7 minute read
LANDREIS WENKE: Kennis is mag
from A122021
by nustobaydo
George van Deventer van Trans Africa Self Drive Adventures & Tours glo dat die reis self amper belangriker is as die eindbestemming en met meer as ‘n dekade se ondervinding, maak hy seker dat sy gaste se toere selfs hul stoutste verwagtinge oortref. Hy deel ‘n paar wenke om jou reis ook stresvry en maklik te maak.
Landreis – of soos die Engelsman sê, overlanding – behels avonture na afgeleë plekke waar die vernaamste vorm van verblyf, kampering is. Dit strek dikwels oor langer tye (weke tot jare) en oor internasionale grense.
Advertisement
Ken jou toerusting
net weet hoe alles werk nie, maar ook dat hulle nog in werkende toestand is. Fokus veral op die allerbelangrikste kragsisteem –nie net verskaf dit krag aan jou yskas nie maar dit kan tot groot probleme lei as dit nie reg gedoen is nie. Die laaste ding wat jy Maak ook dubbel seker jy weet waar al jou gloeilamp sekerings is en pak sommer ‘n paar spaar eenhede ook in.
om genoeg kapasiteit te hê vir dít waarvoor jy beplan om dit te gebruik. Kom ons sê jou yskas gebruik 4 ampère per uur, dan moet jy seker maak dat jou sonpanele drie maal daardie hoeveelheid kan terugsit. Met ander woorde jy moet op die gee – twee eenhede sal selfs beter wees, want jy moet dit wat jy deur die nag gebruik het, terugsit terwyl dieselfde krag weer gebruik word, wanneer dit laai. Dan praat ons nog nie eers van bewolkte dae nie. Jy kan nooit te veel sonkrag hê nie en dit is ‘n goeie idee om ‘n plan B te hê, sou daar iets fout gaan met jou hoof laaistelsel.
Landreis groentjies is geneig om te veel in te pak of om só dat dit wat jy die meeste gebruik die maklikste bereikbaar jy dit heel waarskynlik nie gebruik nie. Dit is belangrik om jou
4x4 ryery gedoen gaan word.
Brandblussers en nood driehoeke is verpligtend in die meeste lande buite ons grense en dis belangrik om jou te vergewis van nooddriehoeke op ‘n metaal plaat wees. Sommige lande vereis aantrek wanneer jy langs die pad gaan staan. Pak die items so dat dit maklik bereikbaar is in ‘n noodgeval of as die beamptes daarvoor vra.
Jou voertuig
Maaksekerjouvoertuigisin‘ngoeiewerkendetoestandengediens. Let veral op die toestand van jou bande en alle vloeistofvlakke veel gereedskap saam te neem nie en maak seker dat jou domkrag werk (moet dié ook nie te diep wegbêre nie!). Daar is ‘n paar items wat jou vakansie in die wiele kan ry indien dit sou breek en jy dit nie kan vervang nie. ‘n Paar belangrike spaar onderdele sluit in: • Waaierbande • Olies en ander motor vloeistowwe • • Graaf • Spanrol (tensioner pulley) • Universele koeëllaer Gelukkig is die meeste items klein genoeg vir saamry. Natuurlik is dit ook belangrik om te weet hoe om dit te vervang, sou dit nodig wees.
Papierwerk en dokumentasie
Voertuig dokumente: Die vereistes wissel van land tot land en selfs van grenspos tot grenspos. Jy het die oorspronklike polisieklaring. Daarbenewens moet jy toestemming van die van die versekering wat kennis neem dat jy die voertuig oor die grens gaan neem.
Indien die voertuig nie in jou naam geregistreer is nie, het jy ‘n toestemmingsbrief van die eienaar nodig om dit oor die grens te neem.Diebriefmoetalbeisepaspoortnommersenbesonderhede, voertuig besonderhede, VIN nommer asook enjinnommer en lande wat besoek gaan word en tydperke bevat. Dit moet deur beide partye geteken word, tesame met gewaarmerkte afskrif van
voltooi.
‘n Goeie idee is om al jou dokumente in een lêer of koevert te elke grenspos op vorms moet invul en dit maak dinge makliker en vinniger as jy alles so bymekaar het. Maak honderd persent seker op jou voertuig. Paspoorte: Dis baie belangrik om seker te maak dat jou laaste twee blaaie in jou paspoort “skoon” is. Verder moet die paspoort ten minste drie maande voor dit verval, geldig wees vanaf laaste dag oorgrens. Kinders wat saam met hulle ouers reis moet onverkorte (unabridged) ouer reis of saam met vriende, benodig jy ‘n toestemmingsbrief albei ouers. Indien die ouer oorlede is moet jy die oorspronklike Visas: Dit raadsaam om vir ‘n paar dae langer as wat jy beplan om in ‘n land te bly, aansoek te doen – as jou reis byvoorbeeld vir 14 langer in ‘n land aan te bly as wat jou visa jou toelaat en wanneer jy die land probeer verlaat, gaan jy jou vasloop. Daarbenewens is die kanse goed dat daardie land jou nooit weer binne hul grense sal toelaat nie. Maak seker jou paspoort is gestempel en dat dit die regte hoeveelheid dae aandui waarvoor jy gevra het.
Voertuigplakkers: As jy ‘n voertuig oor die grens neem, moet die voertuig geregistreer is. Byvoorbeeld, as jy van plan is om ‘n voertuig wat in Suid-Afrika geregistreer is, na Namibië te
Daarbenewenshetelkelandsekerevereistesviranderplakkers wit reghoekige stroke aan die regterkant en linkerkant van die jy sleep moet jy dan ook nog wit en rooi T-teken plakkers opsit.
Wit moet vertoon word aan die voorkant van sleepwa/ karavaan en rooi aan die agterkant van die sleepwa/karavaan, wanneer jy vorentoe kyk. Maak seker jy is bewus van en gemaklik jy besoek vereis – die polisie is meestal erg streng hieroor.
Gesondheid
Covid-19 protokol: Die protokolle verander voortdurend, na gelang van die infeksiekoerse. Dit is baie belangrik om op hoogte te bly van die vereistes voordat jy vertrek. Die norm is tans ‘n PCR-toets wat vir 72 uur geldig moet wees, maar dit mag ook van tyd tot tyd verander. Dis belangrik om die oorspronklike kleur dokument by jou te hê aangesien die toeps nie altyd by die ambassade van die land wat jy wil besoek, te kry. Maak ook seker van ander regulasies soos aandklokreël tye en nodige fondse het om dalk ‘n addissionele toets te doen, indien nodig. Muskiete en malaria: Malaria, afgelei van Mala Aria (Italiaans 500 miljoen mense elke jaar aantas en nagenoeg 1.3 miljoen vertrek. Die medikasie wat gebruik word om malaria te voorkom is dieselfde as dié wat gebruik word om dit te behandel – praat dit presies soos voorgeskryf, wat selfs mag beteken dat jy dit vir ‘n paar weke na jou terugkeer uit ‘n malaria gebied moet neem.
Voorkomende maatreëls fokus op die vermindering van blootstelling aan muskiete wanneer in malaria gebiede gereis word. Dit sluit die gebruik van insek afweermiddels, weg te hou in. Wees veral bedag op die volgende simptome nadat jy ‘n malaria gebied besoek het: • Koors en sweet. • Kouekoors en bewerasies (episodes van koors gevolg deur kouekoors sal dikwels in siklusse voorkom namate golwe parasiete in die bloedstroom vrygestel word). • Hoofpyn. • Naarheid en braking. van malaria-infeksie en in hierdie gevalle mag neurologiese simptome soos hoofpyn, stuipe, bewusteloosheid en koma voorkom.
Grensposte kan ‘n nagmerrie ervaring wees as jy nie die volgende paar eenvoudige reëls nakom nie. Ons almal raak van tyd tot tyd gefrustreerd, maar wees ALTYD vriendelik en bedagsaam. Begin deur jou hoed en sonbril af te haal en om jou heel beste en grootste glimlag te gee. Probeer die beampte wat jou help, in sy/haar eie taal te groet – dit laat hulle onmiddellik gemakliker (en vriendeliker) voel. Hou al die nodige dokumente netjies bymekaar en gereed. Volg die nodige gesondheidsprotokolle en wees geduldig.
Moet onder geen omstandighede foto‘s of video‘s van grensposte of die amptenare wat daar werk neem nie – dit is jou een te neem. Hulle is gewoonlik heel gewillig. Doeane-regulasies: persoonlike gebruik soos drank, wyn, parfuum, getalle, hoeveelhede en of waarde. Alle dinge wat hierdie beperkinge oorskry, insluitend kos, is onderhewig aan Maak seker wat die regulasies is en hou daarby. Maak ook seker wat jy wel oor die grens mag neem in terme van vleis, groente en vrugte.
Maak vooraf ‘n lys met al jou elektroniese yskaste, asook die waarde en reeksnommers. Hou die lys gereed en laat stempel dit by elke land se doeane beampte. Dit sal voorkom dat jy joune is.
Omkoopgeld: Moet onder geen omstandighede enige omkoopgelde aan enigiemand betaal nie. Soms lyk dit na ‘n maklike manier om die proses op die grens te ander. Maak liewer seker al jou dokumente is reg en gereed en vergewis jouself van al die prosesse voor jy by die grens kom. Die beste manier om die berugte runners op ‘n grenspos te vermy, is om hulle eenvoudig te ignoreer. Die oomblik wat jy met hulle begin redeneer, het jy klaar verloor – hulle het geen intensie om jou te help nie en is net agter jou geld aan.
Geldwisselaars: Moet eerder nie op die grens geld ruil indien jy dit kan verhoed nie. As dit nie anders kan nie, ruil net genoeg om grenskostes te betaal. Daar is baie stories oor mense wat vals geld gegee word of ou en geskeurde note wat niemand sal wil neem nie. Tel jou geld twee keer voordat jy van jou gekose geldwisselaar wegbeweeg, maar bly vriendelik.
In die volgende uitgawe,fokus George op toerusting wat jou landreiservaring makliker en lekkerder maak, asook wenke en goeie raad vir jou reis nadat jy die grens verlaat het. – Red.