1 minute read

Semantiese skuiwe

Next Article
Bories

Bories

Die Boriese stamme se betekenis kan heeltemal verander wanneer hulle reflekse in lewende tale aangewend word, byvoorbeeld WVTV met die konseptuele betekenis van spraakkan betekenisse dra soos /resiteer/, /sing/, /lees/, /skel/, /roep/ en /vertel/.

Eurasiaties *watV /praat/ word in Oeralies *wa[t]V /woord/ en in Indo-Europees *wod- met die betekenisse /praat/, /sing/ en /skel/, en in Neshili uttar /woord/. Dit klink nogal soos Afrikaans /uiter/. Proto-Afro-Asiaties *wat- beteken /roep/ en /praat/ en meer.

Advertisement

CVWV (2) met die konseptuele betekenis van sêen klank kan betekenisse dra soos /bevestig/, /duidelik word/, /prys/, en /belowe/.

Eurasiaties *čVwV, Afro-Asiaties *cVway/H, en Eurasiaties *čVwV, Altaïes *č`ā́bu en Kartveels *caw.

Indo-Europees *stew- en *(s)teubh- beteken /aanprys/ en /bevestig/. Reflekse sluit in Nesili isduwa /helderword/, Ou Indies stáuti en stávate /aanprys/ en Avestan staoiti/aanprys/.

Proto-Afro-Asiaties *cVway/H /praat/ en /skreeu/ word in Egipties swhy /gil/, en in Wes-Tsjadies *s/cay- vir /sê/ en /spraak/.

Semantiese skuiwevind in die reflekse plaas,soosbyvoorbeeld

HVPV mond, praat mond, praat, plaas in mond, gaap, oopmaak PVTV noem, roep sê, noem, praat, vertel, vloek

KVRV roep MVLV sê, bid roep, blaas, ruik, inasem, vra sê, vra, bedel, belowe, aandui

TVPV vra, roep vra, roep, praat, antwoord, hoor

This article is from: