3 minute read

Gesels Saam

Gesels>>

BREINKRAG

Advertisement

Ontdek die volgende besieningswaardighede, brûe, damme, ponte, Meiringspoort se 26 driwwe en “brug”/”dam”/”drif”/”kloof” -deel van elke woord uitgelaat.

Daar is min dinge in die lewe wat kan meeding met ‘n vars koppie en natuurskoon. Met is die aroma en smaak van die die boendoes. Hierdie innoverende is beskikbaar in espresso, premiumen ontbytmengsels. Daar is ook nou ‘n kafeïen-vrye opsie beskikbaar.

Vir Avontuur Afrika is jou opinie en mening baie belangrik. Ons wil graag hê dat jy, as leser, met gebruik om jou mening oor die bedryf te deel. Word ons leser van die maand en staan ‘n kans om ‘n geskenkpak van ter waarde van R500 te wen, perfek vir daardie koppie boeretroos in die veld.

www.4x4afrika.com

@avontuuradventure _ afrika @AdventureAvontuurAfrika Adventure Afrika

Briewe van ons lesers

Beverley le Grange skryf:

Met almal wat hierdie tyd van die jaar begin dink aan luilekker vakansies, kon ek nie anders as om terug te dink aan sommige van die feesseisoene wat ons in het ons drie weke en meer as 6 000km deur Kaokoland, die Kunenerivier, Aangesien ons te laat opgedaag het om die pas veilig aan te pak, het ons besluit om ‘n massiewe te maak, ons daktente op te slaan, ‘n paar kersliggies te hang en bloot die geseënde saamwees in die natuur saam met ons hartsmense te geniet.

Die volgende oggend het ons die klipperige afdraande van Namibië se berugste pas die pas met verskeie uitdagende hindernisse kafgedraf het. Met groot trots het ons ons klippe op die stapel aan die onderkant bygevoeg, omring deur glimlaggende Himbas. Ons beplan weer ‘n Namibië-trek gedurende hierdie feesseisoen, maar waar ons Kersfees gaan vier is steeds ‘n raaisel – ons sal maar sien waarheen die pad ons lei!

Jy vra – ons antwoord

Hoe kry ek my bakkie reg vir die boendoes?

Nadat ek onlangs deur jul tydskrif geblaai en al die wonderlike afgeleë plekke gesien het, is ek geïnspireer om ‘n avontuur te beplan. Daar is egter soveel menings oor wat om op jou voertuig aan te bring en wat nie. Wat is die – Brandon Davis

Ons het vir Simon Steadman van Ultimate Adventures gevra om hierop uit te brei:

Ons kan boeke oor hierdie onderwerp skryf, maar kom ons kyk na sommige van die belangrikste opgraderings om te verseker dat jy gereed is om enige pad met selfvertroue aan te pak.

BANDE: Jou bande is die enigste ding wat jou van die grond skei. ‘n Goeie stel alle-terrein bande is ideaal om alles van die snelweg tot sand, modder en klippe aan te pak, danksy hul geharde konstruksie en robuuste loopvlak. Hulle is taaier as standaard padbande, met sterker sywande, wat hulle minder geneig maak om skade op te doen wanneer hulle oor rowwer terrein gaan. VEERSTELSEL OPGRADERING: ‘n Veerstelsel opgradering (in kombinasie met groter bande) sal die voertuig se grondvryhoogte verhoog, wat jou vermoë om meer uitdagende terrein aan te pak aansienlik sal verbeter. Daar is inherent niks fout met die oorspronklike veerstelsels wat deur vervaardigers in standaardvoertuie gebruik word nie, maar deur dit met ‘n swaardiens veerstelsel te vervang sal jou vragvermoë passasiers te dra terwyl jy steeds veilig binne die vraglimiet van die voertuig bly. HERWINNINGSTOERUSTING: Maak seker dat jy in die regte herwinningspore in. Jy behoort ook ‘n volledige herwinningstel wat ‘n sleeptou, rukband, boogboeie en handskoene insluit, aan te skaf. Sou jou voertuig nie gegradeerde herwinningspunte beskik nie, vergewis jouself van waar om die boeie en bande aan jou voertuig se onderstel vas te maak indien dit nodig sou wees (moet nooit die sleephaak gebruik nie!).

‘n Wen-as kan ook ‘n lewensredder wees as jy alleen reis en in die moeilikheid beland. DAKRAK: ‘n Dakrak is ideaal vir die berging van ekstra beïnvloed. Kies aluminium aangesien dit sterk, dog liggewig is. LAAISTELSEL: ‘n Stewige laaistelsel is ‘n goeie manier om die alles netjies en maklik toeganklik te hou. DUBBEL BATTERYSTELSEL meeste landreisigers grys hare, veral wanneer die kampyskas nie meer die bier koud hou wanneer die kwik tot bo 40 grade sal verseker jy hou nie net die yskas aan die gang nie, maar ook ander noodsaaklikhede soos LED-ligte en omskakelaars sonder sal herlaai, selfs wanneer jy teen ‘n lae spoed rondry op soek na wild.

die regte eienskappe hê, so oorweeg ‘n opsie met ‘n leerraamonderstel, hoë grondvryhoogte, ‘n laestrek-ratkas (nie net vierwielaandrywing nie) en ‘n ewenaarslot.

*Simon werk al vir meer as twee dekades as ‘n self-ry

KONTAK:

This article is from: