2 minute read

Bokke se Rene

Next Article
Eetbare sonskerms

Eetbare sonskerms

<’npad metdiespeler gestaphet.” So strengsooswatsyis,so emosioneelkan sy raak.“Toeonsdie 2021-reeksteendie Leeus gewen het,heteksó gehuil.Diespanis deurtawwetye,ditwasvirniemand ’nmaklikepadtot daarnie.Onswas sewentien wekein die‘Covid-borrel’en tussendeurwas’nklompvan onsook in isolasienadat onspositief getoetshet. Die laagtepuntewas baielaag,maar diehoogtepuntebaiehoog.Daardie oorwinningwas wonderlik.”

Disspesiaalas jy’nspelerna herstelkanhelp

Advertisement

Rene

aanmekaar,myouersisnabyenby dieskoolhousy onderwyseresook ’n ogie.Onshetdieafgelope wekelekker dingesaam gedoen,indieberg gestap, geselsies gemaak,warmsjokolade voor skool gedrink ... Onssaldriekeerop’n dagkontakmaak deurvideo-oproepe.” Cullin wasnog altyddeelvanhaar werkwêreld.Hywas’npapbabatoe hy in2013dieeerstekeer saamop breinniemieliepap geword hetomdat ek’nbabahetnie.” Metdieeerste toernaArgentinië wasCullin agtweke oud–syhet’n oppasser saamgeneem.Oumaissaam na Australië toe hy tien wekewas. “Dieouenshetmy ookwonderlik ondersteun.Ek hetboonopsnags geborsvoed –ekweetnie hoeekdit reggekryhet nie, maarekhet.” RenehetgrootgewordinBelharbuite Kaapstadin’nhuis volrugbyliefhebbers –haaroumahetaltyd virNaasBotha

Renewas tydensons onderhoudin Oktoberal weeraandie inpakvirdie BokkesejaareindtoernaEuropa,wat toteinde Novembergeduurhet.Dié keerhethaaragtjarigeseuntjie,Cullin, tuisgebly, vertelsy. “Ekhet voorgesteldat hy saamkom –hyisnouin graadtwee–maar hy isso’n verantwoordelikemannetjie. Hy’t gesê: ‘Mamma,jy weetdisnie skoolvakansie nie!’Elke werkendema stoeimetdiéswaarbesluite ... Maar ek voel gerus,want hy is gelukkigen geborge. Hyenmykêrelisbaie geheg

toerwas.ToeRene destydshoorsyis swanger,hetsydadelikmetafrigter HeynekeMeyergaangesels. “Ekwasblyoordienuus,maarek wasookbekommerdoormy werk.Ek het gevoelsoos’nstanderdagt-leerling watdieprinsipaalgaansien.Heyneke wassó ondersteunend.Hyhetdadelik gesêek kanweerterugkom.Ekdink niediespanófSARugbyhet gedink ekgaansógou terugkom nie!Maar ek wou.Asenkelma wasdit virmy belangrikdat myseun weetwaartoe ekinstaatis.Ek wouook wysdat my 108 | Januarie/Februarie2022 SARIE.com

geskree.Toehaarpa weens’nbesering ’nfisioterapeutbesoek,hetditvir haarna’nlekkermedieseloopbaan gelyk. Sy hetfisioterapiestudeer,haar meestersgraadbehaalenhaareie praktykinMitchells Plainbegin. “Deurmypraktykhetek by klubrugbybetrokke geraak.Ekwaselke Saterdagopdie veld.Wassommer dokter,fisioensielkundige... Daarvoor hetekR200 gekry!Eksêaltyd virjong fisioterapeute:Moeniedieervaring opklubvlak onderskatnie,jyleer ontsettendbaie.Laterwasek by die

WPse o.19-span.Ditwastienjaar voor ek by dieBokkeuitgekomhet.” Toeafrigter Peterde Villiershaarin 2008 vra om by hulleaantesluit,was sy dieheeleerste vrouefisioterapeut indieBok-span.Renewasvasberade om tewyswatin haar steek.“Ekwou erkenningkryomdatek goedisinmy werk,nie omdatek’nvrouisnie.” Sy beskryf haarselfas’n girlygirl. “Ekisnie’n rabbedoenie.’nVrou hoefniesoos’nmante lykomdatsyin ’nmansgedomineerdeomgewing werk

nie.Ekwilniespesiaalbehandel word omdatek’n vrouisnie, maarek omarm togdie feit datek’nanderelementna rugbybring.” Rene ondersteundieouensashulle wil gesels –party kensyallank.“Dis moeilikasjynie gekies word virdie span nie.Ofasjybekommerdisomdat iets tuis gebeurhet.Ekisnie ’nsielkundige nie,maarekluistergraag.Dieouenskry ookswaarashulle verloor.Ekdinknie mensebesefhoe pynlikditvirdiespan isnie.Jymoet regtig geestelik sterken voorbereid wees daarop.” Sy kanhaarnie’nlewe sonder rugby indinknie.In2015het sybedank om meer by Cullinte wees,maarin die twee jaardaarnahetsydiesport geweldig gemis.ToeRassieErasmus vra of sy vroegin2018salterugkom, hetsydadelikingestem. Veralomdatsy al voorheen saam met homgewerkhet ensy filosofieken. Ditwas’n ongelooflikeuitdaging om deelte weesvandieopbounadie 2019-Wêreldbeker,sêsy.“Ditblyeen vandiehoogtepuntevanmyloopbaan.

Toeonsin Suid-Afrikaland en so deurdie ontvangslokaalloopterwyldie mensesing ...dietranehetnet gerol. Ekhetvir tweemaandeniemyfamilie gesien nie,maardit was oorenoordie moeite werd.Enomdieimpakopdie landtesientoe onsmet diebusdie stratevat ...Ekdink nieeksalooitin myleweweersoietsbeleefnie.” Selfsnet’n wedstryd teendieAll Blackskanjou ewig bybly, sêsy.In 2009,toesynog’ngroentjieindie spanwas,hetsy vroegoggendin NieuSeelandgaan stap.“Skielikhetek besef ekisálmensin’ngroen sweetpak –almal om mywasinswart,enhulle hetbehoorlik namy gestaar.Toe wen onsdaardiedag –ophultuisveld.” Dis ooklekker om ’n spelerterug opdie veldtekry.“Disietskleins en privaat,maardis’nspesialegevoelasjy ’nbeseerdespeler naherstelkanhelp. Ek houspelersmet’narendsoogdopas hulleenige niggles het.” Optoeris haardag baie lank. Sesuur doensy net eershaar eieoefeninge (soosdrafengim) en daarnabeginhaar

werkdag –behandelings,oefensessies bywoon,vergaderings ...tottienuur dieaand. Ná aldiejaregenietsysteeds haar werk.“Ek vra myselfaltyd:Gee ek steedsmeer aswat ek vat?Dis belangrikdat dieantwoordjais. Jy moetooknooit oorgerus raaknie. Ek probeeraltyd verbeter,klein doelwittestelendinkhoeekspelers kanhelp.Ekisnie FafofSiyaof Rassienie,ekisnet diefisioterapeut. Maarek voel so deelvandiespan asof ek selfop die velddraf.”

VANLINKSRenetrekal by haarvierdepaspoortsedert sy dieBokkesefisioterapeut is; Reneenhaarseun,Cullin; Op’nbesoekaanberg FoedjiinJapantydensdie Wêreldbekertoernooi; Rene enhaar kêrel, Paul Whitefield; Rene(heel regs)endie Springbokkeverheugoordie verowering vandieRugbywêreldbekerinJapanin2019.

FOTO’S INSTAGRAM/ RENE_NAYLOR

This article is from: