluwe en Mkuzi uitkom – kan hulle in die binneland tot sowat 40km vanaf die see gevind word. Daar is Nasionale Krugerwildtuin nie.
Advertisement
Groen mamba-broeisels is 30 tot 45cm lank en is bo en onder groen, met goudbruin oë. Dié slang groei vinnig en wanneer hulle langer as ‘n meter is, is hulle baie dikker as ‘n volwasse man se duim. Alhoewel hulle selde meer as 2m lank word, is die maksimum lengte van hierdie slang al as 2.5m genoteer. Die gif van die groen soos dié van die swart mamba nie en veroorsaak redelike swelling veral om die bytmerk. Die groen mamba se gif is neurotoksies veroorsaak) en kardiotoksies (gifstowwe wat die hart en sy vermoë groen mamba in Suid-Arika is egter skaars
Daar is verskeie skadelose groen slange van die genus Philothamnus wat maklik met die groen mamba verwar word. Die oostelike- en westelike Natalse groen slange is lank en skraal gevind. Hulle is rats en goeie klimmers, wat meestal geitjies en paddas vreet. Die gespikkelde bosslang – hoofsaaklik groen met beste klimmer van die groep. Hulle word dikwels tussen die mure kus. Dan is daar ook ‘n groen waterslang –‘n heldergroen slang wat gewoonlik in klam plekke aangetref word waar hulle meestal klein paddas vreet.
Al hierdie groen slange kom gereeld in voorstedelike tuine voor. Hulle is taamlik dun (nooit dikker as ‘n vinger nie), vinnig om weg te beweeg wanneer hulle gesteur word en heeltemal skadeloos. Omdat hulle maklik met ‘n mamba verwar word, word hulle dikwels onnodig doodgemaak. Ongelukkig is dit nie maklik om maar hou in gedagte dat die groen mamba slegs in die ooste en naby die see aangetref word. Hulle broeisels is ongeveer 29-38cm lank en is grys tot bruin in kleur met groot smaraggroen oë. Sodra hulle ongeveer 1m in lengte bereik, verander hulle na volwasse kleure en word meestal bruin (ons het egter al opgemerk). Die algehele liggaam en maagkleur is ‘n heldergroen, maar sommige individue het duidelike swart merke tussen die skubbe, wat ietwat van ‘n
Op daardie lengte sal die slang baie dikker as ‘n wysvinger slang wat in bome en struike woon en byte van dié slang is uiters skaars.
Sou jy ‘n slang in 'n boom teëkom, sal die voëls jou min gevaar aangesien slange meestal net hoër in die boom op sal beweeg indien hulle gesteur word.
Meer oor ASI
Die is die voorste in Afrika.
Hierdie kursusse word aangebied deur een van Afrika se bekendste herpetoloë met meer as 40 jaar ondervinding, Johan Marais. Hy werk saam met Luke Kemp, ‘n dierkundige wat die afgelope vier jaar by die ASI werk. hul webwerf. Hulle is ook die grootste verspreiders van
admin@asiorg.co.za
Produk navrae: +27 60 957 2713
Kursus navrae: +27 73 186 9176 Slangbyt noodgevalle: +27 82 494 2039.
Wildlife Photography and Training
Reis: ‘n Werkwoord wat beteken “om na ‘n plek, meestal ver weg, te gaan” . Ver kan natuurlik lang afstande binne jou eie land of na ‘n ander land beteken. Rit/uitstappie: ‘n Selfstandige naamwoord wat “die aksie om van ‘n roadtrip. Coddiwomple: wandelstog en beteken “om in ‘n doelgerigte wyse na ‘n vae bestemming te reis” .
Dvasvang! Avontuur wag om elke hoek en draai. Vir sommige van ons moet dit met adrenalien gevul wees. Vir ander moet dit eenvoudig ‘n nuwe persoonlike ontdekking wees – iets onverwags, vreemds of bisar, of iets uit ons geskiedenis.
In plaas daarvan om die snelweë na jou bestemming te neem, vertraag jou pas en neem die agterpaaie en afgeleë wegdraaipaadjies, wat nie deur so baie mense gebruik word nie. Stop by die plaasstalletjies, die klein dorpies en alles tussenin. Praat met die plaaslike mense en vang pandemie ons een ding geleer het, is dit om elke kans met albei hande aan te gryp want jy weet nie wat die dag van more inhou nie.
Gewapen met jou kamera of slimfoon, gebruik van hierdie eenvoudige idees en wenke om jou reise en herinneringe vir ewig vas te lê.
Die pad
redelik eenvoudig – hou dit wyd (portret of landskap) en maak die pad die fokus van die hoek van onder of bo. Gebruik die “reël van derdes” om die horison op een van die pad raam (dit behoort ‘n derde van die komposisie te beslaan). Jy sal soveel moontlik in skerp fokus wil hê – kies dus ‘n wye fokusdiepte (tussen F/11 en F/18).
Waterkruisings en brûe
Op die agterpaaie kom jy dikwels strome of riviere teë en wanneer daar nie ‘n brug is nie, is ‘n veerboot jou enigste opsie om ‘n diep watergang oor te steek. Ongelukkig is die handaangedrewe veerbote van vervloeë dae besig om te verdwyn – so, wanneer handaangedrewe veerboot by Malgas, wat die Breederivier oorsteek, is onlangs deur ‘n meganies-aangedrewe veerboot vervang. Dieselfde geld vir die veerboot by Kazungula, wat pas vervang is deur ‘n groot moderne brug.
Vir my versinnebeeld brûe ‘n konneksie tussen mense, ‘n manier om mense met mekaar te struktuur en ingenieurswese. Deur hulle te fotografeer, vang jy meer as net ‘n brug vas – jy vang ‘n storie van arbeid vas!
Windpompe
Windpompe is besig om uit ons landskappe te verdwyn, bloot omdat nuwe tegnologie oorneem. Sonkrag-aangedrewe pompe vervang windkrag teen rasse skrede, so terwyl ons nog kan, is raak deur die bewegingsvervaging (blur) met ‘n stadige sluiter vas te vang, te versnel of te vries met ‘n vinnige sluiterspoed. horison op een van die horisontale lyne te plaas. Beweeg dan rond totdat jy die komposisie reg kry en indien moontlik, vertel die hele storie deur die omliggende elemente in die beeld in te sluit. Gebruik ‘n wye fokusdiepte tussen F/11 tot F/19, met ‘n outo ISO om die die son agter jou en teen laatmiddag of sononder skiet die son.
Die Karoo (die Tankwa, Groot, Klein, ens.) het van die beste agterpaaie en die grootste aantal windpompe wat van die kant van die pad af gefotografeer kan word. Verder komplimenteer
Hekke
Jy sal ongetwyfeld verskeie hekke op jou reise deur die afgeleë areas op die agterpaaie teëkom. Jy sal hulle in alle waarskynlikheid moet oop- en toemaak wanneer jy deur plase ry, of jy sal hulle langs die pad opmerk. Uit ondervinding en die duisende hekke wat ek oor die afgelope paar dekades al moes oop- of toemaak weet ek dat nie een dieselfde werk of selfs lyk nie en aangesien jy in elk geval moet stop om dit oopmaak kan jy mos netsowel ‘n kiekie neem. Wanneer dit by hekke kom, is jou invalshoek belangrik. Jy moet die skoot só opstel dat dit nie net die hek vertoon nie, maar ook ‘n bietjie van die voorof agtergrond. Anders is dit net ‘n foto van ‘n draad en raam, sonder konteks.
Ek hou daarvan om een of albei hekpale en ‘n gedeelte van die padoppervlak in te sluit en dit maak vir my nie saak of die hek oop of toe is nie. As daar is ‘n boom of bos naby is, sluit ek dit ook in. Ek hou die fokusdiepte vlak (sowat F/7.1 tot F/9) om die hek die fokuspunt te maak sonder om die agtergrond te teen verskillend stellings totdat jy dít wat jy in jou geestesoog voorgestel het, vasgevang het. Ek neem ook altyd ‘n paar skote wat ons voertuig insluit.
Padtekens en inligtingsborde
‘n Naambord kan onmiddellik nuuskierigheid wek en is een van die beste maniere om ‘n herinnering van ‘n omgewing te bewaar. Hier het jy nie noodwendig beheer oor die hoek van dat die bord oor- of onderbelig word. Komponeer jou skoot só dat jy die omgewing en pad insluit en miskien selfs jou voertuig of metgeselle. Gebruik die “reël van derdes” om die naambord beskrywings is, neem ook ‘n paar nabyskote.
Besienswaardighede, plaasstalletjies, museums en monumente
Die hoofrede om by hierdie plekke te stop, is om die plaaslike gemeenskap te ondersteun en ‘n smakie van die streek se lekkernye te kry, maar moet nie vergeet om die herinnering vas te vang nie. Klein dorpies is bekend vir interessante besienswaardighede, soos byvoorbeeld die Fred Turner en Windpompmuseum in Loeriesfontein in die Noord-Kaap. Die windpompe is korter gemaak verdere fotogeleenthede bied in.
By hierdie besienswaardighede is dit belangrik om nie net op die groter prentjie nie, maar ook op die detail te fokus. Elkeen van hierdie plekke het iets spesiaals en ‘n karakter van sy eie. By Bagdad Café, op die pad tussen Vanrhynsdorp en Nieuwoudtville Verder is daar menigmaal inspirerende aanhalings of plaaslike sêgoed op die swartborde teen die mure geskryf – onthou om dit
Argitektuur en kerke
Die kerkegeboue in die meeste klein dorpies is argitektoniese meesterstukke uit ‘n vervloë era. Sommige plekke van aanbidding is eenvoudig en klein, terwyl ander die fokuspunt van die dorp is kykers se aandag sal trek. Ek hou daarvan om ‘n kerk vanuit ‘n hoek van 45 grade vas te vang om sodoende twee kante te sien. Om die hele kerk in fokus te kry, moet jy ‘n wye fokusdiepte kies. Let ook op waar die son is. As dit agter jou is, sal die gebou goed verlig wees, maar maak seker dat jy dit nie oorbelig nie. As die son agter mekaar stapel vir ‘n goeie eindresultaat.
Landbou
en kan meestal sommer van die pad af gefotografeer word. Die kontraste van kleur en tekstuur, gekombineer met die simmetrie en patrone plaasimplemente op die horison gewaar, skiet wyd om die hele toneel vas te vang (F/11 tot F/16). Die lensopening sal klein wees, so kompenseer met ‘n stadiger sluiterspoed sodat jy genoeg lig kry en hou die ISO op ‘n lae 100 tot 400 op ‘n helder dag. As dit bewolk is en jy nie seker is wat die
Die gebroke en vergete
Ek kan die verlate skoonheid van ou ruïnes en geroeste metaal nie weerstaan nie. Hierdie eens ongeskonde strukture wat geval het, wek nostalgie oor die verlede en kan nogal emosie ontlok as jy dit goed vasvang. Daar is ook altyd ‘n nuuskierigheid oor die oorblyfsels van vorige geslagte – so dit is beslis die moeite werd om te stop en ‘n stukkie geskiedenis vas te lê. Raam wyd, gebruik die reël van derdes om jou onderwerp te plaas en stel jou fokusdiepte wyd om die hele storie vas vlak om dit van die agtergrond te skei. As daar detail soos blomme of klippe op die voorgrond is, skiet vanuit ‘n lae hoek om dit in te sluit. Op ‘n dag met moontlik daarvan insluit.
Plaaslike kultuur
tradisies en plaaslike kulture. Ek kan dit byvoorbeeld nie weerstaan om donkiekarre te fotografeer nie. Wanneer hulle aan die beweeg is, stel jou sluiterspoed vinnig genoeg om die beweging te vries en probeer om beide ‘n voor- en syaansig te kry. ‘n Taverne langs die pad of ‘n eetplek onder ‘n boom, met ‘n hoender sissend op die kole, is nie net verwelkomend vir reisigers nie, maar die glimlagte van die mense wat daar werk is altyd breed wanneer jy hulle vra vir ‘n foto. Ek vra gewoonlik en stuur dit dadelik. Dit sal hul dag maak!
Hawens
kleure, detail en tekstuur om te fotografeer. Van piepklein vissersbootjies tot kleiner treilers en soms verlate vaartuie, daar sal vir seker iets interessants wees om te kiek. Jy kan wyd skiet om die hele toneel vas te vang, maar onthou ook om in te zoem op klein en interessante detail en só iets anders as die gewone te kry. Benewens ‘n inspirerende foto sessie, is dit ook altyd lekker om met die plaaslike mense te gesels en jy sal vir seker ‘n stukkie vars vis kan opraap.
Die onverwagte
Moet nooit verby die onverwagte of weird goed wat jy langs terugkom by jou sal spook as jy nie die oomblik vasgevang het nie. Óf jy ry nooit weer daardie pad nie, óf die onverwagte voorwerp het verdwyn wanneer jy weer daar uitkom. Neem die geleenthede wat hulself voordoen en maak die meeste van jou reise!