Witzenberg Herald Vol.26 no.16 (Online Weergawe)

Page 4

WH H e r a l d

4-Da4-Da 4-Dagwgw gwgw g weereer eereer vv vooroor ooroor oor uitsiguitsig uitsiguitsig uitsig

Talle ongelukke aangemeld

Man op plaas vermoor

DIE Ceres polisie ondersoek ‘n moordklag nadat ‘n man op ‘n plaas buite die dorp gesterf het.

Volgens die polisie het die voorval Sondag 23 April tussen 19:50 en 20:30 op die plaas Laastedrif plaasgevind.

Twee werkers was in ‘n argument betrokke waarna die een, Banele Dineka ‘n mes gegryp en die 23-jarige oorledene, Thulani Shasha, met ‘n mes gesteek het. Shasha is op die toneel dood.

Dineka is gearessteer en het die week vlugtig weens moord in die Ceres landdroshof verskyn.

Voetganger sterf ‘n Plaaswerker van die Koue Bokkeveld is die naweek dood nadat ‘n voertuig oor hom gery het.

Volgens die polisie het die voorval op Saterdag 22 April omstreeks 09:10 op die R305 naby die plaas Kleinfontein plaasgevind.

Die oorledene, Tembela Matysini (25) van die plaas Kleinfontein, het in die pad gelê. ‘n Wit Mazda voertuig wat onderweg was in die rigting van Op-die-Berg het in reënweer hom nie gesien nie en oor hom gery. Matysini is op die toneel dood.

Die polisie ondersoek ‘n strafbare manslagsaak.

SAAM met eerste goeie winterreën in die Witzenbergstreek is daar ook die afgelope week talle ongelukke aangemeld. Sover vasgestel word is insittendes net lig beseer en niemand het in dié ongelukke gesterf nie. Provinsiale verkeersdienste het van 11-16 April, meer as 240 padblokkades gehou waartydens meer as 33 800 voertuie deursoek is. Meer as 9 800 boetes is uitgereik en 41 persone is weens dronkbestuur inhegtenis geneem. Daar is 21 ongelukke aangemeld waarin 26 persone gesterf het. Hiervan was vier bestuurders, twee fietsryers, drie motorfietsryers, nege passasiers en agt voetgangers, waarvan een naby Bronaar raakgery is. * Die bestuurder van dié vragmotor het Donderdag 20 April beheer verloor en bo-op die sperreling in Michellspas tot stilstand gekom. Die ongeluk het omstreeks 11:15 in die berugte treinspoordraai plaasgevind.

Die hulp van ‘n vragmotor met ‘n hyskraan op, is ingeroep om die gestrande vragmotor van die sperreling te lug. Niemand is in die voorval beseer nie.

LEDE van Ceres EMS is verlede Woensdag 19 April ontbied nadat ‘n munisipale werker ‘n epilepsie-aanval gekry het terwyl hy saam met ander werkers besig was om ‘n boom af te saag. Die voorval het omstreeks 12:30 op die hoek van Owen- en Staffstraat plaasgevind. Die werker is na Ceres hospitaal geneem vir behandeling en kort daarna weer ontslaan.

JOHN PJ SAULS INC ATTORNEY AT LAW AT TORNEY AT LAW ☎ ☎ (023) 312-3666 admin@johnpjsauls.co.za 4 Murchison Street, Ceres PRACTICE AREAS: Family Law • Divorce • Maintenance We provide professional legal services. We will be happy to represent you. Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com
Witzenberg Volume 26 no. 16 R 8.50 Friday, 28 April 2023 Ceres Koekedouw dam 39,2% Tulbagh dam 22% Lesings geneem: 2023/04/26
Donderdag 27 April 7° 17° Vrydag 28 April Saterdag 29 April Sondag 30 April 5° 19° 4° 21° 5° 25°
NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET VERANTWOORDELIK. CERES SUPERSPAR (023) 316-2226 SUPERSPAR BUSINESS HOURS: Mon - Sun 07:00 - 19:00 TOPS: BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00 ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 27 - 30 APRIL 2023 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. 7kg Aartappels, 750g Wortels, Kopkool, 1kg Uie, 1kg Patat 750g Ricoffy Aquafresh Fluoride toothpaste ass. 100ml Spar IQF 2kg mixed chicken portions Coca-Cola regular only 2.25L Vegi Bun 6’s Bokomo Weet-Bix 900g All Gold Tomato Sauce 700ml Lux Soap 175g Lamb bulk knuckle & stew Lamb bulk loin & rib chops 89 99 each Carling Black Label handies 24 x 330ml Lamb bulk braai chops KWV 3 Year Brandy 750ml and Coca-Cola 1L Spar 2L Sunflower Oil Ouma boerewors 14499 p/kg Potbrood Parmalat Cheese range 850g Chikka Party Pack & 2.25L Coca Cola Stork Country Spread 40% Tub 1kg 39 99 each 12499 p/kg 15499 p/kg Pork neck chops bulk 84 99 p/kg 99 99 p/kg 79 99 each COMBO 12000 9 99 each 15 99 each 15000 COMBO MEAL 39 99 99 99 69 99 each 28 99 each 13 99 each 24 00 TWO FOR 45 00 TWO FOR 165 00 COMBO Russian Bear Vodka excl. Energy Fusion 13999 750ml 24999 tray

vertoon met trots hul nuutste projek - gebreide kombersies. Die kombersies sal versprei word aan bejaardes om dié winter oor hul knieë en bene te gooi. Die groep vertrek Maandag 8 Mei na die Augrabiese watervalle vir ‘n uitstappie.

DIE ATKV in samewerking met die Vriende van die Togryers museum, het verlede week ‘n heerlike musiekaand saam met Michael Canfield aangebied. Canfield is ‘n Amerikaanse musikant wat deesdae op Tulbagh woon. VOOR: Michael Canfield en Ann Koopman (ATKV). AGTER: Archie van Biljon (ATKV) en Marthinus de Villiers (Vriende van die Togryers Museum).

JADRICK Pedro was verlede week die gas van Ceres Leeskring. Na sy debuutbundel Ongetiteld, het Jadrick geen bekendstelling nodig nie. Hy skryf kaalvuis oor die vreugdes en skandes van ons mense en gaan nog groot hoogtes bereik. Jadrick het onlangs sy tweede digbundel, On-getiteld 2 uitgereik. Hier is hy saam met die Ceres Leeskringlede.

Steward Gouws oudleerling van Skurweberg Sekondêre

Skool, het op 19 April 2023 sy graad in BEd IPT aan die universiteit van CPUT in Bachelor of Education in Intermediate Phase Teaching ontvang.

Baie geluk!

Van jou trotse ouers Piet en Adele Gouws van Môrester Landgoed

UITREIK NA NAMAKWALAND

6 Mei 20236 Mei 2023 6 Mei 20236 Mei 2023 6 2023

CERES VLV het onlangs lede meer touwysgemaak oor die kuns van koekversiering en feite oor porseleinpoppe gedeel. Daar was ook ‘n uitstalling van poppe, ou speelgoed en koeke wat versier is. Wilna van Wyk het ‘n demonstrasie gelewer en later die versierde miniatuur-koeke, aan die verjaardaglede gegee. Hannelie van Schalkwyk het ‘n paar feite oor porseleinpoppe met die vroue gedeel. Hier oorhandig Joy van Biljon (links) ‘n paar truitjies wat sy gebrei het aan Hannelie van Schalkwyk. Die truitjies sal later aan pasgebore babas in Ceres hospitaal geskenk word.

‘n LID van Ceres stoeiklub en ‘n oudleerder van HTS Drostdy, Franscoies du Toit, is opgeneem in die S.A. senior stoeispan. Die Afrika Kontinentale stoeikampioenskappe (amateur stoeitoernooi) word van 15-21 Mei in Tunisia aangebied. * Kostes beloop nagenoeg R40 000 per stoeier om te gaan toer. Susan du Toit vra die gemeenskap se hulp om Franscoies se droom om Suid Afrika op senior vlak te verteenwoordig, te bewaarheid. Enige navrae kan aan haar gerig word by (021) 949-4620. Donasies en skenkings kan in die rekening van South African Wrestling Federation, Standard Bank Rivonia, takkode 001255, rek nr: 023-031662 inbetaal word. Die verwysing is F. Du Toit en ‘n bewys van betaling moet asseblief aan die spanbestuurder gestuur word by dewet. lizzy@gmail.com en aan winelandswrestling@gmail.com

DP & JC GOOSEN BOERDERY (EDMS) BPK

Is ‘n gevestigde Boerdery-onderneming in die Prince Alfred Hamlet omgewing nagenoeg 10km alkant van Ceres. Die onderneming spits hom toe op die verbouing van kwaliteit Steen- en Kernvrugte en Butternut vir uitvoer en plaaslike mark. Die volgende loopbaangeleentheid is tans beskikbaar op die een plaas, JAGERSKRAAL te Prince Alfred Hamlet.

VRUGTE PAKSTOOR BESTUURDER

Ons beplan om uit Ceres uit te reik na die boere in NUWERUS + GARIES waar dit nog bitter droog is Ons benodig asb.: Vars produkte, kruideniersware, boeke, tydskrifte, klere of meld jouself asb. aan.

KontakpersoneKontakpersone KontakpersoneKontakpersone Kontakpersone: Annes Geldenhuys082-653-2172

DuToit Conradie071-675-0743

Diane Steenkamp084-247-2513

Christine Conradie082-336-9324

Die persoon sal verantwoordelik wees om die vrugte pakstoor op die perseel in Prince Alfred Hamlet te bestuur. Hy sal deel vorm van ‘n bestuurspan wat direk aan die Direksie rapporteer. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees om die normale bestuurspraktyke van beplanning, organisering, leiding en beheer uit te voer. Markverwante, onderhandelbare vergoedingspakket word aangebied.

Vereistes: • Toepaslike tersiêre kwalifikasie sal u aansoek versterk • Minimum 5 jaar ondervinding in die verpakking van Steen- en Kernvrugte • Minimum van 3 jaar ondervinding in die bestuur van ‘n vrugte verpakking onafhanklik of in span-verband • Rekenaarvaardig wees • Goeie begrip van plaaslike en uitvoer kwaliteit standaarde • Algemene sakevernuf.

Vaardighede: • Skakeling en kommunikasie • Hoë kapasiteit om die handelsmerk te verteenwoordig • Vermoë om veelvuldige take te balanseer • Wees natuurlik kalm en gefokus • Wees veelsydig indien deelname aan ander soorte aktiwiteite vereis word • Bestuur van ‘n geïntegreerde span.

Stuur asb aansoek na: hr@goosenboerdery.co.za

Indien u nie binne 2 weke van aansoek gekontak is nie, was u aansoek onsuksesvol.

DP & JC Goosen Boerdery (Edms ) Bpk het ‘n gelyke en billike indiensnemingsbeleid wat daarna streef om ‘n diverse werksmag in die breë verteenwoordiging van ons werknemers te bevorder.

WITZENBERG HERALD Friday, April 28, 2023 2
CERES Dienssentrum se Dynamics sosialeklub

Skool en familie neem afskeid

DIE Tulbagh gemeenskap en leerders en onderwysers van Charlie Hofmeyr hoërskool op Ceres het Dinsdag 25 April afskeid geneem van Pieter-Jan Groenenberg, ‘n graad 10 leerder. Pieter-Jan is Dinsdag 18 Julie aan natuurlike oorsake in die Ceres hospitaal oorlede. * Die skool het saam met sy ouers, Johan en Elrina, asook ‘n ouer broer, Gerrit, van hom afskeid geneem in die Tulbagh NG gemeente. Klasmaats het ook ‘n erewag vir hom gevorm voor die kerk. INLAS: Pieter-Jan Groenenberg (15).

Reën baie welkom

MEER as 40 mm reën is van Vrydag 21 April tot Maandag 24 April op Ceres gemeet.

Die reën kom kort op die hakke van vlak 1 waterbeperkings wat noodgedwonge deur die Witzenberg munisipaliteit vir watergebruikers vanuit Koekedouwdam ingestel is nadat die damvlak onder 40% gedaal het.

Die dam was Dinsdag net 34.6% vol teenoor die 68.5% in die ooreenstemmende week in 2022.

Tulbaghdam is nou skaars 19% vol. Sedert Februarie 2023 was vlak 4 waterbeperkings op Tulbagh van krag maar steeds is daar te veel water verbruik. Sedert Vrydag 21 April word waterbeurtkrag toegepas van 09:00 tot 16:00. Teen die tempo sal die dam voor 1 Julie leeg wees indien daar nie voldoende reën uitsak nie.

Reënval

In die Warm Bokkeveld is 42.8 mm gemeet, in die Koue Bokkeveld (Sterkwater omgewing) is 27.9 mm gemeet, Bo-Swaarmoed 15 mm en by Romansrivier buite Wolseley 33.6 mm.

*Reënvalsyfers word goedgunstiglik deur Hortec Ceres en iLeaf verskaf.

Urgent Appeal for Blood Donations

THE South African Blood Service (SANBS) is appealing to South Africans to donate blood urgently as stock levels are severely low.

SANBS reports that group O is to be below 2 days’ cover.

The last few weeks have had a significant impact on blood donations and collections, resulting in a shortage of blood supply across the country.

The school holidays have also had a bigger than usual impact as most blood collections are done at schools and universities.

“We are facing an unprecedented shortage of blood supply and we urgently need the help of all South Africans to overcome this crisis. The need for blood is constant and if we do not get bloodstock levels to at least 3 days’ cover, we may need to continue with the current cutbacks on all non-emergency cases until the situation stabilises and improves.”

Donating blood is a safe process, and it only takes about 30 minutes. Those who are healthy and meet the eligibility criteria are urged to please visit their nearest donation centres and donate blood today. SANBS has set up various blood donation drives across the country to make it easier for people to donate.

For more information on where to donate blood, visit the SANBS website or call the toll-free number: 0800 11 90 31

WITZENBERG HERALD Friday, April 28, 2023 3
TWEE ander ongelukke is ook tussen 20 en 22 April aangemeld. Op 20 April omstreeks 14:30 het ‘n VW Kewer (foto regs) in Theronsbergpas teen ‘n Ford Eco gebots. Die VW is teen ‘n wal af. Twee insittendes is beseer en op toneel behandel. In ‘n ander voorval het die bestuurder van Mafoko sekuriteit (foto links) in ‘n vrugteboord tot stilstand gekom. Die ongeluk het op 22 April naby Jagerskraal buite P.A. Hamlet plaasgevind. ‘n Vrou en twee mans het ligte beserings opgedoen. DIE bestuurder van ‘n VW Polo van Ceres het Saterdag 22 April beheer oor die motor verloor. Die voertuig het anderkant die sperreling naby die Tulbagh-kruising, op sy dak tot stilstand gekom.

Polisieman sterf

‘n POLISIEMAN van Tulbagh is die week skielik aan ‘n hartaanval dood.

Konstabel Johnathan Engelbrecht van Bella Vista, wat ‘n paar weke gelede sy 30ste ver-

jaarsdag gevier het, is Dinsdag 25 April onverwags aan ‘n hartaanval dood. Engelbrecht, wat die afgelope drie jaar werksaam was by Tulbagh SAPD en met verlof was, het vroeër die dag sleg begin voel.

Later die aand het sy familie hom na Ceres hospitaal gehaas waar hy gesterf het.

Lt.Kol. Groenewald, stasiebevelvoerder van Tulbagh SAPD, het Woensdag gesê dat kst. Engelbrecht na sy opleiding by Tulbagh SAPD aangesluit het waar hy by misdaadvoorkoming gewerk het.

“Hy was ‘n gedissiplineerde lid waarop ons altyd kon staatmaak , hy was altyd vriendelik en netjies. Hy was ook altyd geduldig met mense met wie se pad hy gekruis het. Dit is ‘n groot verlies vir die polisie en ons gaan hom mis”.

Gedenkdiens

‘n Gedenkdiens word op Woensdag 3 Mei vir hom gehou. Hy word oorleef deur sy verloofde, Kayla de Vos en twee kinders. Beide sy ouers is oorlede.

KENNISGEWING VAN GEREGTELIKE VEILING

In die Landdroshof vir die Distrik TULBAGH gehou te TULBAGH Saakno. 97/21

In die saak tussen:

JOHANNES JURGENS BEZUIDENHOUT h/a

JOHAN BEZUIDENHOUT PROKUREUR Vonnisskuldeiser en

ZAMIKAYA XOLILIZWE Vonnisskuldenaar

KENNIS GESKIED HIERMEE ingevolge die bepalings van Reël 41 van die Wet op Landdroshowe Nr. 32 van 1944 soos gewysig dat die ondergenoemde goedere op DONDERDAG, 18 MEI 2023 om 11:00 te Meulstraat 4, Moorreesburg in eksekusie verkoop sal word deur die Balju van die Landdroskantoor vir die distrik van TULBAGH.

GOEDERE:

1 x Wit Mercedes BenzReg. no. CCM 2806

1 x Toyota Corolla (Copper)Reg. no. CN 31737

1 x Audi (Maroon)Reg. no. CAW 2871

GEDATEER te TULBAGH op hierdie 20ste dag van APRIL 2023.

JOHAN BEZUIDENHOUT

Prokureur vir Eiser Van der Stelstraat 15, Tulbagh, 6820 (Verw: JJB/EG/J7439)

Charlie-fotograwe sorg vir

opskudding

FOTOGRAWE van die Charlie Hofmeyr fotografieklub het ‘n opskudding veroorsaak in die laaste PSSA Up & Coming nasionale fotografiekompetisie.

Uit die ses beskikbare medaljes het hulle vier verower en asook drie van die vier merietesertifikate ingepalm.

Die groep het ook vier-en-twintig aanvaardings ontvang.

Met die toekennings beklee hulle nou die eerste plek op die nasionale ranglys by die PSSA (Photographic Society of South Africa).

Drie skoliere het in drie verskillende kategorieë presteer. Sofia van der Merwe (foto links) het twee PSSA brons medaljes en een PSSA brons Up & Coming medalje vir ‘n tweede plek, verower.

Haar fotos is aangewys as die algehele wenner in beide selfoon en digitale kamera - swart en wit fotos. Verder het sy nog vyf aanvaardings wat haar die mees suksesvolle deelnemer onder die Charlie Hofmeyr skoliere gemaak het. Ané Sauer het die PSSA brons medalje ontvang vir haar foto (digitale kamera kleur ope afdeling) asook twee aanvaardings. Daniël Conradie, Luc Joubert en Lia Jordaan het elkeen ‘n sertifikaat van meriete ontvang.

Nasionale aanvaardings:

-Sofia van der Merwe het agt aanvaardings ontvang insluitende drie medalje wenners

-Daniël Conradie het vyf aanvaardings ontvang wat een sertifikaat van meriete insluit

-Luc Joubert het vier aanvaardings ontvang wat een sertifikaat van meriete insluit

-Anandi van As het vier aanvaardings ontvang

-Ané Sauer het drie aanvaardings ontvang wat een medalje wenner insluit

-Gustav Groenewald het twee aanvaardings ontvang

-Lia Jordaan het een sertifikaat van meriete ontvang

-Anine Engelbrecht, Chloe Sarikaki, Jaco Winterbach en Juan la Grange het elkeen een aanvaarding ontvang.

We need a self-motivated individual to fill the following vacancy that exists:

STORE & TRAINEE MANAGER

PRINCE ALFRED HAMLET

This position offers great growth potential.

MINIMUM REQUIREMENTS :

• Matric or equivalent qualification

• Two years retail management experience, essential

• Team Player

• Good communication skills

• Positive attitude

• Ability to manage a retail store across boundaries

Interested persons should send a detailed CV by: E-mail:tcs.recr uitment@crazystore.co.za or

Fax: 086 725 2560

Please specify the position and store that you are applying for. Closing date for applications: Friday, 5 May 2023 at 16:30

Correspondence will only be entered into with candidates who reach the short list.

WITZENBERG HERALD Friday, April 28, 2023 4
KONSTABEL Johnathan Engelbrecht van Bella Vista. SOFIA van der Merwe en haar foto wat ‘n brons medalje verower het (regs onder). FOTOGRAWE van die Charlie Hofmeyr fotografieklub het ‘n opskudding veroorsaak in die laaste PSSA Up & Coming nasionale fotografiekompetisie. ERIC Moreland, ‘n leerder van Charlie Hofmeyr en liggaamsbouer van Ceres, het onlangs aan die Cape Peninsula Natural Bodybuilding kampioenskappe deelgeneem. Eric het die o/19 sowel as die o/21 afdelings gewen.

Ceres Lions

LIONS MAIN ACTIVITIES: Our Global courses

Diabetes

Vision

Hunger

Environment

Childhood causes

April was Lions Awareness month and our 3 goals were:

1)to create awareness of Lions and our very worthwhile projects

2)To teach children the importance of a Happy Earth

3)Membership Growth

Ceres Lions

bied aan ten bate van

CLCL CLCL CLUBUB UBUB UB

KLKL KLKL KLUBUB UBUB UB

Skakel Ockert by 079-899-9506 of Maureen by 082-921-5428 vir enige navrae Ceres Lions is bedrywig in Ceres en omgewing en is amptelik gestig op 30 Julie 1969 met 28 stigterslede. Na vele projekte wat ons deur die jare behartig het, wil ons as lede van Ceres Lions die gemeenskap bedank vir hulle bydraes en betrokkenheid.

Kerrie Bredie & Rys

Gedurende Mei-maand

(Die datum en meer inligting sal later bekend gemaak word)

READY-TO-USE THERAPEUTIC

WITZENBERG HERALD Friday, April 28, 2023 5
kan 'n Lion word? Enigeen wat 'n verskil wil maak in die gemeenskap KOM SLUIT NOU AAN EN MAAK SAAM MET ONS 'N VERSKIL IN DIE GEMEENSKAP
Wie
Yearly visit from District Governor, Charlie Flanagan to the Ceres Lions during their monthly meeting. Benodig jy enige mediese hulpmiddels? Skakel die Lions vir meer inligting Sarie Maans ontvang haar nuwe bril van die Lions Donasie aan Ceres Togryers Museum na die Kerrie en rys verkope Warm wintersaande met komberse wat by haweloses en behoeftige gesinne afgegee word. Peanut Butter-projek waar sakkies by verskeie creches, ouetehuise asook behoeftige gesinne afgegee word. FOOD - 1 Sachet = 500 kcal Borgskap vir seuns om Boys-to-Men kamp by te woon Diabetes toetsing Met ons gazebo by funksies Petrol voucher om 'n outistiese kind na 'n skool te neem

Skakel Karin ☎ (023) 316-2021 info@witzenbergherald.com 066-316-3003 (Slegs Whatsapp)

Shannon Morris

06/11/1995 - 28/04/2011

Shannon, onse Engel, die 28ste April 2023 is dit alreeds 12 jaar dat jy by Liewe Jesus is. Ons verlang nog steeds so baie na jou. Jy sal altyd in ons harte voortleef.

Liefies altyd.

Mammie, uncle Griffen, Tanna & Uncle Mike

Garene (Warries) Mollet

1991/06/27 - 2021/04/23

“Garene, dis alweer twee jaar sedert jy ‘n Engel geraak het. Die vermisting is baie groot, maar soos met al ons ontslape geliefdes, bly jul nagedagtenis lewend in ons harte.”

Van Daddy, Mammie Geraldine, Oom Mike en Aunty Des, Matthew en Jasmine

Annelize(Geduld)

Mabasa (Lizie)

2 Blindings in goeie toestand Een is 950mm en een is 1 450mm breed. Beide vir R850. Skakel Francois 082-468-2649

Bondels koerante @ R30 per bondel vir verpakking tydens trek, verfwerk of vir jou babahondjies. Skakel (023) 316-2021 w.t.o.

Boland Roll on Lawn

Verskaffing, aflewering en pak van AANROLGRAS “ROLL ON LAWN”

Skakel 082-859-2300

Stem, herstel, verkoop en koop klaviere. Alle areas. 60 Jaar+ diens gekwalifiseerd. Skakel Wessel de Beer 060-619-2758 of 082-704-3276. w.t.o.

MAAMA BARAKA

Jou oplossing is hier Liefdes spel/palmlesing

GRATIS MAHHALA SIMAHLA GRATUITO LIVRE VERNIET

1978/01/27 - 2017/04/25

“Sus, ses jaar gelede het jy skielik heengegaan en soms is dit steeds so onwerklik. Ons het darem al geleer om met ons lewens voort te gaan, maar die verlange is baie groot. Jou klokhelder stem is stil, maar ons hoor dit weerklink wanneer ons van jou praat! Rus sag tot ons weer ontmoet.” Van Griffen en Geraldine

Benjamin Harold (Bennie) Petersen

Skoonvlei Industrial

Bassi Business Park 4 Edison Street, Ceres Mechanical workshop

• Engine overhaul

• General Services

• Suspension

• Brakes

• and more

André du PAndréP André du PAndréP André du Preezreez reezreez reez 082-639-2800

(023) 313-4422 crazypistonsct@gmail.com

1948/07/21 - 2019/04/30

Dit is alreeds 4 jaar wat Daddy van ons af weg is en die verlange raak nie minder nie. Ons mis jou stem en liefdevolle geaardheid. Elke herinnering is so kosbaar en ons sal dit vir altyd koester. Dit sal verewig in ons harte bly voortleef. Rus sag by Jesus.

Van jou vrou, kinders en kleinkinders

Music box. In goeie toestand, min gebruik. R500 Skakel Brandon Lee 073-234-9384.

Ceres self storage. Stoorplek te huur. Voortrekkerstraat 131, Ceres. Skakel Hanlie by vir enige verdere navrae of besigtiging 086-111-5193 rek C27 w.t.o.

PLANT AND TOOL HIRE

Het

Maak ligter jou kas van klere: oud, nuut, ekstra of onvanpas. Wintersvoorrade word uitgepak. Laaste naweek van elke maand is MARK SATERDAG.

nuusbrokkies

IS jy die Witzenbergstreek se volgende Landbouwerker van die Jaar? Alle landbouwerkers mag aan die kompetisie deelneem en is ‘n persoon wat deel vorm van en ’n bydrae tot die boerdery lewer. Inskrywings sluit op 9 Mei 2023 en die streeksfunksie vind plaas op 27 Julie 2023. Inskrywingsfooi is R80. Vir navrae skakel Edna Nigrini (023) 317-0983 of e-pos na: edna@kbos.co.za

LAERSKOOL Gericke het vanjaar weer, soos oudergewoonte, die kospotte van regoor die wêreld na Ceres gebring met disse uit Amerika, Spanjé, Portugal, Suid-Afrika, Turkye, Frankryk, Italië en Mexico. Daar was ook vermaak deur Claudé Pretorius, en die gaskunstenaar vir die aand, John Masser. Ons wil graag vir Ceres Pick n Pay in die besonder bedank vir die spesiale borgskap - dit is elke jaar ‘n voorreg om saam met julle te werk. Dan ook ‘n spesiale dankie aan die ander borge: Dutoit groep vir die kratte, Witzenberg munisipaliteit vir die kragvoorsiening en Hoërskool Charlie Hofmeyr vir die tafels en braaidromme.

BELLA Vista Crusaders se werkersgroep hou ter viering van hul 5de bestaansjaar ‘n basaar op 29 April. Dit sal plaasvind op die h/v Magnolia- en Jakarandastraat (regoor die Rooi winkel in Bella Vista). Daar sal ‘n springkasteel wees asook ‘n verkoopspunt wat insluit: curry buns, rooties, worsrolletjies, koeksisters, slap chips, mandjies, potjiekos, koeldrank, sap asook heerlike poeding. Vir verder navrae skakel K. van Wyk by 079-555-7107

Die PPK Ceres se Pelgrimstog (toer) na Israel vind weer plaas vanaf 23 November 2023. Beperkte aantal plekke is beskikbaar. Navrae kan gerig word aan past. Jacobs by 084-657-4673 of stuur ‘n e-pos aan: isaac jacobs50@yahoo.com

Bathroom

Renovations

Tiling

Painting

Plumbing

Small Brickwork

Call/Whatsapp 062-186-3835

howardskippers25 @gmail.com

Motorhuisdeure. Verkope, herstelwerk en automation. Skakel Derick 082-804-4550. rek S15 w.t.o.

SARS will visit the Thusong centre in BellaVista on the 28 April from 09:00-15:00 and 29 June from 09:00-14:00

DIE Fred Gaum Hostelites van 1979-1989 nooi alle oudleerders van Fred Gaum Hoërskool (nou Ceres Sekondêr) vanaf 1974-2022 uit na gala-geleentheid ter ere van wyle dr. Wesley Baartzes. Die geleentheid gaan gepaard met die bekendstelling van die dr. Wesley Baartzes Foundation. Alle oudleerders word uitgenooi om die historiese en glansryke geleentheid op 5 Augustus van 17:00-23:00 by te woon. Koste beloop R300 p.p. Dit word in die skoolsaal aangebied. Vir kaartjies skakel Wilma Cupido by 073-880-0321. Net 250 kaartjies is beskikbaar. Skakel Floors Baartman 081-815-7343, Lynn Julies 078-915-2902 of Wilhelm Eldrick Jansen by 078-691-4407.

Besigheidsure: Maandag - Vrydag: 09:00 - 16:00

Saterdag: 09:00 - 12:30

Navrae: Louw-Marie 083-634-8068 of louwmarieshepherd@gmail.com Murchisonstraat 4, Ceres (ingang Lyellstraat - oorkant Ceres Cycles)

RESCUES UP

WITZENBERG HERALD Friday, April 28, 2023 6 classifieds
SCAN TO DONATE
FOR ADOPTION Currently at the shelter Please if you consider adopting, contact us. Not all are visible on our website/social media, as they are too small. HANSIEHANSIE HANSIEHANSIE (Male) 1 Year old MOLLIEMOLLIE MOLLIE (Female) 15 Months old GUINEVERE (Female) Born 04/10/2022 Contact Hazel 072-609-1165 adoptions@chainboland.co.za or www.chainboland.co.za Follow us on: Facebook, Twitter & Instagram All adoptions are subject to a home check. Adoption fees: Dogs R1 000* and cats R700*. Including a chip. Sterilization is part of the adoption contract signed by new owners. Viewing of dogs at our shelter in Wolseley must be prearranged. Please contact us, preferably via telephone, to make an appointment. *Conditions apply LEILALEILA LEILALEILA (Female) 9 Weeks old WIGGLESWIGGLES WIGGLES (Male) 7 Weeks old
Daar saal iets te ete te koop wees.
R200R200 R2000000 0000 00 Geld in rekening in uur R150R150 R1500000 0000 Skrap lenings...... R150R150 R1500000 0000 Wen Lotto/Powerball R220R220 R2200000 0000 Voorsorg-/pensioenfonds vertraging........... R200R200 R2000000 0000 Wen hof-/egskeidingsake R199R199 R1999090 9090 Werkpromosie..... R200R200 R200R200 R2000000 0000 Skoonmaak en beskerming van huis.............. R200R200 R200R200 R2000000 0000 Geluksolie/towering R300R300 R300R300 R3000000 0000 Skakel of whatsapp 078-777-8802 Mini skip rentals 2m² Waste bin for the removal of all building, garden and general waste. Christiaan 079-177-2490 ☎☎ /Fax: (023) 312-1414 c/o Vos- & Faure Str. 83 CERES
jy ongebruikte
plek
help graag om dit te verkoop! Whatsapp die woord HERALD, gevolg deur ‘n kort beskrywing van die item wat jy wil verkoop en jou naam na 066-316-3003
artikels wat net
in jou huis opneem? Ons

WATER RESTRICTIONS - WITZENBERG MUNICIPAL AREA OF JURISDICTION

CERES, BELLA VISTA, NDULI & PRINCE ALFRED’S HAMLETLEVEL 1 WATER RESTRICTIONS

As a result of the low water level in the Ceres Koekedouw dam, Level 1 water restrictions will be implemented in the Ceres, Nduli, Bella Vista and Prince Alfred‘s Hamlet area.

The Ceres Koekedouw dam level is currently at 39%. This is sufficient water for 7 months usage. All residents are urged to comply with the measures of the water restriction notice, which was hand-delivered to your post box. Further steps will be taken in cases where these restrictions are not complied with.

Water usage as follows:

This week 10.1Ml/day. Last week 10.8Ml/day

The tariffs for level 1 restrictions are as follows:

CERES, BELLA VISTA, NDULI & PRINCE ALFRED‘S HAMLET: LEVEL 1 WATER RESTRICTION

1.Sufficient water as per water supply schedule.

2. Implement tariffs as per approved budget tariffs.

3. Construction activities are allowed, but no unattended hosepipes.

4.Gardens, sport fields, parks and other common areas (public) may only be watered on even calendar days, but not between 10:00 and 14:00 and not for more than 2 hours. No watering at times of high winds. Boreholes and greywater may be used for irrigation, clear signage to be erected on premises indicating same.

5.Water slides are not allowed.

6.The washing of vehicles with a hosepipe, fitted with an automatic self-closing device. Otherwise, only buckets may be used. Cleaning of windows to be done with buckets.

7.The cleaning of any area (roofs, walls or paved areas) by means of potable water is prohibited. Permit is required where health reasons are applicable.

8.The filling of swimming pools can only be done manually with a hosepipe for one hour a week. Filling of new pools by permit only.

9.Water restrictions become effective immediately after being advertised in the media and in public places.

10.Any person who contravenes these restrictions is guilty of an offence and is, upon conviction, liable to a fine as published in the by-law or six months imprisonment.

11.Secondary offenders will be fined double the amount referred to in 10 above.

12.All owners need to notify the municipality of existing boreholes and the municipality has to be notified before sinking new boreholes.

13.Applications for exemptions are to be submitted to the Department Technical Engineering Services for approval. Once approved, a written exemption shall be provided and individual applications assessed.

14.Each household shall be limited to 36 kilolitre per month.

15.Other users, businesses and the entertainment industries shall reduce monthly consumption by 10% of the usage of the similar months of the previous financial year. Failure to comply will result in a fine as published in the by-laws.

16.Industries shall reduce monthly consumption by 10% of the use of the similar months of the previous financial year. Failure to comply will result in a fine as published in the by-laws.

17.Flow reducing devices shall be installed where the above limits are exceeded. Except for a registered indigent household, the offender will be charged for the cost of the installation.

WITZENBERG HERALD Friday, April 28, 2023 7
MR. D. NASSON MUNICIPAL MANAGER (REF. NR. 16/2/1/5)
Tariff No.Description VAT StatusTariff (VAT incl) 2022/2023 5.12 Consumption per kilolitre: Restrictions Level 1
Block A
clients) 0 - 6 kl 15.00%R 3.69 7 - 30 kl 15.00% R 11.85 31 - 60 kl 15.00%R 11.85 61 - 300 kl 15.00%R 11.85 Above 300 kl 15.00%R 42.90 5.1.2.2 Block B (Larger commercial and smaller industrial clients) 0 - 300 kl 15.00%R 14.80 301 - 1 000 kl 15.00% R 14.80 1 001 - 8 000 kl 15.00%R 14.80 Above 8 000 kl 15.00%R 14.80 5.1.2.3 Block C (Larger industrial clients) Above 20 000 kl per month15.00%R 6.00
5.1.2.1
(Residential and smaller commercial

Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voortrekkerstraat 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5, Paarden Eiland. Geen advertensie/redaksionele materiaal mag sonder die verlof van die eienaars volgens Art. 12 (7) Wet op Outeursreg 1978 gereproduseer word nie.

Witzenberg Herald

Sport

Glenny wen kompetisie

GLENNY Nasson het Saterdag die enkel houespel kompetisie met 69 houe gewen.

Dirk Strydom was tweede met 72 houe gevolg deur Cornel Muller en Naas van der Merwe met 73 houe.

Ligabepalings Die Ceres Nelson ligaspan se laaste wedstryd vind op 13 Mei op Vredenburg plaas wanneer Ceres teen Bergrivier speel. Die Brodieliga en Krugerliga wedstryde begin op Saterdag 21 Mei

Ander kompetisies

Die volgende klubkompetisies word aangebied. Saterdag 29 April borg die klub ‘n enkel stableford kompetisie. Op Saterdag 6 Mei vind die tweede Windhoekpare kompetisie plaas.

Besprekings

CHARLIE Hofmeyr het Saterdag 22 April tuis teen Hoërskool Hopefield meegeding. Die eerste rugbyspan het 27-12 gewen, die hokkiespanne en skaakspan het gewen en die netbalspanne het gemengde welslae behaal. Die eerstespan het 30-33 verloor.

Muurbalklub open nuwe bane

Bespreek op die Clubmaster app of skakel die klub by (023) 312-3068

Inwoners wat ‘n funksie wil aanbied en die gholfklub se geriewe wil huur, kan Ilse skakel by (023) 312-3068 vir verskillende tariewe.

GLENNY Nasson het Saterdag se kompetisie gewen.

CERES muurbalklub het verlede Donderdag 20 April hul twee nuwe bane amptelik ingebruik geneem en die geleentheid saam met oudspelers en oudvoorsitters gevier. Na jare se fondsinsamelings, onderhandelings met die gholfklub is twee nuwe bane ongeveer 2 jaar gelede aangebou en ‘n tyd gelede ingebruik geneem. Na ‘n afwesigheid van twee jaar, is die Ceres muurbalfees einde Maart aangebied. VLNR: Justin Wesson (huidige voorsitter), Janus Goosen, Chris Fourie, Glenda von Buddenbrock en Ean von Buddenbrock. AGTER: Bennie van Rensburg en Hendrik Claassen.

WASTE REMOVAL SCHEDULE

27 APRIL & 1 MAY 2023 (PUBLIC HOLIDAYS)

DAY Thursday

DATE 27 April 2023

(Public Holiday)

CERES muurbalklub het verlede Donderdag 20 April hul twee nuwe bane amptelik ingebruik geneem. Tydens die geleentheid het Ean von Buddenbrock ‘n bietjie van die geskiedenis met gaste gedeel.

SERVICE Service continue as normal

SERVICE AREA

Wolseley town, Op-die-Berg and all businesses

SERVICE TYPE

•Black & Green bags removal and business districts, Cleaning of Public Toilets

•Removal of Green Skips and Street cleaning

PERSON RESPONSIBLE Frank Samuel Mario Colin

Monday Ceres townCilliers Street, Retief Street Industrial area and all businesses

1 May 2023

(Public Holiday) Service continue as normal

•Black & Green bags removal and business districts, Cleaning of Public Toilets

•Removal of Green Skips and Street cleaning

Frank Samuel Mario Colin

WITZENBERG HERALD Friday, April 28, 2023 8

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.