Oeral-Altaies

Page 1

Die Oeral-Altaïese Konvergensiesone Trans-Eurasies & Uralo-Siberies

Oeral-Altaïes is tot die 1960s as ‘n taalfamilie beskou, maar staan deesdae as ‘n konvergensie-sone bekend, waarin strukturele ooreenkomste oor vreemde taalgrense versprei. Taalkontak lei tot Streekslinguïstiek, waar tale uit verskillende families mekaar onderling beïnvloed, en soortgelyke eienskappe opbou. 1


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.