Ford het onlangs die 2022 Ranger onthul en beweer dat dit die beste, mees veelsydige en mees bekwame Ranger is wat tot dusver gebou is. Die motorvervaardiger, wat hierdie weergawe die “kliënt se Ranger” noem, het met kliënte wêreldwyd saamgewerk – insluitend Suider-Afrika – om ‘n selfs meer begeerlike bakkie-vennoot te skep.
D
ie derde-gernerasie Ford Ranger, gebaseer op die dϲ ƉůĂƞŽƌŵ͕ ďĞŚŽŽƌƚ ŐĞĚƵƌĞŶĚĞ ϮϬϮϮ ƉůĂĂƐůŝŬ beskikbaar te wees en word in Suid-Afrika en Thailand gebou. Dit is langer en wyer, met ‘n opgedateerde binneruim, buitekant en belangrike veranderinge onder die vel. Daar sal ook addisionele enjins bekendgestel word, wat die 3.0-liter V6 turbodiesel en 2.3-liter 4-silinder Ecoboost petrolenjins insluit. Hierdie jongste Ranger ontwerp is deur die Ford Produk Ontwikkelingsentrum in Australië gedryf, in lyn met wat die maatskappy "Global truck design DNA" noem. Die nuwe vooraansig herinner sterk aan dié van die Amerikaanse topverkoper F-150, met ‘n prominente en wye sierrooster omring deur ‘n C-vormige strook dagryligte. Dié vorm word in die nuwe agterligte, geleë in ‘n herontwerpte agterklap, herhaal en die heelwat wyer modderskerms laat die bakkie oor die algemeen meer aggressief lyk. Wielkeuses sal wissel van 17- tot 20-duim allooiwiele ;ĂĬĂŶŐĞŶĚ ǀĂŶ ĚŝĞ ŵŽĚĞůͿ ĞŶ ĚĂĂƌ ŝƐ ͚Ŷ ƉĂĂƌ ƵŝƚĞƌƐ ŶƵƫŐĞ
nuwe kenmerke, soos die ingeboude trappie net agter die agterwielboë om toegang tot die laaibak te vergemaklik. ĂĂƌ ŝƐ ŽŽŬ ƐůĞĞƉƌŝŶŐĞ ŽƉ ĚŝĞ ǀŽŽƌƐƚĞ ďƵīĞƌ ĂĂŶŐĞďƌŝŶŐ͘ Buiten ‘n duursame voering in die laaibak, word die Ranger se aantrekkingskrag as ‘n nutsvoertuig verder verhoog met ͚Ŷ ǀĞƌƐŬƵŝĩĂƌĞ ůĂĂŝďĞĚͲǀĞƌĚĞůĞƌƐƚĞůƐĞů͕ ƐLJƌĞģůŝŶŐƐ ŵĞƚ ĞŬƐƚƌĂ vasmaakpunte en ‘n agterklap wat as werkbank kan diens doen. 50 mm blyk ‘n sleutelkenmerk in die herontwerp te wees. Om die nuwe V6-enjin te akkommodeer en om lugvloei na die verkoeler te verbeter is die enjinruimte van die onderstel en daarmee saam die hele spoorwydte met 50mm verbreed. Op 1 610mm is dit nou nader aan die VW Amarok se 1 654mm. Met ‘n wyer spoorwydte kry jy uiteraard ‘n breër liggaam, wat die ingenieurs in staat gestel het om die laaibed basis sodanig ƚĞ ǀĞƌŐƌŽŽƚ ƐŽĚĂƚ ͚Ŷ ǀŽůŐƌŽŽƩĞ ƉĂůĞƚ ŶŽƵ ƚƵƐƐĞŶ ĚŝĞ ǁŝĞůďŽģ pas. Die voorwielposisie is ook met 50mm vorentoe geskuif, wat die wielbasis verleng, die naderingshoek verbeter en ŵĞĞƌ ĂƌƟŬƵůĂƐŝĞ ďLJ ĚŝĞ ǀŽŽƌǁŝĞůĞ ǀŽĞŐ͘