‘n Veelsydige nuwe produk van Infanta 4x4, die Tray, sal die manier waarop jy kamp en reis ten goede verander.
70
BLADSY
T
oe Jurrie Wessels ses jaar gelede ‘n kampsleepwa nodig gehad het, het hy rondgekyk na wat toe op die plaaslike mark beskikbaar was en besluit om eerder sy eie te bou. Nie net sou dit hom minder kos nie, dit sou ligter en taaier wees en presies by sy kampstyl pas. Dit blyk dat dié sleepwa toe nie net in sy boekies goed gewerk het nie. Toe ‘n vriend van hom kom kuier, het hy dit een kyk gegee en daar en dan ‘n aanbod gemaak om dit te koop. Hy het toe maar aan die werk gespring om nog een te bou, maar toe daardie een die oog van ‘n medekampeerder vang was dit ook blitsvinnig opgeraap. Dit is hoe Infanta 4x4 begin het. Jurie was lank reeds in die vervoer- en boerderybedryf en was gewoond daaraan om ‘n ƉůĂŶ ƚĞ ŵĂĂŬ ĞŶ ĚŝŶŐĞ ǀĂŶƵŝƚ ƐLJ ƐƚŽŽƌƐŬƵƌĞ ŝŶ ƵīĞůũĂŐƐƌŝǀŝĞƌ͕ net buite Swellendam, te laat gebeur. Wat begin het met die Enkulu 1- en Enkulu 2-sleepwaens (vier- en tweeslapers), het gou in bestellings vir ‘n stewige karavaan verander. Toe ‘n ander vriend ‘n kampeerder-eenheid wou hê wat op sy bakkie kon pas, moes Jurie wag dat sy pa gaan kamp, ĂĂŶŐĞƐŝĞŶ :t ;^ĞŶŝŽƌͿ ŶŝĞ ŐĞŐůŽ ŚĞƚ ĚĂƚ Ěŝƚ ͚Ŷ ŐŽĞŝĞ ƌŝŐƟŶŐ is om in te slaan nie en dalk die fokus op die bou van die uitstekende sleepwaens waarvoor hulle bekend geraak het sou verminder. Die projek het egter ook redelik goed uitgewerk en JW Sr moes erken dat dit goed gelyk het – soveel so dat hy kort voor lank een vir sy Land Cruiser-enkelkajuit (79-reeks) bestel ŚĞƚ͘ ŝƚ ƐŽƵ ĚŝĞ /ŶŬƵŶnjŝ͕ ŽĨ ͚ďƵů͛ ŝŶ yŚŽƐĂ͕ ǁŽƌĚ ʹ ͚Ŷ ƚĞŶ ǀŽůůĞ toegeruste kampeerwa met ‘n 270-grade afdak, volledige
ŬŽŵďƵŝƐ ĞŶ ŐĞŵĂŬůŝŬĞ ŽƉǁŝƉ ƐůĂĂƉŬǁĂƌƟĞƌĞ͘ ŝƚ ŝƐ ĚŝĞ premium-eenheid en beskikbaar vir die gewildste bakkies op die mark, gebou volgens ‘n spesiale formule om dinge lig en sterk te hou. Die eenhede beskik oor ‘n gesweiste aluminium ďŽŬƐͲƐĞŬƐŝĞ ƌĂĂŵ͕ ŵĞƚ ůŝŐŐĞǁŝŐ ƉŽůŝƐƟƌĞĞŶ ƉůĂĂƚ ŝƐŽůĂƐŝĞ ĞŶ aan weerskante geklee met ‘n aluminiumplaat wat aan die raam vasgebout is. Die deure en dak is gemaak van ‘n ewe liggewig, dog sterk vakuum-verpakte samestelling en alles word dan gespuit vir hoë kwaliteit afwerking. Jurie het sopas ook in ‘n volledige spuithokkie belê sodat hy meer kleuropsies aan klante kan bied. Deur- en venstertoebehore van vlekvrye staal word met laser gesny en die sleepwaens rus op ‘n gegalvaniseerde leerraam-onderstel met bladvere. Infanta 4x4 se ontwerpe, sê Jurie, kom nie van ‘n CAD-masjien af nie – hulle is die produk van baie jare se buitelug-ervaring en uitgebreide toetsing en hertoetsing in ǁĂƌĞ ǁŝůĚ ŬĂŵƉƚŽĞƐƚĂŶĚĞ͘ ^LJ ƉĂ ŝƐ ŶŽƵ ĚŝĞ ŚŽŽŌŽĞƚƐĞƌ ĞŶ ŚLJ is erg streng wat kwaliteit betref. Na ‘n onlangse fabriekstoer kon ons een van sy nuutste produkte, genaamd die Tray, van nader bekyk. Dit neem ůĞƩĞƌůŝŬ ĚŝĞ ƉůĞŬ ǀĂŶ ĚŝĞ ůĂĂŝďĂŬ ǀĂŶ ͚Ŷ ďĂŬŬŝĞ ŝŶ ĞŶ ŬĂŶ ϭϱϬŬŐ of meer weeg. Vervaardig uit ‘n aluminiumraam met ‘n enkele buitelaag van aluminiumplaat, vir die hoofstruktuur, is dit merkwaardig lig. Met grootste swaaideure en ‘n soliede agterkant, is die Tray se grootste aantrekkingskrag dat dit met byna enige kampopstelling pasgemaak kan word en dit kan maklik verwyder word indien dit nodig is om ‘n vrag te dra of vir ‘n ander doel.