Hoërskool Durbanville vs Hoërskool Stellenberg 2023

Page 1

FRESH EGGS NOURISH THE MIND we deliver we fill & swop gas we cut timber we cut glass we mix paint (card machine available for payments) we cut keys A sh o wr oo m w it h a pe rs o n a l touc h sanitary & plumbing supplies cc TOKAI sanitary & plumbing supplies cc SUNNINGDALE sanitary & plumbing supplies cc From the initial wet works to the final touches, our showroom boasts an extensive handpicked collection of only the finest products selected from over 100+ brands. www.durbanvillesanitar y.co.z a Durbanville - Tel: 021 975 1930 Unit 8 Cattle Baron Centre Marais Street Durbanville 7550 Tokai - Tel: 062 048 5989 Factory A, Unit 3 & 4, 8 Honeywell Road, Tokai Sunningdale - Tel: 087 997 1055 Building 1, Black A, The Emporium c/o Woodlands Way & Sandown Road, Sunningdale Unit 8 1055 Emporium 21 AUGUST - 26 AUGUST 2023 DURBANVILLE STELLENBERG

Hoërskool Durbanville - Landloop

Voor: Me. L. Mirfin, Stephanus Malherbe, Ankia Bosman, Hanlie Naudé, Jole Lawson, Isabel Riedemann, Jaco Venter, Elzaan Koorts. Agter: Cayla Fourie, Caitlin de Kock, Olivia Wilson, Mila Aucamp, Aran Victor, Gerd Klem, Marnus Nothnagel, Zenae de Villiers, Chenike Rossouw, Divan van Tonder. Afwesig: Mia Viljoen, Stephan Claassen.

Hoërskool Stellenberg - Landloop

Voor: Lenae Wessels, Anneri du Toit, Chelsea-Lee Mc Mullin, Kasja Van den Berg, Luan Strydom, Nadia Rossouw, Carli Neethling. Tweede ry: Tiaan Barnard, Lola Putter, Anneke Louw, Jean-Roux Wessels, Stephan Strydom, Daniel Steffen, Zani Venter, Luan Van der Merwe. Derde ry: Jessica Schoeman, Anina van Wyk, Zoë Van der Walt, Juan Van Tubbergh, Hanro Coetzee, Kayleigh Van Wyk, Catrien Burger, Carli Van Wyk, Ethan Rosser. Agter: Kiaan Terblanche, FC Moller, Tiaan Krige, Zain van Staden, Marius Burger, Louw Conradie, Douw Odendaal, Hanno Fourie, Armand Potgieter, Cameron Mattheus.

Hoërskool Durbanville - Junior Debat

Genevieve Myburgh, Lenae le Roux, Angelique Myburgh.

Hoërskool Durbanville - Senior Debat

Islah Vorster, Kristo Voulgarelis, Megan Lourens. Aimee Marais, Anneri Swart, Dian Rossouw. Delinda du Toit, Tian Basson, MJ van Rensburg. Hoërskool Stellenberg - Senior Debat Hoërskool Stellenberg - Junior Debat
JAAR HOËRSKOOL DURBANVILLE 2022 20 2019 46 2018 7 2017 6 2016 10 2015 0 2014 13 2013 7 INTERSKOLE-UITSLAE Tel: 021-9755162 | Email: durbanville@opticedge.co.za Shop 14a, Durbanville Town Centre, 33 Wellington Rd, Durbanville, 7550
R150 Pensioners test for free on Wednesdays (by appointment only)
FULL EYE EXAMINATION

Peter Schutte

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?

Die dag gaan oor die seuns en dit is meeste van hulle se laaste wedstryd vir hulle skool se 1ste XV. Op ‘n dag van Interskole tel talent 5% en passie 95%. Ek glo dit sal, soos elke jaar, ‘n skouspel wees.

Hoe is die samestelling van die span vir die Interskole? Enige beserings?

Tot op hede is ons dankbaar vir geen ernstige beserings nie, en is dit die laaste hoërskoolwedstryd vir meeste van hierdie seuns.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Ons het nie die grootste en fisiese span in die liga nie, maar ek glo ons krag lê in die samespel van ons spelers.

In jou opinie, wat is die eienskappe van `n goeie rugbyspeler?

‘n Goeie rugbyspeler is iemand wat op, en van die veld af, dissipline handhaaf en eerder vir sy maat langs hom speel as vir homself.

Wat is jou filosofie as `n afrigter?

“Attention to detail”. As jy op die fyn goedjies fokus, sal die groot dinge vanself gebeur.

Is daar enige afrigters waarna jy opkyk?

My mentor wat my geleer het wat ek vandag weet is Hans Coetzee.

Reserwes:

16. Hubert Winterbach

17. Liebrecht Winterbach

18. Mihan Grové

19. Jacobus Botha

20. Joss Viljoen

21. Ruvan van der Westhuizen

22. Anjorico Isaacs

23. Shadwill Engelbrecht

EERSTE RUGBYSPAN DURBANVILLE BAIE DANKIE AAN AL ONS LOJALE KLIËNTE VIR JUL
DURBANVILLE EERSTE
ONDERSTEUNING! HOËRSKOOL
XV
Rikus Saaiman Slot Shaun Kleyn Losskakel
4 10
Valhrino Olckers Heelagter
15
Devon Strydom Haker Jayden Nell Agsteman
2 8 13
Lian Jordaan Buitesenter Anru van Rhyn Vaskopstut Monray Daars Skrumskakel
3 9 14
Damian Hendricks Regtervleuel Evert Bouwer (k) Flank Liam Baird Slot
7 5 11
Cayden Louw Linkervleuel Wian Koen Loskopstut William Goldswain Flank
1 6 12
James Nero (o.k) Binnesenter HOOFAFRIGTER VAN DIE EERSTESPAN: HOËRSKOOL DURBANVILLE

Divan Batt

HOOFAFRIGTER VAN DIE EERSTESPAN: HOËRSKOOL STELLENBERG

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar van julle span te wagte wees?

Ons, as span, het deur die jaar baie gegroei en ’n hele paar spannende wedstryde beleef.

Ons gaan hou by ons wedstrydplan en die basiese dinge op aanval en verdediging goed doen.

Hoe is die samestelling van die span vir die Interskole? Enige beserings?

Ons kaptein, Damon Pereira, is ongelukkig vroeg in die seisoen ernstig beseer, maar ons beste beskikbare XV is slaggereed vir 2023 se Interskole.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Vaste fasette en goeie verdediging is baie belangrik vir ons.

Wat is, na jou mening, die eienskappe van `n goeie rugbyspeler?

Werksetiek, dissipline en ’n goeie gesindheid.

Wat is jou filosofie as `n afrigter?

Harde werk sal beloon word! Spelers moet, sonder die bal, net so hard werk as met die bal.

Is daar enige afrigters waarna jy opkyk?

Ek het ‘n voorliefde vir die tegniese deel van rugbyafrigting - Rassie Erasmus en Jacques Nienaber is meesters op hierdie gebied.

HOËRSKOOL STELLENBERG EERSTE XV

EERSTE RUGBYSPAN
Herman Lubbe (k) Vaskopstut Tyron Labuschagne Losskakel Dehan Neethling Heelagter 3 10 15 Zian Erasmus Slot Dale du Toit Agsteman Estian Steyn Buitesenter 4 8 13 Corne Bruwer (k) Slot Heinro Swart Skrumskakel Liam Smith Regtervleuel 5 9 14 Niel de Beer Loskopstut Alex Schoeman Flank Luc Cilliers Linkervleuel Reserwes: 16. Daniel Fick 17. Dehan Janse van Rensburg 18.Ryk Groenewald 19. Sebastian Johnson 21. Christiaan van der Bijl 22. Stefan Visser 23. Javier Davids 1 6 11 Almero Keizer Haker Marco Ferreira Flank Ruben Thompson (o.k) Binnesenter 2 7 12
Cnr Tygervalley Road & Mildred Street 021 202 1480 Dulux Specialist Paint Centre - JF Paints @dulux jfpaints salesken@jfpaints.co.za May
the best team win

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver?

My droom was om in 2023 vir die SA-skole (A-span) gekies te word.

Hoe motiveer jy jou span?

Waarna sien julle as ‘n span die meeste uit hierdie jaar?

Ons sal graag in ons laaste wedstryd alles in die stryd wil werp om ‘n goeie nagedagtenis op daardie veld te los, en ons laaste interskole met oorgawe geniet!

HERMAN

Ek streef daarna om ‘n voorbeeld te stel: op, en van die veld af.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?

As kapteins, doen ons ons bes om ‘n goeie voorbeeld vir ander te stel - ‘n voorbeeld wat hulle kan navolg.

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver?

Om eerstespanrugby vir Hoërskool Stellenberg te speel was nog altyd my droom!

Hoe motiveer jy jou span?

Ek glo daarin om altyd positief en kalm in elke situasie te bly.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?

Ruben Thomson. Hy is ‘n speler van min woorde wat baie op die veld doen en beteken. Hy is ‘n stil, kalm speler wat die spel deeglik oordink.

KAPTEIN VAN DIE EERSTE RUGBYSPAN

EVERT

Wie is jou gunstelling Springbok rugbysepeler en hoekom?

HERMAN CORNE

Vincent Koch is my gunstelingrugbyspeler. Hy stel altyd ‘n goeie voorbeeld as voorryman en ek hou van die manier waarop hy die spel speel!

Wat is jou planne vir die toekoms?

My droom is om eendag professionele rugby te speel.

Waarna sien julle as ‘n span die meeste uit hierdie jaar?

Ek sou graag hierdie jaar met ‘n goeie interskole-wen teen Durbanville Hoërskool wou afsluit.

Wie is jou gunstelling Springbok rugbysepeler en hoekom?

My gunstelingspeler is beslis, Eben Etzebeth. Hy is ‘n sterk, fisiese speler en jy kan altyd op hom kan staat maak. Hy is ook ‘n goeie leier vir sy span.

KAPTEIN VAN DIE EERSTE RUGBYSPAN

Voor: Barry Strydom, Marnus Nothnagel, Liam Henning, Elandré Smit, Dylan Saayman.

Tweede ry: Mnr Geo Erasmus, Sebastiaan Dreyer, Zander van Lill, Janco Louw, Roan Vorster, Hannes Henning.

Derde ry: Henri Coetzee, Neil van der Vyver, Zander Joubert, Nico Kriel, Stefan Steenkamp, Henning van Niekerk, Ruan Nortier, Rocco Joubert, Ryan Koorzen, Mieke Muller.

Agter: Franco Roccon, Jandré Hoffman, Jeandré Ungerer, Jamie Marais, Kristian Naude, Logan Potgieter, Stephan Claassen, Ian Jansen van Vuuren, Alex Russel.

KAPTEIN VAN DIE EERSTE RUGBYSPAN

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver?

Om kaptein te kan wees van Hoërskool Durbanville se eerste rugbyspan.

Hoe motiveer jy jou span?

Ons gee erkening wanneer iemand iets goed gedoen het en ons probeer ons beste om nie mekaar af te praat nie. Ons werk ook hard daaraan om ‘n goeie begin in ons wedstryde te maak, dit dien as goeie motivering op sy eie

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?

Ons onderkaptein is James Nero. Hy ondersteun my op die veld en gee leiding in die agterlyn, hy help my ook om die span te motiveer.

Waarna sien julle as ‘n span die meeste uit hierdie jaar?

Ons grootste doelwit en begeerte is om Interskole teen Stellenberg op 26 Augustus te wen.

Wie is jou gunstelling Springbok rugbysepeler en hoekom?

Pieter-Steph du Toit, hy is ‘n goeie speler met goeie werksetiek op die veld, hy speel ook die tipe rugby wat ek graag sal wil speel.

Wat is jou planne vir die toekoms?

Soos dit op die oomblik lyk, gaan ek Ingeneurswese by Stellenbosch Universiteit studeer, en daar rugby speel waar ek die geleentheid kry.

Wat is jou planne vir die toekoms? Ek wil graag by ‘n unie of universiteit aansluit om my rugbyloopbaan verder te ontwikkel. EVERT BOUWER

HOËRSKOOL DURBANVILLE
HOËRSKOOL STELLENBERG HOËRSKOOL STELLENBERG
Hoërskool Durbanville - Bergfiets
CORNE BRUWER HERMAN LUBBE

Voor: E van den Heever, A. Isaacs, SP. Fourie, D. Gravett, J. Viljoen, W. Joseph, D. Martin, R. van der Westhuizen.

Agter: M. Grové, T. Roelofse, L. Winterbach, D. Havenga, J. Botha, H. Winterbach, J. Venter, L. Barnard.

Voor: Ryk Groenewald, Christiaan van der Bijl, Jaco Alberts, Dean Janse van Rensburg, Daniel Fick (k), Okkie Langenoven, Thomas Koen, Javier Davids.

Agter: Kaden de Klerk, Ruben Pretorius, Ernst Scholms, Daniel du Plessis, Marco Staples, Keane Steenkamp, Stefan Visser, Luke Buckle.

Hoërskool Durbanville - o.19B Rugby Hoërskool Stellenberg - o.19B Rugby Hoërskool Stellenberg - Gholf Hoërskool Stellenberg - Bergfiets Voor: Mnr F. Brooks, Henru Walters, Jeanré Spies, Quwen Botha. Agter: Liam Adonis, Juan Smit, Heinrich Haasbroek. Marlu Odendaal, Luhann Pretorius, Hanre Pretorius, David Beukes (k), Aidan Botha, Jeremiah Watts. Voor: Alri Kotze, Divan du Toit, Juan Basson, Mikyle van Jaarsveld, Miecke Kinnear. Middel: Kijana Retief, Rugar Jooste, Dean Voget, Micheal Smuts, Mikael Smith, Marius Nel, Elzandire Strydom. Agter: Jana van der Sand, Tristan Souris, Marius Burger, Willem Visagie, Etienne Fouché, Christopher Claassens. Afwesig: Marcel Fourie. Hoërskool Durbanville - Gholf

Voor: Mnr C. Loubser, Caleph Engelbrecht, Luke-John Els, Christiaan van Niekerk, Adriaan Freemantle (k), James Brown, Tharick Botha, Leslie du Plessis, Mnr J. van Deventer.

Middel: Justin Meintjies, Luke Vos, Eli Pedro, Josh De Lange, Cole Carls, Tyron Adams, Henry Venter, Thomas Harmse, Darren Bruwer, Lyle Pienaar.

Agter: Pieter-Hendrik Geyser, Juanré Ungerer, Tiaan Kearns, Werner Koen, Danie Steyn, Frederik Erasmus, Zayde Cleophas, Liam Lambert, Juan Smit.

Voor: Neil van der Vyver, Rinus Neethling, Mnr P. Schutte, Muller Janse van Vuuren (o.k), Mnr R. Wasserman, Callum Koekemoer (k), Mnr W. Roets, Jean de Vries, Wihan Roux.

Middel: Simeon Kriel, Mihan van der Vyver, Steph Delport, Kyle Doyle, Ruben la Grange, Odneill Peers, Daniël Tolken, Tylo Hess.

Agter: Zak Cruywagen, Hannes Vermeulen, Janu Sadie, Eugene Theron, Ruan Vosloo, Adrian le Roux, Dewet Viljoen, Wilco van der Schyff, Jonathan Hearn.

Voor: Mnr F. Brooks, Duncan Mentoor, Andre Louw, Beuthan Vergotine, Jeandré Janse van Rensburg, Wian Grobler, Jayden Bienas, JT Dixon.

Middel: Stephan Beukes, Armin Schoeman, Daniël Donaggi, Raydon Williams, Ruan van As, Ian Bester, Cobus Dickason, Danté Mouton, Hadley Erasmus.

Agter: Zach Daschner, Ashton Vermeulen, Dreyer van der Westhuyzen, Kyle Olivier, Eben de Jongh, Dian Dirkse van Schalkwyk, Marko Janse van Rensburg, Arné Stassen.

ENQUIRE NOW SUZUKI TYGERVALLEY 1 High Street, Rosenpark | Bellville | 021 202 6900 | www.mekorsuzuki.co.za Terms and Conditions apply. Images for illustrative purposes only.
Hoërskool Durbanville - o.16A Rugby Hoërskool Durbanville - o.15A Rugby Hoërskool Durbanville - o.14A Rugby

Voor: Ryan Jones, Ben Le Roux, Keagen Moses.

Middel: Remi September, Eben Rademan, Zandre du Plessis, Dewald Lonte, JD Stander, Leon Vermaak.

Agter: Luka Tonitz, Francois de Villiers, Daniel Nieuwoudt, Armand Potgieter, Ernie Smuts, Christiaan Jansen van Rensburg.

Hoërskool Stellenberg - o.16A Rugby

Voor: Jan-Jak Alberts, Matthew Jacobs, Seth Coetzé, Liam Joubert.

Middel: Jaco Koegelenberg, Liam Theart, Tiaan Vermeulen, Waldo Schloms, Luan v Niekerk.

Agter: Daniel Mongie, Yanos Molnar (k), Robert Hewitt, Carlo Brink, Juvan Burden, Ethan v Biljon (k), Janu v Deventer

Hoërskool Stellenberg - o.15A Rugby

Voor: Lehan Smidt, Henco van Rooy, Liam Swanepoel, Orrin Slambee, Lochner Lonte.

Middel: Carlos Cupido, Marcus Mc Cleland, Daniël Coetzee, Emile Cilliers, JC Swart, Njabulo Abe.

Agter: Dippies Arno Dippenaar, Usain Blankenberg, Aidan Pienaar, Robort Slater, Rocco Buccanan, Jadon Young, Hank Wiegand, Liam Thomas.

Hoërskool Stellenberg - o.14A Rugby

The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books.

The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books. Send your request to info@theprintoffice.co.za

THE PRINT OFFICE Your partner in printing

HOËRSKOOL DURBANVILLE EERSTE NETBAL

HOOFAFRIGTER VAN DIE EERSTESPAN: HOËRSKOOL DURBANVILLE

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by die Interskole te wagte wees van julle span?

Wat ‘n voorreg om deel van Interskole 2023 te wees saam met so ‘n besonderse groep spelers. Ons het ‘n harde, goeie seisoen agter die rug en is reg om die laaste wedstryd saam aan te pak. Saam, as ‘n span het ons die harde werk ingesit, saam as ‘n span was daar gelag, daar was gehuil, daar was goeie oomblikke, harde oomblikke, lesse geleer, ons het mekaar leer ken en memories gemaak. Die huiswerk is gedoen, nou is dit die finale toets wat geskryf moet word. Is hulle voorbereid daarvoor? 100% Ja. Is hulle reg daarvoor? Beslis. Is hulle honger genoeg daarvoor? 500% ja!

So almal kan verwag dat die Durbie eerstes, beslis saam as ’n span, alles gaan gee vir die laaste wedstryd van die seisoen. Die laaste een vir mekaar, en die laaste een vir hulle skool. Die jaar is home soil, ons gronde, ons bane, ons tuiste. Die eerstes is reg vir julle.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons sit met tien ongelooflike spelers. Elke speler het sy rol wat hy moet vul om hierdie span heel te maak. Daar is baie ervaring in die span en baie van hulle kom al ‘n langpad saam. Hulle ken mekaar, geniet mekaar en is lief vir mekaar. Hulle is tien beste vriende. En as hulle daardie goeie verhoudinge met mekaar op die baan neem, is daar niemand wat hulle kan keer nie. Die krag van die span lê eerstens by Hom. Elke wedstryd word vir Hom gespeel, om dankie te sê vir die voorreg om ‘n sport te kan doen waarvoor ons lief is. En tweedens, lê die krag van die span, in hulle as span. Nie in elke individu se prestasie nie, maar om saam te werk vir die doelwitte wat hulle stel. Ons as afrigters kan alles in ons vermoë doen langs die baan, maar die krag lê in die sewe op die baan, wat mekaar moet deurdra.

HOËRSKOOL DURBANVILLE

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?

Anandie Burger ZOE

Dit was verseker om aan die baie gesogte Wildeklawertoernooi in Kimberley te kon deelneem. Dit is die eerste keer in ons skool se geskiedenis, dat ons eerstespan netbal genooi is na die toernooi. Daar het ons teen die beste skole in die land meegeding en dit was ‘n absolute voorreg vir ons span. `n Verdere hoogtepunt was ook dat ons span deurgedring het na die finale SA Topskole rondte.

Hoe motiveer jy jou span?

Om vir Hoërskool Durbanville se eerste netbalspan te speel, is genoeg motivering vir elke speler in my span om deurgaans haar beste te gee. Ek glo as kaptein, stel ek ’n voorbeeld deur te wys dat harde werk, deursettingsvermoë, ’n positiewe ingesteldheid op, en vanaf die baan, goeie resultate lewer. Ek herinner my span voortdurend vir wie en wat ons speel en dat ons die voorbeeld vir die jonger netbalspelers in ons skool stel.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by?

Ons onderkaptein is Isabella Steyn. Ek en Bella speel al vir 11 jaar saam. Sy ken en verstaan my so goed, dat woorde soms nie eers nodig is nie. Tydens ’n wedstryd hoef ek net vir haar te kyk of my kop te knik en sy weet, dit is tyd om ons

KAPTEIN VAN DIE EERSTE NETBALSPAN

Voor: Me A. Burger, Heleen Holtzhausen (k), Emma Badenhorst (o.k), Lara Hickey.

Hoe is die samestelling van die span vir Interskole? Enige beserings?

Beserings het ons span nog nooit ondergekry nie. Ons is dus 100% reg vir Interskole.

Wat wil julle as ’n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?

Ons sal graag die netbalseisoen wil afsluit met ’n wen by Interskole. As kaptein is ek so trots op wat my span hierdie jaar al bereik het, nie net met punte op die telbord nie, maar ook in hul persoonlike groei. Dit sal my trots maak as elkeen van my spanlede kan terugkyk op die jaar en voel hulle het as speler en mens gegroei en is reg vir die toekoms. My trots lê daarin om ’n voorbeeld van gesonde sportmangees te stel, nie net vir onsself nie, maar vir ons afrigters, ons ouers, ons skool en ons ondersteuners. Wat is jou planne vir die toekoms?

Ek gaan Biokinetika studeer en as my studies dit toelaat, aanhou netbal speel. Daarna sal ek graag oorsee wil gaan reis en werk.

EERSTE NETBALSPAN AV
Lienka Serfontein Louie van Rensburg VV Nicola Verryne HV
VV
Zoë Esterhuyse (k) AV
Hoërskool Durbanville - o.19B Netbal
Agter: Leoné Steyn, Michelle Coetzee, Mischa Groenewald, Jana Meyer.

HEAD COACH OF THE FIRST TEAM: STELLENBERG HIGH SCHOOL

What can the school and parents expect from your team this year at the Inter-schools?

This year, the school and parents can expect our First Team Netball to bring a strong and competitive performance to the Interschools tournament. We have been putting in a dedicated effort and rigorous training to prepare for this event. Our team is focused on showcasing, not only our skills, but also our sportsmanship and teamwork. We aim to represent the school with pride and uphold its reputation through our stellar performance on the netball court.

Where is your strength as a team?

Our strength as a team is firmly rooted in our unity. Our players know each other’s playing styles, strengths, and tendencies inside and out. This allows us to anticipate each other’s moves and make split-second decisions that work in perfect harmony. This has translated into a seamless flow of passes, well-timed movements, and efficient defence strategies. Additionally, our team’s commitment to fitness and conditioning has allowed us to maintain a high level of stamina throughout the game, enabling us to keep up the intensity from start to finish.

Megan Oosthuizen ANKE

HOËRSKOOL STELLENBERG EERSTE NETBAL

HOËRSKOOL STELLENBERG

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?

Ons het ‘n baie goeie Affies-toer beleef waartydens ons slegs twee wedstryde verloor het. Een van daardie tawwe wedstryde was teen die magtige Rustenburg Girls’ High School, waar ons slegs met twee punte die aftog moes blaas! Die Outeniqua-toer was ook ‘n besondere hoogtepunt en een van ons beste wedstryde nog!

Hoe motiveer jy jou span?

Ek probeer my bes om met my voorbeeld te lei: op, en van die baan af. Ek wil graag elke speler motiveer om in hulself te glo en só dra ek tot die spandinamika by.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by?

Amy-Lee Kritzinger. As onderkaptein vergemaklik sy werklik my taak deur my so onwrikbaar te ondersteun. Sy is self ‘n puik leier en wanneer ek motivering benodig, is sy altyd die een wat my onderskraag en ons almal positief hou.

Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?

Ons word dikwels die “underdogs” genoem. Ons doel is egter om interskole te wen, om vir almal te wys wat ons kan vermag! Dit sal ons laaste hekkie wees. Dit sal my ook trots maak as elke speler in ons span alles gee om hulle beste spel op daardie dag te speel – meer kan, en sal, ek nooit vra nie.

Wat is jou planne vir die toekoms?

Ek beplan om volgende jaar by my pa (Corné Kannemeyer) se netbalonderneming te gaan werk en eendag die besigheid te bestuur. Daarom wil ek ook graag ‘n graad in bemarkingswese studeer.

Voor: Kellyn de Mink, Amica Niewoudt, Jesica Schoeman (o.k), Caylin Adonis (k).

Agter: Anna-Mart Retief, Kaylen Knoetze, Jana van der Westhuizen, Liela Philippi.

EERSTE NETBALSPAN
Anneri Swart Amy-Lee Kritzinger GK GD GS GA Danica Lötter Anke Kannemeyer (k) GD WD C WD Owami Mafata Caitlin Morris WA C GK WD WA GA WA Zané du Plessis Megan Ross GS C WA
- o.19B Netbal
Hoërskool Stellenberg

Hoërskool Durbanville - o.17A Netbal

Voor: Me Janke Mostert, Lienke Vermeulen (k), Corneli Koen (o.k), Nina Pretorius. Agter: Lana van Dyk, Charne de Jager, Leandra Grobler, Kaydee Barnard.

Hoërskool Stellenberg - o.17A Netbal

Voor: Catelyn Levey (o.k) Skayla Rademeyer, Taylor Potgieter, Lia Johnson (k). Agter: Abigail Moorcraft, Liané Hanekom, Maya-Lee Kotze, Jana Jacbos.

Hoërskool Durbanville - o.16A Netbal

Voor: Me. W. Cronjé, Lara Krige, Ilse Mienie (k), Antonia Louw (o.k), Me. Elna Venter. Agter: Olivia Wilson, Chris-Marie Marx, Ansja van Niekerk, Minieke Serfontein.

Hoërskool Stellenberg - o.16A Netbal

Voor: Emma Winterbach, Chané Londt, Sinead van Heerden, Lee-Ann van Rensburg, Isabel de Klerk.

Agter: Karla Jooste, Siba Tutu, Mila Havinga, Maricia Venter.

Hoërskool Durbanville - o.15A Netbal

Voor: Me. J. de Wet, Anja Mostert (k), Anika Loubser (o.k), Kylie van den Bergh. Agter: Karla Vorster, Mienke du Toit, Lizmari de Jager, Kayla Stegemann.

Hoërskool Stellenberg - o.15A Netbal

Voor: Chloë Pio, Lila Marnitz, Megan Jones (k). Agter: Tatiana Frazer, Mieke Munnik, Emily Lourens, Abigail Steyn (o.k). Afwesig: Lukhanyo Sitofile

Hoërskool Durbanville - o.14A Netbal

Voor: Me. L. Theron, Lara Nothnagel, Melandi Smit (o.k), Liza Mostert, Me. S van Eyssen. Agter: Annelize Kuhn, Anke Hinze, Melandi du Plessis, Karli van Wyk. Afwesig: Lianel Groenewald (k).

Hoërskool Stellenberg - o.14A Netbal

Voor: Sisipho Nzima (k), Kayla Slabber, Alizwa Mbadu (o.k).

Hoërskool Stellenberg - Stellenberg Gees

Voor: Caylin Adonis, Chanelle Meintjies, Kellyn de Mink (Hoofdirigent), Dennick Moos (Hoofdirigent ), Ana-Mae Lewis & Zoe van der Walt. Agter: Ntsika Myamya, Khwezi Peter, Wahldu Burggraaff, Cameron Mattheus, JD Jantjies (Hoofdrommer) & Ashleigh Rhode.

NETBAL A-SPANNE
OFFERING DEGREES, DIPLOMAS & HIGHER CERTIFICATES VIA CONTACT & DISTANCE LEARNING WWW.STADIO.AC.ZA APPLY NOW! QUALIFICATIONS IN EDUCATION, LAW, COMMERCE, POLICING, FASHION, INFORMATION TECHNOLOGY, ADMINISTRATION & MANAGEMENT

HOËRSKOOL DURBANVILLE EERSTE HOKKIEDOGTERS

KYLA

KAPTEIN VAN DIE EERSTE HOKKIEDOGTERS

Robin

Pearton

HEAD COACH OF THE FIRST TEAM: DURBANVILLE HIGH SCHOOL

What can the school and parents expect from your team this year at the Interschools?

I think this year’s team has grown tremendously; they have shown character against some of the biggest teams in the Western Province league. It is always difficult when you move up a league. I think the girls are ready to take on the challenge of playing against Stellenberg, but the game is not going to be easy. Stellenberg is a good team, and we will not underestimate the challenge they will pose for us.

Where is your strength as a team?

Our strength as a team comes from being the underdog, it’s that hunger to prove yourself and the will to keep going. Like they say, it is not the size of the dog in the fight, but the size of the fight in the dog. We will be ready to fight with all that we are.

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?

Die hoogtepunt van die seisoen was toe ons die geleentheid gekry het om vir die eerste keer onder ons nuwe spreiligte teen William’s Borlase’s Grammar School gespeel het. Die deelname aan die Cape Town Internasional Tournament is ook een van die span se hoogtepunte. Ons het ‘n rowwe begin gehad, maar het in elke wedstryd verbeter en het mekaar op die veld gevind.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by?

Zané Grobbelaar. Sonder Zané, sou ek nie die kaptein gewees wat ek is nie. Sy is nie bang om die realiteit in die gesig te staar nie, en speel soms “bad cop” as ek dit nie wil speel nie. As dinge oorweldig raak, is sy altyd daar om my te help en wil ook net altyd die beste vir die span hê.

Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?

Dit is belangrik om die definisie van ‘n spansport uit te leef. Dit is belangrik dat ons elke wedstryd net ons beste sal gee, en uit ons foute te leer, sodat ons met elke wedstryd kan verbeter. Ons wil ook dat elke speler hulle rol vervul tot die beste van hul vermoë. Ons wil in die WP Premierliga bly, asook Interskole wen.

Wat is jou planne vir die toekoms?

Ek wil Internasionale Besigheid by die Noordwes Universiteit gaan studeer.

HOKKIEDOGTERS
2 1
5
6 Islah
Mieke Theunissen 13 Nina
14
Ronel
Rulandi
Niekerk Zané Grobbelaar
18
Anja Anli Pretorius
Amy 3 Emma 4 Emma Nobauer
Gretay Hilletje 7
8 Jani 9 Kayla 10
Tolken
Renee De Bruyn
Rautenach
van
(o.k) 15 16 17
Monja Neethling 12 Kiara Kömmer 11
Hoërskool Durbanville - o.16A Hokkiedogters
Voor: Mnr J. Koegelenberg, Jaime Greyvenstein, Amber Duncker-Smith, Paula van Toorn (k), Nikki Kotze (o.k), Lenae le Roux, Inge Volk, Me A. Prinsloo. Agter: Jodie Du Toit, Anje Snyman, Mieke van Zyl, Linda van Wyk, Leah van der Merwe, Liesel van der Merwe, Nell van Wyk, Lisa Wessels, Melissa Carstens. Afwesig: Mia Truter. KYLA VILJOEN HOËRSKOOL DURBANVILLE

HOËRSKOOL STELLENBERG EERSTE HOKKIEDOGTERS

HEAD COACH OF THE FIRST TEAM: STELLENBERG HIGH SCHOOL

What can the school and parents expect from your team this year?

It has been an exciting year for our girls. We started off the season losing to Curro Durbanville, but after that loss the girls recalibrated. After our set-back, we have done very well in our league and game, and to date we hold the second position in the Western Province Grand Challenge league. Where is your strength as a team?

We have a powerful and exciting midfield, but our strength comes from the unity and closeness of our team.

Paulene de Bruin NINA

KAPTEIN VAN DIE EERSTE HOKKIEDOGTERS

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?

Na ‘n moeilike verloor aan die begin van die seisoen, het ons span deurgedruk en die week daarna vir Rustenburg Girls’ High School, een van die uitdagendste opponente, gewen. Dit was ‘n groot vertoon van krag en vasberadenheid en het vir die res van die seisoen vir ons momentum gegee!

Hoe motiveer jy jou span?

Ek probeer altyd om my span te motiveer deur op die positiewe aspekte te fokus, en hulle aan te moedig wanneer hulle iets nuuts probeer. Ek glo dat positiewe terugvoer noodsaaklik is vir enige speler se groei.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by?

Ons onderkaptein is Keziah Petersen. Sy motiveer my en ons span met haar uitmuntende spel en vasberadenheid op die veld. Sy moedig ons ook aan met die wyse waarop sy op die hokkieveld speel!

Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?

Ons sal graag onder die topdrie wil eindig. Dit sal my baie trots maak om te sien hoe ons span die liga op ‘n hoë noot teen Durbanville afsluit. Ek glo ons span het baie diepte en dat ons in die volgende paar jaar nog hoë hoogtes sal bereik. Selfs al speel ek nie meer in die span nie, sal dit my trots maak om hulle prestasies getrou te volg!

Wat is jou planne vir die toekoms?

Ek wil volgende jaar graag medies studeer en eendag as chirurg praktiseer. Die lesse wat ek in my hoërskoolsportloopbaan geleer het, sal ek vir die res van my lewe koester en met my saamdra. Selfs al is my toekomsplanne akademies van aard, sal my liefde vir hokkie altyd voortleef.

HOKKIEDOGTERS
Miri Klopper Marli Pienaar Minke Lourens Jana Kotze Helen de Kock Nina Rose Linné van Dyk Bea van den Bergh Leah Petersen Shana Maggott Lisa Ferreira Erin Heneke Keziah Petersen (o.k) Nina Adlem (k) Ilke van der Merwe Mia Vos Voor: Feifei Wang, Lenae Wessels, Jessica Stander, Reef Parenzee. Middel: Anja de Jager, Nadia Olivier, Marna Jooste, Alice Kotze, Annabelle Marais. Agter: Marieka Vorster, Heike Hechter, Karla Odendaal (o.k), Kiara du Plessis, Nica de Andrade, Zani Venter, Stephanie Lloyd (k). Hoërskool Stellenberg - o.16A Hokkiedogters
NINA ADLEM HOËRSKOOL STELLENBERG 2 1 3 4 5 7 6 8 9 10 13 14 15 16 12 11

HOËRSKOOL DURBANVILLE EERSTE HOKKIESEUNS

Christoff Botha

Ryan Byrne

COACH OF THE FIRST TEAM: DURBANVILLE HIGH SCHOOL

What can the school and parents expect from your team this year at Interschools?

I’m not a fan of speaking ahead of a game, but the boys have been playing exciting and structured hockey. People can expect a fun and exciting match.

Where is your strength as a team?

The team’s strength is unity, we are playing for one another and for the badge on our chest.

HOËRSKOOL DURBANVILLE

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?

Ons het al vele hoogtepunte die jaar bereik, maar een wat definitief uitstaan is ons 3-2 wen teen Paarl Gimnasium.

Hoe motiveer jy jou span?

Ek motiveer my span deur altyd ‘n 100% op die veld, of selfs net by oefening, te gee. Ek herriner hulle ook altyd dat hulle vir ‘n rede eerstespan speel en dat hulle nooit in hulle vermoëns moet twyfel nie.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?

Herman Visser, hy staan my by deur altyd die spanmaats se moraal hoog te hou, wen of verloor, asook om ons altyd in die regte ingesteldheid voor ‘n wedstryd te kry.

Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?

Ons wil Premierliga speel en onder die top hokkieskole in die land meeding. Alles bou natuurlik op na ‘n wen op die dag van Interskole. Ek is trots op wat ons reeds vanjaar bereik het. Ons doelwit is om vir die skool ‘n nalatenskap te laat, waarop die toekoms van Durbanville-hokkie kan bou

Ek gaan by Pukke studeer en ek hoop om hulle ook op die hokkieveld te verteenwoordig.

EERSTE HOKKIESEUNS
CHRISTOFF BOTHA Xander van Aarde Striker Elandré Pienaar Link / Striker Lian Labuschagne Back Benjamin Butler Striker Hugo Bredell Blocker Marcé Snyman Goalkeeper Christoff Botha (k) Link Ivan Gouwsventer Striker Stewert v den Heuvel Back
Derik
Adrian van Niekerk Back Gerd Klem Link Micka Labuschagne Striker Zack
Caleb Louw Centre Back 1 7 13
Herman 3 9 15 Visser (o.k) Goalkeeper 5 11 17 Bredell Link 2 8 14 Daniel de Wet Striker Joshua Louw Centre Back 4 10 16 Botha Striker 6 12 18 Voor: Hans Smuts (Afrigter), Handre Botha, Johan Rabe, Nicholas Coetzee, Stephan Le Roux, Quinn Koekemoer, Adrian Arlow, Ivan Schoeman. o.16A Hokkieseuns
Agter: Sven Gouwsventer, Ulrich Basson, Jacobus van Zyl, Christopher Dunthorne, Ricardo Voshol, Marinus Swanepoel, Jaco Venter, Evan Trollip.
Hoërskool Durbanville -

HOËRSKOOL STELLENBERG EERSTE HOKKIESEUNS

Kyle

Esau

COACH OF THE FIRST TEAM: STELLENBERG HIGH SCHOOL

What can the school and parents expect from you team this year at Interschools?

Our team is dedicated, spirited, and determined to give of our best at the upcoming Interschool’s hockey game. We have been training very hard to put our best performance on the field. We are committed to fair play, teamwork, and representing our school’s values in every possible way. Our goal is to make our school community proud by exhibiting the highest level of effort, respect, and passion in every aspect of the game.

Where is your strength as a team?

Our team’s strength comes from our exceptional synergy and strategic coordination. We invest time in understanding each player’s unique talents anda style, allowing us to seamlessly synchronise our efforts on the field. With a shared dedication to our objectives, our collective strength emanates from the seamless harmony we bring to every game, equipping us to overcome any obstacle that may arise.

JORDAN CHRISTIANS

What is the highlight of my team’s hockey season this

My highlight of this 2023 hockey season would most definitely be how the team has evolved - from game to game. The bond we have, on and off the field, is like a brotherhood. The trust and honesty that we have for one another is unquestioned, and the memories and pep-talks before and after our games hold a special place in my heart. From goals being scored to highlights being made, we loved every moment – I would be lying

How do you motivate your team?

As the hockey team captain, my role transcends beyond the game itself. I motivate my team through unwavering positivity and a relentless commitment to our collective goals. Through pre-game pep- talks, I instil confidence and remind each player of their unique strengths, fostering a sense of unity and belief in our abilities. I listen to my teammates, ensuring their voices are heard, and encourage brotherhood through team building activities, whilst aiming to ignite the fire of determination within each player.

challenges, but with Sebastian as my vice, there is no

What do you as a team want to achieve this year?

This year, my hockey team and I aspire to grow and excel. Together, we aim to improve our strategic gameplay, refine our skills, and build a strong team bond. We embody sportsmanship, respecting our opponents and the game. Our vision is to make a lasting mark on the season, showcasing the power of hard work, unity, and a love for the game.

What will make you proud?

Regardless of the outcome, seeing each and every player partake at the 2023 Interschools and seeing everyone give of their utmost best, will definitely make me a proud Stellenberg hockey player!

What are your plans for the future?

In the near future, I am excited to pursue a Bachelor of Arts in Design, combining my passion for visual aesthetics with a keen eye for detail. Alongside my love for hockey, I aspire to inspire my teammates through leadership, performance, work ethic, and sportsmanship. My hockey journey is a story of perseverance, teamwork, and the pursuit of dreams - high school hockey was just the beginning…

JORDAN CHRISTIANS

Agter:

EERSTE HOKKIESEUNS
STELLENBERG HIGH SCHOOL Charl van Niekerk Midfielder Sebastian Swanepoel (o.k) Midfielder Ruben Odendaal Striker Henk Pretorius Defender Nicol Truter Defender Jared Ben Wilhelm Smet Deán Jordan Christians (k) Elijah Petersen Defender Philip Smit Goalkeeper Kyle Barry Striker Myburgh Wessels Defender Jacques van Dyk Striker Hayden Stellenberg Striker Voor: Justin Brown, Zach Els, Carel Viljoen, Ethan Rosser, Luke Cornelius, Ben van der Watt (k). Liyanda Binta (o.k), Morgan Eaton, Emilio Andrade, Roux Wasserman, Mortie Viljoen, Franco Bruger. Afwesig: Mihali Dibela, Gerrard Kamalie, Antonio Fillipi. Hoërskool Stellenberg - o.16A Hokkieseuns

Hoërskool Durbanville - o.14A Hokkiedogters

Voor: Me. J. Smuts, Annie Hugo, Line Sauerman, Bella Cornelissen (k), Laurine van Staden (o.k), Karli Vermeulen, Kara Rossouw, Margit Trollip. Agter: Carlin Nel, Reeva Pienaar, Christi van der Westhuizen, Mischa Louw, Nika Spies, Lia Assad, Saskia Cloete, Mieke Visser, Zieke Rossouw.

Hoërskool Durbanville - o.14A Hokkieseuns

Voor: Joshua Stigant, Dohan vd Berg, Philbert van Staden, Rynhardt v Rooyen, Gideon Kotze, Lucah Vorster, Ruan Le Roux, Du Toit Goldswain. Agter: James Luyt, Adriaan De Kock, Luc Henning, Mnr J. Christians, Heino van As, Lehann Geldenhuys, Karlo Visser.

Hoërskool Stellenberg - o.14A Hokkiedogters

Voor: Amica Swanepoel, Lené Gerber, Gezenka Mayers (k), Jemma Fraenkel. Middel: Mia Swanepoel, Tatum McDonald, Jade van den Berg, Karli Potgieter. Agter: Zanay Gerber (o.k), Stella Zwiegers, Layla Viljoen, Nina Coetzee, Sonja Smet, Juané Meiring.

Hoërskool Stellenberg - o.14A Hokkieseuns

Voor: Jayden Hewitt, Joubert Barkhuizen, Robert-John Shilz. Middel: Henro Fourie, Marlo Harmse, Ian Rose, Dian Vorster (k), Ben vd Merwe. Agter: Wiaan Viktor, Jeandre Steyn, Christopher Schoeman, Ruan Boshoff, Ian Mouton, Alexander Wessels, Meyr Blom.

HOKKIE A-SPANNE

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.