10 minute read

Bergpasse: Lichens Pas

Die Golden Gate Hoogland Nasionale Park is die enigste park in Suid-Afrika wat ‘n openbare pad (die R712) het wat reg deur die middel daarvan loop. As jy die westelike toegangshek binnegaanisdaar‘namptelikepasgenaamdLichenspas,watdeurvandiemeesskouspelagtige natuurskoon wat Suid-Afrika bied kronkel. Trygve Roberts van Mountain Passes South Africa verken dié pas wat dikwels verkeerdelik die Golden Gate-pas genoem word.

Die Golden Gate Hoogland Nasionale Park, wat sowat vier ure vanaf Johannesburg en Pretoria geleë is, is naby genoeg om as ‘n daguitstappie te geniet, maar meeste mense verkies om meer tyd hier deur te bring sodat hulle die area se baie bykomende besienswaardighede ten volle kan verblyfopsies, wat wissel van hotelle en chalets tot gasteplase en bergtoevlugsoorde beskikbaar en die park bied ook ‘n en witwater-vlotvaart in.

Advertisement

Reisigers word aanbeveel om die pas vanuit die weste, wat naby Clarens begin (S28.510792 E28.424886), aan te pak. park se toegangshek, wat die westelike beginpunt van die pas vanuit die ooste, wat naby Harrismith by die kruising van die N5 en McKechnie straat (S28.285067 E29.131193) begin, die N5 na S28.288984 E29.089289 en draai dan links op die R74. Volg hierdie pad vir 40.9km om die oostelike ingang na Golden Gate te bereik. Na ‘n verdere 15.5km op dié pad sal jy die oostelike beginpunt van die pas bereik.

As jy hierdie roete deur die park as ‘n kortpad van Clarens na Harrismith gebruik, hoef jy nie ‘n toegangsfooi te betaal nie. Indien jy wel beplan om in die park te oornag, of selfs as jy net ‘n dagbesoeker is, word ‘n bewaringsfooi gehef tensy jy ‘n geldige Wild Card het. Fooie vir Suid-Afrikaners beloop R60 per volwassene en R30 vir kinders onder 16. SADC-inwoners betaal R120 vir volwassenes en R60 vir kinders, terwyl internasionale besoekers R240 vir volwassenes en R120 vir kinders moet opdok.

Op hierdie punt van die pad kan jy links draai na die die Wilgenhof Omgewingsopvoedingsentrum. Hierdie fasiliteit bied al vir meer as 20 jaar dinamiese opvoedkundige programmeaanleerdersvanalleouderdommeenagtergrond. Die goed onderhoude geboue sluit ‘n groot saal met ‘n kombuis en verblyf vir tot 92 mense in. Die sandsteengeboue en houtkrale aan jou regterkant is die Gladstone-stalle, net om vooraf te bespreek!).

Die “hek”

Op hierdie punt vorm die sandsteenkranse aan weerskante In 1875 het ‘n boer genaamd JNR van Reenen en sy vrou hier gestop terwyl hulle op reis was na hul nuwe plaas in Vuurland. Toe hy sien hoe die laaste strale van die sonsondergang op menslike gesig duidelik sigbaar in die regterkant (suidelike kant) van die krans en daarom word dit Gladstone genoem. ‘n Groot boom en klein parkeerarea (by die 1.13km punt) dui die uitkykpunt vir Gladstone dam aan.

Draai na links en neem die kort grondpad na die Van Reenen familiebegraafplaas, slegs ‘n paar meter van die teerpad af. Talle uitgebreide Van Reenen-familielede is hier begrawe,

insluitend Valerie Wilcocks en Johan Bestendig De La Harpe. Hierdie twee jong verliefdes het gesterf toe hulle deur weerlig getref is terwyl hul saam op hul perde gery het. Jy sal ook die graf van ‘n dapper jong held genaamd Nathan van Reenen onder die grafsteen van sy broer Laurens vind.

Nathan was sleg 16 jaar oud toe hy op 7 Desember 2013 in Durban deur ‘n onbekende aanvaller vermoor is terwyl hy ‘n engelstandbeeld wat bo-op die grafsteen van Ina Heloise van Reenen gemonteer is –‘n gunsteling vir fotograwe, vanweë

‘n Klein entjie verder aan (by die 1.68km-punt) enigste piekniekplek in die park wat deur dagbesoekers gebruik kan word, met braaien ablusiegeriewe wat voorsien word. Alhoewel dit goed versorg en skaduryk is, kan die piekniekplek stampvol en raserig raak, veral oor naweke.

Die klein stroom wat deur die vallei vloei word die Klein Caledonriver genoem en is nou sigbaar aan jou linkerkant. Vir baie jare was dié stroom se walle met uitheemse wilgerbome, waarvan die meeste die Anglo-Boereoorlog voorsien is, oorgroei. Nadat die parkowerhede besef het dat wilgerbome water soos ‘n spons opsuig is ‘n program om die bome uit te roei in die park geïmplementeer. Gevolglik het die stroom oor die laaste paar jaar geleidelik herstel van swak vloeiende, klein stroompie na ‘n sterk vloeiende rivier. The Shining gesien het, kan dalk ‘n vreemde gevoel van déjà vu ervaar wanneer hulle vir die eerste keer die Golden Gate Hotel sien, veral as daar sneeu in die omgewing is. gebruik is. Die hotel was voorheen bekend as die Brandwag Hotel en bied luukse en ‘n breë spektrum van dienste en fasiliteite, insluitend 34 aangrensende volledig toegeruste chalets. oor die hotel en chalets en is verreweg die mees gefotografeerde rotsformasie in die park. Baie mense glo dat die park sy naam gekry het weens hierdie formasie, maar die eintlike “Golden Gate” is natuurlik naby die park se ingang aan die westelike kant geleë (soos vroeër in Vanaf ‘n klein bruggie in die karavaanpark – van beste karavaanparke in Suid-Afrika verskyn – is daar ‘n voetslaanroete na die bopunt van Brandwag. Die sirkel-roete is slegs 2.4km lank en behoort ongeveer ‘n uur te neem om te voltooi, van die staptog is op ‘n goed gemerkte paadjie, behalwe vir die laaste stuk voor die krans self, waar jy moet word.

Die afdraai na jou regterkant by hierdie punt (4.2km) sal jou verblyfopsies bied. Daar is ook ‘n vulstasie en ‘n winkel wat basiese benodigdhede verskaf.

Vanaf die ruskamp is daar ‘n kort voetslaanroete wat jou tot by die basis van die Mushroom Rocks sal neem, maar hierdie verder af gesien word. Die uitkykpunt, net van die pad af (by die maklikste van die vele voetslaanroetes in die park en behoort nie meer as 30 minute te neem om te voltooi nie.

Land van die dinosourusse?

Die uitgrawings wat jy nou aan die regterkant van die pad sal sien, het die Golden Gate Hoogland Nasionale Park wêreldbekend gemaak onder paleontoloë. Dit is vanweë professor James Kitching se ontdekking van die oudste gefossileerde dinosourus-eiers wat nog gevind is en ongeveer 200 miljoen jaar oud is.

Toe werkers in 1977 die heuwel opgeblaas het om die pad te bou, het Kitching deur die puin gegrawe en sewe gefossileerde eiers gevind. Terug in sy laboratorium het hy hulle begin bestudeer en gevind is, aangesien meeste gefossileerde eiers slegs sowat 60 miljoen jaar oud is. etende) Massospondylus-dinosourus, bekend as een van die vroegste dinosourusse op aarde wat tot vyf meter lank hul kleintjies in die eerste paar maande en jare versorg Gefossileerde voetspore in die nabye area het ook aangedui dat die broeilinge lank genoeg in die nes gebly het om in dinosourus fossielterreine in Golden Gate en die onmiddellike by Glen Reenen het in November 2019 geopen en is ‘n besoek werd. loop van 6.6km hange van Generaalskop sal neem. Daar is ook twee korter sirkelroetes wat jou na die uitkykpunt by Langton-dam sal

F o t o d e u r W i l d C a r d S A N P

neem om die natuurskoon te geniet. Die park is meer bekend wildebees (in vergelyking met sy alomteenwoordige blou neef) kan hier opgemerk word, asook verskeie ander bok- en hoefdierspesies. Die pad wat van die regterkant inkom is die so jy kan nie regs draai nie. loop park. Dit staan ook as die Oribi-loop bekend en jy kan verwag om verskeie kleiner bokspesies en vlaktewild soos sebras en blou wildebeeste op te merk. Die aasvoël restaurant – waar karkasse van diere wat van natuurlike oorsake gevrek het uitgesit word vir die aasdiere om te voed – kan op hierdie roete gevind word. Dit is ‘n lekker pitstop waar ‘n skuiling gebou is om besoekers die geleentheid te gee om die voëls dop te hou sonder om hulle te steur. Hierdie roete bied ook toegang tot die pad wat gaste na die Highlands Mountain Retreat, ‘n luukse lodge hoog teen die hange van Wodehouse, neem. Die in te pas en bied ongeëwenaarde uitsigte oor die park en die toegerus met ‘n kombuisie, badkamer en ‘n kaggel. Die pad wat van links kruis (by die 7.2km-punt) is die uitgangpunt van die jy nie hier links draai nie.

Slegs ‘n paar honderd meter verder (op 7,4km), sal jy die Rooiberge uitkykpunt, wat ‘n panoramiese uitsig oor die algehele westelike deel van die park bied, vind. Vir die beste aangesien die son dan agter jou sal wees, maar dit is ook ‘n ideale plekkie om ‘n wonderskone sonsondergang te geniet.

Jy bereik die kruin van die pas by die 7.9km-punt – op 2 049m bo seespieël is dit die hoogste punt op die die R712. Die berg met die kenmerkende pieke op die regterkant van die kruin is se hoogste piek (2 829m bo seespieël). Na die kruin (op 9.08km), sal jy die Sandstone Valley uitkykpunt, wat uitmuntende uitsigte oor die valleie en heuwels in die oostelike kant van die park bied, vind – nog ‘n uitstekende plek vir ‘n skemerkelkie. Anders as ander nasionale parke in Suid-Afrika, is daar geen hekke of tydbeperkings na die verskeie ruskampe nie en besoekers kan kom en gaan soos hulle wil.

‘n Rotsagtige affêre

Daar is verskeie soorte rotse teenwoordig in die park, wat natuurlik die kenmerkende lae en legio rotskleure wat die area so bekoorlik maak verduidelik. Dit sluit Elliot moddersteen, Clarens sandsteen, verkalkte sandsteen, kwartsiet en Drakensberg basalt in. Die area was sowat 180 miljoen jaar is opgebou en magma het deur krake in die rotse gevloei om lae doleriet te vorm. Die Doleriet uitkykpunt is by die 9.5kmpunt en slegs ‘n paar honderd meter verder sal jy ‘n kloof gevul met groen plantegroei wat die berg verdeel sien. Hier sal jy die Sandsteengrot sien, waar die leerders wat die Wilgenhof kursusse aanpak soms oornag.

F o t o d e u r T i m e s L i v e

By die 11.1km-punt sal jy die Anglo vind. Soos die Boeremagte tydens die tweede Anglo-Boereoorlog teruggetrek het, het hulle hul swaar ammunisie waens laat vaar. Om te verhoed dat kon kry, het hulle die waens aan die die brande het die aarde en sommige plekke in die park verskroei en steriel gelaat. Die plat kol aan die linkerkant op hierdie punt is een voorbeeld hiervan en ou patroondoppies kan nog hier gevind word.

‘n Kilometer verder (op die 12.1km-punt) sal jy die proteas in hierdie omgewing vind: suikerbos en silwer hoëveld- en berggrasveld, met meer as 60 grasspesies en ‘n groot verskeidenheid bolle en kruie. Elke spesie het sy eie blomtyd, wat beteken jy sal regdeur die somer met ‘n lushof van veldblomme bederf word. Die park spog ook met Afromontaniese woude, ‘n ekosisteem wat hoofsaaklik in koue bergreekse voorkom en derhalwe uiters skaars in Suid kiepersolbome en die immergroen ouhoutboom (Leucosidea Sericea) is die mees algemene boom in Golden Gate. Dit is ‘n gunsteling habitat van kewers en 117 verskillende spesies is al in die park getel.

Die volgende 1.5km is die steilste gedeelte van die pas, met die meeste kronkels. Tussen hierdie punt en die brug aan die onderkant van die pas is daar sewe draaie, waarvan grade is. Die pas daal 114 meter deur hierdie gedeelte, wat ‘n gemiddelde gradiënt van 1:12 en ‘n uiters steil maksimum helling van 1:4 het.

Die brug oor die Klerkspruitrivier (13.6km) dui die oostelike eindpunt van Lichenspas aan. As jy egter nog na die Basotho Cultural Village bereik. Draai regs en volg die teerpad vir Dit is ‘n baie interessante toer om by jou reisplan in te sluit, sou die tyd dit toelaat. Besoekers word getrakteer met tradisionele danse, demonstrasies van die ‘n slukkie Sotho bier proe.

Korsmosse

Clarens-omgewing en veral in die Golden Gate Hoogland Nasionale Park voor. Ligene is saamgestelde organismes wat ontstaan uit die simbiose tussen ‘n swam en ‘n alg en die mees besoedelingvrye omgewings in die land is.

Ligene is prominente pioniers op klippe, sowel as rotse en begin dikwels die proses van biologiese opvolging. Daar Clarens-sandsteen op dateerbare oppervlaktes te erodeer. aan die ligene tot dusver die vinnigste verweringtempo deur ligene met ‘n faktor van meer as drie oorskry. sementerende materiaal van die sandsteen op te los. Sakwurmlarwes gebruik hierdie losgemaakte kwartskristalle om die sakke waarin hulle woon, te bou. Deur die verweerde sandsteen te erodeer, dra die sakwurm by tot pedogenese (grondverandering / -ontwikkeling) in die Golden Gate Hoogland Nasionale Park teen ‘n koers van 4.4kg per hektaar elke jaar. Die sakwurm gebruik ligene as ‘n bron van voedsel en dra by tot die verspreiding van die ligene.

FACT FILE GPS BEGIN: S28.501258 E28.578778

GPS KRUIN:

S28.520791 E28.639142 GPS EINDE: S28.527443 E28.672718 GEMIDDELDE HELLING: 1:53 MAKSIMUM HELLING: 1:4 BEGIN HOOGTE: 1 826m KRUIN HOOGTE: 2 049m EIND HOOGTE: 1 794m HOOGTESTYGING/VERLIES: 255m AFSTAND: 13.6km REISRIGTING: Oos TYD BENODIG: 20 minute SPOEDBEPERKING: 50-60km/h OPPERVLAK: Teer (R712)

This article is from: