Witzenberg Herald Vol.26 no.3 (Online Weergawe)

Page 1

Groepie opgewonde graad eens

DIE Wes-Kaap taxi-eenheid ondersoek die soveelste taxi-verwante skietery in Nduli nadat ‘n taxi-operateur die naweek voor ‘n huis in Zolastraat doodgeskiet is.

Sedert 2015 verlam die voortslepende taxigeweld die Witzenbergstreek. Talle taxi-eienaars en taxibestuurders is sedert 2020 doodgeskiet of gewond. Onskuldige omstanders is ook in van die aanvalle gewond.

Volgens die polisie is Sakhile Mbangula (32) dood nadat hy Saterdag 21 Januarie omstreeks 22:40 doodgeskiet is.

Die voorval het in Zolastraat plaasgevind. Mbangula is op die toneel dood na skote hom in die bolyf getref het. ‘n Tweede persoon is in die aanval gewond. Die onbekende verdagtes het van die toneel gevlug.

Familielid ook geskiet ‘n Familielid van Sakhile, die minibus-eienaar Victor Mbangula (66), is op 18 Augustus 2020 ook in Zolastraat doodgeskiet.

Hy het die betrokke dag voor sy huis gestaan toe hy deur twee onbekende aanvallers doodgeskiet is. Hy is drie keer deur eerste aanvaller geskiet voordat ‘n tweede man omgedraai en hom nog twee keer geskiet het.

Die aanvallers het te voet gevlug.

Die moord is op sekuriteitskameras vasgevang. Dit is nie bekend wat die polisieondersoek opgelewer het en of enige persoon al vir die moord vasgetrek is nie.

Laaste taxi-moord

Die laaste twee taxi-moorde was meer as ses maande gelede, in Mei en Junie 2022.

Elliot Pheza (66), voorsitter van een van die plaaslike taxiverenigings, is Maandag 13 Junie vyf keer op kort afstand geskiet. Twee onbekende aanvallers het kort nadat Pheza met sy voertuig by sy erf uitgetrek het, op hom geskiet.

Pheza is deur beide arms geskiet en is ook in sy bors en skouer gewond. Hy het later daardie week aan sy wonde beswyk.

Die voorval het by sy huis langs Nduli primary plaasgevind terwyl skoolkinders besig was met ‘n byeenkoms by die skool.

Skaars vyf weke voor dié aanval is Hlongwane Mokhosi (35) in Nduli op 12 Mei doodgeskiet en sy vrou gewond.

Inligting

Indien inwoners oor enige inligting beskik of weet waar die aanvallers hulle bevind, kan hulle die polisie skakel 0860-010-111

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com WH H e r
d Witzenberg Volume 26 no. 3 R 8.50 Friday, 27 January 2023 Ceres Koekedouw dam 52% Tulbagh dam 47% Lesings geneem: 2023/01/25 4-Da4-Da 4-Dagwgw gwgw g weereer eereer vv vooroor ooroor oor uitsiguitsig uitsiguitsig uitsig Donderdag 26 Januarie 15° 34° Vrydag 27 Januarie Saterdag 28 Januarie Sondag 29 Januarie 16° 34° 15° 28° 12° 27°
a l
DIE groepie opgewonde leerders het verlede Woensdag 18 Januarie met hul skoolloopbaan by Laerskool Koue Bokkeveld begin. Hier is juffrou Sonja saam met die nuwe graad eentjies.
Taxigeweld eis nog 'n slagoffer Spar 2L Sunflower Cooking Oil NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET VERANTWOORDELIK. CERES SUPERSPAR (023) 316-2226 SUPERSPAR BUSINESS HOURS: Mon - Sun 07:00 - 19:00 TOPS: BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00 ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 26 - 29 JANUARY 2023 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. Bulk Pork Rib & Loin chops Nescafé Classic 200g 4kg Omo Auto Washing powder Pantene Shampoo or Conditioner 400ml PER MULTIBUY Potbrood Sweetcorn 4’s J&B Rare blended Scotch Whisky 750ml Chikka Family Feast (4 cheeky burgers, 4 drumsticks, 4 wings and 500g chips) 7999 p/kg President Feta 400g Spar large Eggs 18’s All Gold Tomato Sauce 700ml Spar Cold meat pre packed 200g 5499 Bulk matured Rump Steak SERVING SUGGESTIONSUGGESTION SUGGESTIONSUGGESTION SUGGESTION 15500 7kg Aartappel, 1kg Skorsie, 1kg Patat, 750g Wortels + 1kg Uie 3699 each 2999 each 2299 each 2 69 99 67 99 Brookes Oros 2L assorted Stork Country Spread 1kg 10 199 99 189 99 Leopard’s Leap Sauvignon or Chenin Blanc 750ml Castle Lite handies 6 x 330ml PER MULTIBUY 2 FOR 14000 each p/combo 13999 p/kg Pork Spare Ribs marinated 8999 p/kg COMBO 12500 1999 each 9999 each 2 FOR 8000 5 84 99 79 99 2799 each 999 each 4299 each 4999 each Spar Bacon assorted 200g 3299 each 087 095 3617 info@jptek.co.za www.jptek.africa KRY JOU SONKRAG EN BATTERY SISTEEM BY ONS! SELFOONDATA en die GPS-koördinate van die navigasiestelsel van ‘n polisievoertuig plaas ‘n Piketberg
naby ‘n moordtoneel buite Wolseley. Dié inligting vorm deel van die
Maurice
Hy word ondermeer aangekla van moord, bedrog, korrupsie, vervalsing, uitgifte, regsverydeling en nou ook van intimidasie.
Polisielid
hofordonnans
misdaadondersoek waarby a.o.
Arries (foto links) betrek word.
Berig op bladsy 3
naby moordtoneel

DIE lang verwagte 2022 Nasionale Seniorsertifikaat-eksamen uitslae van Witzenberg skole is verlede Vrydag 20 Januarie bekend gemaak.

Van die 1.1 miljoen leerders wat 12 jaar gelede met graad een begin het, het slegs 775 000 matrieks teen die einde van 2022 matriek geskryf. Die grooste probleem met Suid-Afrika se onderwysstelsel is die hoë uitvalsyfer en ‘n hoë druip- en graadherhaling-syfer. Die klas van 2022 is die ergste geraak deur COVID-19 omdat hulle in graad 10 was toe die pandemie begin het. Beurtkrag het ook in 2022 hulle erg benadeel.

Die Wes-Kaap se slaagsyfer was 81.4% en die Kaapse Wynlandstreek 77.7%.

Daar is 457 skole in die provinsie.

● Bella Vista het 146 matrieks gehad wat die nasionale seniorsertifikaat-eksamen geskryf het waarvan 105 geslaag het (71.9%).

● Ceres Sekondêr het die meeste matrieks (213) gehad wat die nasionale seniorsertifikaat-eksamen geskryf het waarvan 178 geslaag het (83.6%).

● Charlie Hofmeyr het 126 matrieks gehad wat die nasionale seniorsertifikaat eksamen geskryf het waarvan 123 geslaag het (97.6%)

● Iingcinga Zethu Secondary skool in Nduli het 164 matrieks gehad wat die nasionale seniorsertifikaat-eksamen geskryf het waarvan 85 geslaag het (51.8%).

● Skurweberg Sekondêr het 98 matrieks gehad wat die nasionale seniorsertifikaateksamen geskryf het waarvan 65 geslaag het (66.3%).

● Tulbagh Hoërskool het verlede jaar met Waveren saamgesmelt. Hulle het die swakste gevaar in die Witzenbergstreek. 107 matrieks het die nasionale seniorsertifikaat-eksamen afgelê waarvan slegs 38 geslaag het (35.5%).

● Wolseley Sekondêr het 91 matrieks gehad wat die nasionale seniorsertifikaat-eksamen geskryf het waarvan 76 geslaag het (83.5%).

Die top 3 kandidate

Charlie Hofmeyr:

1. WD Muller - 93.9%, 2. Jacome Bothma89% en 3. Bianca Spamer - 84.1%. Charlies het 6 leerders opgelewer wat ‘n A-gemiddeld behaal het en 18 leerders wat bo 75 behaal het.

Ceres Sekondêr:

1. Aristea Klaaste - 76.14%, 2. Jamie-Leigh Cupido - 70.14% en 3. Glannay Valensky en Lauren-Belle Burrows - 68.14%.

Iingcinga Zethu Secondary:

1. Mhlana Sinegugu - 81%, 2. Thoba Londi75% en 3. Senoamali Oyintando - 73%.

WITZENBERG HERALD Friday, January 27, 2023 2
DIE Iingcinga Zethu Secondary skool in Nduli het verlede jaar 164 matrieks gehad en het ‘n slaagsyfer van 51.8% behaal.
Leerders kry uitslae by hul skole Baie geluk aan ons matrieks met uitstekende uitslae! - A Gemiddelde - 6 Kandidate - Bo 75 % - 18 kandidate 1 kandidaat met 8 A-simbole2 kandidate met 5 A-simbole7 kandidate met 2 A-simbole 1 kandidaat met 7 A-simbole1 kandidaat met 4 A-simbole2 kandidate met 1 A-simbool 1 kandidaat met 6 A-simbole5 kandidate met 3 A-simbole HOËRSKOOL CHARLIE HOFMEYR WD Muller (93.9%) Stefan Bakkes (79.3%) Bianca Nagel (76.7%) Jacomé Bothma (89%) Daniel Malan (78.9%) Cillie du Toit (76.6%) Bianca Spamer (84.1%) Carolize de Klerk (78.7%) Luca Soares (76.1%) Jani Beukes (82.4%) Leza de Beer (77%) Niquin Minnaar (75.6%) Armin Esterhuizen (82.4%) Carli v/d Merwe (76.9%) Ethan v. Niekerk (75.4%) Mia du Plessis (81.1%) Jacoline Visser (76.9%) Emile Mars (75%) WITZENBERG MUNICIPALITY (023) 316-1854 (office hours) admin@witzenberg.gov.za 24-HR WITZENBERG CONTROL ROOM (023) 316-2328/9 MNR.Hendrik Ockhuis was van 1 Augustus 2021 tot einde Januarie 2023, die WKOD Witzenberg kringbestuurder. Mnr. Ockhuis, wat 40 jaar in onderwys werksaam was, tree nou af en word opgevolg deur Tom Persens.
CHARLIE Hofmeyr matrieks wag verlede Vrydag angstig op hul uitslae by die skool.

Selfoondata plaas polisielid naby moordtoneel

SELFOONDATA en die GPS-koördinate van die navigasiestelsel van ‘n polisievoertuig plaas ‘n Piketberg hofordonnans naby ‘n moordtoneel buite Wolseley.

Dié inligting vorm deel van die misdaadondersoek waarby a.o. Maurice Arries (43) betrek word. Hy word aangekla van moord, bedrog, korrupsie, vervalsing, uitgifte, regsverydeling en nou ook van intimidasie.

Arries is op 6 Desember op Piketberg gearresteer. Die ondersoekspan wat die Jainmoord in Maart 2021 buite Wolseley ondersoek, het hom by sy huis gearresteer.

Hy het op 23 Desember in die Porterville landdroshof verskyn waarna die saak tot 15 Februarie uitgestel is. Hy bly in aanhouding op Malmesbury.

Arries se verskyning hou verband met ‘n voorval waar hy ‘n gevangene en bendelid wat ondermeer vir moord gevangenisstraf uitdien by die Voorberg korrektiewe sentrum, in Maart 2021 gaan haal en onder vals voorwendsels uitgeboek het om in die hof te verskyn. Hy het glo dokumente vervals wat hom die nodige toestemming daarvoor sou gee.

Die gevangene is nie onmiddellik teruggeneem na die gevangenis nie.

Volgens hofstukke het die tronkowerhede vir Arries gevra waar die gevangene is waarna Arries die gevangene later inderhaas na die Voorberg gevangenis buite Porterville, teruggeneem het.

Uit hofstukke blyk dit ook dat Arries gereeld die gevangene onder vals voorwendsels teen betaling uitgeboek het. Die voorvalle het tussen Januarie en Augustus 2021 plaasgevind. Hy is ook by ‘n gastehuis ingeboek.

Digitale-spoor Selfoonseine en die GPS-koördinate wys dat Arries na die moord in die Wolseley en Tulbagh omgewing was. Die gesteelde Nissan voertuig is na die moord verlate naby die begraafplaas op Tulbagh gevind. Die meeste van die gesteelde items was in die voertuig gelos.

Twee mans aangekla

Twee mans van Tulbagh, Nolan Visagie (24) en Anthony Schippers (22), is in Mei 2022 deur die ondersoekspan in hegtenis geneem na ‘n gesamentlike polisie-optrede.

Die twee mans se arrestasie kom meer as ‘n jaar na die moord op 26 Maart 2021 van

Reneé Jain (51) van Kaapstad.

Hulle verskyn op klagtes van moord en roof met verswarende omstandighede. Visagie en Schippers bly in aanhouding en moet weer op 1 Maart in die Wolseley streekhof verskyn.

Goeie speurwerk deur speurders van Tulbagh in samewerking met lede van die Wes-Kaap polisie se eenheid vir georganiseerde misdaad en positiewe DNS-leidrade wat op die misdaadtoneel buite Wolseley gevind is, het tot dié twee se arrestasies gelei.

Visagie en Schippers was deel van ‘n groep inbrekers wat die betrokke dag by die Jainegpaar se naweekhuis in die De Vierde Liefde privaat natuurreservaat buite Wolseley, ingebreek het. Jain was alleen by die huis toe sy vermoor is.

Na die moord is die mans omstreeks 23:45 na ‘n nabygeleë huis van ‘n Nederlandse egpaar in hul sewentigs waar hulle ‘n houtbeeld deur ‘n slaapkamervenster gegooi, die egpaar vasgebind en beroof het, voordat hulle in ‘n Nissan X-trail gevlug het met gesteelde tabletrekenaars, selfone en horlosies.

Talle vrae

Tydens die ondersoek het die polisie ook probeer vasstel hoekom die veiligheidskameras by die woning nie gewerk het nie, hoe die aanvallers by die privaat reservaat (daar is 14 huise) ingekom het wat byna 7 kilometer van die naaste teerpad geleë is.

Verder was daar skynbaar geen gedwonge toegang nie en daar is ‘n heining regom die perseel met ‘n elektroniese toegangshek.

Munisipaliteit help om woonbuurt skoon te maak

TWEE mans van Tulbagh, Nolan Visagie (24) en

(22), is in Mei 2022 deur die ondersoekspan in hegtenis geneem na ‘n gesamentlike polisie-optrede

WITZENBERG HERALD Friday, January 27, 2023 3
DIE Witzenberg munisipaliteit en die departement verantwoordelik vir vullisverwydering het einde verlede week ‘n spesiale skoonmaakprojek in Pine Valley geloods ten einde die onwettige stortingsplekke (foto links) en strate op te ruim. * ‘n Beroep word op alle Witzenberg inwoners en ook inwoners van Pine Valley gedoen om verantwoordelik op te tree, vullis in sakke te gooi en hul mede inwoners te respekteer. Ekstra kostes moet aangegaan word om sulke skoonmaakoperasies te finansier. INWONERS van Pine Valley buite Wolseley stort hul huisvullis op ‘n oop stuk veld naby Hopestraat. Die onwettige stortingsplek en vullishoop hou ‘n groot gesondheidsgevaar in vir inwoners en kinders. ‘n Deel van die woonbuurt steur hul bloot nie daaraan om saam te werk of hul mede inwoners te respekteer nie. Volgens die munisipaliteit het elke dorp en woonbuurt ‘n spesifieke dag waarop vullisverwydering gedoen word. Anthony Schippers

‘n Tweede generasie landbou onderneming in die Ceres omgewing, benodig die dienste van ‘n voltydse

REKENMEESTER / BOEKHOUER

wat direk aan die Finansiële bestuurder en/of die eienaar sal rapporteer

Vereistes : • Relevante voltooide graad (voltooide artikels sal in jou guns tel)

• Goeie rekenaarvaardigheid met kennis van MS Office, Pastel en Microfarm

• Kennis van boerdery bedrywighede sal tot jou voordeel wees.

Verantwoordelikhede: Volledige rekenkundige funksies tot finale proefbalans met verwysing na o.a.: • vaslegging en rekonsiliëring van debiteure en krediteure

• kasboek inskrywings en rekonsiliasies • kleinkas hantering en rekonsiliëring

• rekordhouding en laai van betalings op aanlyn bankdienste • opstel van joernale soos van toepassing • instandhouding en verbetering van bestaande stelsels

• hantering van navrae soos benodig • rekonsiliëring en indiening van statutêre opgawes • jaarlikse oudit en begroting voorbereidings • BEE oudit voorbereiding en nakoming • byhou van Excel sigblaaie soos benodig • verwante take soos voorkom.

Vaardighede: • Eerlikheid en betroubaarheid • Detail georiënteerd en sistematiese werkswyse volg • Goeie kommunikasie en organisatoriese vaardighede • Vermoë om onder druk te werk om afsny datums te haal

Vergoeding: Markverwante salaris

Sluitingsdatum vir aansoeke: 13 Februarie 2023

Aansoeke kan gestuur word aan: gawie@eselfontein.co.za

INDIEN U BINNE 2 WEKE NA DIE SLUITINGSDATUM GEEN TERUGVOER ONTVANG HET NIE, KAN U AANVAAR DAT U AANSOEK ONSUKSESVOL WAS.

CERES FRUIT GROWERS (EDMS) BPK. OPWINDENDE LOOPBAANGELEENTHEID CERES, WES-KAAP

Ceres Fruit Growers (Edms) Bpk, een van die leidinggewende vrugte-, verpakking- en bemarkingsmaatskappye in SA, benodig ‘n energieke en professionele persoon in die volgende betrekking by sy Ceres aanleg. Kandidate wie voldoen aan die onderstaande minimum vereistes word uitgenooi om aansoek te doen vir die onderstaande vakature:

INGENIEURSKLERK

Kwalifikasies

praktyke hê.

Verantwoordelikhede: • Administrasie van die afdeling se veiligheids-, kwaliteits- en instandhoudingstelsel sal ’n integrale deel van u pligte uitmaak • Interne inspeksies uitvoer • Instandhouding/opdatering van werkkaartstelsel • Algemene administratiewe kantoorwerk insluitend week/maandverslae, notules en addisionele adhoc take • Skakel met interne en of eksterne kliënte.

Ander vereistes: • 1 - 2 Jaar ondervinding in administratiewe werk • 1 - 2 Jaar ondervinding in ’n voedsel hantering omgewing.

Aansoeke kan gerig word aan: hr@cfg.co.za

Sluitingsdatum vir aansoeke: Voor of op 10 Februarie 2023

INDIEN U BINNE 2 WEKE NA DIE SLUITINGSDATUM GEEN TERUGVOER ONTVANG HET NIE, KAN U AANVAAR DAT U AANSOEK ONSUKSESVOL WAS.

In ooreenstemming met ons Beleid op Gelyke Indiensneming, sal toepaslike gekwalifiseerde persone vanuit die geïdentifiseerde groepe voorkeur ontvang.

CERES FRUIT GROWERS (PTY) LTD. EXCITING CAREER OPPORTUNITY CERES, WESTERN CAPE

Ceres Fruit Growers (Pty) Ltd, one of the leading fruit, packaging and marketing companies in SA, needs an energetic and professional person in the following position at its Ceres plant:

SERVICE DRIVER

Qualifications: • Grade 12

R equirements: • Code 10 driver’s license with PDP • Self-disciplined

• Trustworthy • Professional conduct and communication.

R esponsibilities: • Transport of staff • Collection of goods and equipment.

Other R equirements: • Outstanding work performance • Must be willing to work rotational overtime and weekends • Sober with excellent work history

• Previous experience in similar position will be advantageous.

Applications can be sent to: hr@cfg.co.za

Closing date for applications: 17 February 2023

IF YOU HAVE NOT HEARD FROM US WITHIN THREE WEEKS OF THE CLOSING DATE, YOU CAN ACCEPT THAT YOUR APPLICATION WAS UNSUCCESSFUL. In accordance with our Employment Equity Policy, appropriate qualified persons from the identified groups will be given preference.

Ceres Fruit Growers (Edms) Bpk, een van die leidinggewende vrugte-, verpakking- en bemarkingsmaatskappye in SA, benodig ‘n energieke en professionele persoon in die volgende betrekking by sy Ceres aanleg: VERKOELINGSTEGNIKUS / MILLWRIGHT:

Die koelopberging van vrugte vorm ‘n belangrike deel van ons werksaamhede en ons beskik oor uitgebreide verkoelingsgeriewe wat gewone sowel as beheerde atmosfeer koelopberging insluit. Ons verlang die dienste van ‘n toepaslike gekwalifiseerde Ambagsman wat in besit is van ten minste ‘n N3 gelyk- waardige kwalifikasie, asook ‘n suksesvolle voltooide vaktoets. Ondervinding van verkoelingsinstallasies sal u aansoek versterk

Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelikheid aanvaar vir: • Instandhouding van alle ammoniak, verkoelingstoerusting (pompe, waterpompe, verkoelings kompressors, lug kompressors ens.); foutopsporing op alle ammoniak verkoelingstoerusting; meganies sterk en elektries vaardig • Deurlopende inspeksies en rekordhouding van instandhouding- en veiligheidstelsels • Afwisselende bystandfunksie (na-ure en naweke).

Ons bied ’n markverwante, prestasiegedrewe vergoedingspakket, aangevul deur die voordele en aangename werksomstandighede wat met ‘n vooruitstrewende maatskappy vereenselwig word. Die vergoedingspakket is onderhandelbaar ten einde die regte kandidaat te werf.

Sluitingsdatum vir aansoeke : 6 Februarie 2023

INDIEN U NIE BINNE DRIE WEKE NA DIE SLUITINGSDATUM VAN ONS VERNEEM HET NIE, KAN U AANVAAR DAT U AANSOEK ONSUKSESVOL WAS.

In ooreenstemming met ons Beleid op Gelyke Indiensneming, sal toepaslike gekwalifiseerde persone vanuit die geïdentifiseerde groepe voorkeur ontvang.

Vir meer informasie en om aansoek te doen, besoek www.m3online.co.za voor 09:00 op 6 Februarie 2023

WITZENBERG HERALD Friday, January 27, 2023 4
ST. Marks primêr spog met nuwe skooldrag. Hier wys ‘n groepie leerders hul nuwe skoolklere. CERES VLV bestuur vir 2023 is onlangs verkies. AGTER: Marjan Starke (tuisteskepping), Joan le Roux (naaldwerk), Linda Smit (opvoeding en kultuur), Vicki Ferreira (openbare sake) en Joy van Biljon (landbou en tuinbou). VOOR: Louwna Hoving (webmeester/ hulpsekretaris), Judith Bruwer (gesondheid), Hannelie van Schalkwyk (voorsitter/kunste en handvlyt), Elsa Lombaard (visevoorsitter/ sekretaris) en Tharina Steyn (tesourier).
: •
• Oor
beskik
Engels • Oor
lê •
Graad 12 Vaardighede:
Rekenaarvaardigheid in MS Office sluit in: Word, Excel Outlook en Powerpoint • Akkuraatheid t.o.v datavaslegging• Moet onder druk kan funksioneer
goeie kommunikasievaardighede
(mondelings en geskrewe) in beide Afrikaans en
goeie organiseringsvaardighede beskik
Oor sterk administratiewe- en syfervaardighede beskik
Eie inisiatief aan die dag
Absoluut betroubaarheid
Moet goeie kennis van Voedselveiligheid
OPWINDENDE LOOPBAANGELEENTHEID CERES, WES-KAAP

Top presteerders

CHARLIE Hofmeyr se top presteerder. WD Muller (93.9%).

BOLAND atletiek het Saterdag 21 Januarie ‘n atletiek afrigtingskliniek by Laerskool Swartland aangebied. ‘n Paar atlete van Mooi Uitsig primêr het ook die afrigtingskliniek bygewoon. VLNR: Navito April, Hay-Leigh Onke en Matteo Abrahams.

KENNISGEWING

2021/2022 JAARVERSLAG EN OORSIGVERSLAG

Kennis geskied hiermee ingevolge artikel 129(3) van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Finansiële Bestuur, 2003 (Wet No. 56 van 2003) 2021/2022 dat die finale Jaarverslag en Oorsigverslag aan die Raad voorgelê is op 25 Januarie 2023 en deur die Raad aanvaar is.

Die gemelde dokumente is elektronies ter insae by die Munisipale Kantore, Openbare Biblioteke asook op ons webtuiste: www.witzenberg.gov.za

D. NASSON

MUNISIPALE BESTUURDER

Witzenberg Munisipaliteit Voortrekkerstraat 50, Ceres 6835

NOTICE

2021/2022 ANNUAL REPORT AND -OVERSIGHT REPORT

Notice is given hereby in terms of Section 129(3) of the Local Government: Municipal Finance Management Act, 2003 (Act No. 56 of 2003) that the final 2021/2022 Annual Report and -Oversight Report were tabled and were accepted by Council on 25 January 2023.

Abovementioned documents are electronically available for public inspection at the Municipal Offices, Public Libraries and on the municipal website: www.witzenberg.gov.za

D. NASSON MUNICIPAL MANAGER

Witzenberg Municipality 50 Voortrekker Street, Ceres, 6835

ISAZISO

INGXELO YONYAKA –NENGXELO YOHLOLO KA2021/2022

Esisaziso sikhutshwe ngokubhekiselele kwiCandelo 129 (3) wooRhulumente baseKhaya: ngokoMthetho woLawulo lwezeMali kuMasipala, ka2003 (umthetho wama (56 ka2003) ukuba ingxelo yonyaka -nengxelo yohlolo ka2021/2022 ithiwe theca etafileni yaze yamnkelwa liBhunga ngomhla wama 25 kweyoMqungu 2023.

Lamaxwebhu akhankanywe ngentla akhona kwii-Ofisi zikaMasipala, kuMathala eNcwadi nakumnathazwe kaMasipala ukuze ahlatywe amadlala luluntu: www.witzenberg.gov.za

D NASSON

UMLAWULI-MASIPALA

uMasipala wengingqi yaseWitzenberg 50 Voortrekker Street, Ceres, 6835

KENNISGEWING

VOORNEME OM LANGTERMYN

SKULD AAN TE GAAN

Kennis geskied hiermee in terme van Artikel 46 van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Finansiële Bestuur, 2003 (Wet No. 56 van 2003) dat die Witzenberg Munisipaliteit van voorneme is om langtermyn skuld aan te gaan vir die volgende doeleindes:

•Omheining van Prince Alfred’s Hamlet vullisterrein: R4 000 000

•Aflaai-oordrag stasies Tulbagh, Prince Alfred’s Hamlet, en Bella Vista R6 000 000

Finansiële instansie - ABSA Bank

Geen sekuriteit sal vir bogenoemde lenings voorsien word nie. Meer informasie is beskikbaar op die munisipaliteit se webwerf: www.witzenberg.gov.za

Skriftelike kommentaar en aanbiedings kan aan die Munisipale Bestuurder gerig word tot 17 Februarie 2023

D. NASSON

MUNISIPALE BESTUURDER

Witzenberg Munisipaliteit Voortrekkerstraat 50, Ceres 6835

NOTICE

INTENT TO INCUR LONG TERM DEBT

Notice is hereby given in terms of Section 46 of the Local Government: Municipal Finance Management Act, 2003 (Act no.56 of 2003) that the Witzenberg Municipality is of the intention to incur long term debt for the following purposes: •Fencing of Prince Alfred’s Hamlet Landfill Site: R4 000 000

•Drop-offs Transfer stations Tulbagh, Prince Alfred’s Hamlet and Bella Vista R6 000 000

Financial institution - ABSA Bank

No security will be provided on above mentioned loans. More information is available on the municipal website: www.witzenberg.gov.za

Written comments and presentations may be addressed to the Municipal Manager until 17 February 2023

D. NASSON

MUNICIPAL MANAGER

Witzenberg Municipality 50 Voortrekker Street, Ceres, 6835

ISAZISO

INJONGO YOKUPHELISA AMATYALA EXESHA ELIDE

Esisaziso sikhutshwe ngokweCandelo lama 46 looRhulumente baseKhaya: Umthetho woLawulo lwezeMali kuMasipala, ka2003 (Umthetho nombolo 56 ka2003) ukuba uMasipala waseWitzenberg ujolise ekupheliseni amatyala exesha elide ngokwezinjongo zilandelayo: •Ukubiyelwa kwendawo yokulahla inkunkuma ePrince Alfred Hamlet: R4 000 000

•Isikhululo sokwethula eTulbagh, Prince Alfred’s Hamlet, Bella Vista R6 000 000

Indawo yokuboleka - ABSA Bank

Akukho mali yokubambisa ezakubekwa ngokuphathelene nalemboleko ikhankanywe ngentla. Iinkcukacha ezithe vetshe ziyafumaneka kumnathazwe kaMasipala: www.witzenberg.gov.za

Uluvo olubhaliweyo lungafakwa kuMlawuli-Masipala ukuya kuthi ga ngomhla we17 kweyoMdumba 2023

D. NASSON

UMLAWULI-MASIPALA

uMasipala yaseWitzenberg 50 Voortrekker Street, Ceres, 6835

WITZENBERG HERALD Friday, January 27, 2023 5
JACOME Bothma (89%). BIANCA Spamer (84.1%). * Charlies het 6 leerders opgelewer wat ‘n A-gemiddeld behaal het en 18 leerders wat bo 75 behaal

Besigheidsure: Maandag - Vrydag: 09:00 - 16:00 Saterdag: 09:00 - 12:30

Skakel Karin ☎ (023) 316-2021 info@witzenbergherald.com 066-316-3003 (Slegs Whatsapp)

1949/01/26 - 2021/01/03

Jou 3 de verjaarsdag in die Hemel. Al het jou voetspore op Beach Road se strand al vervaag, sal ek altyd ons saamwees koester. Dankie vir jou beskermende Engelvlerke selfs tydens my ongeluk en siekte. Mag jy ‘n geseënde verjaarsdag saam met jou Engelmaatjies hê en lekker bederf word. Onthou ek sal jou altyd liefhê.

Liefdegroete Cathy

uitverkoping op alles gedurende MAART

Maak ligter jou kas van klere: oud, nuut, ekstra of onvanpas. Ceres Omgeewinkel is dringend opsoek na klere, skoene en huishoudelike items. Help ons asb. om die Gemeenskap te help.

Navrae: Louw-Marie 083-634-8068 of louwmarieshepherd@gmail.com

Murchisonstraat 4, Ceres (ingang Lyellstraat - oorkant Ceres Cycles)

1947/11/08 - 2023/01/14 Begrafnisdiens: Sat. 28 Jan. 2023 Huis: 09:00, Plaas Oudekraal Graf: 11:00, Bella Vista

(023) 312-2392 n/u: 082-5753-181

Jou 3de verjaarsdag weg van ons, by God en die Engele daar Bo. Dit was Sy Wil en ons het berusting gevind,

Ceres self storage. Stoorplek te huur. Voortrekkerstraat 131, Ceres. Skakel Hanlie 086111-5193 rek C27 w.t.o. 1971/07/05 - 2023/01/19 Roudiens: Do. 26/01/2023 om 19:00, Gemeenskapsaal, PAH Begrafnisdiens: Sat. 28 Jan. 2023 Huis: 09:00, Kiewietstraat 1879, PA Hamlet Saal 10:00, Stadsaal, PA Hamlet Graf: Bella Vista

Petrus Olivier

2023/01/21 Begrafnisdiens: So. 29 Jan. 2023 Huis: 09:00, Groenfontein Graf: 11:00, Katbakkies

(023) 312-2392 n/u: 082-5753-181

1961/05/25 - 2023/01/23

Begrafnisdiens: So. 29 Jan. 2023 Huis: 11:00, Klapperstr. 21, Tulbagh Kerk: 12:00, Christian Mission,Tulbagh Graf: Tulbagh

Motorhuisdeure. Verkope, herstelwerk en automation. Skakel Derick 082-804-4550. rek S15 w.t.o.

Stem, herstel, verkoop en koop klaviere. Meer as 61 jaar diens gekwalifiseerd. Wessel de Beer 060-619-2758 of 082-704-3276. w.t.o.

Peres & Williams Transport Sekretariële pos Vereistes:

•Goeie menseverhoudinge •Graad 12 •Ondervinding sal tot u voordeel wees

oor bestuurderslisensie •Hardwerkend, goeie gesondheid

en sober gewoontes

en moet as deel van ‘n span kan werk CV met kwalifikasies, ID en rybewys kan gestuur word na : pwtransport.ceres@gmail.com Sluitingsdatum : 31 Januarie 2023

WITZENBERG HERALD Friday, January 27, 2023 6 classifieds
SCAN TO DONATE RESCUES UP FOR ADOPTION Currently at the shelter Please if you consider adopting, contact us. Not all are visible on our website/social media, as they are too small. JANIJANI (Female) Born 15/08/2022 ESTEST ESTAA AA A (Female) Born 15/07/2021 CHARLIE&JA CHARLIE&JA CHARLIE&JACKCK CKCK (Males) Born 26/09/2022 BRAKKIEBRAKKIE (Female) Born 01/08/2022 Contact Hazel 072-609-1165 adoptions@chainboland.co.za or www.chainboland.co.za Follow us on: Facebook, Twitter & Instagram All adoptions are subject to a home check. Adoption fees: Dogs R1 000* and cats R700*. Including a chip. Sterilization is part of the adoption contract signed by new owners. Viewing of dogs at our shelter in Wolseley must be prearranged. Please contact us, preferably via telephone, to make an appointment. *Conditions apply OUGAOUGA OUGATT TT T (Male) Born 24/08/2022 BIBIBIBI BIBI (Female) Born 28/10/2022 BAKGABAKGA BAKGABAKGA BAKGATT TT T (Male) Born 29/11/2022 GUINEVERE GUINEVERE GUINEVERE GUINEVERE (Female) Born 04/10/2022

(023) 312-2392 n/u: 082-5753-181
Veels
in die lewe.
net God
Frené, Nadia en die
Raai

Jafta Snyders
geluk met hierdie besondere mylpaal
Alle lof en eer kom
toe. Dankie vir jou leiding, gebede, bemoedigende woorde en tonne liefde. Jy is ons rots en ‘n ware ligstraal. Geniet die dag en mag God jou op jou lewensreis vergesel. Liefde Ousus, Jayden, Jody, Kempton, Chandré,
kleinkinders Clara (Kalla)Langeveldt
wie word 92 op 30 Januarie 2023? 1947/06/21 -

n/u:
Alwin Godfrey Ayford

Fredericks

(023) 312-2392
082-5753-181
1959/09/13 - 2023/01/22 Begrafnisdiens: Sat. 28 Jan. 2023 Huis: 10:00, Kameeldoringstraat 55, Tulbagh Graf: 12:00, Tulbagh
(023) 312-2392 n/u: 082-5753-181 Lewies
Willem Farao Benjamin Henoch Fortuin
verlangendes Loché,
en
dis wat ons onwrikbaar glo. Van
Rozetta, Zenovia, Michael
Maans Cathrine (Juffrou) Fredericks
Boland Roll on Lawn Verskaffing, aflewering en pak van AANROLGRAS “ROLL ON LAWN” Skakel 082-859-2300 Dr Johnson Miljoene rande is nou in die hande van Dr Johnson. Hy wil dit gee vir mense wat: •met ‘n besigheid wil begin •sterk medisyne nodig het om verskillende probleme op te los •‘n verlore minnaar terug te kry •‘n geliefde wat egbreuk pleeg te stop •medisyne vir mans om krag te gee •enige hofsake •‘n ongeluksfonds betyds te kry Skakel of Whatsapp 079-120-7165 Mini skip rentals 2m² Waste bin for the removal of all building, garden and general waste. Christiaan 079-177-2490 ☎☎ /Fax: (023) 312-1414 c/o Vos- & Faure Street 83 PLANT AND TOOL HIRE TOOL HIRE
Bondels koerante te koop R30 per bondel. Skakel (023) 316-2021
1953/01/20 - 2019/09/23
•Rekenaarvaardig
•Beskik
•Betroubaar
•Handvaardig

CERESCERES CERES (023) 316-2226

Opwindende loopbaangeleentheid te Ceres Superspar

KASSIERE

Vereistes : • Moet onder druk kan funksioneer • Goeie menseverhoudinge kan handhaaf • Moet bereid wees om naweke en skofte te werk • Moet ten volle tweetalig wees • Vorige ondervinding sal in u guns tel • Matriek is ‘n vereiste.

Salaris onderhandelbaar

Indien u aan die vereistes voldoen, stuur asb. u CV (ID ingesluit) na: ceres2@retail.spar.co.za

Vir aandag: Die Personeelbestuurder

Sluitingsdatum vir aansoeke: 1 Februarie 2023

Diensaanvaarding: So spoedig moontlik

Indien u teen 15 Februarie 2023 nog geen terugvoering ontvang het nie, neem asb. aan dat u aansoek onsuksesvol was.

Tennistoernooi weer 'n groot sukses

CERES tennisklub het Saterdag 21 Januarie weer die Pietman Basson gemengde pare tennistoernooi aangebied. Dit is die eerste keer na die pandemie in 2020 dat die toernooi aangebied word. Ceres Superspar was weer die hoofborg en 30 spanne vanoor die Wes-Kaap het sake uitgespook om die Van Dyk beker. Die toernooi is vir die eerste keer in 1965 aangebied. Gerrie Snyman en Maryke Badenhorst was die wenners van die A-afdeling. VLNR: Christine Basson (namens Basson-fami-

lie), Juanita Koen (Ceres Superspar), Gerrie Snyman, Maryke Badenhorst en Victor Hendrikz (Ceres tennisklub voorsitter). * Die klub bedank ook hul ander borge, komiteelede & die Basson-familie

NOTICE OF CURATOR

In terms of section 75 of the Administration of Estates Act, No. 66 of 1965 (as amended), notice is hereby given of appointment of a person as Curator or Tutor by Masters of the High Court, or of termination of such appointment.

IN THE ESTATE OF:

Melissa Trudene Marthinus

FROM: 27 Malibongwe Street, Pine Valley, Wolseley

ESTATE NUMBER: CR110/2021

Llewellyn Roddene Meyer has been appointed as Curator in the above Estate by the Master of the High Court on 2021/09/23.

MEYER & BOTHA ATTORNEYS

102 Russel Street, Worcester, 6850 E-mail: nerine@meyerbotha.co.za

IN THE ESTATE OF:

Molefi Elia Makoetlane

ID. NO.: RC178187

DATE OF DEATH: 26 July 2022

ADDRESS: 18 Thembalethu Street, Nduli, Ceres, 6835

ESTATE NO.: 022779/2022

Creditors and Debtors in the above Estate are hereby required to file their claims with and pay their debts to the undersigned within 30 days from FRIDAY 27 JANUARY 2023

JOHAN BEZUIDENHOUT ATTORNEY

Attorney for Executor

58 Voortrekker Street, Ceres, 6835 (Ref: JJB/LC/JC0156)

MUNISIPALITEIT WITZENBERG: GRONDGEBRUIKAANSOEKE WITZENBERG MUNICIPALITY: LAND USE APPLICATIONS

Kennis geskied hiermee dat die aansoek hierna uiteengesit nou ter insae lê gedurende normale kantoorure in die kantoor van die Munisipale Bestuurder. Alle navrae moet aan die aansoeker gerig word. Besware en kommentaar, indien enige, moet skriftelik aan die Munisipale Bestuurder gerig word by Posbus 44, Ceres 6835 of Voortrekkerstraat 50, om hom te bereik nie later as die aangewese sluitingsdatum van die saak nie.

Notice is hereby given that the application listed below is available for perusal at the office of the Municipal Manager during normal office hours. All enquiries must be referred to the applicant. Comment and objections, if any, must be lodged in writing with the Municipal Manager, P.O. Box 44, Ceres 6835 or at 50 Voortrekker St, to reach him before the indicated closure date of the case.

Eiendom / Property

Ligging / Location 40 Blesbok Street, Tulbagh

Applicant

WITZENBERG HERALD Friday, January 27, 2023 7
CERES tennisklub het Saterdag 21 Januarie weer die Pietman Basson gemengde pare tennistoernooi aangebied. Anna Muller en Johandre Slabbert was die wenners van die B-afdeling. VLNR: Christine Basson (namens Basson-familie), Juanita Koen (Ceres Superspar), Anna Muller, Johandre Slabbert en Victor Hendrikz (Ceres tennisklub voorsitter). CERES tennisklub het Saterdag 21 Januarie weer die Pietman Basson gemengde pare tennistoernooi aangebied. Megan Goosen en Christoff van der Merwe jr. van Ceres was die naaswenners van die B-afdeling. VLNR: Christine Basson (namens Basson-familie), Juanita Koen (Ceres Superspar), Megan Goosen, Christoff van der Merwe jr. en Victor Hendrikz (Ceres tennisklub voorsitter). * Erik van Zyl van P.A. Hamlet en Barbara Hofmeester was die wenners van die C-afdeling.
Aard / Nature APPLICATION FOR DEPARTURE TO ALLOW AN OFF-SALES AANSOEK OM AFWYKING VIR DIE BEDRYF VAN ‘N BUITEVERBRUIK DRANKWINKEL Verwysing / Reference 15/4/1/2/ 104 Sluitingsdatum / Closure date 30 Days from date of publication in newspaper 30 Dae vanaf dag van plasing in die koerant Aansoeker /
Erf 3023, Tulbagh T & L Sempe
073-0080800
NOTICE

Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voortrekkerstraat 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5, Paarden Eiland. Geen advertensie/redaksionele materiaal mag sonder die verlof van die eienaars volgens Art. 12 (7) Wet op Outeursreg 1978 gereproduseer word nie.

Aaron moker 100-tal

CERES krieketklub het Sondag 22 Januarie op hul tuisveld teen Bergrivier gespeel. Aaron Swarts het 101 lopies vir sy span gemoker maar dit kon hulle nie help om wedstryd te wen nie. Ceres het die wedstryd met 7 paaltjies verloor.

Witzenberg Herald

Sport

LeRoux wen Ceres Ope

CERES gholfklub was Saterdag 21 Januarie die gasheer van die Boland Ceres Ope.

LeRoux Ferreira van Ceres is die 2023 Ceres Ope kampioen met ‘n skitterende telling van -9 (69 en 66).

Dylan Kayne van Pearl Valley was in die tweede plek met -6 (69 en 69) gevolg deur Ian Jacobs van Stellenbosch Gholfklub met -5 (66 en 73), Vincent Hewitt -3 en Phillip Swanepoel gelyk aan baansyfer.

In die vroue afdelling het Ineke Brynard met ‘n telling van +11 gewen nadat sy oor agt ekstra putjies in ‘n uitspeelstryd met Kim Boshoff gewikkel was. Lee-Ann van der Merwe was in die derde plek met ‘n telling van +14.

Die mans en vroue het Saterdag oor 36 putjies meegeding.

Die Ceres Junior Ope is Sondag beslis. Gerard Hartman van Stellenbosch gholfklub was die wenner met 71 houe. Oliver Scriven van Pearl Valley was tweede met 72 houe met Sergio Japhets van Riverside in die derde plek met 73 houe.

Kompetisies

Saterdag 28 Januarie vind ‘n beterbal stableford kompetisie plaas. Die Boland senior reeks word ook die oggend aangebied.

Spelers kan ook al inskryf vir die jaarlikse klubkampioenskappe wat plaasvind op 4 en 5 Maart. Op Vrydag 3 Maart vind Pikkiepark se gholfdag plaas.

Klubkampioenskappe

Verlede jaar se klubkampioenskappe is vir die eerste keer in ‘n nuwe formaat aangebied.

Spelers was dit eens dat hulle die nuwe formaat baie geniet het. Daar is vanjaar besluit dit weer so aangebied gaan word.

Die A-afdeling sal Saterdag 4 Maart 36 putjies speel en 18 putjies op Sondag 5 Maart. Die nuwe klubkampioen word Sondag na afloop van die dag se spel, op die 18de putjie gekroon.

Die B-afdeling en C-afdeling spelers speel

Kennis word hiermee gegee van die Raad se voorneme om Erf 5171, Chris Hanistraat, Nduli vir ‘n tydperk van 5 jaar aan Mgeba Holdings (Edms) Bpk H/A Mgeba’s Ambulance Emergency Transport te verhuur vir doeleindes van ‘n ambulans diensstasie.

Indien daar enige besware teen sodanige verhuring is, moet u skriftelike besware voor of op 10 Februarie 2023 by die kantore van die Munisipale Bestuurder indien vir aandag Me. L. Nieuwenhuis by Voortrekkerstraat 50, Ceres of per e-pos na liza-mari@witzenberg.gov.za

Notice is hereby given of Council’s intention to lease erf 5171, Chris Hani Street, Nduli for a period of 5 years to Mgeba Holdings (Pty) Ltd T/S Mgeba’s Ambulance Emergency Transport for the purpose of an ambulance station.

If there are any objections to the proposed lease such objection should be forwarded to the office of the Municipal Manager for the attention of Ms. L. Nieuwenhuis at 50 Voortrekker Street, Ceres or e-mail to liza-mari@witzenberg.gov.za on or before 10 February 2023

Saterdag 4 Maart en Sondag 5 Maart, 18 putjies op ‘n dag. Senior spelers bo 65, speel in hul onderskeie voorgee-afdelings. Die beste senior sal na afloop van Sondag se spel aangewys word.

Inskrywings is vanaf Maandag 23 Januarie oop en spelers kan hul naam by die klub opsit (023) 312-3068 op ‘n WA stuur na Henry Brown by 084-587-6332

Junior Ope

DIE Ceres Junior Ope is Sondag beslis. Gerard Hartman van Stellenbosch gholfklub (foto heel regs) was die wenner met 71 houe. In die vroue afdelling het Ineke Brynard (foto regs) met ‘n tel-ling van +11 gewen.

Daar is plek vir 48 spelers. Inskrywingsfooie beloop R440. Spelers moet vroegtydig bespreek vir ‘n hamburger (Saterdag) of ‘n braaipak (Sondag) by die klub. Elke speler bestel en koop sy eie kos.

Voorgee op 3 Maart is van toepassing en spelers ding mee in A-afdeling (maks 9voorgee), B-afdeling van 10-16 en C-afdeling 17-36. Al die afdelings speel houespel.

MUNISIPALITEIT WITZENBERG: GRONDGEBRUIKAANSOEKE INGEVOLGE ARTIKEL 15(2) VAN DIE WITZENBERG GRONDGEBRUIKBEPLANNINGVERORDENING WITZENBERG MUNICIPALITY: LAND USE APPLICATIONS IN TERMS OF SECTION 15(2) OF THE WITZENBERG LAND USE PLANNING BY-LAW

Kennis geskied hiermee dat die aansoek hierna uiteengesit nou ter insae lê gedurende normale kantoorure in die kantoor van die Munisipale Bestuurder. Alle navrae moet aan die aansoeker gerig word. Besware en kommentaar, indien enige, moet skriftelik aan die Munisipale Bestuurder gerig word by Posbus 44, Ceres, 6835 of Voortrekkerstraat 50, om hom te bereik nie later as die aangewese sluitingsdatum van die saak nie. Notice is hereby given that the application listed below is available for perusal at the office of the Municipal Manager during normal office hours. All enquiries must be referred to the applicant. Comment and objections, if any, must be lodged in writing with the Municipal Manager, P.O. Box 44, Ceres, 6835 or 50 Voortrekker Street, to reach him before the indicated closure date of the case. Sluitingsdatum / Closure date 1/03/2023

Eiendom / Property Restant Gedeelte 1 van Plaas Nr. 294 / Remainder Portion 1 of Farm No. 294, Tulbagh

Ligging / Location Golden Horizons, Wolseley

Aansoeker / Applicant DJR May (Tracy Müller 083-455 -3080)

Aard / Nature Vergunningsgebruikaansoek: Koffiewinkel / Kampeerterrein / Consent Use Application: Coffee Shop & Camping Terrain

WITZENBERG HERALD Friday, January 27, 2023 8
CERES gholfklub was Saterdag 21 Januarie die gasheer van die Boland Ceres Ope. LeRoux Ferreira van Ceres is die 2023 Ceres Ope kampioen met ‘n skitterende telling van -9 (69 en 66).

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.