7 minute read

Kampeergids

Next Article
TEGNIES: Wen-asse

TEGNIES: Wen-asse

‘n Veelsydige nuwe produk van Infanta 4x4, die Tray, sal die manier waarop jy kamp en reis ten goede verander.

Toe Jurrie Wessels ses jaar gelede ‘n kampsleepwa nodig gehad het, het hy rondgekyk na wat toe op die plaaslike mark beskikbaar was en besluit om eerder sy eie te bou. Nie net sou dit hom minder kos nie, dit sou ligter en taaier wees en presies by sy kampstyl pas. Dit blyk dat dié sleepwa toe nie net in sy boekies goed gewerk het nie. Toe ‘n vriend van hom kom kuier, het hy dit een kyk gegee en daar en dan ‘n aanbod gemaak om dit te koop. Hy het toe maar aan die werk gespring om nog een te bou, maar toe daardie een die oog van ‘n medekampeerder vang was dit ook blitsvinnig opgeraap.

Advertisement

Dit is hoe Infanta 4x4 begin het. Jurie was lank reeds in die vervoer- en boerderybedryf en was gewoond daaraan om ‘n net buite Swellendam, te laat gebeur. Wat begin het met die Enkulu 1- en Enkulu 2-sleepwaens (vier- en tweeslapers), het gou in bestellings vir ‘n stewige karavaan verander. Toe ‘n ander vriend ‘n kampeerder-eenheid wou hê wat op sy bakkie kon pas, moes Jurie wag dat sy pa gaan kamp, is om in te slaan nie en dalk die fokus op die bou van die uitstekende sleepwaens waarvoor hulle bekend geraak het sou verminder.

Die projek het egter ook redelik goed uitgewerk en JW Sr moes erken dat dit goed gelyk het – soveel so dat hy kort voor lank een vir sy Land Cruiser-enkelkajuit (79-reeks) bestel premium-eenheid en beskikbaar vir die gewildste bakkies op die mark, gebou volgens ‘n spesiale formule om dinge lig en sterk te hou. Die eenhede beskik oor ‘n gesweiste aluminium aan weerskante geklee met ‘n aluminiumplaat wat aan die raam vasgebout is. Die deure en dak is gemaak van ‘n ewe liggewig, dog sterk vakuum-verpakte samestelling en alles word dan gespuit vir hoë kwaliteit afwerking.

Jurie het sopas ook in ‘n volledige spuithokkie belê sodat hy meer kleuropsies aan klante kan bied. Deur- en venstertoebehore van vlekvrye staal word met laser gesny en die sleepwaens rus op ‘n gegalvaniseerde leerraam-onderstel met bladvere. Infanta 4x4 se ontwerpe, sê Jurie, kom nie van ‘n CAD-masjien af nie – hulle is die produk van baie jare se buitelug-ervaring en uitgebreide toetsing en hertoetsing in is erg streng wat kwaliteit betref.

Na ‘n onlangse fabriekstoer kon ons een van sy nuutste produkte, genaamd die Tray, van nader bekyk. Dit neem of meer weeg. Vervaardig uit ‘n aluminiumraam met ‘n enkele buitelaag van aluminiumplaat, vir die hoofstruktuur, is dit merkwaardig lig. Met grootste swaaideure en ‘n soliede agterkant, is die Tray se grootste aantrekkingskrag dat dit met byna enige kampopstelling pasgemaak kan word en dit kan maklik verwyder word indien dit nodig is om ‘n vrag te dra of vir ‘n ander doel.

Jurie se persoonlike eenheid is op ‘n Land Cruiser V8-diesel dubbelkajuit aangebring en hy het dit toegerus met ‘n opwip hardedop daktent (ook ‘n Infanta 4x4-produk), wat van agter af via ‘n leer toeganklik is. Die spaarwiel is op die soliede agterkant, is daar aangebring. ‘n Volledige kombuis neem die linkerkant in beslag, met kompartemente vir eetgerei, breekware, kos en ‘n

Jurie vertel dat die Tray baie liggewig en hoogs veelsydig is en slaan. Ons skat dit het ongeveer vyf minute geneem vandat Jurie die Cruiser gestop het, die swaadeure oopgemaak en die afdak opgeslaan het – perfek na ‘n lang dag se reis. wees en sal ‘n interne uitgly-slaaparea hê asook verskeie ander verbeterings. Hou die spasie dop vir verdere ontwikkelinge van hierdie innoverende span.

Die basis-eenheid vir die Infanta 4x4 Tray beloop R105 000 vir ‘n dubbelkajuit en R115 000 vir ‘n enkel- of verlengde kajuitbakkie en jy kan wegry met ‘n ten volle toegeruste kampeerder vir minder as R200 000. Beskikbare ekstras sluit ‘n opwip hardedop daktent, wat maklik verwyderbaar is met behulp van die Front Runner koppelaars, teen ‘n koste van R30 000 in. Verder is daar die kombuis teen R15 000, ‘n loodgieterstelsel (R11 000), ‘n leer (R5 000), yskasglybaan (R3 000), storthokkie (R3 000), om ‘n paar opsies te noem. Die basispryse hierbo sluit installasiekoste in, maar BTW uit. Infanta 4x4 kan die hele installasie op hul perseel hanteer en kan ook die elektriese/ KONTAK: +27 28 512 3663 / +27 82 558 4935 (JW Snr) / +27 82 512 3663 (Jurie) info@infanta4x4.co.za | www.infanta4x4.co.za

Anton Willemse Sr het by die mediabekendstelling van die 2021 Ford Ranger Raptor Special Edition aangesluit vir ‘n opwindende rit oor die grondpaaie van die Tankwa Karoo.

Die Ford Ranger Raptor was ‘n sensasie toe dit in 2019 bekend gestel is. Hier was ‘n produksievoertuig wat van die vermoëns van ‘n bloubloed veldrenvoertuig gekry het. Jy kon dit stok gee op die grondpad en selfs ‘n bietjie lug onder die wiele kry sonder om dit binne die kajuit te voel, want die spesialis veerstelsel sou dit alles absorbeer. Dit was ook meer stabiel teen hoë snelhede, danksy ‘n breër

Ons was dus baie opgewonde om agter die stuur van die die grondpaaie leeg en breed is. Hier kon ons die bakkie bietjie druk om die beste uit Ford se 157kW/500Nm bi ratkas wat ons met ratwisselingspane agter die stuurwiel kon beheer, te haal. Tydens ‘n vroeë oggend rit het ons een van die area se passe gery en met die kamera aan die rol, het ons ‘n goeie dosis van daardie lug gekry wat sommer onmiddellik ‘n breë glimlag op my gesig gesit het!

Ja, dit sou lekker gewees het om selfs meer krag te hê en later die aand het ons aan Ford Suid-Afrika se uitvoerende hoof, Neale Hill voorgestel dat die 2.3-liter Ecoboostturbopetrol wat in die Mustang en Explorer in ander markte gebruik word, die antwoord sou wees om 260kW en 475Nm al die regte dinge gesê oor veiligheid en tegniese oorwegings en oor hoe die 2.0-liter-turbodiesel ligter was en bydra tot die balans van die voertuig. Ons voorstel is al voorheen gemaak, produksie voeg.

Dit gesê, gegewe die presedent wat Volkswagen met hul verwag van die nuwe Ford Ranger wat saam deur VW en Ford ontwikkel is. Om die waarheid te sê, met die wêreldwye onthulling van die volgende generasie Ranger, was daar heelwat bespiegeling oor bykomende krag vir die Ranger Raptor wat onvermydelik sal volg op die bekendstelling van die standaard Ranger-reeks (lees meer oor die nuwe bakkie op bladsy 12).

Die maatstaf

Die plaaslike Raptor stel wel ‘n hoë maatstaf vir veldryvermoë. Die veerstelsel is seepglad, die hantering puik en die ritgerief ongeëwenaard. Veranderinge aan die standaard Ranger hoësterkte allooi waar dit die meeste tel. Die spoorwydte is ‘n volle 150mm wyer as in die standaard Ranger, danksy langer,

Verder is die rithoogte 51mm hoër met 283mm grondvryhoogte, wat ‘n uitstekende naderingshoek van 32.5 grade en 24 grade vertrekhoek bied.

en spesiale breë loopplanke voeg bykomende beskerming by. Die glimlag-induserende ritgerief kom van 2.5-duim op ‘n sinkplaatpad en fermer op die oop pad is. Die enigste nadeel van hierdie veerstelselselopstelling is natuurlik die verminderde sleepkapasiteit van 2 500kg en die feit dat die laaivrag teen 607kg minder is as die standaard bakkie en die Raptor se aantrekkingskrag as ‘n volwaardige landreis voertuig verminder.

Die Raptor baat grootliks by die terreinbestuurstelsel programmering voeg. Hierdie modus verminder ABS tydens versnelling. Standaardmodusse word ook behou en sluit normaal, sport, gras/gruis/ sneeu, modder/sand en rots om ‘n lekker wye spektrum van vermoëns gee. Ekstra stopkrag kom in die vorm van stewige dubbelsuier agterkant wat die standaard remdromme vervang. veldry, met 17-duim allooiwiele wat in bonkige LT veldbande geskoei is. Met sy saamgestelde voorspatborde, wye spatskermfakkels en helderrooi herwinningshakke wat op die die Raptor beslis soos ‘n veldryer van formaat. Wat voeg die spesiale uitgawe by kant leen dit die swart sporthoepel (nie heeltemal ‘n rolstaaf nie) van die Wildtrak, plus ‘n hand-sluitbare Mountain Top-rolluik om sekuriteit vir items in die laaibak te voeg. Die res is alles stylgedrewe en aan die buitekant sal jy swart wedrenstrepe met rooi detail aan die kante op die enjinkap, dak, sykante en die agterklap vind. Die kajuit opgradering voeg suede sitplekke by, met en stuurwiel (anders as die standaard instrumentepaneel met helderrooi draaiknopnaalde. Die Raptor is in vier kleure ekstra koste), Conquer Grey, Shadow Black en Ford Performance Blue (wat R1 260 by jou rekening voeg). Teen R965 300 is die Raptor spesiale weergawe ongetwyfeld ‘n heerlike, alhoewel duur, speelding om enige grondpad, klipperige berg of duin vinniger loop, danksy daardie renstrepe!

W W W .T A U R O . C O . Z A S T R E N G T H T H R O U G H Q U A L I T Y

VEHICLE CARGO NETS & ACCESSORIES

JEEP WRANGLER CARGO NETS WITH REMOVABLE WEBSHADE SUN PROTECTOR (Front / Rear / Window)

BOLT ON - REMOVABLE SPARE WHEEL / DOUBLE JERRY CAN / BICYCLE CARRIER

REMOVABLE DRAWER SYSTEM FOR SUV / BAKKIE / TRAILER STANDARD SIZES OR CUSTOM MADE

SUV CARGO BARRIER NETS BLACK / BEIGE / GREY

This article is from: