Witzenberg Herald Vol.26 no.15 (Online Weergawe)

Page 6

WH H e r a l d

Hope the holy month of Ramadan will bring about much joy, peace, prosperity and love to all.

Ramadan Mubarak to everyone!

082-335-8331 l nboshoff@mastheadfp.co.za

Boshoff (Financial Planner) 082-376-6498 l aboshoff@mastheadfp.co.za

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com

Skoolseun (15) sterf skielik

‘n GESIN van Tulbagh is geskok na die skielike afsterwe van hul 15-jarige seun.

Pieter-Jan Groenenberg, ‘n graad 10 leerder van Charlie Hofmeyr, is Dinsdagoggend in die Ceres hospitaal oorlede.

Hy het blykbaar verlede week tydens ‘n saalbyeenkoms flou geword en van sy stoel afgeval.

Hy het Saterdag begin kla hy is kortasem en Maandagaand het sy ouers hom hospitaal toe geneem waar hy later oorlede is.

‘n Geregtelike doodsondersoek sal gedoen word om die oorsaak van sy dood te bepaal.

Meegevoel

Die skool en WKOD het hul meegevoel uitgespreek teenoor die familie, vriende en leerders. Pieter-Jan word oorleef deur sy ouers, Johan en Elrina asook ‘n ouer broer, Gerrit. Geen begrafnisreëlings is nog gefinaliseer nie.

Drie verdagtes bly agter tralies

DIE drie mans wat verdink word van die moord op ‘n bejaardevrouindieCeres-Karooblyinaanhoudingnadat hul borgaansoek die week misluk het.

Willem Olivier (48), het Dinsdag 18 April saam met Kelvin Vlok (22) en ‘n 17-jarige in die Ceres landdroshof verskyn. Die borgaansoek is nie toegestaan nie en die saakisna15Meiuitgestel.OlivierenVlokblyinaanhouding. Die minderjarige verdagte word by ‘n plek van veiligheid in Kaapstad aangehou totdat hy oor ‘n maand 18 jaar oud word. Daarna sal hy saam met ander twee verdagtes aangehou word.

Moord

Die drie mans, waarvan een ‘n gewese plaaswerker op die plaas Papekuil, is na ‘n uitgebreide soektog deur diepolisievasgetreknadiemoordopChristinaJohanna Walters (74).

Die moord is Vrydagaand 3 Maart tussen 18:00 en 24:00 gepleeg. Walters se liggaam is ongeveer 30 meter van die plaashuis, met ‘n skietwond in die kop aangetref.

Haar arms en hande was met ‘n belt en draad voor om haar lyf vasgemaak. ‘n Bebloede baksteen, waarmee sy vermoedelik geslaan en aangerand is, is ook op die toneel gekry. ‘n Ou haelgeweer het langs haar lyk gelê.

‘n Malawiër wat op die plaas woon en werk, het gesien hoe drie verdagtes vroeër op die plaas aankom.

padstal gearresteer nadat hulle hulself aan die polisie oorgegee het. Die plaas is meer as 40 km van die moordtoneel.

Vuurwapens gesteel

Die mans het tydens die moord met ‘n .38 rewolwer en 9mm pistool en ‘n .303-jaggeweer geroof asook kruideniersware en drank gesteel.

Die wapens is op 8 Maart op twee plekke in die Karoo gevind.

Die .303-jaggeweer is op die plaas Witwalle weggesteek en later gekry. Die handwapens is ‘n ent daarvandaan naby Netvlakte gekry. Die los ammunisie is op 4 Maart gevind.

Klagtes

Die polisie het die drie mans van moord en huisroof aangekla.

Nog klagtes sal later bygevoeg word. Die DOV het ook die dossier aangevra waarna die saak moontlik na die hooggeregshof oorgeplaas sal word.

CERES se wetstoepassers in samewerking met die polisie en Ceres Haven, moet voor die winter aanbreek begin om haweloses wat op straat of rondom die poskantoor slaap, te verskuif na die nagskuiling. Die haweloses slaap ook aan die agterkant van die poskantoor en op die dak van die poskantoor. Wetstoepassers moet ook optree en toesig hou dat haweloses slaapplekke, soos by die poskantoor, self moet skoonmaak.

Na 18:00 het hy skote gehoor en bang geraak en gaan wegkruip. ‘n Ruk later hy weggehardloop en na ‘n plaashuis ongeveer 20 kilometer daarvandaan, geloop om hulp te ontbied. Omstreeks 24:00 het hy by die huiseienaar aangeklop en van die skote en die verdagtes vertel. Die polisie is ontbied en omliggende plase is van die voorval in kennis gestel.

OlivierisSaterdag4Maartongeveer3kilometerverder op die buurplaas Klein Papekuil, waar hy saam met sy vrou woon, gearresteer. Vlok en ‘n 17-jarige familielid watbyOlivieropdieplaasgekuierhet,isSondag5Maart by hul ouma op die plaas Nwardouw naby die Tankwa

Volume 26 no. 15 R 8.50 Friday, 21 April 2023 Ceres Koekedouw dam 37,2% Tulbagh dam 20% Lesings geneem: 2023/04/19 4-Da4-Da
Donderdag 20 April 1° 16° Vrydag 21 April Saterdag 22 April Sondag 23 April -1° 17° 3° 17° 5° 20° CERES (023) 312-2144 312-2144 CERES (023) 312-2144 312-2144 A representative of MASTHEAD Financial Planning (Pty) Ltd, a licensed Financial Services Provider MASTHEAD Financial Planning
Witzenberg
4-Dagwgw gwgw g weereer eereer eer vv vooroor ooroor oor uitsiguitsig uitsig
Planner)
Anna-Marié
(023) 004-1338 l www.mastheadfp.co.za
Neels Boshoff (Financial
Christina Walters (74).

Jouberts groet

Ceres na 55 jaar

HANNES en Suzie Joubert groet na 55 jaar op Ceres. Die egpaar verhuis na George om naby hulle kinders te wees. “Ons groet hartseer, maar met kosbare herinneringe en bedank almal vir hulle volgehoue ondersteuning en liefde”. Dorie Faro, hul betroubare helper en meer as 55 jaar deel van die huisgesin, verhuis saam met die egpaar.

Merl Fredericks en Helen Moody gaan binnekort Hen se Nes Dagsorg open in Ceres. Vir enige navrae skakel Merl by 066-312-4987

Nasorg en vervoer sal ook beskikbaar wees.

Vermis

SPAAR WATER

Tulbagh Vlak 4

SLEGS 20% OOR

DIE Maranata Pinkster gemeente het dié lidmate op 9 April verordineer in hul onderskeie kerkampte. VOOR: Leraar van der Byl, Ragel van der Byl, pastoor Koopman, Danelene Koopman, pastoor Joubert en moeder Magrieta van Wyk. AGTER: Apostel Coenraad (leier van Maranata Pinkster gemeente).

CERES

Ons beskik tans oor die volgende vakature: WERKSWINKEL ASSISTENT

Vereistes:

•Tegniese agtergrond en kennis van trekkers

•Ondervinding in instandhouding t.o.v. werkswinkel en voertuie

•Leergierige, eerlike, betroubare, hardwerkende geaardheid

•N2 Sertifikaat (Motoriese teorie/Meganiese studies) sal tot u voordeel wees

Sluitingsdatum vir aansoeke: 12 Mei 2023 Stuur asb. ‘n verkor te CV na : E-pos:tarina.louw@cnhind.com

Indien u nie teen 19 Mei 2023 terugvoering ontvang het nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

FINANSIËLE BESTUURDER

‘n Vakature het ontstaan vir ‘n toegewyde persoon om dienste te lewer as Finansiële Bestuurder by Kalos Farming, ‘n boerdery maatskappy net buitekant Prince Alfred’s Hamlet. Die aangewese kandidaat is ‘n gemotiveerde persoon wat goeie menseverhoudinge kan handhaaf, onafhanlik en baie noukeurig onder druk kan werk, asook eie inisiatief aan die dag kan lê. Dit sal ook in die aansoeker se guns tel as hulle oor vorige bestuurservaring beskik. Die posbekleër sal aan Direksie verslag doen.

Verantwoordelikhede: • Finansiële Bestuur en administrasie

• Interne kontrole-, stelsel- en kostebestuur • Bankrekonsiliasies, BTW en Belasting • Opstel van maandelikse Bestuurstate en besprekings • Voorbereiding vir oudit en hulp verleen aan ouditeure waar nodig • Opstel en bestuur van begrotings vir alle afdelings van die maatskappy.

Vaardighede: • Uitstekende rekenaarvaardighede wat goeie kennis van Pastel, Excel & Word insluit • Goeie menseverhoudinge • Sterk administratief • Moet goed in ‘n span kan werk

• Moet inisiatief kan neem en die posisie optimaal ontwikkel.

Onder vinding: • 5 Jaar ondervinding in ‘n senior finansiële posisie en verkieslik in die vrugtebedryf.

Opleiding: • B-Comm Rekeningkundige of soortgelyke nagraadse kwalifikasie.

Vergoeding: • ‘n Markverwante vergoeding is gekoppel aan hierdie pos.

Rig asb. u CV per e-pos voor 30 April 2023 aan: finance@kalos.co.za

Diensaanvaarding: So spoedig moontlik

Indien u geen terugvoer binne twee weke na die sluitingsdatum ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

INWONERS se hulp word gevra om te help om Glenford Fortuin (30) van P.A. Hamlet op te spoor. Hy is sedert Saterdag 8 April vermis nadat sy meisie hom omstreeks 24:00 laas in Fase 3 gesien het. Indien iemand weet waar hy hom bevind, kan hulle s/ a.o. Uys skakel by (023) 313-3133. * Die inskrywing op FB is al deur meer as 55 000 mense gesien.

Ceres Fruit Processors (Pty) Ltd, Suid Afrika se voorkeur produseerder en bemarker van appel- en peer konsentraat, asook ‘n reeks ander konsentrate en purees, bied die volgende geleentheid by sy fabrieksaanleg in Ceres.

KREDITEURE- / DEBITEURE KLERK

Met rapportering aan die Bestuurder: Finansies sal u verantwoordelik wees vir die verrigting van die krediteure en uitvoer debiteure funksie binne ‘n gerekenariseerde finansiële stelsel. Die persoon sal verantwoordelik wees vir die volgende sleutelprestasie-areas:

•Verwerking van eise en betalings

•Rekonsiliasies van krediteure state met die krediteure ouderdom ontleding

•Ondersoek van foute en uitklaring m.b.t. krediteure administrasie

•Verwerking van kredietaansoeke

•Opvolg van fakture en state vir goedkeuring deur bestuurders

•Ooreenstem van fakture met afleweringsnotas en bestellings

•Fakturering van uitvoer debiteure

•Opvolg van debiteure betalings

•Prosessering van kredietnotas

•Bystand met jaareind oudit

Om in aanmerking te kom vir hierdie aanstelling moet applikante oor die volgende beskik:

•Graad 12 met rekeningkunde is ‘n vereiste

•Ten minste 4 jaar toepaslike krediteure ondervinding

•Rekenaarvaardigheid (Microsoft Great Plains, MS Excel, MS Word)

•Toepaslike ondervinding t.o.v. BTW in krediteure afdeling Stuur asseblief u CV per e-pos aan: Die Bestuurder: Mense- en Prestasiestelsels

Ceres Fruit Processors (Pty) Ltd

Posbus 366, CERES, 6835

E-pos: dlintnaar@cfp.co.za

Sluitingsdatum vir aansoeke: 4 Mei 2023

nuusbrokkies

Bella Vista Crusaders se werkersgroep hou ter viering van hul 5de bestaansjaar ‘n basaar op 29 April. Dit sal plaasvind op die hoek van Magnolia- en Jakarandastraat (regoor die Rooi winkel), Bella Vista. Daar sal ‘n sprinkasteel wees asook ‘n verkope wat insluit: curry buns, rooties, worsrolletjies, koeksisters, slap chips, mandjies, potjiekos, koeldrank, sap asook heerlike poeding. Vir verder navrae skakel K. van Wyk by 079-555-7107

Young Good Hope RVK speel Saterdag 22 April ‘n derbywedstryd teen Ceres RVK. Die wedstryd vind op die Bella Vista sportgronde plaas. Wedstryde begin om 14:00 en toegang beloop R20 vir volwassenes en R10 vir kinders en motors.

DIE Fred Gaum Hostelites van 1979-1989 nooi alle oudleerders van Fred Gaum Hoërskool (nou Ceres Sekondêr) vanaf 1974-2022 uit na galageleentheid ter ere van wyle dr. Wesley Baartzes. Die geleentheid gaan gepaard met die bekendstelling van die Dr. Wesley Baartzes Foundation. Alle oudleerders word uitgenooi om die historiese en glansryke geleentheid op 5 Augustus van 17:00-23:00 by te woon. Koste beloop R300 p.p. Dit word in die skoolsaal aangebied. Vir kaartjies skakel Wilma Cupido by 073-8800321. Net 250 kaartjies is beskikbaar. Vir navrae skakel Floors Baartman by 081-8157343 , Lynn Julies by 078-915-2902 of Wilhelm Eldrick Jansen by 078-691-4407

BIBLIOTEKE in die Witzenbergstreek bied weer hul Boetevrye tydperk aan. Geen biblioteekgebruiker sal tussen 20 Maart en 21 April ‘n boete op laat boeke betaal nie. Die biblioteke vra dat almal wat biblioteekboeke by hulle het, dit tussen die datums kom ingee.

CERES netbalklub het weer met oefeninge begin op Maandae en Woensdae. Begintyd is vanaf 17:45 -18:00 op Laerskool Gericke se netbalbane. Nuwe lede is welkom om aan te sluit. Skakel Marelize by 073-3187638

DIE PPK Ceres se Pelgrimstog (toer) na Israel vind weer plaas vanaf 23 November 2023. Beperkte plekke is beskikbaar en navrae hieroor kan gerig word aan pastoor Jacobs by 084-657- 4673 of stuur ‘n epos na: isaacjacobs50@yahoo.com

DIE Witzenberg gemeenskap word gevra om versigtig te wees vir mense wat geld insamel namens organisasies waarvan hulle nog nooit gehoor het nie. Hendrik Skippers van Bella Vista en enigste lid van die Tabernakel Evangelie Pinkster Sending samel geld in op die dorp. Hy gebruik adresse vir die kerk in Malmesbury maar ook in Bella Vista. Die Tabernakel Evangelie Pinkster Sending het nie ‘n NPO-nommer nie. Die NPOnommer 115-017 op sy brief - wat toevallig deur Ceres SAPD gestempel is as 'n ware afskrif - behoort sedert 11 Desember 2012 aan Out Comes Community Project. Enige NPO-nommer kan op die departement sosiale ontwikkeling (social development) getoets word.

WITZENBERG HERALD Friday, April 21, 2023 2

TWEE oudleerders van Charlie Hofmeyr, Magriet Muller en Johan Viljoen (regs), het die afgelope tyd hul doktorsgrade by die Universiteit van Stellenbosch ontvang. Johan Viljoen (2010) werk as navorser in Biogeochemie by die Universiteit van Exeter in England. Magriet Muller (2009) het in Maart haar doktorsgraad in Analitiese Chemie verwerf. Sy werk tans by die internasionale analise-maatskappy SGS.

Na meer as 3 jaar het nog min in dié hofsaak gebeur

STRAFBARE manslagsaak sloer voort.

Meer as drie en ‘n half jaar nadat ‘n Ceres motorwerktuigkundige in ‘n motorongeluk buite Ceres gesterf het, is daar nog min vordering in die saak teen die motorbestuurder wat die ongeluk veroorsaak het.

Die saak is verlede Woensdag 5 April vir die soveelste keer in die Ceres streekhof uitgestel - die keer weer vir regsverteenwoordiging.

Granville Slavers (61) van Ceres staan tereg op twee aanklagte, een van strafbare manslag en een van dronkbestuur. Die SAPD het die bloeduitslag reeds in Julie 2020 terug ontvang asook die nadoodse verslag van

Jong fotograwe presteer in Duitsland

SKOLIERE van die Witzenbergstreek het onlangs baie goed presteer in die German International Photocup fotografiekompetisie.

Dit is ‘n Internasionale fotografiekompetisie waar meer as 12 500 fotos ingeskryf word van dwarsoor die wêreld.

Plaaslike skoliere het saam met ander skoliere as die PSSA Youth Photographers of South Africa deelgeneem en tweede in die wêreld geëindig. Hulle het ook ‘n medalje ontvang as die tweede beste jeuggroep.

Die skoliere van Charlie Hofmeyr het ‘n totaal van agt en twintig (28) aanvaardings gekry - die meeste aanvaardings van al die deelnemende skole. Hoërskool Zwartkop was met ses-en-twintig aanvaardings (26) in tweede posisie.

Die volgende skoliere het goed presteer:

● Thomas Bothè (HTS Drostdy) - 11 aanvaardings en die Best Youth Medal in Duitsland

● Charl Conradie (Charlie Hofmeyr) - 8 aanvaardings

● Liza du Toit (Charlie Hofmeyr) - 5 aanvaardings

● Jani van der Merwe (Charlie Hofmeyr) - 3 aanvaardings

● Ander Charlie fotograwe wat deelgeneem het sluit in: Sofia van der Merwe, Ané Sauer, Lia Jordaan, Luc Joubert met 2 aanvaardings en Jaco Winterbach, Anine Engelbrecht, Anandi van As en Chloe Sarikaki met 1 aanvaarding.

UITREIK NA NAMAKWALAND

6 Mei 202362023 6 Mei 202362023 6 Mei 2023

Tygerberg hospitaal. Die saak is tot 5 Mei uitgestel. Ongeluk Twee voertuie was Saterdag 28 September 2019 in die vroeë oggendure in ‘n botsing in Vosstraat betrokke. Piet Beukes (53), ‘n motorwerktuigkundige, is na die ongeluk in ‘n koma in die Tygerberg hospitaal opgeneem maar het ‘n week later op Saterdag 5 Oktober 2019, in die Tygerberg hospitaal gesterf sonder om weer sy bewussyn te herwin.

Slavers was die bestuurder van ‘n Toyota Ayo en het na bewering onder die invloed van alkohol, in Beukes se VW Fox vasgery.

Ons beplan om uit Ceres uit te reik na die boere in NUWERUS + GARIES waar dit nog bitter droog is Ons benodig asb.: Vars produkte, kruideniersware, boeke, tydskrifte, klere of meld jouself asb. aan.

KontakpersoneKontakpersone Kontakpersone: Annes Geldenhuys082-653-2172

DuToit Conradie071-675-0743

Diane Steenkamp084-247-2513

Christine Conradie082-336-9324

DIE nasionale minister van kommunikasie en digitale tegnologie, Mondi Gungubele, wil dringend by die Suid-Afrikaanse Poskantoor weet waar dinge met die staatsonderneming verkeerd geloop het. Verlede week het dit bekend geword dat dié onderneming onder voorlopige likwidasie geplaas is. Die minister sê dat die poskantoor kan nie bekostig om hul bedrywighede te staak nie en is ‘n kardinale staatsdiensplatvorm. Die voorlopige likwidateurs het verlede week gesê die poskantoor het tot 1 Junie tyd om die hof te vra om likwidasiebevel tersyde te stel. Die SA Poskantoor skuld blykbaar miljoene rande vir agterstallige huur. * Dit is nie bekend hoe die verwikkelinge die Ceres poskantoor in die toekoms gaan raak nie en ook nie of hulle sukkel met agterstallige huurgeld nie.

2023 Ramadan * Eid Mubarak *

Hope the holy month of Ramadan will bring about much joy, peace, prosperity and love to all.

May Allah bestow his blessings and mercy on you all with your prayers and fasting.

Ramadan Mubarak to you and your family!

WITZENBERG HERALD Friday, April 21, 2023 3
THOMAS Bothè (HTS Drostdy) het elf aanvaardings en die Best Youth Medal in Remstad, Duitsland, verower vir dié foto.

45 KOUE Bokkeveld leerders van graad 9 tot 12, het vanaf 4-6 April, die senior kamp by Tulbagh Waterval bygewoon. Die leerders se terugvoering was baie positief en hulle het die stap na die waterval sowel as al die buitemuurs-aktiwiteite baie geniet. * Koue Bokkeveld Opleidingsentrum wil graag vir Bronaar Plase bedank vir hul hulp met die vervoer van die leerders na die kamp. Ons waardeer dit baie. ‘n Spesiale dank ook aan Braam de Beer van Base Avontuur, vir die aanbied van die kamp en Adriana Vosloo vir die gebruik van die kampterrein.

VIE leerders en netbalspelers van Bella Vista Hoërskool het vanaf 31 Maart tot 2 April saam met hul afrigter, ‘n afrigtings- en vaardigheidskursus bygewoon. Hierdie kursus is aangebied deur voormalige SA netbalspelers en elkeen kon goeie wenke kry vir die netbalseisoen wat voorlê.

TUINIER

Koelfontein Landgoed is op soek na ‘n tuinier vir die instandhouding van die tuine, swembad en werf.

Vereistes : • Minimum 2 jaar toepaslike ondervinding • sober gewoontes • liefde vir tuinmaak en instandhouding • kennis van plante en besproeiingsvaardighede • onafhanklik kan funksioneer • kode 8 lisensie (voordelig) • kontakbare verwysings.

Verantwoordelikhede: • Algemene instandhouding en netheid van tuine, swembad en werf • Vernuwing van tuin waar benodig.

Vir aansoekvorms vir bogenoemde posisie, stuur asb. ’n e-pos na Koelfontein Landgoed vir aandag: jboonzaaier@koelfontein.co.za of kom haal aansoekvorms af by die kantoor.

Sluitingsdatum vir voltooide aansoekvorms: 30 April 2023

Slegs kortlys kandidate sal gekontak word.

PRODUCTION MANAGER

Doornkraal Agri has an exciting opportunity available for a Production Manager to join their team. The designated candidate will have excellent technical- and problem solving skills. The incumbent will report to the Operational Manager.

R esponsibilities:

•Manage production processes on a production unit (fertilizing, irrigation, pruning and sawing, manipulation, harvest, thinning-out and planting)

•Personnel Management (productivity, planning of labour requirements, discipline, training, sign off on wages, etc.)

•Coordinate maintenance on the production unit

•Manage Health and Safety and GlobalGap systems on production unit

•Stock Control (place orders, inventory, etc.)

R equirements:

•At least 2 years of experience in a fruit production management role

•Relevant post matric qualification will be advantageous

•Well-developed leadership and management skills

•Excellent planning and organisational skills

•Computer literate and proficient in the use of MS Office

•Accuracy and attention to detail

•Excellent communication (English and Afrikaans) and interpersonal skills

•Ability to function well under pressure and prioritise tasks

Closing date : 11 May 2023

Commencement date: 1 July 2023

CV can be directed to: hr@dkagri.co.za

DRIE atlete van Steinthal Vaardigheidskool op Tulbagh, het puik prestasies gelewer by die SA skole en LSEN atletiekkampioenskappe wat onlangs in Germiston plaasgevind het.

VLNR: Me. Willemse (Wes-Kaap LSEN spanleier), Charné Kleinveldt (brons medalje in 800 meter en brons medalje in 1500 meter), Janeackha Hanse (brons medalje 1500 meter), Surisnie Wildschutt (vyf goue medaljes in die 100 meter, 200 meter, 4 x 100 meter aflos meisies o/17 en goud 4x100 meter meisies o/19 en verspring) en Suerelda Onrust (spanbestuurder meisies o/17).

DISPATCH MANAGER

Doornkraal Agri has an exciting opportunity available for a Dispatch Manager to join their team. The designated candidate will have excellent technical- and problem solving skills. The incumbent will report to the Operational Manager.

R esponsibilities:

•The day to day management of the dispatch area

•Ensuring accurate loading and dispatching of correct quantity and description of stock

•Ensure compliance with Health and Safety and GlobalGap regulations

•Personnel Management (productivity, planning of labour requirements, discipline, training, sign off on wages, etc.)

R equirements:

•Matric

•Relevant Tersiary qualification

•Minimum 2 years experience in similar background

•Must have a excellent record with managing people

•Knowledge of Vitrax-System will strengthen your application

•Computer literate and proficient in the use of MS Office

•Accuracy and attention to detail

•Excellent communication (English and Afrikaans) and interpersonal skills

•Ability to function well under tight deadlines and under pressure

Closing date: 11 May 2023

Commencement date: 1 July 2023

CV can be directed to: hr@dkagri.co.za

Franse Hugenote monument buite Franchhoek.

MICHAELA Geldenhuys van Charlie Hofmeyr hoërskool het verlede Vrydag 14 April aan ‘n 40km uithourit op Darling deelgeneem. Sy was eerste oor die wenstreep met ‘n gemiddelde spoed van 18 km/h.

TWEE leerders van Montrouge primêr buite Tulbagh, Madox Maans en Theorynn Baardt (regs), het onlangs aan die Witzenberg o/13 rugbyproewe deelgeneem. Theorynn is in die Witzenbergspan opgeneem wat aan die Boland proewe gaan deelneem.

WITZENBERG HERALD Friday, April 21, 2023 4
DIT was weer Kamp Miernes en leerders in graad 3-7 het in groot getalle opgetrek om die kamp by Wemmershoek by te woon. By Kamp Miernes ontvang die graad 7’s hul Afrikanerkind kenteken. Die graad 7’s het ook geleer om self tradisionele Jan Smuts koekies en Hertzoggies te bak. Daar was ook ‘n uitstappie na die Hugenote gedenkmuseum, die parfuum museum, dorpsmuseum en die
WITZENBERG HERALD Friday, April 21, 2023 5

classifieds

Skakel Karin ☎ (023) 316-2021

info@witzenbergherald.com

066-316-3003 (Slegs Whatsapp)

Anna Katrina Brink

Stefaans de Bruin

MaamaMaama Maama

Boland Roll on Lawn Verskaffing, aflewering en pak van AANROLGRAS “ROLL ON LAWN”

Skakel

082-859-2300

BarakaBaraka

INSLAAP HUISHULP PAARL

Maandag - Donderdag (weekliks)

Vereistes: •Vroulike volwasse persoon

•Netjiese persoon met goeie waardes

Maak ligter jou kas van klere: oud, nuut, ekstra of onvanpas. Wintersvoorrade word uitgepak. Laaste naweek van elke maand is MARK SATERDAG. Daar saal iets te ete te koop wees.

1938/08/11 - 2023/04/14 R

: Do. 20/04/2023

Anna Katrina Brink

1950/03/07 - 2023/04/16

Begrafnisdiens: Sat. 22 April 2023

Huis Pieter Strauss, 11:00

Kerk: 12:00, VGK Ceres Graf: Bella Vista

081-742-6706 n/u: 082-5753-181

Bazil van Rooyen

1972/11/06 - 2023/04/11

CENTRAL CERES MOTORS Service Center & Panelbeating

•Panelbeating

•Servicing

•Auto Electrical

•Aircon regassing Voortrekker St., Ceres ☎ (023) 312-1254 ☎ (023) 312-1274

•Goed wees in wasgoed was, stryk en huis skoonmaak Salaris onderhandelbaar Skakel 082-559-4644

Landswye Meubelvervoer . Gereelde vragte na Gauteng. Deelvragte beskikbaar. Persoonlik betrokke by elke verhuising. Verpakking van breekware. Kartonne en verpakkingsmateriaal, veilige stoorruimte, lang- en korttermyn. Tel: (023) 347-4092 Faks: (023)342-8629 of www.trekstoor.co.za

Kwotasies (Farrel). rek M44 w.t.o

Besigheidsure: Maandag - Vrydag:

Navrae: Louw-Marie 083-634-8068 of louwmarieshepherd@gmail.com Murchisonstraat 4, Ceres (ingang Lyellstraat - oorkant Ceres Cycles)

Es. 37:5 “So sê die Here my God

hierdie bene: Ek gaan gees in julle laat kom sodat julle kan lewe:” Evangelis Jacobs

1938/08/11 - 2023/04/14

Dit het die Here behaag om van ons weg te neem ons moeder en ouma Anna in die ouderdom van 84 jaar.

Die Here is naby dié wat gebroke is van hart en Hy verlos dié wat verslae is van gees. Van kinders, kleinkinders en agterkleinkinders

Piet van Rooyen

1946/08/24 - 2023/04/09

Begrafnisdiens: Sat. 22 April 2023

: 10:00, Joostestr. 20, Tulbagh Graf: Tulbagh

081-742-6706

n/u: 082-5753-181

André Swart

1963/08/06 - 2023/04/15

Verassingsdiens: Vry. 21 April 2023

Kerk: 11:00, Nuwe

Apostoliese kerk, Bella Vista Privaat Verassing

081-742-6706

n/u: 082-5753-181

Henry Granville Thomas

1983/08/16 - 2023/04/10

Roudiens: Do. 20/04/2023 om

19:00, Da Gamastr. 669, BV

Begrafnisdiens: Sat. 22 April 2023

Huis 09:00, Da Gamastr. 669, Bella Vista

Kerk: 10:00, AGS kerk

Keurboomstraat, Bella Vista

Graf: Bella Vista

081-742-6706

n/u: 082-5753-181

R oudiens : Don. 20/04/2023 om 19:00, Swarthoutstr. 52, BV Begrafnisdiens: Sat. 22 April 2023

Huis: 09:00, Swarthoutstr. 52, Bella Vista

Kerk: 10:00, Gemeenskapsaal Bella Vista Graf: Bella Vista

Die beste diens, altyd.

John Kannemeyer ☎☎ ☎☎ (023) 316-1814

Rekenaarmonitor 16" Outydse tipe (boggelrug). Goeie werkende toestand. R200. Skakel Mariette 082-870-5657.

Brand new Eco cooler box. With table and wheels perfect for festivities. R500. Jurie 084-508-4665

Twee blindings ingoeietoestand Een is 950mm en ander een is 1 450mmbreed.Beide vir R850. Francois082-468-2649

Bondels koerante @ R30 per bondel vir verpakking tydens trek, verfwerk of vir jou babahondjies.Skakel(023)316-2021 w.t.o.

AND FRAMES

SUPPLY AND INSTALL TAYLOR BLINDS AND SHUTTERS

SPECIALISES IN FRAMING ART, CERTIFICATES AND MIRRORS

083-227-6476 STEFAN STEYN

Whatsapp of skakel 082-821-3610

Joubertstr. 16, Ceres

Ma - Vry: 08:00 - 17:00

Vakansiedae: Gesluit Ons tel op en lewer af op spesiale versoek*

*Terme en voorwaardes geld

GRATIS MAHHALA GRATUITO SIMAHLA LIVRE VERNIET

Skoonvlei Industrial Bassi Business Park 4 Edison Street, Ceres Mechanical workshop

• Engine overhaul

• General Services

• Suspension

• Brakes

•and more André du PAndré du P André du PAndré du P André Preezreez reezreez 082-639-2800 (023)313-4422 crazypistonsct@gmail.com

Het jy ongebruikte artikels wat net plek in jou huis opneem?

Ons help graag om dit te verkoop!

Whatsapp die woord HERALD, gevolg deur ‘n kort beskrywing van die item wat jy wil verkoop en jou naam na 066-316-3003

Reëls:

Stem, herstel, verkoop en koop klaviere. Alle areas. 60 Jaar+ diens. Wessel de Beer 060-619-2758 of 082-704-3276. w.t.o.

•Slegs items met ‘n prys onder R1 000

•Slegs EEN item per Whatsapp

•Onvolledige Whatsapps wat nie die woord HERALD en ‘n telefoonnommer bevat nie, sal nie geplaas word nie

•Gratis advertensies word NIE per telefoon of per e-pos aanvaar nie

media, as they are too small.

RESCUES UP FOR

WITZENBERG HERALD Friday, April 21, 2023 6
SCAN TO DONATE
ADOPTION
at the shelter
if you consider adopting, contact us. Not all are visible on our website/social
LEILALEILA (Female) 9 Weeks old HANSIEHANSIE HANSIE (Male) 1 Year old RICKRICK RICKYY YY (Male) Born 22/11/2022
Hazel
adoptions@chainboland.co.za or www.chainboland.co.za Follow us on: Facebook, Twitter & Instagram All adoptions are subject to a home check. Adoption fees: Dogs R1 000* and cats R700*. Including a chip. Sterilization is part of the adoption contract signed by new owners. Viewing of dogs at
shelter in
Please contact us, preferably via telephone, to make an appointment. *Conditions apply GUINEVERE (Female) Born 04/10/2022 MOLLIEMOLLIE MOLLIE (Female) 15 Months old
Currently
Please
Contact
072-609-1165
our
Wolseley must be prearranged.
vir
Saterdag:
09:00 - 16:00
09:00 - 12:30
oudiens
om 19:00,
Begrafnisdiens: Sat.
Huis:
Ceres Kerk: 10:00, VGK Ceres Graf: Ceres Psalm 23: “Na waters waar rus is lei Hy my heen”
VGK Ceres
22 April 2023
09:00,Eilandstraat 9,
Huis
Mini skip rentals 2m² Waste bin for the removal of all building, garden and general waste.
☎/Fax: (023) 312-1414 c/o Vos- & Faure Street 83
CHRISTIAAN 079-177-2490
AND PLANT AND TOOL HIRE HIRE
PLANT AND PLANT AND PLANT
Jou oplossing is hier Liefdes spel/palmlesing R200R200 R200R200 R2000000 0000 00 Geld in rekening in uur R150R150 R1500000 0000 00 Skrap lenings.... R150R150 R150R150 R1500000 0000 00 Wen Lotto/Powerball R220R220 R2200000 0000 00 Voorsorg-/pensioenfonds vertraging......... R200R200 R2000000 0000 00 Wen hof-/egskeidingsake R199R199 R1999090 9090 90 Werkpromosie... R200R200 R2000000 0000 00 Skoonmaak en beskerming van huis........... R200R200 R2000000 0000 00 Geluksolie/towering R300R300 R3000000 0000 00 Skakel of whatsapp
Baraka
078-777-8802

ERNST van Dyk (50), Suid-Afrika se suksesvolste rolstoelatleet, het Maandag aan sy laaste Boston marathon deelgeneem. Ernst spog met tien oorwinnings in die bekende marathon en het sy laaste oorwinning in 2014 (foto) behaal. Marcel Hug het die 2023 byeenkoms in ‘n rekordtyd van 1:17:06 gewen. Van Dyk was 27ste in ‘n tyd van 1:52:05.

VERANTWOORDELIKHEID is Hoërskool Bella Vista se Aprilmaand-waarde. Leerders het self die skoolterrein opgeruim as deel van hulle verantwoordelikheid om hul skool omgewing netjies te hou.

DIE naweek het verskeie wedstryde in die Witsentraal Groot Uitdaag en Witzenberg Uitdaag ligas plaasgevind. Dit het nie baie goed gegaan met plaaslike spanne nie. In die Groot Uitdaagreeks het Bella Vista naelskraap met 20-21 teen Hillcrest verloor. Hamlet het vir ‘n opskudding gesorg en Delicious met 45-38 geklop en Newtons het Wolseley met 31-18 afgeransel. In die Witzenberg Uitdaagliga het Ceres vir Paardekloof met 52-12 geklop, Lovedale het Pumas met 79-5 afgestof, Op-die-Berg het Young Westlyans met 30-7 geklop, Tulbagh het Young Good Hopes met 61-18 getroef en Vastrap het met 2320 gewen teen Lindeshof. Red Roses het 17-18 teen La Plaisante verloor. * Hier is Jason Lombard (agtsteman van Ceres) in aksie.

ENVIROAFRICA CC

JADE HILL FARMING PTY LTD

WATER USE LICENCE APPLICATION IN TERMS OF NATIONAL WATER ACT (1998), NEMA APPLICATION

PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

JADE HILLS FARMING PTY LTD: TAKING & STORING OF WATER IN PROPOSED JADE HILLS DAM

(Portion 26 of the Farm Stinkfontein No. 383, Ceres)

Notice is hereby given of a 60 day public participation process in terms of the National Environmental Management Act, 1998 (Act 107 of 1998) (“NEMA”) and the EIA Regulations (2014) as amended, as well as the National Water Act, 1998 (Act 36 of 1998) (“NWA”) for the application for environmental authorisation (EIA) and a water use licence (WUL) to undertake the following:

Application for environmental authorization to undertake the following activities in terms of NEMA EIA Regulations 2014:

Government Notice R327 (Listing Notice 1): Activity No. 9, 12, 19 and 27

Government Notice R325 (Listing Notice 2): Activity No. 16

Government Notice R324 (Listing Notice 3): Activity No. 12, 14

Application in terms of Section 21 of NWA:

-21(a)Taking of water;

-21(b)Storing water;

-21(c)Impeding or diverting the flow of a watercourse;

-21(i)Altering the bed, bank, course or characteristics of a watercourse. Please note that the listed activities above may change during the course of the NEMA Application process. Registered I&APs will be notified of any changes.

EnviroAfrica cc has been appointed by Jade Hills Farming, to undertake the NEMA Application and Environmental Impact Assessment for the proposed project. Sarel Bester Ingenieurs BK was appointed to conduct the Water Use Licence Application (WULA).

Project Description & Location: (33° 22' 31.67“S, 19° 22' 13.15“E): The proposed development entails the ‘taking’ of winter water (110 000m³) and the ‘storing’ thereof in the proposed (new) Jade Hills dam for summer irrigation. It is proposed that construction of the dam occurs in two phases. For phase 1 it is proposed that the dam will have a capacity of ±67600m³, a maximum wall height of ±11.1m, a total surface area of ±2ha whereas phase 2 will have a capacity of ±110 000m³, a maximum wall height of ±12.5m, a total surface area of ±2.3ha. The dam will be located on agricultural land.

Public Participation: Interested and Affected Parties (I&APs) are hereby notified of the application and invited to register (in writing) and/or provide initial comments and identify any issues, concerns or opportunities relating to this project to the contact details provided below, on or before 26 June 2023. In order to register or submit a comment, I&APs should refer to the project name, and provide their name, address & contact details (indicating your preferred method of notification) and an indication of any direct business, financial, personal, or other interest which they have in the application. Please note that future correspondence will only be sent to registered Interested and Affected Parties.

For more information - Consultant: EnviroAfrica (Jade Hills Dam); P.O. Box 5367, Helderberg, 7135 Fax: 086-512-0154 ☎ (021) 851-1616 E-mail: info@enviroafrica.co.za

Cape EAPrac BASIC ASSESSMENT PROCESSGROOTFONTEIN PV ACCESS ROAD ON THE REMAINDER AND PORTION 5 OF FARM GROOTFONTEIN 149

Notice is hereby given of a Public Participation Process in terms of the National Environmental Management Act (Act No 107 of 1998) and the National Heritage Resources Act (NHRA)(No.25 of 1999)

An application for environmental authorisation has been submitted to the Western Cape Department of Environmental Affairs and Development Planning for a proposed access road on the Remainder and portion 5 of the farm Grootfontein 149, of the Witzenberg Local Municipality of the Western Cape Province.

Proponents: Grootfontein Access Road (Pty) Ltd Environmental Consultant: Cape EAPrac

Proposal: It is the intention of the proponent, to construct an access road to provide access to three Photovoltaic Facilities already authorised on the Remainder of the Farm Grootfontein 149. The proposed access road will make use of the authorised access point along the R356 and will have a maximum width of 15m inclusive of side drains and gravel embankments. This road will provide Access to the Authorised Grootfontein PV1, Grootfontein PV2 and Grootfontein PV3 which are preferred bidders in terms of the Department of Energy’s Renewable Energy Independent Power Producers Procurement Programme.

The procedures for as Basic Assessment in terms of Regulation 19 of the 2014 EIA regulations (as amended) are being followed in this instance. The following Listed Activities are applicable in this instance: GN983 Item 12 (ii)(a) & c, Item 19, Item 24(ii), Item 28(i), Item 56(ii) and GN985 Item 4(g)(ii)(ee), Item 12(i)(ii), Item 14(ii)(c)(i)(ii)(ff), Item 18(i)(ii)(ee)(ii).

A Draft Basic Assessment Report and Online registration forms are available on the Cape EAPrac website: www.cape-eaprac.co.za Any comments on the Draft Basic Assessment Report should be submitted to Cape EAPrac by no later than 22 May 2023. Should any parties not have access to the online platforms, they should contact to Cape EAPrac, who will provide an alternative means to access the available information.

Cape EAPrac (Attention: Mr. Dale Holder)

P.O. Box 2070 George 6530

Telephone: (044) 874-0365 Facsimile: (044) 874-0432

E-mail: dale@cape-eaprac.co.za

REGISTRATION REQUESTS AND COMMENTS MUST BE SUBMITTED IN WRITING

WITZENBERG HERALD Friday, April 21, 2023 7
FOTO: Enslin Skippers DIE o/13 sewesrugbyspan van Montrouge primêr het goeie rugby opgedis tydens ‘n rugbytoernooi by Botha’s Halte primêr. Montrouge was tweede en het prysgeld van R2500 gewen. LAERSKOOL Gericke se eerstespanne het die afgelope skoolvakansie tydens die Marlow-toer uitgestaan met hulle nuwe sportklere.

Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voortrekkerstraat 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset,Lynxstraat 5 PaardenEiland.Geen advertensie/redaksionele materiaal mag sonder die verlof van die eienaars volgens Art. 12 (7) Wet op Outeursreg 1978 gereproduseer word nie.

ANDRIES Swarts, langafstand atleet van Ceres, het Saterdag 15 April aan sy 28ste Two Oceans ultramarathon deelgeneem. Andries sukkel steeds met ‘n kniebesering en het die wedloop in 7 uur voltooi.

Witzenberg Herald

Sport

Bennie en Henk wen kompetisie

BENNIE van Rensburg en Henk Rossouw het Saterdag die beterbal stableford kompetisie met 47 punte gewen.

Naas van der Merwe en Dirk Strydom was in die tweede plek met 43 punte. Willie van Heerden en Henri Ferreira was derde met 42 punte gevolg deur Johan Smit en Dirk Strydom met 41 punte. Peter Versfeld en Anton Nieuwoudt was vyfde, ook met 41 punte.

Nelson liga

Die Ceres Nelson ligaspan het Saterdag op De Hoek teen Malmesbury gespeel. Ceres het 2-3 verloor. Die laaste wedstryd vind op 13 Mei op Vredenburg plaas wanneer Ceres teen Bergrivier speel. Die Brodieliga en Krugerliga wedstryde begin op Saterdag

21 Mei

Ander kompetisies

Die volgende kompetisies word aangebied.

Saterdag 22 April vind die maandelikse enkel houespel kompetisie plaas en op 29 April borg die klub ‘n enkel stableford kompetisie. Op Saterdag 6 Mei vind die tweede Windhoekpare kompetisie plaas.

Besprekings

Bespreek op die Clubmaster app of skakel die klub by (023) 3123068. Inwoners wat ‘n funksie wil aanbied en die gholfklub se geriewe wil huur, kan Ilse skakel by (023) 312-3068 vir verskillende tariewe.

MUNISIPALITEIT WITZENBERG: GRONDGEBRUIKAANSOEKE

WITZENBERG MUNICIPALITY: LAND USE APPLICATIONS

Kennis geskied hiermee dat die aansoek hierna uiteengesit nou ter insae lê gedurende normale kantoorure in die kantoor van die Munisipale Bestuurder. Alle navrae moet aan die aansoeker gerig word. Besware en kommentaar, indien enige, moet skriftelik aan die Munisipale Bestuurder gerig word by Posbus 44, Ceres, 6835 of Voortrekkerstraat 50, om hom te bereik nie later as die aangewese sluitingsdatum van die saak nie. Notice is hereby given that the application listed below is available for perusal at the office of the Municipal Manager during normal office hours. All enquiries must be referred to the applicant. Comment and objections, if any, must be lodged in writing with the Municipal Manager, P.O. Box 44, Ceres, 6835 or at 50 Voortrekker Street, to reach him before the indicated closure date of the case.

Eiendom / Property

Remainder of the Farm Upper Stinkfontein No. 246, Remainder of the Farm Melkbosch Kraal No. 250 & Portion 1 of the Farm Drinkwaters Kloof No. 251, Ceres

Ligging / Location Ceres Karoo

Aansoeker / Applicant

Berchtwald Rode 082658-7545

Verwysing / Reference 15/4/2/348

Patatskloof Wind Energy Facility

Aard / Nature Proposed renewable Energy Facility consisting of Wind Turbines. Voorgestelde hernubare Energie Fasiliteit vir die oprigting van Windturbines

Sluitingsdatum / Closure date 22/05/2023

TWEE fietsryers, Pierre de Jager en Codre Smith (regs), het die afgelope naweek aan die Munga Grit Tankwa uithoufietswedren deelgeneem en binne die afsnytyd in die 10de en 11de plek voltooi in ‘n tyd van 42 uur 31 minute. Fietsryers moes die 500km in 50 ure oor moeilike terrein aflê. * Wade Harris het die wedren in 24 uur en 23 minute gewen.

MUNISIPALITEIT WITZENBERG: GRONDGEBRUIKAANSOEKE

WITZENBERG MUNICIPALITY: LAND USE APPLICATIONS

Kennis geskied hiermee dat die aansoek hierna uiteengesit nou ter insae lê gedurende normale kantoorure in die kantoor van die Munisipale Bestuurder. Alle navrae moet aan die aansoeker gerig word. Besware en kommentaar, indien enige, moet skriftelik aan die Munisipale Bestuurder gerig word by Posbus 44, Ceres, 6835 of Voortrekkerstraat 50, om hom te bereik nie later as die aangewese sluitingsdatum van die saak nie. Notice is hereby given that the application listed below is available for perusal at the office of the Municipal Manager during normal office hours. All enquiries must be referred to the applicant. Comment and objections, if any, must be lodged in writing with the Municipal Manager, P.O. Box 44, Ceres, 6835 or at 50 Voortrekker Street, to reach him before the indicated closure date of the case.

Eiendom / Property Farms Sadawa No. 239, Remainder of farm Tierberg No. 258 & Remainder of farm Voetpadskloof No. 253, Ceres

Ligging / Location

Ceres Karoo

Aansoeker / Applicant

Berchtwald Rode 082658-7545

Verwysing / Reference

15/4/2/336

Karee

Wind Energy Facility

Aard / Nature

Proposed renewable Energy Facility consisting of Wind Turbines

Voorgestelde

hernubare Energie Fasiliteit vir die oprigting van Windturbines

Sluitingsdatum / Closure date

22/05/2023

WITZENBERG HERALD Friday, April 21, 2023 8
DIE S.A. nasionale rolbalkampioenskappe vir o/25 spelers, het van 3-6 April in Bloemfontein plaasgevind. Wean van Rensburg van Ceres rolbalklub was ‘n lid van die span. VLNR: Hanru Pool, William van der Merwe, Robert van der Merwe (bestuurder), Johanco Keyser en Wean van Rensburg.

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.