A122021

Page 61

Mense dink oor die algemeen dat enige groen slang wat hulle teëkom, ‘n groen mamba is. Selfs my Oom Willie het gedink dat hy hulle op sy plaas Blinkklip naby Stella in die Noordwes Provinsie het. Woorde & foto’s: Johan Marais, African Snakebite Institute

D

ie groen mamba kom in die kuswoud vanaf die verste noordoostelike deel van die Oos-Kaap langs die kus van <ǁĂ ƵůƵͲEĂƚĂů ŶŽŽƌĚǁĂĂƌƚƐ ƚŽƚ ŝŶ DŽƐĂŵďŝĞŬ ĞŶ ƐĞůĨƐ verder noord voor. Dié slang word meestal baie naby die see aangetref (binne ‘n paar kilometer), maar verder noord – wanneer jy by Hluhluwe en Mkuzi uitkom – kan hulle in die binneland tot sowat 40km vanaf die see gevind word. Daar is ŐĞĞŶ ŐƌŽĞŶ ŵĂŵďĂƐ ŝŶ DƉƵŵĂůĂŶŐĂ͕ Ğ^ǁĂƟŶŝ ;^ǁĂnjŝůĂŶĚͿ ĞŶ ĚŝĞ Nasionale Krugerwildtuin nie. Groen mamba-broeisels is 30 tot 45cm lank en is bo en onder groen, met goudbruin oë. Dié slang groei vinnig en wanneer hulle langer as ‘n meter is, is hulle baie dikker as ‘n volwasse man se duim. Alhoewel hulle selde meer as 2m lank word, is die maksimum lengte van hierdie slang al as 2.5m genoteer. Die gif van die groen ŵĂŵďĂ͕ ĂůŚŽĞǁĞů ƉŽƚĞŶƐŝĞĞů ĚŽĚĞůŝŬ͕ ŝƐ ŶŝĞ ŶĂĂƐƚĞŶďLJ ƐŽ ŬƌĂŐƟŐ soos dié van die swart mamba nie en veroorsaak redelike swelling veral om die bytmerk. Die groen mamba se gif is neurotoksies ;ŐŝĨƐƚŽǁǁĞ ǁĂƚ ĞƌŶƐƟŐĞ ƐŬĂĚĞ ĂĂŶ ĚŝĞ ƐĞŶƵǁĞĞǁĞĞĨƐĞů ŬĂŶ veroorsaak) en kardiotoksies (gifstowwe wat die hart en sy vermoë Žŵ ďůŽĞĚ ƚĞ ƉŽŵƉ ĞŶ ƐŝƌŬƵůĞĞƌ ĂĂŶƚĂƐͿ͘ EŽŽĚůŽƫŐĞ ďLJƚĞ ǀĂŶ ĚŝĞ groen mamba in Suid-Arika is egter skaars Daar is verskeie skadelose groen slange van die genus Philothamnus wat maklik met die groen mamba verwar word. Die oostelike- en westelike Natalse groen slange is lank en skraal ĞŶ ŵĞĞƐƚĂů ĂŬƟĞĨ ŐĞĚƵƌĞŶĚĞ ĚŝĞ ĚĂŐ͘ ŝĠ ƐůĂŶŐĞ ǁŽƌĚ ǀĂŶ ŶĂďLJ DŽŶƚĂŐƵ ŝŶ ĚŝĞ tĞƐͲ<ĂĂƉ͕ ŶŽŽƌĚǁĂĂƌƚƐ ƚŽƚ ŝŶ <ǁĂ ƵůƵͲEĂƚĂů͕ DƉƵŵĂůĂŶŐĂ͕ Ğ^ǁĂƟŶŝ͕ EŽŽƌĚͲ'ĂƵƚĞŶŐ͕ >ŝŵƉŽƉŽ ĞŶ EŽŽƌĚǁĞƐ gevind. Hulle is rats en goeie klimmers, wat meestal geitjies en paddas vreet. Die gespikkelde bosslang – hoofsaaklik groen met ĚŽŶŬĞƌ ŬŽůůĞ ĂĂŶ ĚŝĞ ǀŽŽƌƐƚĞ ŚĞůŌĞ ǀĂŶ ĚŝĞ ůLJĨ ʹ ŝƐ ďLJ ǀĞƌƌĞ ĚŝĞ beste klimmer van die groep. Hulle word dikwels tussen die mure ĞŶ ĚĂŬŬĞ ǀĂŶ ďƵŝƚĞŐĞďŽƵĞ ŐĞǁĂĂƌ͕ ǀĞƌĂů ůĂŶŐƐ ĚŝĞ <ǁĂ ƵůƵͲEĂƚĂů kus. Dan is daar ook ‘n groen waterslang – ‘n heldergroen slang wat gewoonlik in klam plekke aangetref word waar hulle meestal klein paddas vreet. Al hierdie groen slange kom gereeld in voorstedelike tuine voor. Hulle is taamlik dun (nooit dikker as ‘n vinger nie), vinnig om weg te beweeg wanneer hulle gesteur word en heeltemal skadeloos. Omdat hulle maklik met ‘n mamba verwar word, word hulle dikwels onnodig doodgemaak. Ongelukkig is dit nie maklik om ƚƵƐƐĞŶ ĚŝĞ ƐŬĂĚĞůŽƐĞ ƐůĂŶŐĞ ĞŶ ĚŝĞ ŐŝŌŝŐĞ ŵĂŵďĂ ƚĞ ŽŶĚĞƌƐŬĞŝ ŶŝĞ͕ maar hou in gedagte dat die groen mamba slegs in die ooste en naby die see aangetref word. ĂĂƌ ŝƐ ǁĞů ŶŽŐ ͚Ŷ ŚŽŽŐƐ ŐŝŌŝŐĞ ŐƌŽĞŶ ƐůĂŶŐ ʹ ĚŝĞ ďŽŽŵƐůĂŶŐ͘ Hulle broeisels is ongeveer 29-38cm lank en is grys tot bruin in kleur met groot smaraggroen oë. Sodra hulle ongeveer 1m in

lengte bereik, verander hulle na volwasse kleure en word ŵĂŶŶĞƚũŝĞƐ ŐƌŽĞŶ ĞŶ ǁLJĮĞƐ meestal bruin (ons het egter al ŚŝĞƌ ĞŶ ĚĂĂƌ ͚Ŷ ƌĂƌĞ ŐƌŽĞŶ ǁLJĮĞ opgemerk). Die algehele liggaam en maagkleur is ‘n heldergroen, maar sommige individue het duidelike swart merke tussen die skubbe, wat ietwat van ‘n ƌƵŝƚƉĂƚƌŽŽŶ ĞīĞŬ ƐŬĞƉ͘ Op daardie lengte sal die slang baie dikker as ‘n wysvinger ǁĞĞƐ͘ ŝĞ ďŽŽŵƐůĂŶŐ͕ ĂůŚŽĞǁĞů ƵŝƚĞƌƐ ŐŝŌŝŐ͕ ŝƐ ͚Ŷ ƌƵƐƟŐĞ slang wat in bome en struike woon en byte van dié slang is uiters skaars. Sou jy ‘n slang in 'n boom teëkom, sal die voëls jou ŐĞǁŽŽŶůŝŬ ǁĂĂƌƐŬƵ ;ǀĞƌĂů ĚŝĞ ƌŽŽŝŽŽŐƟƉƚŽůͿ͕ ŵĂĂƌ ĚĂĂƌ ŝƐ min gevaar aangesien slange meestal net hoër in die boom op sal beweeg indien hulle gesteur word. Meer oor ASI Die ĨƌŝĐĂŶ ^ŶĂŬĞďŝƚĞ /ŶƐƟƚƵƚĞ ; ^/Ϳ is die voorste ŽƉůĞŝĚŝŶŐƐǀĞƌƐŬĂīĞƌ ǀŝƌ ŽŶĚĞƌǁĞƌƉĞ ƐŽŽƐ ^ůĂŶŐďĞǁƵƐƚŚĞŝĚ͕ EŽŽĚŚƵůƉ ǀŝƌ ƐůĂŶŐďLJƚĞ ĞŶ 'ŝŌŝŐĞ ^ůĂŶŐŚĂŶƚĞƌŝŶŐ ŬƵƌƐƵƐƐĞ in Afrika. Hierdie kursusse word aangebied deur een van Afrika se bekendste herpetoloë met meer as 40 jaar ondervinding, Johan Marais. Hy werk saam met Luke Kemp, ‘n dierkundige wat die afgelope vier jaar by die ASI werk. ƵŝƚĞŶ ŚƵů ƉƵďůŝĞŬĞ ĞŶ ŬŽƌƉŽƌĂƟĞǁĞ ŽƉůĞŝĚŝŶŐƐŬƵƌƐƵƐƐĞ͕ ďŝĞĚ ĚŝĞ ^/ ĂĚĚŝƐŝŽŶĞůĞ ŽƉǀŽĞĚŬƵŶĚŝŐĞ ŝŶůŝŐƟŶŐ͕ ǁĞŶŬĞ͕ ŶƵƵƐďƌŝĞǁĞ͕ ĂƌƟŬĞůƐ͕ ƉůĂŬŬĂƚĞ ĞŶ ĂŶĚĞƌ ĚŽŬƵŵĞŶƚĞ ŽƉ hul webwerf. Hulle is ook die grootste verspreiders van ƐůĂŶŐŚĂŶƚĞƌŝŶŐƐƚŽĞƌƵƐƟŶŐ ŽƉ ĚŝĞ ŬŽŶƟŶĞŶƚ ĞŶ ŚĞƚ ͚Ŷ ŐƌĂƟƐ ƚŽĞƉ ǁĂƚ ŝŶůŝŐƟŶŐ ŽŽƌ ŶŽŽĚŚƵůƉ͕ ƐůĂŶŐ ŝĚĞŶƟĮƐĞƌŝŶŐ͕ ŝŶůŝŐƟŶŐ ŽŽƌ ƐůĂŶŐǀĞƌǁLJĚĞƌŝŶŐ ĞŶ ŵĞĞƌ ďĞǀĂƚ͘ Q ǁǁǁ͘ĂĨƌŝĐĂŶƐŶĂŬĞďŝƚĞŝŶƐƟƚƵƚĞ͘ĐŽŵ admin@asiorg.co.za Produk navrae: +27 60 957 2713 Kursus navrae: +27 73 186 9176 Slangbyt noodgevalle: +27 82 494 2039.

61


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.