Hoërskool Swartland vs Hugenote Hoërskool

Page 1

GETTING READY FOR THE GAME? WE HAVE YOU COVERED. for HOME Wireless & Fibre Internet for HOME & BUSINESS with IBITS 021 020 0200 ibits.co.za wireless & bre internet VISIT US TODAY! 43 Church Street, Wellington Tel: 021 873 1051 GET YOUR DELIVERY VIA WHATSAPP POWER TOOLS POOL GAS PAINT PAY WITH YOUR CARD MOBILE CARD UNIT AVAILABLE 083 449 4594 we fill & swop gas we cut keys we deliver (Card machine available for payments) we mix paint LIKE & SHARE OUR FACEBOOK PAGE Tel: 087 820 4095 • Email: aldo.otto@afgri.co.za • Nywerheidsingel, Malmesbury 18 - 19 AUGUSTUS 2023 SWARTLAND HUGENOTE

OUR TEAM

Editor Meinette van Zyl

Layout & Design

Aniena Venter

Rowan Engledoe

Ruveix Venter

Enrico Theart

Anzèl Heyns

Sales

Quintus Brand

Schools Coordinator

Melinda Huysamen

Advertising Coordinator

Lauren Adams

Distribution

Charl Paulse

HEAD OFFICE

The AWSUM Newspaper is published by TieMedia Group (Pty) Ltd, 28 Fabriek St, Lemoenkloof, Paarl, 7646. Email: awsumnews@tiemedia.co.za

Chief Executive Officer: Durandt van Zyl

Managing Director: Meinette van Zyl

Financial Manager: Carina Pio

Sales Manager: Quintus Brand

Printed by NOVUS Print. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd

Omvattende finansiële kundigheid onder een dak

Ons het die proses om holistiese finansiële planne te ontwikkel makliker gemaak vir kliënte. BlouSter-besighede is eenstopondernemings waar ’n kliënt toegang het tot die kundigheid van ‘n diverse span professionele finansiële adviseurs en ondersteunings-personeel om na ’n omvattende reeks finansiële dienste om te sien. Dis nie nodig om individuele adviseurs vir lewensversekering, korttermyn-versekering en beleggings te raadpleeg nie.

Alhoewel jy toegang tot ’n aantal finansiële kundiges onder een dak het, kan jy steeds ‘n langtermynverhouding met ‘n toegewese adviseur geniet, wat ’n persoonlike aanslag verseker.

Volg ons op Facebook: AWSUM Boland

Hoërskool Swartland - Skaak

Voor: Lauren vd Westhuizen, Wian Cotter, Perusha Maarman, Stefan du Plessis, JP Visser, Shaydin Jansen.

Agter: Ben Cotter, Javier Croy, Corne Gerber, Alexander Clemitson, Tristan Breytenbach, Rouxandré Matthee, Zandre Schultz, Andries Geldenhuys, Joshua Verhoog, AJ de Clerk.

Afwesig: Lyndré Schultz, Craig Mcquire, Miqyle Ceasar.

Hoërskool Swartland - Dirigente

Voor: Carla Botha, Cayleigh Mentoor, Choé Leng (Hoofdirigent), Megan Lombaard.

Agter: Rayner Marsh, Benjamin Jacobs (Hoofdirigent).

Hunter

HOËRSKOOL SWARTLAND

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver?

Ek sal definitief sê Cravenweek 2023, dit was verseker iets om te beleef.

Hoe motiveer jy jou span?

Ek herinner my spanmaats baie om te onthou waarvoor hulle speel en wat dit vir hulle beteken.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?

Mighael Oberholzer is ons onderkaptein en hy is nie een wat baie praat nie, maar hy lei definitief met deur `n voorbeeld te stel. Hy speel `n groot rol in die span en is ‘n uitstekende speler. Waarna sien julle as `n span die meeste hierdie jaar uit?

Ek dink Interskole is definitief ‘n hoogtepunt vir almal en iets waarnatoe ons al heel jaar opbou.

Wie is jou gunsteling Springbok rugbyspeler en hoekom?

Ek sal sê Cheslin Kolbe, hy is ‘n goeie voorbeeld van maak nie saak wie teen jou staan, as jy jou kop neersit en werk, kan jy enige iets bereik.

Wat is jou planne vir die toekoms?

Ek wil graag aanhou rugby speel volgende jaar en gelyktydig Sportwetenskap studeer.

HUNTER GROBLER

KAPTEIN VAN DIE EERSTE RUGBYSPAN

Die skoolhoofaan die woord

INTERSKOLE TEEN WELLINGTON HUGENOTE HOËRSKOOL

Hoërskool Swartland verwelkom Hugenote Hoërskool by die 47ste Interskole. Baie welkom aan mnr. Wikus Naudé, personeel, leerders en ouers van Hugenote by hierdie unieke sportbyeenkoms. Dit is vir ons as Rockies ‘n voorreg om die gasheer by hierdie mooi wintersportgeleentheid te wees. Hierdie geleentheid word vasgevang in die woorde van Mike Marshall nl. “Victory is in the quality of the competition and not in the final score”. Die vorige 46 Interskole byeenkomste getuig van die kwaliteitkompetisie tussen Hugenote Hoërskool en Hoërskool Swartland.

Aan elke speler wat hard gewerk het deur ‘n lang seisoen, mag jy die vrug van die harde werk met Interskole pluk. Sportmanskap, spanwerk, deursettingsvermoë, selfdissipline, die wil om te wen en aanpasbaarheid is maar enkele kwaliteite wat spelers in die seisoen aangeleer het. Hierdie kwaliteite en vele ander sal spanspelers in hul volwasse lewe weer gebruik in hul gesin, in hul werkplek of selfs in hul sosiale lewe. Jim Courier, voormalige tennisspeler, het die volgende oor sportmanskap gesê: “Sportmanship for me is when a guy walks off the court and you really can’t tell whether he won or lost, when he carries himself with pride either way.”

Talle borge en ouers het die dag moontlik gemaak. Sonder jul onbaatsugtige diens en ruim donasies sou dit nie moontlik wees om enige Interskole-geleentheid aan te bied nie. Die borge en ouers het gegee sonder om iets terug te verwag. Baie dankie vir tyd, geld en

vriendelikheid wat gedurende die seisoen sowel as vir die Interskoledag mildelik aan die skool geskenk is. Die investering in die onderwys deur die ondersteuning van topskole in die Boland is nie meetbaar op die korttermyn nie, maar talle suksesvolle oudleerders is die bewys dat die beleggings beslis vrugte afwerp.

Gedurende Vrydagmiddag en Saterdag gaan ons ongelooflike mooi wedstryde sien waarin sportmanskap geopenbaar gaan word. Goeie spelers inspireer hulself maar uitstekende spelers inspireer almal om die veld of baan. Mag ons met Interskole van goeie spelers na uitstekende spelers styg sodat ons alle toeskouers kan inspireer.

Dankie vir die Swartlandpersoneel, skoolbeheerliggaam en ouers wat baie ure se voorbereiding gedoen het. Hierdie werk gaan nie ongesiens verby nie. Die terrein vertoon ongelooflik mooi. Dit is ‘n voorreg om deel van die skool en die gemeenskap te wees. Ek bly nederig ten opsigte van die ontwikkeling wat deur verskillende persone in die afgelope paar jaar teweeg gebring is.

Ons is bevoorreg dat ons aan sport kan deelneem, dat ons talente en soveel genade van God ontvang het. Mag ons eerstens ons talente aanwend om God te eer.

Geniet die dag!!!

Mnr J Schoonraad Hoërskool Swartland

LIGHTEN YOUR SPACE T H R O U G H I N N O V A T I V E DESIGN Manufacturer and Distributor of handles & knobs, cabinet organisers & decorative hardware Visit one of our nationwide showrooms & ref:AWSUMADS www.raiel.com info@raiel.com ILLUMINATED MIRRORS reflections of style follow us on Est.1984

Martin Dyason

HOOFAFRIGTER VAN DIE EERSTESPAN: HOËRSKOOL SWARTLAND

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?

Die span was nog heel jaar ongelukkig om naelskraap te verloor. Toeskouers kan verwag dat die spelers hulle alles sal gee om almal trots te maak.

Hoe is die samestelling van die span vir die Interskole? Enige beserings?

Tot dusver is daar geen ernstige besering nie en sien ons uit na ‘n klipharde wedstryd. Daar is meestal matrieks in die span en ‘n paar spelers wat laasjaar ook gespeel het. Ons is baie opgewonde oor die paar jong manne in die span.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Ons krag is redelik verspreid. Ons is bevooreg om vyf spelers te hê wat Boland verteenwoordig het en glo hulle sal hul staal in die wedstryd wys.

In jou opinie, wat is die eienskappe van `n goeie rugbyspeler?

‘n Goeie rugbyspeler word geken aan sy gesindheid om hard te werk en om sy spanmaats goed te laat lyk.

Wat is jou filosofie as `n afrigter?

Ek wil jong mans afrig om die sport lief te hê deur ‘n veilige spasie te skep om te groei in ‘n gerespekteerde man, wat ander kan inspireer na groter hoogtes.

STERKTE MANNE MAG DIE DAG SORG VIR BAIE HOOGTEPUNTE! Malmesbury Superspar 80 Vootrekker Rd, Malmesbury 022 482 1147 http:/malmesburysuperspar.co.za
HOËRSKOOL SWARTLAND
Hendré De Kock Haker Kallie Boutsikaris Sergio Arendse Regtervleuel
2
3 14 Craig Wearley Agsteman Rheinhardt Adonis Flank 8 7 Deven Bocks Linkervleuel Ryan Brewer Loskopstut 11 9
1
Hunter Grobler (k) Slot Henrico Maass Heelagter Marko Jv Rensburg Flank
4 15 6
CJ Symington Slot Iminathi Njozela Binnesenter Mighael Oberholzer Buitesenter
5
12 13
Kontak ons vir eksklusiewe interskole aanbiedinge! W M WENS ELKE SPELER STERKTE TOE ME E! rolavw.co.za | 022 482 1474 HUGENOTE HOËRSKOOL EERSTE XV
Brett Arendse Slot Wadé Green Losskakel Lian Wiid Heelagter 4 10 15 Charlton Manuel Haker Dillon Van Wyk Agsteman
2
Ethan-John Isaacs Buitesenter 8 13 Morné Grobler Vaskopstut Brandow-Lee Sass Skrumskakel
3
Keenen Johnson Regtervleuel
9
14 Xavier Gertse Loskopstut Marcus Wiid Flank (k) Xavier Fredericks Linkervleuel
1
6 11 Nathan Crouch Slot Cullen Ruiters Flank Keanu Saunders Binnesenter 5 7 12

1975 - 2022

4E Rainier St, Malmesbury, 7300

Leonard: 082 378 2390 | 022 482 1221

Voor: Jack Kocsis, Matéo Petersen, Ashlin Nicholas, Lee-Ron September, Tyrese Barlow, Martin Ras. Agter: Arthur Bester-van Lill, Ruan Zandberg, Tiaan Bester-van Lill, Rowan Lombard, JH Kleynhans, Alexzander Wucherpfennig. Hoërskool Swartland - o.19B Rugby
Arcadiastraat | Malmesbury Tel: 022 487 3801/8 Stasieweg | Riebeek-Wes Tel: 022 461 2051/2 • CEMENT • TRUSSES • ROOFING MATERIAL • TIMBER • PAINT • DOORS & WINDOWS • PLUMBING • SANITARY WARE www.maracor.co.za RUGBY O.19B
maracor@maracor.co.za
JAAR SWARTLAND HUGENOTE 1975 6 7 1976 10 6 1977 12 0 1978 6 14 1979 10 0 1980 3 12 1981 10 7 1982 16 9 1983 10 16 1984 0 3 1985 3 9 1986 7 10 1987 6 9 JAAR SWARTLAND HUGENOTE 2001 3 10 2002 17 13 2003 9 18 2004 0 0 2005 3 22 2006 10 13 2007 17 24 2008 14 15 2009 7 7 2010 18 17 2011 10 32 SWARTLAND WEN 19 HUGENOTE WEN 26 GELYKOP 2 JAAR SWARTLAND HUGENOTE 1988 -1989 36 9 1990 10 12 1991 4 0 1992 6 10 1993 8 24 1994 19 29 1995 3 10 1996 22 10 1997 10 6 1998 10 25 1999 17 38 2000 27 15 JAAR SWARTLAND HUGENOTE 2012 5 11 2013 24 13 2014 7 12 2015 13 20 2016 33 24 2017 26 22 2018 14 36 2019 8 6 2022 12 20
INTERSKOLE UITSLAE

Hoërskool Swartland - o.16A Rugby

Hoërskool Swartland - o.15A Rugby

Hoërskool Swartland - o.14A Rugby

Voor: Eben van Wyk, Liam Anthony, Callum Liedeman (k), Nicolai Miggel (o.k), Justin Vermeulen, Jordan Griffiths. Agter: Pieter Hanekom, Lohan Hill, Ewald Maass, Jaco van Zyl, Martin Neethling, Zachary Arendse, Lamin Bah, Melchior Botha, Daniël Walters. Afwesig: Haigen Arendse. Voor: Bryan Titus, Mazotsho Tshwela, Niel Louw (k), Erchel Hanga (o.k), Aurello van Wyk, Dimitri Boutsikaris. Agter: Kyle Cummings, Jayron Lottering, De Wet van Aswegen, Iaan Snyders, Jacques van Zyl, Ethan Roberts, Enrico Louw, Zaidell Paulus. Voor: Philip Dreyer, Noah VD Westhuizen, Ziech Schreuder (k), Christiaan Mocke (o.k), Markus Vorster, Winsor Solomon. Agter: Juan Hilberg, Rikus Van Zyl, Johan Esterhuizen, Jazhiel Leander, Henlu Van Rooyen, Finn Fowlds, Vusumzi Lithakong, Lihan Van Biljon, Jean Beukes, Jared Fredericks, Mynhardt Esterhuizen, Nicholas Marais, Paul Neethling, Tafadzwa Mashazha.
LIGHTEN YOUR SPACE T H R O U G H I N N O V A T I V E DESIGN Manufacturer and Distributor of handles & knobs, cabinet organisers & decorative hardware Visit one of our nationwide showrooms & ref:AWSUMADS www.raiel.com info@raiel.com ILLUMINATED MIRRORS reflections of style follow us on Est.1984 RUGBY A-SPANNE

HOËRSKOOL SWARTLAND EERSTE NETBAL

Riane

HOËRSKOOL SWARTLAND

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Die hoogtepunte van ons span is defnitief dat ons vanaf die Menlopark-toernooi in Maart, as individu en span gegroei het en ons hele span was bevoorreg om of in die interdistrik of die TNL-toernooi deel te neem,

Ek motiveer my span deur ‘n voorbeeld te stel waar ek respek toon teenoor die afrigter, skeidsregters en opponente, goeie kommunikasie tussen die spanmaats te hê en om mekaar daaraan te herinner dat ons ‘n ONE TEAM is, wat mekaar ondersteun in die ups en downs, because “Alone we can do so little, but together we can do so much”.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by?

Toné Malherbe is ons onderkaptein. Haar insette en ondersteuning is waardevol en dra by tot ‘n goeie verhouding met die res van die spanmaats. Toné se bereidwilligheid om altyd te help maak van haar ’n betroubare onderkaptein. Haar positiwiteit is aansteeklik.

: Sanet Joubert

HOOFAFRIGTER VAN DIE EERSTE NETBALSPAN: HOËRSKOOL SWARTLAND

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by die Interskole te wagte wees van julle span? Ek is baie opgewonde oor hierdie jaar se Interskole. Die span het hard regdeur die seisoen gewerk en is gemotiveerd om net hul beste te gee. Ons is voorbereid en weet Hugenote is ‘n gedugte span om mee rekening te hou, maar die Rockie-dogters is positief en gaan verseker sorg vir opwindende netbal.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Verseker in die dogters se trots om vir die eerstespan te kan speel en die feit dat hulle vir mekaar speel. Hulle positiewe gesindheid en werksywer maak van hulle ‘n besonderse groep dogters waarop ek ongelooflik trots is.

Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?

Ons doelwitte vir 2023 was om tot die laaste fluitjie 300% te gee vir elke wedstryd, om as ’n ONE TEAM saam te speel en om die sport waarvoor ons lief is te geniet. Ons het klaar drie bereik en ons vierde een sal op 19 Augustus bereik word. ‘n Trotse oomblik sal wees wanneer elke Swartland-leerder die Rockiewaardes op, en van die baan af, uitleef en natuurlik om Interskole te wen.

Wat is jou planne vir die toekoms?

Alhoewel ek nog nie seker oor my loopbaanplanne is nie, is ek wel seker dat ek netbal op hoër vlakke wil verken.

RIANÉ LIGTHART

Voor: Janke Kotze, Cayleigh Mentoor, Chloé Leng. Agter: Christina van der Merwe, Christien Vlok, Carli Vorster. Voor: Jani Steyn, Leighagan Fluks, Anike Van der Merwe, Anke Mouton. Agter: Maleen Jordaan, Mirné Relihan. Afwesig: Ilze-Mari Louw. Hoërskool Swartland - o.19B Netbal Hoërskool Swartland - o.17A Netbal
KAPTEIN VAN DIE EERSTE NETBALSPAN
Anika Theart Zeté Adams Chloe Lottering Lize-Mari Batt Megan Lombaard Riané Ligthart (k) Toné Malherbe

Elizme Burger

HOOFAFRIGTER VAN DIE EERSTE

NETBALSPAN:

HUGENOTE HOËRSKOOL

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by die Interskole te wagte wees van julle span?

Dit is altyd moeilik om ‘n voorspelling te maak, want op daardie dag kan baie veranderlikes ‘n rol speel. Ek is altyd van mening dat die span wat “opdaag”, is die span wat gaan wen.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons krag lê in uithouvermoë en deursettingsvermoë – ons werk hard tot die einde, no matter what happens on court.

HUGENOTE HOËRSKOOL EERSTE NETBAL

Melissa Moolman

KAPTEIN VAN DIE EERSTE NETBALSPAN

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?

HUGENOTE HOËRSKOOL

Ons span se samehorigheid. Ons werk regtig hard - ons is nie altyd sukselvol nie, maar ons tel mekaar op, gaan terug na die “drawing board” en begin dan weer. We keep on fighting until the end.

Hoe motiveer jy jou span?

Deur hulle op te bou en hulle aan te moedig om aan te hou en weer te probeer as iets nie werk nie. Ons fokus nie net op mekaar se sterkpunte nie, maar help mekaar ook om ons swakpunte te verbeter en om te help waar die ander een nie kan nie.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by?

Tamlynne Davids – sy het ‘n ongelooflike kalmte op die baan, tog motiveer en versterk sy my leierskapshand deur effektief met die spelers te praat en te ondersteun. Ons kom al vanaf o.14 saam en sy is my regterhand.

Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?

Om ons seisoen op ‘n hoë noot af te sluit deur Interskole te wen – nie net vir onsself nie, maar ook vir mekaar en vir Hugenote.

Wat is jou planne vir die toekoms?

Ek wil volgende jaar BCom Bedryfsielkunde gaan studeer by Stellenbosch en heel moontlik ook vir hulle netbal speel. Ek wil graag ‘n verskil maak en ander help.

MELISSA MOOLMAN
Caitlin Cedras WD Melissa Moolman (k) C Ciara Manus WD Rebecca Robertson Shardonay Caroluse Tamlynne Davids (o.k) GD WA WA Ghillmoré de Vries Kara de Ridder GA GD Leané Muller GS Linri Elias GK Hilandi Vrey, Lana Powl, Lisa Theunissen, Marilize Batt, Zailen Julies, Mekeyla Griesel, Kerryn Busch, Suri Liedeman. Voor: Chloey-Lee Daniels, Deneké Abrahams, Sunelle de Bruyn, Jody Marang. Agter: Jana du Toit, Iviwe Mazana, Carmia Rall. Voor: Jani Visagie Miné Kemp(k) Nashli Adriaanse (o.k) Rita-Mari Lourens. Agter: Michelle Louw, Rosemarie Neethling. Hoërskool Swartland - o.16A Netbal Hoërskool Swartland - o.15A Netbal Hoërskool Swartland - o.14A Netbal

HS SWARTLAND VS HUGENOTE HS

NETBAL 19 AUGUSTUS

PROGRAM 09:00 o.19C (A-Veld) 09:30 o.16B (B-Veld) 09:30 o.14B (C-Veld) 10:10 o.15A (A-Veld) 10:40 o.14A (B-Veld) 10:40 o.19D (C-Veld) 11:20 o.16A (A-Veld) 11:40 o.15B (B-Veld) 12:30 o.19B (A-Veld) 13:45 Voorstelling van Eerste-Spanne 14:10 o.19A (A-Veld)
19 AUGUSTUS 15:00 14A Dogters (Astro) 15:50 14A Seuns (Astro) 16:40 16B Dogters (Astro) 17:30 16B Seuns (Astro)
AUGUSTUS 08:00 Voorstelling van 1ste-Spanne 08:10 19A Seuns (Astro) 09:20 Voorstelling van 1ste-Spanne 09:30 19A Dogters (Astro) 10:30 19B Dogters (Astro) 11:15 19B Seuns (Astro) 12:00 16A Dogters (Astro) 12:45 16A Seuns (Astro)
AUGUSTUS 08:20 o.14A (Baan A) 08:20 o.14D (Baan B) 08:20 HSS 16D VS HUG 18D (Baan C) 08:20 HSS 16F VS HUG 17C (Baan D) 09:00 o.16A (Baan A) 09:00 o.18C (Baan B) 09:00 o.15D (Baan C) 09:00 o.14C (Baan D) 09:40 o.17A (Baan A) 09:40 o.15B (Baan B) 09:40 HSS 16E VS HUG 16D (Baan C) 09:40 o.15E (Baan D) 10:20 o.18B (Baan A) 10:20 o.15C (Baan B) 10:20 o.16C (Baan C) 10:20 o.14E (Baan D) 11:00 o.15A (Baan A) 11:00 o.16B (Baan B) 11:00 o.14B (Baan C) 11:00 o.17B (Baan D) 11:45 Voorstelling van Eerste-Spanne 12:00 o.18A (Baan A)
rugby
Hokkie 18
Hokkie 19
HOKKIE BORGE RUGBY BORGE NETBAL BORG

HOËRSKOOL SWARTLAND EERSTE HOKKIEDOGTERS

Talita

HOËRSKOOL SWARTLAND

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?

Ons afrigter, Mev. Horn, het baie ernstig voor ‘n uitspeelwedstryd by die CTIHT in Julie met ons gepraat en vir ons presies gesê het wat sy van ons verwag. Elkeen het in daardie wedstryd gedoen het wat sy van ons gevra het, en ons het toe ‘n 5-0 oorwinning gehad. Dit was defnitief vir ons `n hoogtepunt.

Hoe motiveer jy jou span?

Ek probeer om na elke wedstryd my gemoed hoog te hou, ongeag die telling, om ‘n voorbeeld te stel dat ons altyd met trots moet wen, en met trots moet verloor.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by?

Diandri van Biljon is ons onderkaptein. Ek hou meer daarvan om te sê mede-kaptein, omdat sy my al so baie deur die seisoen geondersteun en gehelp het. Sy help my om positief te bly op, en af van die veld af. Sy vul my leiersposisie as ek nie daar kan wees nie, en sy staan my altyd by as ek met die span kommunikeer.

Marzane Horn en Anandi vd Merwe

HOOFAFRIGTER VAN DIE EERSTESPAN: HOËRSKOOL SWARTLAND

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by die Interskole te wagte wees van julle span?

Ouers, toeskouers en oudskoliere kan hierdie jaar by Interskole verwag om goeie hokkie te kyk en met ‘n trotste Rockie-hart langs die astro te staan. Die meisies het ‘n propvol seisoen agter die rug en het elke speler nie net ontwikkel op die veld nie, maar ook in hul eie menswees. Dit is ‘n voorreg om ‘n groep dogters af te rig wat besef dat dit nie net gaan oor hoe jy individueel speel nie, maar dat die eintlike krag daarin lê om te besef dat die hele span saam moet speel. Dat jy die sport moet verstaan en waardeer. Die dogters het integriteit, karakter en ‘n passie vir hokkie. Elke toeskouer sal op die 19de Augustus sien hoe daar, gedurende daardie uur van Interskole, nie een oomblik is waar elke meisie nie ten alle tye hulle beste gee nie.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Ons krag lê in ons toewyding. ‘You get what you give!’ Ons krag lê in die feit dat ons saam werk, dat ons hard werk en dat ons met ons harte glo in sukses. ‘We work hard, we play hard, and we pray hard!’ Met passie, na prestasie!

Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou

Dit sal my trots maak as ons teen die einde van die seisoen alles toepas wat ons so hard aan gewerk het by die oefeninge, en as ons elke keer doen, wat so baie klem op gelê word tydens oefeninge. Om Interskole 2023 te wen sal natuurlik ‘n bonus wees.

Wat is jou planne vir die toekoms?

Ek wil graag volgende jaar medies gaan studeer. As ek die kans kry, sal ek nogsteeds hokkie wil speel.

TALITA ENGELBRECHT

Hokkiedogters

Voor: Nina Friis, Bianca Coetzee, Emma Weels (k), Shalee Solomons (o.k), Adelene Vorster, Mandy Breakfast. Agter: Ziané Saayman, Jané Ferreira, Jana Steyn, Kim-Lian Wills, Abegail Schoeman, Keisha Petersen, Chelsey Green. Hoërskool Swartland - o.19B KAPTEIN VAN DIE EERSTE HOKKIEDOGTERS Diandri Dané Danielle 5 Lara Tashlynn Solomons Yvonne Bester 14 Zani da Fontes 15 Minelle Meeding Mila-Mari van Lill 11

Jeanine Loubser

HOOFAFRIGTER VAN DIE

EERSTESPAN:

HUGENOTE HOËRSKOOL

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by die Interskole te wagte wees van julle span? Ek glo die ouers en skoliere wat die wedstryd gaan bywoon sal die passie en liefde sien wat die meisies vir die spel het, en ook vir hulle skool het, en daarom glo ek daar gaan harde en goeie hokkie gespeel word, iets wat ons lank sal bybly, langer as die 60 minute op die telbord.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons krag lê definitief in die feit dat hierdie span vir mekaar soos familie is en dat daar ‘n honger en terugveggees by die meisies lê - om vir mekaar te speel en mekaar trots te maak in elke fasset, op en af van die veld, af. Hierdie span speel tot eer van die Here en besef die voorreg wat hulle het om as eerstespanlid hulle talente te kan uitleef.

HUGENOTE HOËRSKOOL EERSTE HOKKIEDOGTERS

Skylor Ockhuis

HUGENOTE HOËRSKOOL

Hoe motiveer jy jou span? Deur hulle te herinner dat ons nie speel vir die nommer agterop ons rug nie, maar vir die dertien ander nommers in ons span.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by?

Ek het die voorreg om twee onderkapteine te hê nl. Larashé Pretorius en Hazel Marais. Hierdie twee is die talentvolste spelers wat ek ken, en hulle insig op die baan is ‘n ware bate vir ons span.

Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?

Ons het ‘n uitdagende seisoen gehad en niks sal my meer trots maak as ons die seisoen op ‘n hoë noot eindig nie. Dit sal die hart en gees ten toon stel wat in hierdie span steek.

Wat is jou planne vir die toekoms?

Ek vind myself volgende jaar in Stellenbosch waar ek Bcom Besigheidsielkunde gaan studeer en bietjie die koshuislewe gaan geniet!

SKYLOR OCKHUIS KAPTEIN VAN DIE EERSTE HOKKIEDOGTERS

Carike Peek Striker Caydene Herklaas Link / Striker Elena Duvenage Striker Hazel Marais Link Inge Bosch Defender Jaimee Cronjé Link / Striker Jana Koegelenberg Link Lara Lochner Defender Lardshé Pretorius Link / Defender Marlene Burger Goalie Skylor Ockhuis Defender Sumari Bester Striker Nina Victor Defender Meré Rossouw Defender

HOËRSKOOL SWARTLAND EERSTE HOKKIESEUNS

JAN PAUL

Petro Pienaar

HOOFAFRIGTER VAN DIE EERSTESPAN: HOËRSKOOL SWARTLAND

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by die Interskole te wagte wees van julle span? ‘n Span wat met trots vir die wapen op hulle bors en vertroue op mekaar speel. Hulle het hard gewerk en moes hard leer dat ‘n grootliks “nuwe span”, meer moet insit om iets te bereik. Ek glo hulle sal alles op die veld los tot eer van hulle skool en ouers en tot die verheerliking van

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Baie nuwelinge bied die voordeel van onbekende spelers, maar ek dink ons krag lê in saam-staan, vertroue en spelers wat bymekaar leer en kan aanpas in plaas van leiers en volgelinge.

KAPTEIN

VAN DIE EERSTE HOKKIESEUNS

Een van ons hoogtepunte was om aan die Cape Town International Hockey Tournament deel te neem, waar ons teen spanne van regoor die wêreld meegeding het. As span het ons mekaar gevind, baie geleer en gegroei.

Ek herinner hulle daaraan om altyd positief te wees, te leef in die oomblik en die oomblik te geniet.

Cobus Steyn is ons onderkaptein. Cobus is ‘n baie goeie vriend en sportman. Hy dink soos ek en deel dieselfde liefde vir die

Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?

As span het ons al baie gegroei en bereik. Ons wil natuurlik Interskole wen!

Wat is jou planne vir die toekoms?

Ek wil graag volgende jaar BSc Plant en Grondkunde aan die Universiteit van Stellenbosch gaan studeer.

JAN-PAUL BESTER

Voor: Eudrich Huysamen, Cyle Daniels, Eugene Vermaak (K), Johan Jurgens (OK), William Dias, Jesse Holland-Müter. Agter: Thomas van Wyk, Ayden Payne, Tristan Maarman, Pieter-Jan Genis, Irvan Turner, Niel Albertyn, Wehan Schreuder, JP Truter, DW Bester, JP Visser. Hoërskool Swartland - o.19B Hokkieseuns De Wet du Plessis Noah Hendricks De Wet Erasmus Ruan Lesch Inus Groenewald Stephan Malherbe Juriaan Schreuder

HUGENOTE HOËRSKOOL EERSTE HOKKIESEUNS

HOOFAFRIGTER VAN DIE EERSTESPAN:

HUGENOTE HOËRSKOOL

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by die Interskole te wagte wees van julle span?

Ek glo dit sal ‘n baie positiewe en opwindende wedstryd wees - baie dieselfde wat ons heel seisoen doen. Die seuns speel met trots! Ons praat heel jaar oor die kultuur en voorbeeld wat ons wil stel. Ons hoop ons kan dit weer vanjaar by Interskole doen.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Definitief die verstandhouding tussen mekaar. Elke seun weet wat elkeen se rol is en wat van elkeen verwag word. Die maklike deel is om net op die veld te gaan en speel!

Eon Nieuwoudt Francois

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?

Om dertiende by die Fairmont-toernooi te eindig waar 32 groot skole deelgeneem het.

Hoe motiveer jy jou span?

Ek verduidelik vir hulle dat ons uniek moet speel en by ons eie game plan moet hou en niemand probeer volg nie.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?

Johan Lategan. Hy is die kaptein wat al die admin doen en die reëls van die veld af maak.

Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?

Om ons beste vorm bereik en dan daar te bly en nie agteruit te gaan nie. Ons moet ons eie game speel op die groot dag!

Wat is jou planne vir die toekoms?

Om gelukkig wees!

KAPTEIN VAN DIE EERSTE HOKKIESEUNS

The printing company taking the South African schoolscape by storm.

FRANCOIS RETIEF

The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books.

your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books.

RETIEF
HUGENOTE HOËRSKOOL
Aiden Fox Striker Daniël van Eeden Back Devan van Zyl Striker D’Niel Brink Link Eckart Visser Link FJ Cilliers Goalie Francois Retief Striker (k) Gino Storm Back Heymish Zyster Link JD vd Merwe Striker Johan Lategan Link Rashaad Strauss Striker Roux Strauss Back Wiljelm Coetzee Back Kobus Swart Back
THE PRINT OFFICE Your partner in printing
Johan Spangenberg Link
Send
to info@theprintoffice.co.za
Order
your request

Voor: Erna Conradie, Thakeerah Wilskut, Cayleigh Petersen (k), Annabel Basson, Marné Conradie (o.k), Minke da Fontes.

Agter: Elri Coetzee, Micha van Papendorp, Lara Jackson, Mieke Neethling, Mila Maritz, Marzé Kohn, Isabella Weels.

Hoërskool Swartland - o.16A Hokkiedogters

Voor: Hannes Knoetzen, Sebastian Griffiths, Andrew Cox (k), Paul du Plessis (o.k), Alec Hartley, CJ van Rensburg.

Middel: Ivan Geldenhuys, William Dias, Ben Cronje, Nelius Schreuder, Luke Steyn.

Agter: Janco Geldenhuys, Liam Bester, Du Preez Erasmus, Lukas Barnard, Franco Genis.

Hoërskool Swartland - Debat

Senior span: Tamia Gagiano, De Wet Visser, Jean-Mari Pienaar. Junior span: Wilné Steyn, Mila Maritz, Annine Beukes.

Hoërskool Swartland - Vasvra

Eduard Mostert, Jean-Mari Pienaar, Danielle Howard. Junior

Du Preez Erasmus, Louisa Mostert, Rosemarie Neethling.

Senior span: span:
Lees
se Junie-uitgawe. Skandeer en lees aanlyn. CURRO UITZICHT DESTINATUS PRIVAAT SKOOL Congratulations (Grade 3E) for earning his purple belt in Karate. Rémi Lübbe (Grade 100 took part in the Summer Action netball league at the Brackenfell Arena where their team each received Gold medal before they competed in the Junior League Inter Provincial Tournament on – 8 April 2023 at the Edenvale Actions Sports Arena. Rémi and her team received their medals for participating in the Interprovincial tournament for Rémi Lübbe Karate Netball & Tennis achievement Summer Action netball Ready for Mossel Bay The u.13A Netball Team, u.13 Sevens Rugby Team and the u.12A Netball Team are going to Mossel Bay to participate in the Park Sevens Tournament that is taking place on 20 - 23 July 2023. We are really excited to see what they are going to achieve and we wish them a the best! CURRO UITZICHT DESTINATUS PRIVAAT SKOOL Congratulations to Caelum Green (Grade 3E) for earning his purple belt in Karate. Rémi Lübbe (Grade 100 took part in the Summer Action netball league at the Brackenfell Arena where their team each received a Gold medal before they competed in the Junior League Inter Provincial Tournament on 3 8 April 2023 at the Edenvale Actions Sports Arena. Rémi and her team received their medals participating in the Interprovincial tournament for Karate Summer Action netball Ready for Mossel Bay The u.13A Netball Team, u.13 Sevens Rugby Team and the u.12A Netball Team are going to Mossel Bay to participate in the Park Sevens Tournament that is taking place on 20 23 July 2023. We are really excited to see what they are going to achieve and we wish them a the best! Hockey WP u.16B Skole- en Wêreldbeker rugby THE NUMBER 1 SCHOOL NEWSPAPER IN SA Read the latest school news on www.awsumnews.co.za CURRO UITZICHT DESTINATUS PRIVAAT SKOOL Jade Regnart Hockey WP Girls Jacques Fredericks toCongratulations Caelum Green (Grade 3E) for earning his purple belt in Karate. Rémi Lübbe (Grade 100 took part in the Summer Action netball league at the Brackenfell Arena where their team each received a Gold medal before they competed in the Junior League Inter Provincial Tournament on 3 – 8 April 2023 at the Edenvale Actions Sports Arena. Rémi and her team received their medals for participating in the Interprovincial tournament for Western Province action netball in 2023 in the U17B team. Curro primaryUitzicht school learner Megan Brown (Grade 3) was chosen for the u/10A hockey team at Durbanville.Curro Julia Dreyer (Grade 11) has represented Curro Durbanville as the goalkeeper for the U19A team since 2022. Julia is also part of the Curro Durbanville 2nd Tennis team, and they recently won a silver medal at the Tjaart Vorster Tournament in Craddock. It was a phenomenal day of hockey when Curro hockeyDurbanville participatedteamsin the Somerset West Primary School Hockey Festival. Curro learnerUitzicht Riley Loynes (Grade 5) u/11 scoredconfidently goals in all 5 games, helping her team to grab the gold! Get all the photo’s and news online Lisa Poolman (Grade 12) took part in an Archery Competition at Eben Donges High School. She shot her personal best with a score of 282 and received a bronze medal in the Rising Stars Category for this score. Lisa was also 2nd in the High School Girls Julia Dreyer Megan Brown Rémi Lübbe Caelum Green Archery Competition Hockey Hockey Festival Karate Netball & Tennis achievement Summer Action netball Ready for Mossel Bay The u.13A Netball Team, u.13 Sevens Rugby Team and the u.12A Netball Team are going to Mossel Bay to participate in the Park Sevens Tournament that is taking place on 20 - 23 July 2023. We are really excited to see what they are going to achieve and we wish them a the best! u.13A Netball Team u.13A Sevens Rugby Team FREE GRATIS Jacques Nienaber praat Hockey - WP u.16B Chess WC u.15 Girls Hockey WP Girls North u.16 Hockey WP Boys u.18B Chess - WP u.17 Boys Hockey WP Girls North u.16 Chess - WP u.17 Boys Bezuidenhout Hockey - WC u.14 Girls Hockey WP Girls Hockey - WP North u.14 Girls Hockey - WP North u.14 Girls Hockey - WP Girls u.16A Hockey - WP u.16B Skole- en Wêreldbeker rugby BOLAND, SWARTLAND & WESKUS FRESH EGGS NOURISH THE MIND GET INTO THE GAME THIS WINTER! Wireless & Fibre Internet for HOME & BUSINESS with IBITS 021 020 0200 ibits.co.za wireless & bre internet THE PRINT OFFICE Your printing partner School workbooks, textbooks, diaries and yearbooks! Contact us for a quote at info@theprintoffice.co.za 9 Provinsies | 2000+ skole | 1 platform waar al die nuus gedeel word | www.awsumnews.co.za
plaaslike skoolnuus in AWSUM

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.