11 minute read

NUWE MODELLE: ‘n Toestroming van nuwe voertuie

Ford het onlangs die 2022 Ranger onthul en beweer dat dit die beste, mees veelsydige en mees bekwame Ranger is wat tot dusver gebou is. Die motorvervaardiger, wat hierdie weergawe die “kliënt se Ranger” noem, het met kliënte wêreldwyd saamgewerk – insluitend Suider-Afrika – om ‘n selfs meer begeerlike bakkie-vennoot te skep.

Die derde-gernerasie Ford Ranger, gebaseer op die beskikbaar te wees en word in Suid-Afrika en Thailand gebou. Dit is langer en wyer, met ‘n opgedateerde binneruim, buitekant en belangrike veranderinge onder die vel. Daar sal ook addisionele enjins bekendgestel word, wat die 3.0-liter V6 turbodiesel en 2.3-liter 4-silinder Ecoboost petrolenjins insluit.

Advertisement

Hierdie jongste Ranger ontwerp is deur die Ford Produk Ontwikkelingsentrum in Australië gedryf, in lyn met wat die maatskappy "Global truck design DNA" noem. Die nuwe vooraansig herinner sterk aan dié van die Amerikaanse topverkoper F-150, met ‘n prominente en wye sierrooster omring deur ‘n C-vormige strook dagryligte. Dié vorm word in die nuwe agterligte, geleë in ‘n herontwerpte agterklap, herhaal en die heelwat wyer modderskerms laat die bakkie oor die algemeen meer aggressief lyk.

Wielkeuses sal wissel van 17- tot 20-duim allooiwiele nuwe kenmerke, soos die ingeboude trappie net agter die agterwielboë om toegang tot die laaibak te vergemaklik. Buiten ‘n duursame voering in die laaibak, word die Ranger se aantrekkingskrag as ‘n nutsvoertuig verder verhoog met vasmaakpunte en ‘n agterklap wat as werkbank kan diens doen. 50 mm blyk ‘n sleutelkenmerk in die herontwerp te wees. Om die nuwe V6-enjin te akkommodeer en om lugvloei na die verkoeler te verbeter is die enjinruimte van die onderstel en daarmee saam die hele spoorwydte met 50mm verbreed. Op 1 610mm is dit nou nader aan die VW Amarok se 1 654mm. Met ‘n wyer spoorwydte kry jy uiteraard ‘n breër liggaam, wat die ingenieurs in staat gestel het om die laaibed basis sodanig pas. Die voorwielposisie is ook met 50mm vorentoe geskuif, wat die wielbasis verleng, die naderingshoek verbeter en

Aandryfstelsels

aandryfstelsels wees om van te te kies. Die kernaanbod sal die betroubare 2.0-liter viersilinderturbodiesel opsies bly, met twee die huidige bi-turbo sal waarskynlik onveranderd bly en ‘n 3.0-liter V6 turbodiesel sal bygevoeg word.

Laasgenoemde is waarskynlik die enjin wat tans in die F-150 gebruik word en 186kW krag teen 3 250rpm en 600Nm se wringkrag vanaf 1 750rpm ontwikkel. ‘n Viersilinder 2.3-liter Ecoboost-enjin wat elders in die Ford-stal gebruik word (in onder meer die Mustang) ontwikkel ‘n 201kW/420Nm kombinasie. Ford het ook aangedui dat die Ranger hibried en elektries) kan ondersteun. hersien en sal die top oordragkeuse bly, tesame Twee vierwielaangedrewe stelsels word beplan: ‘n standaard lae-strek ratkas wat die bestuurder toelaat om in die ry tussen 4H en 4L te wissel en ‘n voltydse of permanente 4WD-stelsel met wat Ford “select-and-forget” noem. Ons aanvaar (hoop!) dat die agterste ewenaarslot ‘n standaardfunksie sal bly. selfs meer digitaal van aard. Baie van die voorheen verspreide knoppies en funksies is nou saamgevat in die SYNC® 4-stelsel wat onder meer Apple CarPlay/Android Auto koppelbaarheid insluit. vermaakstelsels asook verskeie voertuigfunksies soosdie360-gradekameraen‘nindrukwekkende insluit (ideaal vir wanneer jy in die donker moet kamp opslaan!). Die bestuurder se vertoonskerm is ook meestal digitaal, alhoewel analoog sal bly. Ons hou ook van die feit dat daar heelwat word, die sitplekke hersien is vir meer gemak en bergingopsies vermeerder is met ‘n nuwe paneelkissie op die boonste paneelbord, ‘n dieper kassie tussen die voorste sitplekke en dieper sakke in al die deure en agter die voorste sitplekke. Daar is egter twee teleurstellings: ‘n elektroniese parkeerrem in die plek van die , die knoppie regs van die met die hand te ruil en nog altyd hoogs was, te behou.

‘n Finale stukkie goeie nuus vir veral landreisigers is dat die nuwe Ranger aangebied sal word met ‘n reeks van 600 ARB insluit.

Kort na die wêreldwye onthulling het ons ons aanlyn gehoor se mening gevra – dis wat hulle te sê gehad het.

Robert Butchard

Die 4A opsie is interessant – ek wonder of dit beteken dat dit 2 d Like reply

Richard Owen

mooi bakkie is. Ek wonder hoe dit teen die Hilux sal vaar! 2 d Like reply

Francois Jordaan

2 d Like reply 67 290

Jaco Roos

Ek is bekommerd oor die samewerkingsooreenkoms met VW – nie een van die handelsmerke het ‘n reputasie vir kilometers bereik het nie. 2 d Like reply 23

Bampoloki Nthusang

Die nuwe Ranger is indrukwekkend, maar die vraag bly moontlik vir Toyota opdraande gee, maar dit sal alles van 2 d Like reply 456

Die bakkiesstryd het ‘n verrassende nuwe wending geneem met die koms van die langverwagte Peugeot Landtrek. Mary Willemse het dié nuweling tydens die mediabekendstelling in Gauteng en Noordwes bestuur.

Toe ons vir ons aanlyngehoor gevra het wat hulle dink ek by die Peugeot-bekendstelling sou bestuur, ‘n oorgangsportnutsvoertuig voorspel. Dit was ‘n regverdige voorspelling, aangesien die Franse motorvervaardiger drie dekades gelede ‘n produk in die bakkiemark gehad het.

Toentertyd was Peugeot-bakkies taamlik gewild oor die Afrika-vasteland en ten minste elke derde joernalis by die bekendstelling het ‘n oom of ‘n oupa gehad wat destyds ‘n 403 of 404 op die plaas gery het. Dié bakkies was so gewild oor die vasteland dat dit gereeld die waarop Peugeot hoop om te kapataliseer. Ek twyfel of hierdie erfenis genoeg sal wees om ‘n Hilux- of Ranger-eienaar te oortuig om ‘n ander bakkie te oorweeg. Die Franse model mag dalk wel aandag trek in die laer volume-kant van die mark, waar Mazda, Mitsubishi en GWM om kopers se aandag meeding. In die Midde-Ooste en Afrika word jaarliks ongeveer 300 000 eenton bakkies verkoop en in Suid-Afrika is 25% van nuwe karre wat gekoop word bakkies. Peugeot hoop om aanvanklik 100 tot 150 eenhede per maand plaaslik te verkoop.

Om aan beide die professionele en ontspanningsmark se dubbelkajuit in ‘n 4x2- en 4x4-opsie, met ‘n werkesel wat vroeg volgende jaar op pad is. Kopers kan kies uit twee modelle: die betref, het die Landtrek vir ons bekend gevoel en ons het almal onder veral die bakkie vervaardigers. Dit blyk dat Peugeot en die Chinese vervaardiger Changan saamgewerk het, wat beteken (wat slegs in China beskikbaar is).

Die Landtrek is vir my ‘n mooi bakkie en gemeet aan die aandag wat dit getrek het toe ons deur Sandton se middestad gery het, is dit nie net ek wat so dink nie. Die prominente

bakkie vir seker ‘n indrukwekkende teenwoordigheid op die pad. teleurgestel, maar Peugeot het beslis nie teruggehou toe dit by 4x2-model is standaard toegerus met gekombineerde materiaal- en met ‘n hoë-resolusie 10-duim raakskerm, dubbelsone klimaatbeheer, beheer, heuwel-hulpbeheer en ‘n tru-parkeerkamera. Op die duim allooiwiele, sytrappies, elektries verstelbare voorsitplekke (albei kante), vol leerafwerking, navigasie, ‘n 360-grade kamerastelsel, ‘n 4x4 laestrek-ratkas en ‘n ewenaarslot by.

So, hoe ry hy?

Die Landtrek word deur ‘n 1.9-liter turbodieselenjin, wat ‘n verdienstelike 110kW krag en 350Nm wringkrag ontwikkel, aangedryf. Dit is gekoppel aan ‘n kan jy sommer so in die ry van 2H na 4H oorskakel.

Op die oop pad het die Landtrek ‘n aangename en gemaklike rit gebied, hoewel nie so glad soos dié van die onlangs bekendgestelde Nissan Navara of selfs die ouer Hilux-reeks nie. Wat ek wel frustrerend gevind het, was die turbo vertraging, veral wanneer jy wegtrek of wil verbysteek. Wanneer hy wel deur al die verdienstelike brandstofverbruik van sowat 9 liter/100km (redelik naby aan die vervaardiger se aanspraak van 8.5 liter/100km).

Ons het die Landtrek se veldryvermoë by die ADA 4x4baan in Broederstroom gaan toets en ek was aangenaam verras. Grondvryhoogte is 235mm en die voertuig het ‘n naderingshoek van 29 grade, ‘n vertrekhoek van 27 grade en ‘n oorbreekhoek van 25 grade. Hierdie syfers word aangevul deur ‘n waaddiepte van 600mm, wat dit op gelyke voet met die meeste segment-aanspraakmakers plaas. Ek het veral van die handige 360-grade kamera, wat op die sentrale raakskerm projekteer en help om andersins lekker hulpmiddel wanneer jy in die veld ry. Wat vragvermoë betref, bied die Landtrek ‘n verdienstelike 1.2 ton en ‘n sleepvermoë van tot 3.5 ton.

Goeie nuus vir avonturiers is dat daar ‘n volledige reeks van dakrakke insluit, vir die Landtrek beskikbaar is deur Peugeot se handelaarsnetwerk.

Modelreeks en pryse

• Allure Double Cab 4x2: R579 900 • R669 900

InNovemberisdieeersteplaaslik-geboudehibriedvoertuiginSuid-Afrikabekendgestel–‘nbelangrike

mylpaal vir dié land se motorbedryf asook virToyota Suid-Afrika.

‘n Groep joernaliste is na Kaapstad genooi waar die Japanese vervaardiger se bestuur die redenasie agter hierdie skuif in produksiefokus en die aansienlike belegging verduidelik het. Anton Willemse was daar en kon ook agter die stuur van die nuweling inskuif en in Kaapstad rondrits.

Etlike jare gelede was daar slegs ‘n paar opsies in die kompakte sportsnutsvoertuig segment met voorlopers soos die Daihatsu Terios, Nissan Terrano, Mitsubhishi iO en die Suzuki Jimny asook “Cross” weergawes van die gewildste luikrugmotors soos die

Dit kom natuurlik as geen verrassing dat daardie prentjie oorgangsportnutsvoertuig segment ten koste van tradisionele sedans en C-segment voertuie nie. Vandag kan kopers uit meer motor wil onderhou nie, verbreed. Danksy hierdie mini avontuur hul nou die grondpad om by afgeleë bestemmings regoor ons land uit te kom.

Markleier Toyota het in die laaste paar jaar hul reeks avontuurvoertuie geweldig uitgebrei en spog vandag met die groter, opgedateerde RAV4, die nuwerwetse CH-R en die meer kompakte Urban Cruiser. Met die onlangse bekendstelling van die Corolla Cross het dié immergroen modelreeks nou ook ‘n oorgangs-opsie beskikbaar wat beide goedkoper en groter hierdie segment so gewild maak suksesvol af. In hierdie geval, sierrooster en prominente omvou-agterskerm. dat die Cross se stewige boustruktuur, indrukwekkende om daardie grondpaaie op pad na ‘n avontuur aan te pak. Die plaaslike modelle ry op ‘n McPherson stut veerstelsel en krulvere voor en ‘n nuut ontwikkelde wringbalk agtervering. Alhoewel dit nie aan die voortou van innoverende tegnologie staan nie, dra dit (teen ‘n redelike spoed) by tot goeie padhouvermoë en hantering. Danksy sinvolle wielkeuses – 17-duim allooiwiele vir modelle – is die rit ferm, maar nie hard nie.

Kraglewering

Die twee aandryfopsies is beperk tot ‘n 1.8-liter petrolenjin wat 103kW krag en 172Nm wringkrag bied en die meer spaarsamige hibriedmodelle wat ‘n 90kW/143Nm krag kombinasie aan bied. Beide is gekoppel aan ‘n konstante wisselratstelsel (CVT) en

nie so steurend soos in ander voertuie in hierdie segment nie en is krag geredelik beskikbaar wanneer jy dit benodig.

Die groot vraag (inagenome die onlangse brandstofprys stygings) is natuurlik hoe spaarsamig die hibriedmodel werklik is. Tydens die mediabekendstelling het ons van Riebeek Kasteel na Kaapstad gery en ongeveer 6 liter/100km gekry – heelwat hoër as die vervaardiger se aanspraak van 4.3 liter/100km. Die suiwer petrol weergawe wat ons vroeër die dag bestuur het, het heelwat slegter teen 8 liter/100km gevaar (weereens heelwat

Die Cross se binneruim is funksioneel en alles is presies waar jy verwag dit sou wees en die tegnologie is redelik kwaliteit gevoel, maar waar dit tel is dit luuks genoeg. Die XRmodelle spog met leersitplekke om twee kleurskemas (swart hele string bestuurshulpmiddels waaronder spoedbeheer en baanbystandbeheer.

As ‘n gesinsvoertuig is die Cross perfek. Die agtersitplekke het oorgenoeg beenspasie en danksy die klasleidende bagasieruimte van 440 liter, is daar genoeg plek vir al jou vakansiebagasie. Een bekommernis is die sleepvermoë van die hibried, wat tot 800kg-gradering van die standaard petrol weergawes). So, wat het ons van hierdie nuweling uit die Toyota stal kort was, was dit impakvol en ons is beïndruk. Die kajuit is goed ontwerp met baie spasie, dit is ‘n aantreklike voertuig vanuit alle hoeke en die rit is uiters gemaklik. As jy in die mark is vir ‘n gesinsvoertuig wat ondersteun, behoort die Cross op jou inkopielys te wees.

Modelreeks en prys:

1.8 Xi: R349 900 1.8 Xs: R390 100 1.8 XR: R425 400 1.8 Hybrid Xs: R413 000 1.8 Hybrid XR: R448 300

Trots Suid-Afrikaans

Die Corolla, wat vir die eerste keer in 1966 bekendgestel is, het al meer as 50 miljoen eenhede wêreldwyd verkoop en is deur 12 generasies ontwikkel om die topverkoper-passasiersmotor ter wêreld te word. Maar tot op hede is dit nog net in ‘n sedan, luikrug of stasiewa mondering gesien. Die Cross is dus groot nuus aangesien dit Toyota se eerste poging is om die gerespekteerde kerneienskappe waarvoor Corolla bekend is, met ‘n nuwe liggaamsvorm wat verbeterde funksie en nut bied te kombineer.

Vir Suid-Afrika is die Corolla Cross veral belangrik aangesien die model plaaslik in Toyota se Prospectonaanleg, in Durban, gebou word en sodoende die nalatenskap van ‘n trots Suid-Afrikaanse Corolla voortsit. Om hierdie vervaardigingskontrak te kon deurhaak was direkte impak op werkskepping en ekonomiese groei vir Suid-Afrika en Afrika as geheel het.

“As jy die belegging wat ons oor die afgelope vyf jaar gemaak het bereken draai dit by die R6.5-biljoen rand, ontwikkeling geallokeer is, ” het die hoof uitvoerende beampte van Toyota in Suid-Afrika, Andrew Kirby, opgemerk. “As Toyota is ons toegewyd om ons besigheid in Suid-Afrika verder te ontwikkel en ‘n verskil in die land, in ons eie werknemers se lewens te maak. ”

Die bekendstelling van die Corolla Cross-model het 575 nuwe werksgeleenthede by die aanleg geskep en ‘n verdere 1 200 direkte werksgeleenthede in die komponent industrie. Nog ‘n belangrike fokus tydens die projek was tot die lokalisering van 621 onderdele vanaf 56 plaaslike

This article is from: