20 minute read

NUWE RYGOED

Next Article
IETS ANDERS

IETS ANDERS

BAIC B40PLUS

Veldryvoertuieisduur,veralasjy nuut koop. CyrilKlopper ontdekdat Chinadiebesteeienskappevan ander motorsineenpakketsaamvat –endit teen ’n mededingendeprysaanbied.

Advertisement

Die ChinesemotorvervaardigerBAIC (uitgespreeknesdie Engelsewoord“bike”) –ofdan Beijing Automotive IndustryHolding Co –het op 13 OktoberdieB40 PLUS, ’n kompaktesportnuts, nabyHartbeespoortbekend gestel.

DieB40PLUS,inanderlande ookbekendasdieBJ40, word sedert2013 vervaardigdeurdié motormaatskappywat in staatsbesit is,maar hetnoueerssypad naSuid-Afrika gevind.

Onskannetraaihoe ontevrede JeepmetBAICmoetwees,omdat dieB40PLUS skaamteloos by die Wranglersteel,veral wat betref diestileringvandiebakpanele. Daarisegtergeen salf te smeer aanJeepsevermoedelike griewe nie, omdatBAICenJeepin ’n stadiumaangetroude familie was nadatDaimlerChryslerenBAIC saamindiekooigeklimhet –die familiestamboomisegter té ingewikkeldomhierteverduidelik.

Kortom:DieBAICB40PLUS herinnerbuitelangsaan ’n Wrangler, die binneruim is pure MercedesBenz,en sy enjinkomuit ’n ou Saab,vanalledinge.

Latermeerdaaroor.

Wathetonshier?

DieBAICB40PLUSis’nveldryvoertuigmetvierpassasiersdeure endeeltydseviertrekmet ’n agtersteewenaarslotenlaestrektratte. Hy hetonafhanklikevoorvering metkronkelvereen’nvasteagteras,ook met kronkelvere.

Die 2ℓ-enjin,dieB201R, is oorspronklikin1981deurdie Sweedsemotorvervaardiger Saabontwikkel, enBAIC hetdie tegnologie in 2009 by General Motors,indaardiestadium Saab se eienaar, gekoop en verderontwikkel.Onssêmosdiestamboom isingewikkeld!

BAICseenjinisbeskikbaarin petrol óf dieselenleweronderskeidelik160kWen 110kW–aansienlikmeeras toedié meultjiedestydsonder die Saab90 (107kW)seenjinkap vasgeboutwas.

DieB40PLUSisbeskikbaarin

SPESIFIKASIES Model ..........................................................................................B40PLUS Diesel Enjin .............................................................1999cc,viersilinder-turbodiesel Krag....................................................................................110kW@ 4000r.p.m. Wringkrag......................................................................350Nm @1800r.p.m. Ratkas.........................................................................................6spoed-handrat Tenk.......................................................................................................................75ℓ Gewig .......................................................................................................... 2140kg Bagasieruim....................532ℓ(metagtersitplekkeplatgeslaan965ℓ) Nader-en vertrekhoek...................................................................37º en 31º Grondvryhoogte...................................................................................210mm Wielgrootte........................................................................................265/65R17 Veiligheidsgradering.....................................................................Onbekend Waarborg................................................................................ 5jaar/120000km Diensplan (opsioneel)..........................................................4jaar/60000km Prys............................................................................................................R549500

petrol(1981cc)ofdiesel(1999cc), handrat of outomaties,endrie afwerkingsvlakke:diebasismodel gevolg deurdieCityHunteren Champion. Al dieweergawes beskikoorallewielaandrywing.

Buiteenbinne

Soosons vroeërgenoem het, is daarduideliketrekke vandie Jeep Wrangler. DieB40PLUS se dakkan verwyder word, nesdieJeep,en dieagterdeurmaakopdieselfde manieroop en toe. DieWrangler isegter effenslanger(4,88m)as dieB40PLUS (4,64m). Watgewig enbreedtebetref,ishulle omtrent dieselfde,maardieJeepspog uiteraardmet ’n bul van’nV6enjin terwyl dieB40PLUS ’n meer beskeie 2ℓ-viersilinderhet.

Die B40PLUSsebinneruim ispragtigmet vrolike kleureen mooiinstrumentasie wat so reg uit ’n Mercedes-Benzkom, maar net ouliker.

Ons glonieDaimleris hieroor omgekrapnie omdat BAICen Daimleraandele in mekaarse maatskappye gekoophet.

Watdie tegnologiebetref,kry jysluitweerremme,remkragverdelingen’nelektroniesehandrem standaard. Die City Hunter-en Champion-model kryvastrapbeheer,stabiliteitsbeheer,remkragversterkingenelektroniese hulpmiddels wat jouteensteiltes open af help.

Vandiemededingers Kompakteveldryvoertuie watsoos’nJeeplyk...plus ’n regteJeep!

Hoelyksy mededingers?

Ditismoeilikom te bepaalmet wiedieB40 PLUSmeeding. Ja, sekerdieJeepWrangler,maar dit voelnetnie regomhulle teen mekaaropteweegnie,wantdie Wranglerisaansienlik duurderen heelwat luukser.

DalkdieSuzuki Jimny? Jy kan ook niehier ’n regverdigevergelyking trefnie,wantdieJimny het slegstweepassasiersdeure, ’n kleinerenjinen ’n beteuterde bagasieruim van113ℓteenoor dieB40PLUS se 532ℓ.DieJimny sekordaterafmetings telegterin sygunsop ’n veldrybaan.

En wat vandie MahindraThar? Dalk–hykos netdiehelfte van dieB40PLUS,maar hy isstokoud en hy’t nettweesitplekke!

Onswys hieronderdie“mededingers”, maardiéChinese“Jeep” speeleintlikin syeiesandput danksysymededingendeprys enluuksepakket.

R285000 MahindraThar 2.5CRDe4x4

Lekkerprysen hy’s so naasdêmmitaan ’n oorspronklike WillysJeep, maar ’n nuweeenisoppad.

R313900 SuzukiJimny1.5GA

Dis’ngoeieprysvir ’n egteviertrekvoertuigmetlaestrekratte, maarjysukkelom viermenseinhom te laai.

R799 900 JeepWrangler Sport

Hy kos’nkwartmiljoenmeerasdieB40 PLUS, maarJeep-aanhangerssalnie twee keer dinknie.

Ditisinelkgevalnet’nkilometer voordatjyop’nsmallergrondpaadjieafdraai. Diépad van1,8kmisheelbegaanbaar maarsmal,enasjyietssleep, genietjy ryvoorrang, want tweekarregaannie verbymekaarpasnie.Moetooknie verbaas wees as jy’ntropmelkkoeiekry wat diepadoorsteekenjoulaat wagnie.Regs isnog’nlaastehoenderboerdery voordat jyArendsRusbinnery.

Vanhierafstrek’ntuinmetlieflike grasperkevoorjouuit.Diekantooris 300mverder. Moenielinksafdraaina waarheendiekantoorbordjiewysnie,want ditloopdoodin’nparkeerplek voordie kantoor.Netná dieafdraaiwys’nbordjie “Campsite check-inslipway”– dis’ngang links vandiepad waarjymetjousleepkombinasiekanintrekenoorstapkantoor toe.Terwyljyhieraftrek,laatdiekinders solankbene rekensaamlooptot agterdie kantoorgebou waardie verhitte swembad metbankieslangsaan wag.

Saammetdiesleutels watjykryvirjou eiebadkamer,is’nafstandbeheer vandie kampterreinseelektriesehek.Diekamp hetook’nelektrieseheiningom.

Diekampopsigter, JanickKees,ontvang gastemet’nhartlike glimlag.Diekampterreinlênouindielengte wegvanjou af,bergsekanttoe,enbestaanuitverskeieterrassemetgrasperk.Heel regs is ’nklompieterrasse waarkampeerders ingelidlangsmekaaropslaan,maardie terraslinkshiervaniseenlangstrook gelykgras.Ditisookhier waardriegeboue ’nentuitmekaarstaan.Elkeen vandie gebouehetvierbadkamervertrekkewatop hullebeurtaanelk vandie12staanplekke toegeken word.

Dieinrypadloopmet’nwyesirkelom dieterrassemetnogenkelestaanplekke opalbeidie verste punte.Asjynouomdraaimetjourugnadiebergtoe,isdie uitsigoordie valleiskouspelagtig.Doerin die vertesienjyhoedievliegtuie vandie George-lughawe af opstyg,maar rondom jouisditrusenvrede.Dieeienaarslaat ookgeen musiektoenie.

Iets waarsonderArendsRusóókis,is koeltebomeopdiestaanplekke–sorgdus datjy voorbereidopdaag. >

STIL-STIL.ArendsRus isnuutennetdieplek waarjyen joumenseindienatuur kanontspan. Vandie kampplek afkykjyuitoordie valleimetdie Outeniquabergagter jou –hieris ’n paarstaproetes waaruitjykan kies.

Diekampterreinlênouindielengteweg vanjouaf,bergsekant toe, enbestaanuit verskeie terrassemet grasperk.

Laastens sluit Janick die badkamer oop. Hierbinne is jou gesigwasbak met ’n spieël, toilet en ruim storthokkie agter ’n glasdeur. Daar’s selfs ’n regop oop kas met hokkies waarin jy van jou badkamergoed en klere kan pak. ’n Mens is al gewoond aan buierige gasgeisers, maar dié verdien ’n pluimpie. Die hitte van die water verstel maklik sonder om jou te laat ronddans onder sporadiese warm of koue water.

Die wasbak vir skottelgoed is langs die deur buite, maar hier is nie pakplek vir jou skottelgoed nie. Dra dus jou kamptafel nader om dit geriefliker te maak.

Langs die skottelgoedbak is jou vullisdrom en die brandblusser.

Net om die verte in te staar van jou kampstoel af is prysloos, maar hier is ook ’n paar wandelroetes as jy meer van die omgewing wil ervaar. Vra Janick vir die staproetekaarte. Jy kan byvoorbeeld kies tussen die Bushman-, Woody- en Tour de Niqua-roete. Hulle is onderskeidelik 3,5 km, 4,4 km en 8,2 km lank. Al die roetes loop die berg uit en jy volg die pad verby die kampplek tot waar jy teen die berghange uitstap.

Hierdie roetes maak ’n sirkel teen die berg voor jy terugkeer, maar as jy lus is vir ’n vinnige stap heen en weer, gaan kyk gerus na die waterval. Dis op die Tour de Niqua-roete, maar net oor die 3 km heen en weer. Die Koesterbosrivier met sy “teewater” maak ’n vlak stroompie oor die grondpad waarna dit oor verskeie klipbanke spoel. Pak die piekniekmandjie en laat die jong klomp van hulle energie ontslae raak – ’n beter parkie in die natuur kry jy nie sommer nie.

As jy sukkel om die kroos om te praat vir die staptog, gebruik die gratis wifi as lokaas vir wanneer julle terug is. Die sein is op al die staanplekke beskikbaar. >

Kortliks | ArendsRus

Kampplek 12 staanplekke op verskeie grasterrasse sonder koelte. Ablusiegeriewe Jou eie badkamer. Afhangend van jou spesifieke staanplek kamp jy reg langs jou badkamer óf ’n entjie daarvandaan. Prys Afhangend van die seisoen R200 of R250 p.p.p.n (halfprys vir kinders 4-12 jaar; gratis vir o.4’s). Hoogstens 6 mense per staanplek. Aankoms- en vertrektyd 13:00-20:00 en 07:00-11:00. Kontak 044 050 0256 arendsrus.co.za info@arendsrus.co.za Naaste dorp George 11km. Hoe lyk die pad? Die laaste 2,8 km is ’n grondpad waarvan ’n kilometer sinkplaat gery is. Dis nietemin geskik vir ’n gewone padwa, mits jy dit stadig vat. GPS S33.927847 E22.323430

Ry & Sleep sê Jy mag tot twee klein hondjies saambring ArendsRus toe. As jy ander diere het – byvoorbeeld ’n papegaai –moet jy vooraf toestemming vra.

SIEN JOU WEER. Die son groet oor die Outeniqua... en hier van jou kampverhoog af is dit nóg meer spesiaal. Dit voel of jy die son nog so ’n rukkie langer kan dophou voor hy ook gaan inkruip vir die nag.

VICTORIABAAI

Waai na die baai

Moenie verbaas wees as daar op die dag voor jou vertrek Victoriabaai toe laatmiddag ’n nuwe boodskap op jou foon deurkom nie. Dis Salvester Fredericks van die Victoriabaai-woonwapark wat ’n stemboodskap saam met ’n foto van stapels kameeldoringhout stuur. Jy kan solank ’n bestelling by hom plaas – en hy lewer dit af op jou vooraftoegekende staanplek. Vir 20 kg – dit is 30-35 stompe – betaal jy R150. Dit is ’n welkome aanbod, want wie het nog nié gesukkel met nat braaihout langs die kus nie?

Victoriabaai self is omtrent net ’n baai, en buiten die restaurant, branderplank- en skulpieswinkel, is daar nie veel ander ondernemings nie. Vul dus jou kruideniersware aan op George, maar as jy iets vergeet het, is dit van Victoriabaai af net 6 km dorp toe.

Nadat jy van die N2 afgedraai het, kronkel jy op die laaste 2,6 km tot teen die kus. Victoriabaai is veral bekend onder branderplankryers – moet dus nie skrik en dink jy is terug in die stadsgejaag as jy skielik op hordes geparkeerde voertuie afkom nie. Dit is eerder ’n aanduiding dat jy nou digby die strand is waar die manne en vroue in die branders baljaar. Daar’s ongelukkig nie parkeerplek vir jou sleepkombinasie nie, en as dit jou eerste keer hier is, besef jy dit eers waar die pad doodloop teen die klein sirkel. Die kantoor is regoor die sirkel, maar laat iemand hier uitspring om in te boek terwyl jy verder terug parkeerplek soek.

Victoriabaai se woonwapark is onder munisipale bestuur, en jy het twee keuses wanneer dit kom by staanplekke: dié met ’n eie badkamer en dié daarsonder. Maar ongeag jou keuse kry jy steeds ’n sleutel by die kantoor, want tussen die kampplek en die strand is ’n hekkie wat met ’n hangslot toegehou word. As jy jou eie badkamer het, kry julle ook daarvoor ’n sleutel.

Hier is drie groepe kampplekke wat in terrasse opgedeel is. Soos jy aangery kom na die sirkel toe, is die Spoorweg-terras links teen die kop en die Seabreeze- en Westelike terras aan die oorkant, regs teen die kop. Spoorweg en Seabreeze het elk ’n gemeenskap-

WATTER HAAI? Die vrees vir haaie is algemeen onder baaiers, maar dis nie asof jou paaie elke dag met een kruis nie. Die owerheid is wel besorg oor die ouens, want hengelaars word gevra om nié haaie dood te maak nie.

like badkamergebou, maar Seabreeze het nie die beste uitsig oor die see nie. Hierdie kamp word ook uitgehou vir groepe wat wil “kuier”. Die wennerstaanplekke is die Westelike terras met sy private badkamers – en van hier af het jy boonop ’n onverbeterlike uitsig oor die baai.

Voor die Spoorweg- én Westelike terras is ’n skuifhek waarvoor jy ’n kode inpons om dit oop te maak. Seabreeze het ’n gewone hek met ’n slot. Op die Westelike terras is 20 staanplekke in gelid waarvan die eerste 14 se badkamers langs die staanplek is. Elke gebou bedien die twee staanplekke aan weerskante, maar die laaste staanplekke se badkamers is op die punt langs die laaste staanplek aangebring. Dis ’n gebou met verskeie badkamers waarvan elkeen aan ’n spesifieke staanplek toegewys word.

Die staanplekke is gelyk en hier is nie veel gras waar jy opslaan nie. En koelte is skaars. Aan jou rugkant is ’n hoë heining, en voor jou kyk jy oor ’n heuphoogte heining af see toe. Die strand is só naby jy kan die kinders dophou terwyl hulle in die branders baljaar.

Elke staanplek het ’n verhewe vuurput met ’n los vullisdrom langsaan. Hier is geen ander braaigeriewe nie.

Jou badkamervertrek is omtrent net ’n gang: Die toilet staan op die punt, die wasbak is in die middel, oorkant die deur, en die stort op die ander punt. Jy sal ook moet vrede maak met die stortgordyn, maar as jy ’n effense gaping aan weerskante los wanneer jy dit toetrek, pla hy jou minder. Die geriewe het al ’n paar myle op, maar is skoon en heel gangbaar, en die warm water kom uit ’n elektriese geiser. Die opwasplek is aan die buitekant, en langs die gebou slaan ’n wasgoedlyn op vir jou strandhanddoeke.

By die 10 Spoorweg-staanplekke kamp jy weerskante van die inrypad. Hulle het ook vuurputte, maar jy staan op ’n netjiese grasperk. Van hier af loer jy deur die heining af see toe, want dit het nie ’n lae kant nie. (Dit geld vir die helfte van die staanplekke, want die res is agter die voorste staanplekke ingerig.)

Die badkamers is by die hek waar jy inry, maar die geriewe is effens afgeleef. Dis nietemin skoon en het private storthokkies.

Die see is uiteraard die groot attraksie, en hiervoor moet jy teen ’n klomp trappies afloop wat digby die kantoor uitkom. Die strand is ongeveer 65m lank met rotse aan weerskante. Langs die strand is >

’nlieflikelappiegras waardagbesoekers saamdrom,en voorjouishordesbranderplankryers watwag opdiebeste golf.

Omdiekinders verderbesigtehoukan jyvirhullediegrotofLandsEndgaanwys. Diegrotisnet verbydiebetonkeerwalbo dielinkerkantse rotse.Dis’n redelikediep inhamen verg daremniete veel klouterwerknie.Vanhierafhetjy’nmooiuitsig oordiekampplekendiestraat watverby diekantoortot by diepaarstrandhuisenet onderdie Westeliketerrasloop.

Dis Kusweg –enhieris13huisegebou. Diehuisomtrentindiemiddelhetdie naamBlackPearldaaropmetdiedatum 1919daarby. RegoorBlackPearlis’nhawehoof wat30m see-inloopengewildis onderhengelaars.Diegetypoelislinks hiervanenhieris’n kennisgewingopgesit watvra dathengelaarsniehaaiemoet doodmaaknie,maarookniehaaieindie getypoelmoetgooinie.

Dielaastehuis –waardiestraatdoodloop –isLandsEnd.Opdie muur oorkant ditis’nklomphandafdrukkeinbetonmet namesoosGalenHossack,DavidPfaffen Leonard“Muscles” Giles.Volgensdienaamplaatjies washulleSpringbok-branderplankryers.Hiernaasstaantweebankies met’nplaatjieteendierugkant vandie een.Dithet’naanhalingop vandiesanger LucasMareeseliedjie“Victoriabaai”: Daar verdwyndienagenwordditdag, daarkanekmy kopvan kommerstroop, opmy rotsmytroonvindekhoop.Lucasis in2011oorledeensylaaste wens wasdat syashierop Victoriabaaigestrooi word.Dit isindieselfdeliedjie waardit voelofLucas sommernamensbaie vanonspraat: Ai,ekwensekwasnoudaar.

Houjouoëoopvirelande,rooihartbeesteofbergsebras langsdiepad,swarttobiesopdie rotselangsdieseeen dolfyneensuidelikenoorkappersagterdiebranders.

Mensestrysoms oor waardie Weskus werklikbegin:NetduskantKaappuntse vuurtoringofeersanderkantKaapstadse stadsgrens by Bloubergstrand?Ofmeetjy ditaldiepad vanKaapAgulhasaf?Hoe ookal,die Weskussesiel word eerstasbaar wanneerdiestadsegeharwar verin joutruspieël verdwyn.

ByGanzekraal,’n munisipalekampeerterreinnet67kmbuitediestad, voel jydadelik verlos vandieMetropoolse besigesypaadjiesen raserige verkeer. Dis’ngewildenaweekbestemmingvir diestadsjapies,maarasjyindie week komkamp,isdiekansgoeddatjoutent dieenigsteeenindiekampsal wees.Die voorsterykampplekkeisfeitlikteendie skulpiestrandendiegeluid vanbranders teendie rotseisjoubraaivuurseklankbaan.Disdieideale wegspringpuntvir jou reisnoordwaarts.

Vou’nkaartopjoutoertrokkieseneus oopen kyknadiekuslynaandielinkerkant.Deurdieseevirsowat1000kmlinks vanjoutehoukanjy’n roeteallangs diegansekuslynuitpluis.Aanvanklik vatdieR27jounadie Weskus-nasionale park, Paternosteren Velddrif voorjydie agterpaaie volgnaElandsbaai,LambertsbaaienStrandfontein.Anderkant Lutzvilleskiet’ngrondpaddeur’nwilde stukkuslyn voorditjou by diesuidelike hek vandieNamakwa-nasionalepark uitbring.Enanderkantdieparkloopdaar kuspaaie vanHondeklipbaaiaf PortNollothenAlexanderbaaitoe.

Ditishier,bydiemonding vandiemagtigeOranjerivierindieAtlantieseOseaan, waardie Weskusuiteindelikophou.

’nBesoekaan!Khwattu,’nSan-erfenissentrumlangsdieR27,is’ngoeieeerste aftrekplekopjou reis.Hierdieisniejou gewoneoustowwerige museumuitstalling nie.Dietentoonstellingsenkundige gidse vertelinsiggewendestoriesoordieleefwyse vandie Weskusseeerstebewoners.

Die Weskus-nasionaleparkisnet ’nhanetree verderlangsdie R27. Asjy !Kwhattuvroegoggendbesoek,hetjydie

WESKUSDINGE. Daarissekere dinge wat onmiskenbaar Weskusis. Waaranders kryjy kuskampe,kreef, veldblomme, vissersbootjiesen uitgestrekte, ongereptestrande?

resvandiedagom dieWeskusparkte verken.DieparkomvoudieLangebaanstrandmeer,’nRamsar-vleilandgebied,en jyhetdus’n keusetussendiewitsanden kalm waters vandiemeer by Kraalbaai ofdie koeler waters vandieAtlantiese Oseaan by Tsaarsbankop’n warmdag.

Houjouoëoopvirelande,rooihartbeesteofbergsebraslangsdiepad, swarttobiesopdie rotselangsdieseeen dolfyneensuidelikenoorkappers agter diebranders.Onthoujou verkykeren ’nlangkameralens,wantdie voëlskuiling by GeelbekenAbrahamskraalisuitstekendeplekkeomindienamiddagtesit en wagvirflaminke, reiersenkiewiete.

Dieparkisookgewildvirdiejaarlikse blommeskouspelindielente.Virdiebeste blomfoto’s, miknadie Postbergdeel van dieparkopdie verste punt vandieskiereiland –onthou,disnetin Augustusen Septemberoop.Dienoordelikeparkhek bringjouvlakduskantdie woonbuurte vanLangebaanuit. Vanhierafisdit skaars56kmtotopdieposkaartmooi dorpie Paternoster.

Bring’ndagofdrie op Paternosterdeur omdieplekse Weskusmaniereteleer ken.Stap’ndraaiopdielangstrand voor diedorpenkykindienamiddaghoe die vissermannehulle vangsdirek vanhulle boteaf verkoop. Eetvis-en-tjipsvirmiddagete by dieouvismarkenkreefstert viraandete by een vandietallegoeie restauranteopdiedorp.

Gaanloerin by dieakteurenkunstenaarAtBothasegalleryenmaak’ndraai by diehotelse PantyBar’nent verderin diepadaf.Wanneerdiesonbeginsak, kanjygaankampopslaan by wylePieter Pietersesegeliefde Tietiesbaai.Ofdoen ditmetstylenbespreek’nwitgeverfde strandhuisteendiesee waarjyopdie stoepkansitenkykhoedieson agterdie horison wegskuif.

Skeurjou wegvan Paternosteren verlaat weer diedorpmetdieselfdepad as waarmeejyingekomhet. Wees egter opdieuitykvirdieafdraaiopdie rand vandie dorp, langsdierugbyveld,enry metdiégrondpadtotopStompneusbaai. Stompneusbaaisitaandiebuitewyie vanSt.Helenabaai,’nvissersdorpie wat deur VascodaGamagenoemisnadie Romeinse keiser KonstantynseKatolieke moeder,Helena,toe hy in1497hieraangelandhet.

RyterugnadieR27endraainoordin dierigting vanVelddrif,’nvissersdorpie langsdiemonding vandieBergrivier.Hier word een vandie Weskussebekendste eetgoedgemaak:bokkoms.Gaanmaak ’ndraaiinBokkomlaan –enigeinwoner saljouindie regterigtingkanbeduie –en besoekeen vandiesogenaamdeBokkomhuisies waarhardersgesoutenuitgedroog word ombokkomste word. >

Ditsou’nsonde wees om verderte ry sonderomeenteprobeer,maaronthou ’nsuiglekkertjievirjouvisasem agterna...

VanVelddrifafhoujykuslangsdeur DwarskersbostotopElandsbaai.Branderplankryersisgaandeoordietoestande hier,maarandersinsisdiedorpiestil.Die grotteendie koppie by Bobbejaanpunt is’nbesoek werd.Teendie murevandie grotishonderdeafdrukkevanmensese hande,enhierendaarsienjyook’nnetjieseeland.

Lambertsbaai,die volgendekusdorp, is sowat46kmverder.Rymet dieLeipoldtville-padtot by die T-aansluitingmet dieR365.Draaihierlinksenjyisbinne ’nhalfuuropLambertsbaai. Wanneerdie snoekloop –’nWeskus-sêdingvir’ngoeie visvangtyd –kandiedorpuit synatebars, maarandersinsisdiekansegoeddatjy ookhierrusenstiltesalkry.Moeniedie malgaskolonieindiehawe misloopnie: Sowat8500broeiparevandiépelagiese seëvoëlsmaakhulleneshier.

RymetdieVredendal-grondpadnoordwaartsuitdiedorpendraailinks by die aansluitingmetdieR362,ook’ngrondpad, watjou by Doringbaaiuitbring.Hier kanjy Fryer’sCove, dielandseenigste wynkelderin’nhawe,besoek voorjy verderrytotopStrandfontein.Hierdie pragtige vakansiedorpieisnormaalweg tjoepstil,maaroor vakansietyebarsdie plekkiebehoorlikuitsynate.Sodrajy ’ndraailangsdieseegaanstap, saljy verstaanhoekom:’nlangwitstrandlê voor hoësandsteenkranse,’nrareverskynsel opdieandersinsplat Weskus-landskap.

DieR326 vatjouLutzvilletoe.Padlangs kanjyafdraaina Papendorpengaan kyk nadievleiland rondomdiemonding van dieOlifantsrivier,wattussendiespitse vandie Sederbergontspring.

Totdusverhetjymeestalteerpadgery, maarvirdie volgendedeel vandie roete isgrondpadensanderigetweesporejou voorland.Maakdusjoubrandstoftenk opLutzville vol, koopdielaasteproviand enhoujoubanddrukmeter byderhand, want vanhieraflosjydiebeskawingvir ’nwyle agter.

MikvirKoekenaap metdieR363endraai danseesekanttoemetdieSkaapvleigrondpad(ookgenoemdie Tormin-mynpad).Diépadloop reguit seetoeenhou danallangsdiekusvirnagenoeg95km>

Wanneerdiesnoekloop –’nWeskus-sêdingvir ’n goeie visvangtyd –kanLambertsbaaiuitsynatebars,maar andersinsisdie kansegoeddatjyookhierrusenstiltesal kry.

tot by dieGroenriviermonding.Hieris ’naantal“wilde”kampplekkelangsdie see,plekkies waarkampeerdersoor diejarekomnesskrophet.Hierisgeen geriewe nieenjymoetdusalles wat jynodighetsaambring,maardaaris beswaarlik’nmeerafgesonderdekampplekindieganse Weskus.

Hounoordmetdiegrondpad verbydie Tronox-sandmyn by BrandseBaai,en kort voorlanksaljydievuurtoring by dieGroenriviermondinggewaar.Hieris ’npaarpiekniekplekkewaarjy’nvleisie kanbraai voorjydieNamakwa-nasionale parkinvaar.

Vandie vuurtoringafryjynadie parkheknetanderkantdieGroenrivier. DieNamakwaparkispraktiesintwee verdeel.Diekusgedeelteis’nbewarea vansowat60kmtussendieGroen-en Spoegriviermonding,terwyldiepark senoordelikedeelvan Koingnaastot duskantKamieskroonstrek.Opdiekusdeelisdaar11kampplekke, elkeenmet ’nklompiestaanplekke. ’n Hoofroeteloop minofmeer reguitkuslangs,maardaar isook’naantaltweesporewatdaarvan afwykenjounaderaandiesee verbyvat. Daaristweedeleopdie roete waarjydik sandaantref.Kykuitvirdie waarskuwingsbordjies,skakeloorna4x4enpas joubanddrukaan(dieaanbevoledrukis 1,2bar) voorjy verderry.

Jykanmaklikvir’npaardaelangsdie

In dielenteisdiegebied rondomSkilpadoortrek met veldblomme.Gooi ’n draaienneem ’n paar foto’s waarmeejyjoufamiliein Gautengjaloers kanmaak.

BOKKOMSEN VUURTORINGS. Velddrifisbekend virvisvang(bo), bokkoms (onder) en ’n rustige atmosfeer.ByLambertsbaai kanjy malgassesienbroei (links)en kuslangs dieeensame Groenrivier-vuurtoringontdek.

see vashaaknetoordiepragtigeuitsigte ensaligeafgesonderdheid,maarmoenie verkas voorjy’ndraaigaanmaakhet by die robkolonienabyBoulderbaaien diegrotte by dieSpoegriviermondingof ’nlangentgaanstaphetop een vandie spierwitstrandenie.

Sitookminstens’n volledagopsyom dieparksenoordelikedeelteverken. Hounoordopdieparksehoofroetetotjy dieparkheklangsdieHondeklipbaaipad bereik.Jyry reguitoordiepadendeur nog’nheknadienoordelikedeel. Van hieraf volgjydieRooikat-ekoroetese spoor.Dié4x4-roete,watdiekusdeelook insluit,iseen vandielangste roetesindie landmet’nafstand vantussen175kmen 200km,afhangend vanwatterdraaiejy allesinsluit.

Volgdieekoroetenadie verrenoordelikedeelvandieNamakwapark.Hierklim jymetdie Wildeperdehoekpasteendie Kammiesberguit.Aandiebopunt van diepas swenkdie roete weer suiden vat jouuiteindeliktot by Skilpad,dieparkse hoofheknabydieN7.Indielenteisdie gebied rondom Skilpadoortrekmet veldblomme.Gooi’ndraaienneem’npaar foto’swaarmeejyjoufamilieinGauteng jaloerskanmaak.Oppadkanjyuitkyk virgemsbokke, rooihartbeesteensteenbokkies.Enasjyfyn kyk,gewaarjydalk diegespikkeldepadloper,die wêreldse kleinsteskilpad.

VanSkilpadafryjy weer teruginjou spoorenmikvirSoebatsfontein. Vanhier afisdaar’npad reguitterugnadieHondeklipbaaipad watjou weer kustoe vat.

Eensop’ntyd wasHondeklipbaaidie uitvoerhawe vir koperertsuitdie myne rondomSpringbok,maarsedertdie bedryf PortNollothtoegeskuifhet,gaan daarnie veel aanopdiedorpienie.Tog kryHondeklipbaaiheelwatbesoekers,juis omdatditso’nvreedsamedorpis.

Nesdit’nbehoorlikeWeskusdorp betaam,ishierook’npaarinteressanthedeomtesien voorjy verderry.Gaan eet by dieRooiSpinnekop-restaurant, neem’nfoto vandieAristea-skeepswrak, gaanloernadieklip agterdiepolisiestasie waarnadiedorpgenoemis, en drink’nskemerkelkie by dieSpatklipop die rand vandorp. ’nGrondpadneemjoutotop Koingnaas waarjykan volmaak voorjydieteerpad Kleinseetoe vat.Albeidorpies waseens>

BLY HIER

GANZEKRAAL

Hier is rondom 50 staanplekke wat verdeel is in twee kampe langs die see. Elke staanplek het ’n kragpunt, kraan en braaiplek. Die staanplekke in kamp A is die naaste aan die see terwyl kamp B effens terug op ’n hoër vlak sit. Die kamp word besig oor naweke en vakansiedae. Kontak 022 492 2455 ganzekraal@wcdm.co.za

TIETIESBAAI

Dié gewilde kampeerplek in die Kaap Columbine-natuurreservaat buite Paternoster het 60 staanplekke langs ’n stil baaitjie. Hier is nie kragpunte nie en net sommige staanplekke het ’n kraan naby. Bring jou eie braaidrom as jy nie op die grond wil vuurmaak nie. Kontak 083 992 2237 ronnie.martins@sbm.gov.za

MALKOPPAN

Reg oorkant die pad van die Muisbosskerm buite Lambertsbaai kan jy jou tent staanmaak op een van Malkoppan se 75 staanplekke. Sommiges is tussen ’n windbreek van bome uitgelê, maar die meeste staanplekke is op ’n oop stuk grasperk. Elke staanplek het ’n kragpunt (bring ’n blou woonwaprop), kraan en braaidrom. Kontak 083 370 0400 malkoppanfarm@gmail.com

NAMAKWA- NASIONALE PARK

In die park se kusgedeelte, tussen die Groen- en Spoegriviermonding, is daar 11 kampplekke langs die see. Elke kampplek het ’n aantal staanplekke om verskillende groottes groepe te huisves. Jy moet heeltemal selfversorgend wees, want hier is net ’n klipmuurtjie rondom ’n braaiplek vir elke staanplek en gedeelde puttoilette by elke kampplek. Kontak 012 428 9111 reservations@sanparks.org

HONNE-PONDOKKIES

Hierdie kamp is in Hondeklipbaai se hoofstraat. Elkeen van die 6 staanplekke het ’n betonblad wat groot genoeg is vir ’n viermantent, piekniektafel, braaiplek, kraan en kragpunt. Verder is hier ’n klein swembad, gemeenskaplike boma en 6 buitestorte (buiten die ablusiegeriewe) as jy vinnig die seesout van jou lyf wil afwas. Kontak 083 321 1600 swanepoel2@telkomsa.net

BINNE DIE PARK. Mik vir die Namakwapark in die lente sodat jy langs die see kan kamp, die veldblomme beleef (links) en ’n draai by die Spoegriviergrotte (regs) kan maak.

op ’n tyd private myndorpe van De Beers, maar deesdae is dit net kleinskaalse diamantdelwers wat nog aktief is, en jy het nie meer ’n permit nodig om die dorpe te besoek nie.

Van Kleinsee af is dit 60 km grondpad tot op Port Nolloth, ’n vissersdorpie wat ewe skielik verskriklik besig sal voel ná ’n paar dae weg van die samelewing af. Die bedrywigheid het dalk te doen met die teerpad wat Port Nolloth met die N7 verbind en dit dus baie toeganklik maak vir besoekers uit die binneland. Dis jou laaste kans vir ’n lekker bord vis-en-tjips voor jy vertrek vir die laaste bestemming van die roete: Die Oranjeriviermonding buite Alexanderbaai.

Dis 90 km met ’n teerpad tot op Alexanderbaai, ook eens op ’n tyd ’n private myndorp. Nes die dorpies na die suide >

’n veldryvoertuigbereikenhierisgeen geriewe nie–slegs’nkringlosklippe waarjyvuurmaak.Jymoetdusjoueie krag,waterentoiletsaambring.

KaggaKammase veldpaaieisgesamentlik200kmlank,enindietweedae vanonsbesoek kononsslegsdie helfte daarvansien.Diepaaieindiesuidelike deel vandie reservaatisdiemaklikste–onsgeedit’nmoeilikheidsgradering van2 uit5.Hierryjy verbybakens watgenommeris van1 tot39 –eersoordie Wildebeesvlakte,dandeurKlipbokpoorttot by dieonderpunt vandie reservaat waarjy by Elandsdraaiweernoordmik.NáPutsie trefjy’nlandingstrookvirligtevliegtuie aan waarnajyviaRooidamenbaken nr.39diesuidelikedeelvandie reservaat dan verlaat.

In dienoorde,nábaken40,raakdinge taaier.Indienjydie kampplek by Bobbejaankransbespreekhet,moetjylinks draai by nr.41.Dis’nklipperigepadmet rotstrappeensandgate.Bobbejaankrans isKaggaKammasegewildstekampplek onder4x4-entoesiaste.Ditlêteenaan ’n rantjiesederbergsandsteenmettipiese gateenkrulleindie rotsformasies.

Asjy Tierkloofsekampplekbespreek het,moetjy by baken41reguitaanhou endeurdieklipperigeGifvlakterytot by nr.54–diekaart watjybyontvangs gekryhet,wysduidelikhoediepadloop. TierkloofisKaggaKammasenaasgewildstekampmet’nuitsigoor’nkloofen ’n valleidoerindie verte.

Die roeteshier rond kry’n 3uit 5op onsmoeilikheidsgradering,omdatjynou endanmoetstopomlaestrekratteinte haak.Onshetblyplek by Joubertswerf bespreek,die verste vandielodgeafen dieuitdagendsteom by uittekom. Teen dietyddatons by Joubertswerfafgetrek

Kagga Kammase veldpaaieisgesamentlik 200 km lank,enindie tweedaevanons besoek konons slegsdiehelfte daarvansien.

Watjymoet weet

HARDEVELD.Buiten aldiewild wat jygaan sien,ishierookpragtige veldblomme.Sommige paaieisuitdagend;die kliptrapopdie foto bo wasbyvoorbeeld té taai vironsNissanNavara, tensyonsbereid wasom heeldagklippe te pak.

het, wasonsNissanNavara seallooiwielvellings volkrapmerkeendietreeplankekromgebuig.(Leesonsry-indruk vandie Navara op bl.82.)

Joubertswerfisniebesondermooinie –ditisbloot’nklipkraalop’nsandvlakte in’nkloof.Dit wasvoorheendieeindpunt vandieeenrigting-bergpadtussen Bobbejaankransen Joubertswerf,maar diépadisgesluitomdat hy té veel voertuiegebreekhet.KaggaKamma reken diebergroete verdien’n 5oponsmoeilikheidskaal.Dietrokkie vandielaasteou wathomgeryhet, wasgloomtrent verwoes.Diegeknelderyding konnieherwin word nieen’nwerktuigkundigemoes homopdie roeteherstel.Dithetglodae geneemomdie voertuiguittekry.

OndankssyuitdagendepaaiegeeKagga Kammahomnieuitas’n4x4-bestemmingnie;die reservaatwileerderhêjy moethierheen komomdienatuurskoon tebeleef.Tussendeurdiegeskudhetons byvoorbeeldbontebokke, sebras,elande, duikers,gemsbokkeen’nystervark gesien.Hierisblykbaarookluiperdsen vaalboskatte,enasjywerklikgelukkigis, sienjydalk’nklaasneusmuisoforanjeborssuikerbekkie.

Asjynieindie veldwilkampnie –sies virjou! –kanjy by een vandieluukse blyplekkenabydielodgeaanklop.Hier is’n restaurant, swembadenwinkel wat basieseproviandsoosmelk,brood,ysen braaihout verkoop.

Hierisook’nspa watallerleiterapeutiesedienstelewer. VirR1400kryjy byvoorbeeld’ntweeuurlange volle lyfmasseringen velterapie watafsluitmet ’nglas vonkelwyn.Dielodgeisookdie bymekaarkomplekvirbegeleidestaptoere naBoesmangrotteenrittein’nwildkykvoertuigvirdiegene watmet gewone stadsvoertuiehierheengereishet.

Jykándiemeeste vanKaggaKamma se4x4-roetesmet’nstandaard-viertrekvoertuigbaasraak,maarjymoet versigtigte werk gaan, veralindienoordelike deel vandie reservaat.Ons wenkisom Bobbejaankranstebespreekendrieof vierdaedeurtebringaandienatuurskoonen4x4-roetes.Sitdaneendagopsy virbederfdinge:’nbesoekaandiespa, die swembaden restaurant. Maksimumgetal voertuie? Onbeperk. Kryek’nkaart? Ja. Salmyvoertuig krap? Ligtekrapmerkies,ja. Moetek’nkompressorneem? Ja. Kanekhalfpadbraai? Nee,slegs by die kampplekke. Kanekhalfpadomdraai? Nee,die spoorisbesondersmalendis verbode omdie veld in te ry. Is daarselfoonsein? Nethierendaar. Bestetyd om te gaan? Heeljaar. Kanek my gesinsaamneem? Ja,beslis. Netvirdiedagofdienaweek? Naweek, maar verkieslik ’n langnaweek. Hoelankneemdit? Die4x4-roetes kan jouheeldagbesighou,endisbeterom die ryeryoor tweeofdriedae te doen. Is daarablusiegeriewe? Nee, slegs by dieontvangsgebou. Aanwysings VanCeresaf vatjydieR303 totbyOp-die-Bergwaarjy regsdraaina die Ceres-Karoo–hieris ’n padpredikant vir Kagga Kamma. Ry teendie Katbakkiespasuit totbydie tweede Kagga Kamma-padtekenaanjoulinkerkant. Tye 08:00en17:00(roetes). Prys R105 p.p.p.n.enR209per voertuigom te kamp.Gastebydielodge betaalR50omdie roetesself te verken ofR385 p.p. in ’n wildkykvoertuigmet ’n gids. Kontak 0230040077 lodge@kaggakamma.co.za kaggakamma.co.za GPS S32.74607E19.56277 (ontvangsgebou) 2-5 GRADERIN G

Geedithorings!

Die Ry &SleepBullRunisinOktoberdietiende keergehou,en daarwasnéteenmanieromdiébesonderse mylpaal te vier: met ’n allemintigeopskopop VanwyksvleiindieNoord-Kaap.

Teks SchalkJonker Foto’s Piet vanWyk en Ingrid Swart

Dit was’nklompie pêlle vanKaapstadse noordelikevoorstede watdiebevlieging gekryhet omvirhulleoukarreaante skaf,die Noord-Kaapsevlaktesintevaar enmekaar daar,indie stof,die strydaantesê.

Metdié 11karrewat destyds indiepad geval hetisdie Ry &Sleep Bull Run gebore, en inOktober 2021isdie tiende– engrootsteeentotnogtoe –op Vanwyksvleiaangebied. Maar vanjaarhetnagenoeg 150 spanneen 750sieleop diédorpiesaamgetrek ommethulle rygoedtespogenopdie plaaspaaie endie immergewildepantewys watinhullesteek. (Voertuiemoetouerweesas’n1985-modelen minderasR30000kos.)

Tussenaldieryery deurisdaarordentlikgekuier… selfsdiebekende rockers ValiantSwarten Albert Frostwasdaar.Ja, dietiendeBullRun was eenvir dieboeke.Veralvirdie mannevan die Geel Apteek(’n1973 Volkswagen Variant) watasdie uiteindelike wenners gekroonis.

Soosaltydsou ditnie moontlik geweeshet om só’nsuksesvolle byeenkoms aantebiedsonder hulpen borgenie.Ons opregtedankaanGerrie van Eeden,Thysde Jager en die45baanbeampteswat elke jaar grootliksvrywillig komhelp. OokaanRudi Oberholzerendie reëlingskomiteeop Vanwyksvlei watonselkejaarsogasvryhuisves. Hartlike dank ookaan Noord-Kaap-toerisme,IsuzuSuid-Afrika, ProAutoRubber,OzTrail,SignoramaPretoria-Noord, HFRRefrigeration &Transporten TigerWheel &Tyre 4x4 FitmentCentre.

Volgende jaar maakons weerso! >

Alles reg by Daar is skaars ’n beter plek vir amateur-wildfotograwe om hulle Addo stokperdjie te beoefen as die Addo-olifant- nasionale park, sê Ursula Carroll van Port Elizabeth.

Ek en my man, Neill, het al die jare met ’n groot woonwa gekamp en het probeer om minstens een keer elke twee maande by Addo af te haak. Ons het Neill egter verlede jaar weens Covid-19 verloor en ek het later besluit om van ons groot wa ontslae te raak.

Ek was nie van plan om op te hou kamp nie en het vir my ’n Skipper-waentjie aangeskaf. My een seun het my gehelp om die haak van die wa en die agteruitstoot onder die knie te kry, en onlangs was dit tyd vir ’n nooiensvaart. Daar was nét een plek waarheen ek wou gaan en dit was my geliefde Addo. My vriendin Amanda Baldie kamp ook met ’n Skipper en sy het saamgekom. Trouens, ons is deel van ’n groep van agt vroue wat almal meestal op ons eie kamp en die groep heet “Tannies met ’n trailer”.

HOE LYK DIE KAMPTERREIN? Hier is twee groepe staanplekke – een vir 21 waens, en dan is daar 10 tentstaanplekke. Ons kamp op die staanplekke vir waens, wat ruim genoeg is vir selfs twee woonwaens per staanplek. Elkeen het sy eie kragpunt, kraan, vullisdrom en ’n losstaande braaier. Die oord se personeel kom maak die drom en braaier elke oggend skoon. Verder kan ’n mens ook nie kla oor privaatheid nie, want hier is spekbome tussen die staanplekke wat help dat ’n mens nie alles van jou kampbure se doen en late weet nie. Die ape kan nogal lastig raak, maar as ’n mens weet om geen eetgoed soos vrugte en tjips te laat rondlê nie, sal hulle nie jou siel so versondig nie. Ek verneem die tentstaanplekke – met die uitsondering van twee – is nogal klein; in sommige gevalle knor dit om selfs ’n 3 x 3 m-tent op die staanplek te pas.

VERTEL ONS MEER OOR DIE ABLUSIEGERIEWE? Hier is een ablusiegebou met aparte geriewe vir mans en vroue. Dis netjies en die oordpersoneel is die heeldag in en uit om die plek skoon te hou. Die storte is wel effens beknop, maar ’n mens kom tog reg. Hier was ook nog nooit enige probleme met warm water wat opraak nie. Hier is ook geriewe vir mense in ’n rolstoel en ek verneem daar is ’n gesinsbadkamer, hoewel ek nog nie self daar was nie.

WAT DOEN ’N MENS OM JOU BESIG TE HOU? Ek doen wildfotografie as ’n stokperdjie en is dus in my element hier. Hier is ’n verskeidenheid van wild te sien, maar natuurlik is die olifante die groot attraksie.

IS HIER ’N WINKEL? Ja, hier is, en ’n mens kan beswaarlik vir beter vra. Hulle het alles op die rak – van roomys, bier en wyn tot vleis, kaas, klere en aandenkings. Ek het egter opgelet dat mense nogal omgesukkel is met die winkel deesdae. Voorheen het hulle ’n halfuur ná die hek gesluit, wat beteken mense het nog tyd gehad om daar aan te doen nadat hulle die dag wild gekyk het. Maar nou, weens Covid-maatreëls, maak die winkel ’n uur voor die hek toe. Mense moet nou betyds terugjaag as hulle iets nodig het. Hier is ook ’n Cattle Baronrestaurant waar jy kan aansit vir ete of die Springbok-toets op die grootskermtelevisies volg.

Kontak 042 233 8600 addoenquiries@sanparks.org addoelephant.com GPS S33.443921 E25.745697

WEN

Ursula wen ’n Camp Cover Bundu-sak van R400.

Gaan kyk na hulle puik beskermende oortreksels op die webwerf campcover.co.za

This article is from: