Die Golden Gate Hoogland Nasionale Park is die enigste park in Suid-Afrika wat ‘n openbare pad (die R712) het wat reg deur die middel daarvan loop. As jy die westelike toegangshek binnegaan is daar ‘n amptelike pas genaamd Lichenspas, wat deur van die mees skouspelagtige natuurskoon wat Suid-Afrika bied kronkel. Trygve Roberts van Mountain Passes South Africa verken dié pas wat dikwels verkeerdelik die Golden Gate-pas genoem word.
D
ie Golden Gate Hoogland Nasionale Park, wat sowat vier ure vanaf Johannesburg en Pretoria geleë is, is naby genoeg om as ‘n daguitstappie te geniet, maar meeste mense verkies om meer tyd hier deur te bring sodat hulle die area se baie bykomende besienswaardighede ten volle kan ŐĞŶŝĞƚ ĞŶ ŝŶŶĞĞŵ͘ ĂĂƌ ŝƐ ͚Ŷ ŵĂŐĚŽŵ ǀĞƌƐŬŝůůĞŶĚĞ ƟƉĞƐ verblyfopsies, wat wissel van hotelle en chalets tot gasteplase en bergtoevlugsoorde beskikbaar en die park bied ook ‘n ƌĞĞŬƐ ĂŬƟǁŝƚĞŝƚĞ ǀĂŶ ŐŚŽůĨ ƚŽƚ ƉĞƌĚƌLJ͕ ǀŽĞƚƐůĂĂŶ͕ ϰdžϰͲƌŽĞƚĞƐ en witwater-vlotvaart in. Reisigers word aanbeveel om die pas vanuit die weste, wat naby Clarens begin (S28.510792 E28.424886), aan te pak. ZLJ ŝŶ ͚Ŷ ŽŽƐƚĞůŝŬĞ ƌŝŐƟŶŐ ǀŝƌ ϭϲ͘ϴŬŵ ŽƉ ĚŝĞ ZϳϭϮ ƚŽƚ ďLJ ĚŝĞ park se toegangshek, wat die westelike beginpunt van die ƉĂƐ ŝƐ ;^Ϯϴ͘ϱϬϭϮϱϴ Ϯϴ͘ϱϳϴϳϳϴͿ͘ ůƚĞƌŶĂƟĞǁĞůŝŬ ŬĂŶ ũLJ ĚŝĞ pas vanuit die ooste, wat naby Harrismith by die kruising van die N5 en McKechnie straat (S28.285067 E29.131193) begin, ĂĂŶƉĂŬ͘ sĂŶ ŚŝĞƌ ĂĨ ƌLJ ǀŝƌ ϰ͘ϯŬŵ ŝŶ ͚Ŷ ǁĞƐƚĞůŝŬĞ ƌŝŐƟŶŐ ŽƉ die N5 na S28.288984 E29.089289 en draai dan links op die R74. Volg hierdie pad vir 40.9km om die oostelike ingang na Golden Gate te bereik. Na ‘n verdere 15.5km op dié pad sal jy die oostelike beginpunt van die pas bereik. As jy hierdie roete deur die park as ‘n kortpad van Clarens na Harrismith gebruik, hoef jy nie ‘n toegangsfooi te betaal nie. Indien jy wel beplan om in die park te oornag, of selfs as jy net ‘n dagbesoeker is, word ‘n bewaringsfooi gehef tensy jy ‘n geldige Wild Card het. Fooie vir Suid-Afrikaners beloop R60 per volwassene en R30 vir kinders onder 16. SADC-inwoners
betaal R120 vir volwassenes en R60 vir kinders, terwyl internasionale besoekers R240 vir volwassenes en R120 vir kinders moet opdok. Op hierdie punt van die pad kan jy links draai na die die Wilgenhof Omgewingsopvoedingsentrum. Hierdie fasiliteit bied al vir meer as 20 jaar dinamiese opvoedkundige programme aan leerders van alle ouderdomme en agtergrond. Die goed onderhoude geboue sluit ‘n groot saal met ‘n kombuis en verblyf vir tot 92 mense in. Die sandsteengeboue en houtkrale aan jou regterkant is die Gladstone-stalle, ǀĂŶǁĂĂƌ ũLJ ͚Ŷ ďĞŐĞůĞŝĚĞ ƉĞƌĚĞƌŝƚ ĚĞƵƌ ŚŝĞƌĚŝĞ ƉƌĂŐƟŐĞ ĂƌĞĂ͕ ǁĂƚ ĚŝĞ ŵĂŶũŝĮĞŬĞ <ĂƚĞĚƌĂĂůŐƌŽƚ ŝŶƐůƵŝƚ͕ ŬĂŶ ŐĞŶŝĞƚ ;ŽŶƚŚŽƵ net om vooraf te bespreek!). Die “hek” Op hierdie punt vorm die sandsteenkranse aan weerskante ǀĂŶ ĚŝĞ ƉĂĚ͕ ŽŌĞǁĞů ĚŝĞ ͞ŚĞŬ͕͟ ǁĂĂƌŶĂ ĚŝĞ ƉĂƌŬ ǀĞƌŶŽĞŵ ŝƐ͘ In 1875 het ‘n boer genaamd JNR van Reenen en sy vrou hier gestop terwyl hulle op reis was na hul nuwe plaas in Vuurland. Toe hy sien hoe die laaste strale van die sonsondergang op ĚŝĞ ƌŽƚƐĂŐƟŐĞ ǀĞĞůŬůĞƵƌŝŐĞ ŬƌĂŶƐĞ ǀĂů͕ ŚĞƚ ŚLJ ĚŝĞ ƉůĞŬ ͞'ŽůĚĞŶ 'ĂƚĞ͟ ŐĞŶŽĞŵ͘ sĂŶƵŝƚ ƐĞŬĞƌĞ ŚŽĞŬĞ ŝƐ ĚŝĞ ƉƌŽĮĞů ǀĂŶ ͚Ŷ menslike gesig duidelik sigbaar in die regterkant (suidelike kant) van die krans en daarom word dit Gladstone genoem. ‘n Groot boom en klein parkeerarea (by die 1.13km punt) dui die uitkykpunt vir Gladstone dam aan. Draai na links en neem die kort grondpad na die Van Reenen familiebegraafplaas, slegs ‘n paar meter van die teerpad af. Talle uitgebreide Van Reenen-familielede is hier begrawe,